• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 1, no.48

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 1, no.48"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Geregis.trcer aan die H.P.K. as 'n Nuusblad.

0

In d ie party·

polit iek 1 rord d ie volk to t.

onderlinge stryd ge- m o biliseer.

0

EERSTE J AARGANG. v VOE NSDAG, 7 OKTODET t 19t1 2.

Be waa r die d ie

Vaderlandsbodem en

D ienslaers tuk

Vo ed Volk ·

(D. L. 2/42.)

Ooreenkomstig die tweele,dige doei van die O.B.-tlir,:lslaers wort! in onclerstnande stuk nou 'n aantal rigtings aangedui vir die verrigting van praktiese volksdiens. Aangesien ·die man en dill vrou elkeen hul onderskeie en beso.!ldere taak in ons volkslewe hct, moet die aard van hul vo1t1sdier.s oo11 versldl. Daarom wtlrcl aan die hand gedoen dat die mans imi diens toespits op die bcwaring c.n verryking van ons vaderiandsboclem, te;wyl tlie. vroue hulfe toel;\

op die behoorlike versorging van ons voH1 deur gesi!1Sdiens te !ewer.

A. VIR DIE MANS:

, Bewaar en V erryk ons V ader!andsboctcm !"

Die O.B. glo daarin dai, tltL gcen loe,•alligheid is chtt die Afrilt:wen·olk hier op Snid-Afrikaanso bod em on t st ann en worLcl p;C>skiC>t, hot, nie, 111;1ar th!, dit in die ~k<'ppingsptan \':tn God so bcstem was, Om clu~ a:1n sy rocpinp; goLrou to woes, rm; clio duro verpli~l,inl-( op cllw Afrikaner om sy •·adcrht n<lshod<·m lo bc>sk<'nn on lo Yerryk Die Afrikanerdom hNuaan nio ~legs 11it die ge- slagto w:tL \'Crby is on die wa!, tans leof nic, m:tal' ook uiL die wat no~ mocL kom. Dn:HOlll mag en kan ons nio tocl:tat dnt ons bloeclge- drenkte qHJerlandsbodcm lcrwille •·:m clio self- sugtigo bcl:mgc en ook kortsigtighcid Yan die huidige gcslag C>n n<'C'mdo win>.jngtcr;; uitgebuit word uic.

Ons, waL taus dio ,·oorreg he~ om as skakels in ons ,·olk.,kctting ons ,·adcrlandsbodem to bo- woon en ,·an dit' \Tugtc daan·an to gcnict, moot uooit. ,·crgect, nie dat. ons slcg:; die nuggebruik van dio bodem het. en dat diL ons plig is om toe Lc sien da~ daardio bodcm nio allccn ongc~ skoncle maar ook in 'n bctor en vrugbanrder.

toesland aau ons toekornstige gcslaglo nagelaat sal word.

Om dus ons cod: ,1\Jy God, my Volk, my

!.and Suid-Afrib /', !.en \'Oile te kan uitleef, is dit 'n ere-sank vir clko offisiot· en hrandwag om ons duaglikso lewo so in te rig dat olkcen van ons teen dio oindo van ons lowe 1110t 'n skoon gewolo kau got.ui~: ,,Suid-Afrika, my eie land, f'k hcL jou in my klein kring beter nageln<tt as wnt, ck jon gc,·incl hot.." Allcen dan

~al ons die sekcrhcid he dat ,die erwc van on"

vadcn; die crwc ,·an ons kiudors bly.'' Die rcit, dnt sonwti~c van ous in 'n stacl woon of da!, ons werk van so 'n :wrd is dnt ons nie vir 'u lC'W<'nsbC'staan rc~strecks •·an die grond afhanldik is nic, ,·crmindC'r gcensins die vor- pligting wat cl:HH' op ons rn<; om ons \':tdorlands- bodcm dc<.'glik in stand to hou nio. S:!am met die boer op die plattel:lncl hct die starlbtwcner cwcveel belang i.n die gesonde voortbestaan van die Afrikar.e1·dom, omtlat albci dee! uitmaa!l van dieselfdc volk en as 'n crganicse e-l!nheid binne die volksverband clicsclfde bestemming tegemoetgaan. As die platlebncl vcrswak naa ly die ,·olk :l~ gdwcl d::wrorlclcr on op clio dnur verswak dit ook die stcdc. • Om dit. to bewys hoof ons nio I.e vcr in die gcskiodenis te sook nie.

Diegerto ,·an ons wa.t dns 'n lcwensbesta:tn t1it die grond matlk, b,v. die boor of die clorps-

bewoner wa!, uit. :;;~· groonlctuiu or nugtchoonl

!ewe, moet sorg dai, ons uio die grond nit.buit dcur alles daur to wil uilkwl en niks u;tarin terug io plans nic,

l!;lke offisior en br:wcl w:1::; bc!>kOll hom self as in clicns van sy ,·ollc By wyl'o \'1111 gcorp;ani- seorde iaerdiens word hy non in dio ~clccnLhcid gostel om sy lewcnslJc~kouiHp; pr:tld ics 1!iL to lccf dour o.a. sy decl hy lc dr:t tot, dio hcwaring en vorryking ,·an ons vrtclorl:uHlshodc>m. 11 oo hicrdio bydme kan geskicd hang \':\n ptaaslikc omstandighcdo af. ]n clkc dccl van die lnnd sal dit vcrskillcnd wee~>. [a sommip;c );lrcke by voorbeeld ,·ccslrcke. mag ~root. groncl\'(~rspoe­

lings die brandendslc \Tnag~tuk woes, lerwyl

die ·l1andhawing ,·an die ~rondnu~baarhcid clio

onmiddelliko Yrang»luk in ~nai~t rckc is. In andcr strekc is diL miski(;n skadcliko onkruid

"·at dio mecste mocilikheid oplcwer. ln ~om­

migc st.rcko bcslaan daar weer 'n groo~ behocf- te nan moer bome on bo~sc, lcrwyl in bosr~'lte stroko die moeilikhcid weer is om daarvan onL- slae te raak ten eindc die ~cbicdo bowoonbnar

tO 11111ak.

Om i,e kan bcsluiL watt.er vorm dio hcrdiens moet aannoem, sal ellw dienslaer ilus cor~ moet, nagaan wattor faktor of fakLo,·e in sy omgewing clio mccsto hydra tot clio \'CrniC'Liging en agtcr- uitgang van die bodcnL As diL cors vns~cstel is kan oor die bosto nto!.otlo van opt.rcdo bc- sluit, word.

Indien 'n dionslaor by voorhccld hcvind cht die aanplant van bomc, bosso of con of ander grassoort clio mocsto s:1l byd ra t.o~ dio Ycny- king Yan die grondoppCr\'lakt<' in sy distrik, mna1· claar is nic cluidt'likhcid oor waLter soort boom, bos of gras clie g<'sldl;stc ,·ir (htanlie streek sal ,,·ecs nic, kan die hulp v:lll die naasto nitbreiding;:;beampto ,·an die Depancment ,·an Landbou ingeroep word. Die l<Oslc i.v.m. die i"veek nut die plantjiC's kan g<'s:lmcuUik gedra sonl dour dicgene op wio se ~ron(l di~ uitge- j)bnt, word. Hoc dit• aanplanlin~ sal ge:.kied 111oPL ook na ~clang .-an plaaslil;c omstandig- hede gercCI word.

Ook lmn ons nio ,·ir die- dil•nslacrs voorskryf hoe die bcsb·ycling van gronch·crspocling, uiL- roeiing van skndclike onkruid, verhoging vn11 grondn ugbaarhcid, ens. moeL gcskicd nio. Dit hang alles van pl:t:tsliko omsl:ltldir~hcdo :tf. Ons kan slcgs wys OJl die moouLliko l'i~Lings waarin laordieus lot clio bowaring on venyking vnn ons vaclorlandsboclom kan bydrn.

Tiy clio vorrigting van clio lnordiens rnng goen

I n die Ossewa- [,ra ml wag

t «;o rd (/ie volh tot onder/ inge oplwffiug gem obi-

liseer.

Q

No. IJ.8.

sclfsugtige belange an.nwcsig wccs nic. ·wan- n('er lJeslnit word oor 'n skem<~ wa!, aangopak word, moot die dourslaggewt'ndc fnktor· nio wccs walter voordct'l mnr. so of so daaruiL sal haa! nie, maar i.ot walter male bygcdra word tot die instantlhomling ,·an die vadcrl:tnds- bodem. As dit toe,·allig op mnr. X. so grond moot gc,k-iecl dan rus op hom die duro plig om clio boompies of gras wat aangeplant is, decglil<

to Ycrsorg, of om tc :sor~r dat d:~ar nio wcor onkruid op sy grond sal kom nic, of dat die maatreiHs wat teen grond,·cr:;pocling get ref is, deeglik in stand gehou sal word. Doen hy dil niQ, moet h~· tOL vcrantwoording gcrocp word.

\Yaar dit vir dicn~Iaers wat in stcdclil<c ge- biede saamgetrek word, onmoont.lik is om 1:\or- diens pp die plaUeland te reel, kan die anndag gegeo word a:~n clio Yorboloring on vorfr:Jaiing van tuine on erwe in die slad, Die rnC><>slo van dio Afrikaners wat in die sletle woon hcf, darcm 'n stukkie grond om hul huise, Onp;clukkig vind ons dat dio erwe en tuinc in baio gcvnllo erg verwaarloos word. ])ienslacrledo moe!, dus aangcmoedig word om hul orwo te vorfra:ti deu r bome ens. aan te pbnt. en ook clenr netjiese hlom- en ~~oontotuinc a:1n te le. lioewcl hulle in :;leclc ' .on kan hulle op hierdic wy~o bydra tor die verryking van ons vaderlaudsbodcm.

Dour self groentc le kweck n·aar eli~ moontlik is, kan ons gesinne in hierdio tyd van vocdsel- ska:trste mindcr afhanklik gem:Jak word.

Dicgcnc waL nic wine het uic, kan hul dicnstc tot bcskikking stel ,·an hul vriende of gesinoo

( l'e>,ol{j op bls:~:w

OESON DH EID IS M~ER D \ JtJ

AS RYKDO M

IBrEskrerm u Gesorulh,zid 0

GEBR UIK

· L D!FEBUOY= f GES ONDHEID - SEEP

DI T I S MEER AS 'N GOEIE SEFP- DIT I S 'N GOF.IE

G EW<JONTE

'n P rod uk van

UE VfR BROE RS.

,

________________ ---··---

(2)

T\VEE

BEW AAR DlE VADERLANDS- BODETh' !

(F crvolg van bls.

J)

waL dour sickLe, oudordom ens. nio self in tlie geleenthoid is om hul luino an arwO' (o bewcrk nie. Dour sulko volksdicns help ons ook 'n mede-A fril<anar on openba~ r ons 'n gcsindheid

V:lll ,almal 1·ir elk en cH.: 1·ir alma!..,

B. ViR OlE VROUE:

,My Volt< Moet Oecglik Gevoed wore!!"

'n Volk mag nio sy voeding von,·aa1·loos nic, wnnt ns dit gcbeur is die burgers wa t so 'n volk voorLbring nio 'n bale m:1ar wei 'n las vir die- land. Die o~scwabrandwag beywor hom vir die ophouing v:1n 'n gesondo, nrbeidp mc on lowcnslusligc ,·olk en. danrom is dit ons plig om toe to sion cb.t elke volksgenoot dc0glik e11 gcsond ge,·ocd word.

Op die vrou n1s die belangrike taak om die gesinne v:1n OilS volk elko dag tc voed. Sy moot toesien dat sy die beskikbaro geld so

<Spandeor dat sy ]war gosin die besto vocdsel km goo. Vera! in hierdio ~ycl w:1nncer procluk- to so skaars on duur is, is dit vir clio ITOu steeds 'n problcem om die nodigo Jiggaaml;opbouenda ,·oedingsbestanddcle op Lafcl to bring. D~l:li'Om is uit noodsaaklik dnL die Ossewabrandwag ook die nodigo voorligLing, raad en Joiding in \'Or- band met die voeding van ons volk verst;rck.

Maar om lc begin moet ous eet·s inligLing inwin oor uic voedsol wat dour Afriknnergesinno verbruik word. i\Iet die oog hie-rop word die volgonde prakLicse volksclicns ,·an die vronolcdo v;1n die dieuslaors vorwag:

1. Elke vrou, waa.r moontlik ook vrouo wat nog nie die cl ienslaC'rs bywoou nie, moot nou- kourig aanteken wnttor vocdsel sy gcwoonlik in 'n week vir haar gesin YOOrsit, m.n .. w. die spyskaart vir 'n week. Die moot iuslnit ont- byt1 middaglllaal Oil aanclclc, en indicTI Lusscn

die otcs iols .rerskaf word moot dit ook aauge- gee word. As daar skoolgaandc kinclors is moot ook hul skoolvocding aangedui word.

2. Probecr uall om so noukcurig moontlik vas te stcl wat da:Hdic week sc maalLyo gakos hot.

:Probcor ook om die gomiddclclc kostc van elk- cell ntn die dric m::talfyo afsondcrlik tc borekcn.

:3. :.J I clcl l1oc ,·eel I cdc die gesi n i.cl, hoo,·cel kinclors en 'hul oudordommc en goslag, en anclor afhanldikes, indicn daar i;;.

4. Afgcsicn vnn die inligting hiorbo go,·ra, moeL ons ook weeb hoeveel molk die gcsin per week gobruik, hoe,·eel vl'ugto en hoO\·eel grocn- tc. Hoc,·ecl groonlo word ron gccet? \V<tttor soorlc groento word die mcosto gebruik?

[n santehang ltiormco rnoeL olke dicnslaor ook nagaan of cbar in sy omgc11'ing 'n pcrsoon of personc is W<tt vocJingslcor as Yak bcstuclccr hoc. Jleld die naam en aclres ,·an sulkc persona

on ve1·strok ,·ollcdigc besondcrhcdo oor die kur-

sus \\-raL go' olg js.

'J'on oinde al die uodige inligting LC kau insa- mel, s:1l diL die bcsfc wces as 'n ;'lanlal \TOne uiL clko tlicnslaer veran~woorclelik gcsl.cl kan word ,·ir die insaruoling van gcgowons on om raud t~cc. aan diegeno wat nie wcot hoe to

'I'C't~aa-; ;noeL word nio. Dogters en ongc-

lrouclo dames btu hul mocdors en ook audor noucns l1clp om clio gogewens aau te tekon . . LnaL dit die stro,•:e 1"311 e!kc dicnslaer woes om gogewcns van so,·eel gcsinno as moonHik Lo vorkry.

Die inligLing waL so ver·samel word, lUOCt dan so spoeclig moontlik <1:111 die bcvelvoerendo om- sior n1n die betrokke dicnslaol· besorg word, W<tt dit cbn deur die gcwono kanale aau die O.TI.-Hoofkwnri.ier mocL sLuur.

Vcrdc-r i:;; dit ook b<tic noodsaa.ldik dat die bycenkomste V<lll vroue-dienslaers gebruik word orn kcunis in verbnnd mot Yoeding op te doon en te vcrsprei. Persone y~is daan·an dr<t kan gevra word om die lede d~· too to sprcck o[ om dcmonstrnsics te hou. Ook katl :1nu diet Huishondknndo-afdoling, Dcpa.rtc- 9"---.oo>---~~---o---.!..-.o---..o--<oo~c.----...y

! f KAN U DIT AL SPEEL?

0

t

I !

0 0 6 0

~

0

! !

2 ® .@0 I

- - il fr· ikaa?t:p1:kcnde - - ~~ ~

§lUlii<Dj.,AffYfiika he1t rru neifv<CDoJr gewag ~

Jare lank is daar non-al geprotcsiccr teen die uitheemse kaarte . .. .. ... en jare lank smag Jong Suid-Afr ika na. 'n eg Afrikaanse kaal"Lespel . . . . . .

B~

H l ER I S DJT NOU -

! D ii<e Q g,g,ewca H:l >peelllk aaJrite I i

; E lke l mart het 'n eg A:frikaause naam en is selfs

i11.

ons

o

l Afrikaanse kleme, R.OOI, WIT, BLOU en GR. OEN gcclrttk !

~

1 PimSIDENT, BOER, JUKSKEI, REl\lSKOEN, ens. is 'n I

t

paar van die nan).e wat in die spcl gebesig ,,·ord .. Gcen kos te

I waste hoog, geen· moeite te groat en geen lap w e1·k is geduld om

die l<aa1-t daar so mooi en netjies as moouLlik te laa.t uilsicn nie. I

DIE REELS EN R.EGULASIES \ 7J;;RGESl~L DIE KAAR.TE ! t

I

0 N 1' FI 0 U PRYS

316 ~=~::o s~y~~·agtigc

Gcskenk wces. ,

1 1

j Bcstel van

! . , :~sb .".'.~:5 : - ~~ -~f~:J~~~f!~1: ~: ~I~~:~~;~~~:~o :·. :~-:~ J

DIE O.B., vVOENSDAG, 7 OKT. l 9t 12

mcnt van Landbou en Bosbou, Pretoria, geskryf

\\"Qrd Yir iuligLing in vorband met voeding. Die louse van elko vrouo-dieuslaor moet vir hicrdic mnand woes: ,i\fy 1·olk lTIOet decglik govocd 11·ord !"

--- ---

SASBANK

L~nint-,--s

vir gesalarieerde pe:rsone verkryg baar .

T o rm9

uit~B

billilt.

R.aadpleeg §A§lllANJK P .&.ARL :- Posbus WORCESTER:-

KAAPST AD :-

Pooh us

i?osbus 238'1 o

!

Sdh(j])e m «illllllll~~~© ~ Dlfallllk I

\IT t{ KW ALITEIT EN 'l'EVRJEDE N- HE.ll O DIE GOEDJKOOPSTJ!li

WYNE: Fonkelwyu Lewenswyn Vermouth

Hanekraai-Cocktail Likeurwyo jeripigo, Rooi jeripigo, Wit Soet Muskadel Port

Worcester Hock Pontak

Spesia\e Sjerrie Sjerrie

BRANDEWYNE~

Schoemanello

l

J~~~ra ENEWER Spesiaal

I

LIKEURS:

I

Ker.sie-Brandewyu 1 Anys-Brandewyn

Gemmer-

Brandewyn Lemoen

Brandewyn Peperment-Likeur Van der Hum

5/- S/6 2/6 S/6 2/- 1/3 1/3

liZ liZ U l

l/l lid.

~Ot:l.

3/'J

!!/8 5/- 6/-

5 1-·

S/- 5/- 5/- 3/- 5/-

!l/- 3/6 2/6 S/- l/3 1/1 1/l 1/- 1/- l!d.

lld.

lGdl.

9d.

5/- 4/9 4/3

~I-

4/3 4/S 4/3 4/3 4/3 4/S

I

LJSuurlemoeENemoEWER en jenewn-LIKEURer 6/-· S: 3/- Jenewer 6/- S/-

S/6 6/- 6/- 5/6 5/6 5/- 5/- 4/6 V-

26/6 25/- Z.S/--

'24/- '24/-

;?,4/--

24/- 24/-

?A/-

V<>e« !JY 5/- •·lk !ffiso!s e~:: botte!o, eo Ul/0 vir 'fl'!.l\tJJe wnt vi!rgc,ed sal word by teror:uenMcg. a:>ot;

!ewer <!\:!tonk to CUD loteouer9 aotank ons voon:Mle ~~

!ohoaern het;, en tLHecnHk op voon:,;·:mr:de df\t dfo 1::ll1occrs btnno nestlg ttae au.n on& ter:ug bettol"'C:r WQil"d. \Vc<:ms bottcl sk..'\.8rste lmn ons sUeen.l1.t!:

tn onn ele l.Jotte!s, kisRict; d.rnnk ,~ctpak, was:- snlli:e dr::r.ok 'n mlnlr:uu:n JH)'B van tl-l:S-0 beloop. !DdJen gocdi<Opcr k1S8lea veri..ne word moet a u ele w- houers nan ons st-uur.

Word verkoop 111 12-bottel-kloslcs or 15-gell!ngvaatJ(o~

" o! groter. U k!ssle. van 12 bottcls ks.u Wyn, Bran·

tlewy.o., Jcnever, Llk~ur, Vermoutb en Ha.nekra..r.t

bcvnt. 'l'erme: .K • .M.B., plua trelngeld na oylyno X.:S.A., plWI lrelllkommlcnlo. V.O.S. OUDTSHOOR. ...

lBESTEil. VAN

POSBUS 1 42. OUDTSHOORN .

(3)

?DAG, 7 OKT. 1942

Hoshou. Pretoria, geskryf verbaud met voelling.

vroue-dienslaer moet vir , , :\1 y volk moet deeglik

ANK

Volksdiensl

· gesalarieerde verkrygbaa:r.

~itu-&

bilUk,

g SASBANK Posbus 21G.

Posbus

5~.

Posbus 2387o

I

11ello- Drank I

r EN TEVREDEN f

~OEDKOOPSTE I

~ ;.

.

"'

ll""' _Gl

., ...

,

...

... o

~.Q

""'

"~"'~

f-·

/tJ /ti /6 /- /3 /3 /1.

I'J

11

11 lit

~~.

~~

~~

.

, ...

~8~~fltl

E-<0 O>Q)f.l

E-<..'!lo~~l>~

0!.,:>-Q)~~

Pl...,t.t)ID+JCO+J

~_g~~h:i.8

~~:~is~

5/- S/6 2/6 S/- 1/8 1/l l1/1 l/-

11-

Ud.

lld.

nod.

96.

5!-·

4/9

4/~

51-

c\

2

z .,

~

ll(l"'

.!3""' ... 0

~fj!

C!l a.J-

~.0:.7 iiil ~ p..,5;.

g;cs

6/- 6/- 5/6 5/6 5/-- 5/- ll-/ IS

*tl--

26/6 25/- 24/-

4h:ll

4/3

.tr/~

'14/-·

l

24/-

I

~~I-I

l

,_

4/J 4/l

~/S

24~-· I ; 24;-

l

24/-- j .S:

'-

;)j-

5!-

en bettel:J, oa 1:1/el -..llt

·o:rd by terugaendJn,-. Ol:u;

l

1

I

11 l!lolank ons voo:r:rad0 Vl\ll

I

op voo:rwaarde dat d!a

~ san ons temg besora 1 w.:rste kan ons aUeenllk 1

drank ve:rpak, waar sulite

I

an U-16-0 beloop. lndleo word moet u u ele ill-

-kl1111iee of r;-gelllngvaatjlu 2 bottell!! ka.n Wyn, Bran-

Vermouth en Hanekrut plu11 tre!ngeld na 11ylyno

D. V.O.B. OUD~'BBOORN.

.. VAN

CHOEMAN

OUDTSHOORN.

I

DIE __

O._~.:,

___

WO~N~DAG, --~-9KT.

_

_.!~~!2.

,STERKER"

Die \'Olgenue brief, gedagtekcn J L Aug;u:>tus i!H2, is dour adv. F. 0. J;Jrasmus, T1.V., Hoof- sekretaris ,-an die Herenigde ParLy in Kaap- land, gestuur aan die Bekretaris Yan die dis- triksraad Yryburg, van die party:

.,Waarde Heer,

.) 11Jk merk nit die stattstieke opgawe \'an dio chstriksraa.J Vryburg dat claar 'n groot vermin- daring iB in die ledetal teenoor v&rlede jaar.

Verlede jaar was die getal van die distriksraad 1,126 c.~ vanjaar doen u distriksraad storting

van 690 Jede.

,Ek wil graag hiermee 'n heroep doen op n tak om da.de1ik poging8 aau te wend om u lode- tal aan te vul voor ons Kongres op 18 en J9 Reptember op De Aar, sodat ons, indien moont- lik, 'n vermeerdering van ledetal vir u distriks- raad kan aantoon. Stuur asb. die nuwo name met starting aan n distriksraad sodat hu1le dit aan ons kan stnur."

Vir 'n Suksesvolle Loopbaan

Studie met behulp van die beproef- de lesings van die Ilelpmekaar Kor- respondensie Kollege is die beste

en

goedkooptse manier om u sukses in die lewe te verseker.

MEER AS 200 KVRSUSSE

Die Helpmekaar is die enigste suiwer opvoedkundige Afrikaanse Korrespondensje Kollege in Suid.

Afrika.

Reeds meer as 16,000 Studente het met behulp van ons lesings sukses behaal. Ook

U

kan dit doen.

Pos die Koepon nog vandag vir gratis hesonderhede

DIG Besturende Dl:rekteur

Belpmekaar Korrespondenste Koues•.

PosbUI!I 3512, Voortrelikergebou, JOHANNESBURG.

Stuur my assebl!ef besonderhede omt:reut t1 Jtorresponden!lle KurflUBIIe.

Elt ate! belant; In . . . .... _ •

Naam: ..........•...

Adret~ ......... -..... -.

(O.B. 7 Okt. 1942) ........... _ ............ .

Besturende D!rekteur: Dr. H. G. Luttig, M.A.

(S.-A.), D.Litt. et Phil. (Leiden).

Mede·Direkteure: J. H. Greijbe (voors.), S. N. vam Vuuren, P. Joubert, P. J. v. Z. Hattingh, A. C. v. W. Str~h.

etp e aar

KORRESPONDENSIE KOLLEGE

Voortrekkergebou 310, Hoekstraat 18,

JOHANNESBURG.

Posbus 3512. Foon 22-3512.

GROOTMENSE SE REDENASIE

Die Burger nm 28 September probcer om tc bewys dat dil' H.X.P. die ltegering SP groobte vyand is omdat die ,regeringspers" UH.'er aan- valle op die partye doen a:-; op die 0:-;sewahrand- wag. Om sy stelling te bewy:,;, skr_yf die Llad as volg: , ,C:1s het ons die moeite gctroo:> om die hoofartikd::; \'all ses daghlaaic na te gaan en ons na gO'('n verskoning; dat cws Die Vader~

land, propaganda·orgaan van die A.P., die N.O.

en die O.B. onder die sestal ingesluit het nie"!

Gclukkig dat die bluu darem bebef dat hy vorskoning behoort to vra vir so 'n manier van redeneer. Want om i.e bcwys dat die Regering se pen; die Party meer aanval as die O.B., tel hy ewe geridlik ,,die propagamla-orgaan Yan van die A.P-, die X.O. en uie 0.13." in sy be- rekening by! Hy vorwag tog seker nie dat

"die O.B. se propaganda-orgaan" op die 0. B.

aanvalle moet doen nie!

l\faa r die eintlike ding waarvoor die blad ver- skoning bohoort te vra, iR dat hy die Jdeilat- om·log tussen die Party en die Regeriug ;,;e Per~>

wil opweeg teen die daadwcrldike oorlog tussen die Ossewabrandwa.g en di._, Regcring so VIGR- DEDIGIXW-l.:\JAG met sy trouke en interne~

rings-kampe. Dit maak minder saak hoe vol die Regering se P E RS van woorde oor dfe H.N.P. is, die feat bly dat die IRegering se iRONKE en KAMPE uitsluitlik voi is van O.B.·offisiere en manskappe, e~~ daeliks nog voller word. Die WOORDE spreek slegs van veragting, die DADE spreek van ure-2s.

______

..

_____________ _

:~VIR ENIG lETS SMAAKVOL EN DEFTIG IN

DAMES-ROKKE

besoek

PAROW SE NUWE MODERNE SAAK

REG VIR

DlUE

l(.G. SE VER}AARDAG CEVIER IN BLOEjjJFONTETN

D\\ nrsdP!!I diP Vr~ staat· is die Kommandam- gencraal :>e verjaanlag; op 24 8eptembet· her- deuk. Die kommando' s hct bymekaar gekom om dk plaaslik by wy,e van 'n partytjie of ge- selliglwi(l feestelik hul leie-r se \'erjaard<l;g t._

virr. Die \"rystaatsc hoofstad het die vooneg g;eh<~d om hom hy die ge1ePntheid teenwoordig te he toe 'u informele ge'ielligheid in die G('- denk:mal gchou i;:,.

::.\ lc>er as :300 persom· het opgeJaag op ui tnodi-

giug yan die mans -on vroue kommando's Ron Koers. Die Kommandant-generaal en nwY.

Ynn Rensbmg, en die YTystaatse A.K.G., genl.

Japie van der )len> e. en ,.;y eggeuote was Jie eregn:>t.e. Die fuHk::;ie i~ met gebeu geopen denr ds. Piet Bo;;hofl\ "aarna die aanwesiges welkont geheet is deur ho(Jfkomrlt. Gustav Radloff. Die' gelu1nl-ensing is deur genl. Van der )fenn' nit- gc;;prcek

Hnikf'r.~ is aan men:. Van Hen;;lmrg en Van der )lerwe oorhandig en '11 pragiige verjaardag- koek gcsny en bodicn. Komdte. L. van dcr }fPnre het 'n geskenk aan die Kommandani- generaal oorhaullig, waanm 'u ~>pontane hnlck- betuiging gevolg lwt.

In sy autwoord op die gt•lukwensing het die Komrnantlaut-generaal gese dat (laar ge}-,e '' onl dat die O.H. doo<l is; ,met andPr wonrlle, dis Rpoke wat vanaawl hier aanwu;ig is. Ons kau ogler die ven;ekering gee daL ons hard ge8pool' het en gaan spook, in die tronke en lmite diP tronkt', in L1ie kampe en lHlite die kampe .. ,

::.\fet rliP aankomfi van die KG., is 'n erewag van O.B.-\'rotte in wit rokke ckur komcltc. h van

uu·

_\fcnw OIJgec;tol en i,., h,v deur genl. A.

:-;chmidt ouh·aug. In die saal is hmn hartlik ,,I-fon Koers" toegesing denr n koor van Brandwag-vrrme in wit rokkP \rat op die Yf>r-

hoog opgestd was.

Sa die K.G. se vertrek is die nrrigtinge voortgcFit met volkspele. Dcurgaans het die plaaslike O.B.-orkes opgewektc mnsiek gelewer.

'N

ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDERS

ftm:t,.. ,. :.L&tillta'~~

GROTE!

Vir ware voldoening en tevredenheid het 'n mens nodig gesondhcid en wclvaart, sukscs in sy strewc, 'n aange- name tydverdryf en ontspanning, en 'n geruste gemoed - gerustheid dat daar nie net vir die hede gesorg is nie, maar ook vir die TOEKOl\IS.

'n Geruste toekoms word gewaarborg deur 'n SANLAM-Polis.

SUID-AFRIKAAtUE

lEW!:~$ ~S5URANSIE

NASIONAlE

I~FV .• BPK.

- - ·r,,KI-f. ") •VAFt:?':''EUR OlE U!-IIE - -

~~--·--,..., . . . _ . . . k ... ,_.,~_._ . . . , • ..._ _ _ _ ~. _ _ _ . . , . . _ _ _ ~,

-i;-6(:)1;" tN"1=t;-)f, ·-\~~.,\::-<;~;·RAAT 28.-KAAI>STAO.

(4)

VIER

DIE OJ3., \VOBl\SDAG, 7 OK'.r. 1.942.

i Ka n Di e Vrou Haar Vol!<

D i en Deur Haar Huis?

Begi n by d~e Bodem

Die Lwcedc <.liensbersL11k · wat in hi01·die uit- gawo verskyn, clien as lcidraad vir die behoud

~>n vcnyking van ons Yaderlandsbodem. Dio rnctodos wat aanbeveel word, is nog maar be- skeio in vergclyking !not wah deur die gosag- staat aangepak sal word na bcwindaanva:nding.

Dog tlcur nou a! 'n begin to maak on wei deur.

die volk self, knn die regto gesindheid by ons volkslcde aangewakkcr word afgcsicn van die grooc waarde wat so 'n ondcrneming op sigsclf reeds is.

Oos volk so nard on karakter is vir 'n groot mare gevorm dour sy landelike Iewcnswyse in die \·orlede. Dit is good, want die mens is as Jandbouer gesk:t]JC Cl\ dit is op die )and waar die bron van 'n volk so gcestelike en fisicsc krag opgesluit le. Hier is sy ecrstc roeping en dit is hier waar die volste geluk gcsmaak word dour hom wat geleer het om licfdo te ontwikkcl vir die gro)l(\ en die natuur.

i\fa;n die landbou is ook die grondslag van ons volksckonomie, \1·ant ons volk word gQ\'Oed uit sy vaderlandsbodcm. Om dus 'n gcestelik gelukkigo en liggaamlik gesonde volk te wees, moot die e01·st.e aandag aan die- vcrsorging van ons grond bcstce wo1·d. Met die ocg hiorop sal die gesagstaat van die toel\oms ons lanctsbodem tot sy volste moontlikhcde ontwikkel en ontgin.

Oaar sal gesorg word dat die land sy vol!e .!(\1/0ta aa.n mannel\rag en produi\Sie dra.

Kakamas.

In hierdio verbaml is daar reeds 'n Lrcffcude

\·oorbeeld deur die K.G. Kerk se ondcrncrning by Kalmmas gestcl, soos blyk nit 'u rolprcnl,..

opname wat onlangs io die Boland vcrtoon is.

Wat dartr gebeur hot en nog gcbeur, stem in groot male oorcon met wat die Ossowabraudw<tg hcoog. Dit. was verruklik om te sien hoc die Afrikaanse ondcmemingsgees en volharding die aangesig van die ruwe en droe aardc aan die oen·ers van die Oranjcrivier tot vrugbaro vallcio omskop het; waar honclerde gcsinne vauchg 'n kommen·l·yc !ewe kan voer. Ons dink by voor- bcold aan die reusc-taak om hoogtes met. bohulp ''au water gclyk te spocl en met t.rokkers piaL lo sleep; die watersLrome waL wcggckcer en deur landerye vorvang i~; die Dlylc-lange ka,1alo, die stelselrnatigc uitlo \•an plasies, die bcbouing van die grond en clio gelcidclike ontwikkeling van 'u eie klein nywcrheid in clio YOrm van mculcs, n·ugte\·orwerking, ens. Deur hul in- spanning en arbeid h()t hicrdic mcnse ona.fskei- clelik sa:ungegroei met bul grond en 'n liofdc onlll'ik.kel wat selfs nio dour vcclvnldige teen- spocd gcwmpcr sal word in sy ondorncming toL verdcro \"erryking van ons vadcrlandsbodcm nie.

Fli01·die volksgonoto, baio van wio voorhcen swcrwclingo op moedverloor so YlakLo was, is dour dyL en dissipline clan.rtoc gebring om 'n positicwe on bcsiolcndo bydrao to !ewer Lot ons \'Olks01)bon en landsvonyking.

Opvallend was ook die metode van optrede.

Sonder om die individuc!e ondilrneming .en c:e.n<lomsin te skaad, is gesamcntlike lanclsdiens vcrrig ~n belang van clie geheel. Die verun

woordclikhPidsgevocl teonoor diQ groop is hicr- deur bcvordcr on 'n gcmconskap is opgebon wat voorhecn uit losse en S\\·en,·cude enkelingo bc- :,!aan heL. Danr hoL ons reeds in klein clio ba.ndc van blood en bodem wat 'n volk saam- snocr tot 'n lC\1·endc eenhoicl.

~icrug.

)Jet clio gesnmoalliko wil \·an die volk on .staat sill deur· die Ossowab1·andwag in hierdi'e rigting \'OOrigcgaa.n word OBI ODS bnd Olll LO skcp tOt· 'n Hugb:uc Lnisie van die l3oere,·olk.

~Jet die grooi.. moonUikhede wat, gebied wol'd sclh nog op him·die bepcrklc terrain k<tn al baio gedoeo word dcur 'n st.aat wat bekomrncr is oor die "·elsyn va.n sy volk on nio oor die bchoud of verO\I·ering v;trt politieke setols nio.

waar dit clic volkstaat ook gaan om die geluk (Ve·rvolg op ·voet ·vcm volgende kolom)

In hi01·die oorlogst:ycl sal dit seker geoorloof weos om 'n beeldjie uit die o01·log tc uecm om die huislikc rocping van die Yrou ie vcrduidelik.

In ons hoofa.r~ikcl '::tn \"erlcdo week is a:~.nge­

voer dat clio vrou se lewonstaa.k in haar huis le en ni~ soos tlio van hanr mau danrbuite nie-.

Ons bet ook beklemtoon cht haar work nio in die nlinsle mindon,·a:~rdiger is nie, maar not anderr;oorLig. Jn !u land soos Duitsland word vand~g die helc volk opgeroop tot stryd in die om·log. Daar is telkcns weer boldemloon hoe die arbeiders tuis in die fabricke 'n bcla.ng•·ikc dccl aan clio oorlog het. Dit is bulle wat die wapens on voorrade aan die vegtonde sold:~.t.e moet lewm·. Niemand sal wil bcweer dat daar- dic fabrickswerkcr waL veertien uur per cbg work minderwaardiger is as die solda:l.t nic.

Sondcr hulle kan die land nio oorlog voer nie en kan geeu oorwinniugs cleur die soldate be- haal word nie. Die eon v11l clie ander aan.

'l'ot so ~ll mate word die work t\lis W<U'lTdcct dat die Dnitsc owerhoid onlangs die ysterkruis a an 'n \l·erker toegcken hot. -- 'n onclerskeidiug wat in die vcrledc net solchte to beurt ge\·al beL.

Daarmee het Duitsla.nd ons stelling ondersk.ryf dat in 'n organiese vo!kstaat elke volksgonoot 'n bes·ondere taak tcenccr die gehee! te vervul lict, sor.der dat die eetl sc werk van minder waarde as die ancer s' n geag moet word,

Net. \oos die ·.Yerker aan die tuisfront sy. dccl tot die oorlog byclra, net so

c],·,.

die vrou h:.l<tl' deel by tot die opbou van die volk wanncer

s . v

in haar Jmis haar pligco teenoor haar gesin vcrvul. Sy bring nuwo burgers iu die wiheld, ,·orrn !mile en bctei lllllle voor vir die tank van die volk. Dit is 'n moeilikc dog eervollo taak wnnrop olke vrott trois behoort to ,·oel.

Die volgenc1e heskouing oor die saak word go- gee dour 'n vrou:

Vir my word die ~rou sc clicns vcrsinncbeeld dour die a~tnhoudcncle aksie van die brancter:s langs die kus- mcttertyd word clio harclsto rots se aansig Yerander, die ntwe, hardo, onge- vormde lyne word vcrsag. So is die \'l'OU en mOellet· se werk-dcur btic as eentonig bcstom- pel - dag na cbg; byna dicselfde en ecrs na ja.rc sicn mons die vrug.

:Oie grootsto dicns wat die vrou deur haar (Vervolg op volgende kolom.)

BESKULD!GJING§ JEN JFEITE

Op 22 Jam1a•·ie 19~2 hct Die Burger clie vo:gcnd2 gese: ,fFo~dse is ncdig om die gesinne by te staan van die talla Afrit\aners wat sender vc.rhoor ;,n intcrnoringskampe opgesluit word. Vrocer is clit deur die Ossewabrandwag gedocn, v·andat die ver- keerde koers van die hoofleiding claardie organisasie GEBREE!< 1-l ET, IS Di"i Nl E MEER DIE GEVAL NIE,"

Vandag, agt maamlo later, kan die Osse·

wabrandwag ·ondanks sy doodverldaring aani{Condig dat hy seciert J <muarie llierclie jaar die bed rag van £17

,o oo

ingesamcl het vir huipverlcn:ng aan gc'interneerdes, Hier· by is NnE ingesluit die reuse·bedrae wat op 3 Augustus ingesame: fs nie.

Die Party het oo~ '11 fonds met £100 van dr. Malan bcgi.n; toe dit laastc gepubliseer was, het dit op onge•Jccr £4,0;!0 gestaan.

(Ve·rvolg van voorgcwnde kolorn) van sy indivitiueio !gde, sal d:t deal wees van ons beleid om ook claardic Afrikaner wat waar- iik aan!eg

en

!iefde vir di!: I.Joerdcry hct, maar deur l(apitalisticse to·ag~·e van die lane! verctryf is .gn_ vandag met plfln in sy siel in goudmyne of ande~ plCI\1\c vir 'n bestaan moet swoog, terug to neem na die p!el< waar hy hoort. Die volkstaat me.t sy organiesc gedagte glo aan die geluk 'J<ln sy lede, en erken -ook die noodsaak- likheid dat ell\e man op sy plel.t moet wees i.n belang van 11omself en die gehee.L

l,aat OilS by clio bodem begin 0111 'n sterk Cll

gclukkige volk tc: kweek.

(Vervolg van vorige kolom,) huis doen is m.i. die op"oeding en vormi ug \'ltll

han•:-kinders sodat hulle waardige lcde ''a.n die volk kan woes; en om kinders op tc vocd verg va.n clio moecler Job so sprcckwoordeliko ge-- dnld, wanL dag na. dag en keer Ol) keer moeb sy dicselfdo ding weer o01·so, claar herhaling al is wat 'n indruk maak.

Goeie maniere, ordoliko en gedissiplineerde inrig van werk en spel, diL is alles dingo wat die kind help vorm en opbou tot waanlige volks- gcnotc en dit k<tn die mocder aileen verkry dour herhanh:lelik daarop aan to dring daL sokcrc dingo net op sekero manicre gcdoen moot , worcl. En kan sy dit alles dol)n as sy ook 'n beroep buite clio huis bcoefcn? r'

Deur ltrt:.lr huis kan die vrou \'order volks- diens Yenig as sy h:.lar m:1n besicl om sy tlag- taak te docn nie \'ir homself of sy gcsin nie, maar vir sy volk- as hicrdie klcinsLe oonheid werklik voel dat hy 'n decl is ''an clio volk, dan sal die volk ook meer siel en lewo toon.

GROOT VROUEKAMP GEHOU

Yan 1.4 tot 20 September is 'n groot O.B.- vrouckamp op 'n plaas naby Roodcpoort, Trans- vaal, gehou. :Jfem· as honderd vroue, waL onder

strenge~ dissipline sta:m, hot 'n iuteusiewe kur- -sus dourgaan onder leiding van deskundigos.

Oudcrwerpe soos noodhulp, tninma.kery, invloecl ,van die moeder op die kind, kuusnaaldwerk, Yolksidealo en dernokrasio, kinderversorging, ens. is behanclel. Hulle is ook toegesprcck dour die Kommandn.nt-generaal oo1· die posisie van die vrou iu die tookomsLige ropttblic-k.

Die kamp hot onder Locsig van mev. K.

:i\falau, voorsi lstor van die V r01~e-adj unkraad van 'L'rans'vaal, gostaan.

"HI f[~ IT 1Th ~ ln ' AG '

H ·IG l LJiJl!G 1t1J n ~ u ~

\\ r r1 . f~ ~ .Q u T i U rr~?"{j.

VJ IlJLll~ JiA ~ ~

ALLE AFRIKANERS WORD VRIEN'DELIK UITGENOOI OM

SAAM MET DIE GENERAALSKAP l?E1'ffEF

HELDEDAG 'J'E V IER .

IP AROW IV!Au ~Kl?JL JE [ N

l Q»&e OKJ OBEIR

Van af 6 n.m. :

GESELLIGE VERKEER MET VOLKSPELETJIES, VERVER-

SINGS . en BRA AIVLEIS.

Vana f 6.30 n.m. : GESAMENTLffi(E SA NG,

TOESPRAK E, ENS .

DIE O.B.-GEN ERAALSKAP W!NBUAG, hcrdenk

HELD]~DAG

. OP 7 OK' . l'OBER 1942.

Ontmoeting va.n die sprekcrs, l<ommandant-gengraal J.F.J, van RENSBURG

en Prof. l. J. du PLESSIS, L..G,R., om 11.30 vm. met pcrcle-kommando.

T-oesprake 3-uur nm. op die Sportgronde.

Vorversiugs op 'l'errein.

Aile vriendc word hartelik uitgenooi.

(5)

DIE O.B., WO ENSDAG,

Tf

OKT. 1942. VYF

Vergadering Hu~d~g GenL Hertzog GJEVIRA.

'n Ossewabrandwagvcrgadering van 1,000 mense op Alberton het voorverlede Oinsdag op voorstcl van genl. J. A. Smith, AssistenH<Om·

mamlant·gencraal, in stilte eerbiedig opgestaan as ',n betuiging van hul meegevoel met genl.

J. B. M. Hertzog wat 'n operasie in die VoJks·

hospitaal in Pretoria onderg_aan het.

Genl. Smith hot ann die hand gcdocn dat die vcrgadering net, ccrbicdig sal <Jpsta:m om daar-

<1cur mccgevocl to bet uig vir him·die ,grooL scun van , uid-Afrika. wat op konstitusionele gebiecl meer gedocn hot vir him·die laud as onigc a11dor man."

Die vergadering wat besonder gecsdriftig was, is in clio Albertonsc stadsaal gehou en dem· geul.

J. :0. Jerling, gcnl. J. A. Smith en mev. K.

Malan Loegesprcek.

Die Ossew:tbrandwag, hot gcnl. SmiLh o.a.

gcsc, staan nog by die grondslag wat vasgclo is deur dr. Van Rensburg op Elshurg. :Oio OJ3.

kou nic partye of groe-pe nic maar slegs dio volk. By vra nio hoc jy in 'n sekere ja~tr go- .stem hot of aan watter party jy behoort nio, maar slegs of jy Afrikaner en republikein is.

Die O.l3. is bcsig om cleo! te necJU .. ann 'n gcesie- like rovolu io \\':lL vandag oor die hele woreld.

1)la:1svind. Afgesien van die uiLslag vnn die oorlog met wapons \COOl sprokor daL daardio rc\•olusie vo!Looiing nader. Die dcmokrasie hot 'J'eetls verloor.

Cenl. Jorling het \'Ol'kla:n· d:~tt die

o. n.

toe

l1y op sy sterksLe \\'US in Trausv:~al 130,000 brandwagte geLel hot. ITy hoop om cersd::wgs aan to konclig dat die ledetal weer so groot is. In 1edel· geval cgter glo dio O.B. nie in get:1lle JJic: maar in gehalte, en die , .. elTolgiug van allo kantc wat aan die gang is, loutor en sniwer slogs die beweging. Die Rogering kan maar aangaan mot \"OlTolgillg on intornering. As hy olko troue lid nm tlic O.J3. wil inierncor, sal hy dio volgendo vyf jaar aan die bon van intor- r,oringskampo moo{. bestce.

(Volgeus die jongsto bcrigto maak gonl.

Hertzog goeic \'ordering nii. sy operasic.- Jied.

Die O.B.)

VOlKSKAS

BANK~

Fondse oors k ry £ 2,3()0,000

(Opgerig kragtens die. Kooperaticwe Wet)

J'nl'SE STYO VDIN!O.

KOOP NOV!

ONS HOU ALLEENLD< GOEIE I<\VALITEI'r J\f£UBELS IN VOORRA.AD.

We rda JVIeubelhan d elaars (Edrns. )

Bepcrk.

,Op Eie Pote na Stem.lnts"

N::t ons mocgedeel is, l10t die H.N.P.-kandi- daat. vir die Lusscnvorkicsing in HotLenLoLs- J.Iolland ~1an ,.e,·skoie lode YHll die Ossowa- br::.mlh·ag gcso dat die DisLriksraad ,.all die l"arty reeds bcroken )JOL dat hulle sonder die 0.13. se stemmo kan klanrkom. Di~ is darem ten minsto konsokwenL.

KER SFEES-KllSSllES

Bespreek dadelik u Kersfcesbestelling KISSIE No. 5, scs bottels wyn en scs ou Brandewyn vir 46/6. Ryloon is be- taal na enige Uniestasie. Stuur die kis- sie en bottels terug en u kry 4/- terug.

Kontant met bestelling of K.O.A.

Vra vir ons Pryslys.

BRINK BROERS BPK, MONTAGU.

--- - - --- --

'uO Ns 1s dwnrsdeur die uru. j

~~ sowel as buite sy gren .. 'UJ:

~ bekend vir goeie drukwer h:

te en lwnl<Ul'rerende pryse.

B

ES'l'E is om Ollll te :raadpleer.

in

verbsnd met u benodig.

hede. Prysnoterings wo1·d

gratia

verskaf . Enige

som·~

dr-ukwerk . van visitekaart{l

tot

gele-arde Disserta.ai.IJ.~

:tro l"d on· de:r.ueem..

HOU KO!J:RB NA

I IP'ro !Ecdesia-Dmkkery,

DrukkerB, U.itgeVv'e :ta en

Boekbinde~.

0

'

~Jll A~OCAGIE N1f SOC A fF

V li«»te~ Rl~©rre"' MS1rr&

KAA.PSTAJOl

©

Betaling geskied onmicldellik, aveekliks, nwandeliks of soos

verlang.

IIEST£ JIEERSENDE PRYSE.

MiNNAAR & IV AN SCHOOR

:Eleoaar: GUSTaV RETIEF.

'l'eletoon 2·02U.

Voortrolilientl'!lat,

&11DDELBURC, Yvl.

Hcrcfordstroo~,

GROBLERSDAL, ivl.

Ellanaa7 : D, D. DIE lCOCI'

TOT 1JJ DIENS!

V.M.llb.. AANJRJEVIE!E!L.

---

Se1<erlik nie- Gee hu lle dan die geringe aan dag wat hulle t oekom.

JDU~JVAS .

Die A.ntisept iese en llelende Oogwas.

'n Spesialiteit se Voor skr if vir moegheid, branderigheid, spanning, rooiheid, inflammasie, waterighe id en gevo eligheid van die oe vir skerp lig en stof.

Van aUe Apteke, of direk van

D li~ V~©rrltrr~ ~ll~ grr=AIPfc~~~ .

Ke r ld aan, Adderleystraat, Kaapstad. (Posbus 2760.) lVIaitlandstraat 37A, Bloemfontein. ( Posbus 765.)

/"·]=:==========================================!:l1r~

If VAN Zlf lL§ f

HOOFSTRAAT PAARL

MANS UITRUSTERS EN KLEREMAKERS V oorsieners in Sportbenodighede

GROOT VERSKEIDENH EID TENNJS·RAi<ETTE

MAXI?LY l'O'W.l' . . .. . .

~tAX'~? I~\' 'l'O'Ont'A~f}}l';'l' ..

Al.lOJ<;· MARBLE .. .. . . .. .. . . . ALICE JIIARIIL'E J~'R. . . . . . . . . . .

Fn£D PERIH' SPJo.:CL\L .. SWIFT S'tUOiffi . . . . . . . . • . . . . •

cr.un ..

JUNO .. . . . . .. .• •. . . . . .. .. or;DU'IO . . . . . . . . . . . . . . . . . . HERSNARING VAN RAKETTE £1-12-6 - BESTE SNARE.

SKRYF AAN O~S VIR 'N KATALOOUS.

Groote :<erkgebou, KAAPSTAD.

rosbns 210. Foon 2-6800.

I ~\ OOK OP - - PORTERVILLE .fj}

~---~---' ~========================================~

..

(6)

SES

HULLE KEEH TERUG

Korplc. :'11. J . . :mit \":Ul no~bokrand, oor G r:1skop, Tr:uts,·aal, het · n hrit'f ann ons gcrig waarin sy rnnr. J. C. C. Slapt•lhNg en ,·yf-cn- t.winli~ under Afrikaners waL W<'ct· na die Ossc- wabrandwap; lerugl,ccr, Yorwclkom.

Di~ il'l 'n algemcnc YCrskynsC'I dat hondcrde Afrikaner.; EC oe tans oopgaan vir die p:nLy- politiokc onwcls en torugkc~r na die Yolksbc-

wc~iug. Op sommigc pleldm mocs al weer nuwe velukornclskappe gestig word om die lcrug- l<crendo lcde in io dec!.

Vornl dr. :.\!alan se jongsto weiering om die stryd t.:- stnak teen mcde-republikeine hct die volk so oo oopgcmrtak, want gc,·ocl word dat as dio H.N.I'. dit ccrlik mecn om dio volk te red !:logs die weg van 'n algcmcne vcrkicsing, hy nio die samewerking ,-an aile Afrikaners rnc:.

sulko floue redcs sal versmaai nie.

O.B. , GROEI" DAREM OOK

ln dio (llocmfoowinse Hou Kocrs-kommando is onlangs dric dogtertjies Van V:uik, Annandale on :\tuec gebore ondcrwyl hut vaders ,op con of andcr manicr aan dio lccufront is, hctsy in dio Lronk of elders," word uit Rloemfontcin be- rig. In die bcrig word ook clio ,klein hoof- komrn::ul(lanLjic Gust:tv Jhdlofl"" vcrwclkom

wa~ gclykt,ydig sy vcrskyning gcm:tnk het.

GEESDRIF IN T.RONK VIR KONiiVIANDANT-GENERAAL

Dawcrcndc gesang wat tot. die hoogslc kan- torc en ,·er:;te uid10ckc ,·:m die Johanncsburgse magi~traatshof dcurgcdring hct., hcl dr. J. F .. J.

''an llcn~burg onlangs begrol't 100 hy die 5 bc- skuldi)!dcs in die plaaslikc hoog,·erraadsaak in dio scllo onder dio magistraa t~hof besock en clkcen ln hancldruk gegcc hnL.

N:~o hcclll'at moeito hoc die K.G. da:win go- slang om vcrlof Yan die hoogo!o polisic-owcrheid to vcrkry ont hnlle: onder slork spcu rder- b<'g<'lciding te bcsock ,en elk 'n handdruk te gee." Hy is egtcr nie tocgelaat orn by ~hullc

in die sci le gaan nie, ma:n moes hullc vanuit die g:mg dcur die lralics groct.

Yoordat hy afskcid \·an hullc geuccm het, he~ hullo ,Die Li"d van Jong 'uid-Afrika"' ui&

vollc bors gcsing.

O PBRENGS VAN TWE E O SSE

Die Lwce Afrikanorosso wat meL die oog op 8 .Augustus dour komdL. en nsst.-hoofkomdto.

Herold Lombard ,·an Slagtorsnek a:\n dio Ossc- wabrandwag geskenk is, en wat \'001" die osse- waentjio in 1938 gcLrck hot, so vcrkoop hot

£47-5-0 opgcbring.

DElVIOKRATE WERK SAAM

Van \Vilgenhoutsdrift, Upington, word be-rig dat clio H.N.P. en Rcgoringspart.y da:n saam-

~owcrk hot Lydcns <.lie vorkiesing van !cdc vir dio planslike behecrrado om sckore lcdo te laue uitval neL omdat hulle lid van dio Ossowabrand-

•I'Ug is. Die berig maak sclfs melding van so- gonaamde Nasionaliste wat. terselfdertyd lid is ,·nn die 'l'uisfront!

HERHO LO'l' SE BOO:\H\:\VEKERYE

l'<>•bus 660, .JQH.'\l'il'iF.SUUHG.

D:\llf.IA>:: .,Sonsl<yn Versnmcllng" 11/- vir 6; 21/· per dosyn. .,Sonstranl Uitdnag Vcrsnrncllns" 21/· vir 6.

r\Hl:O:.ANTt;: Heusagtlgc Vcrtoonsoortc fraai:Jti.! '\Jcure.

1 ~/C en 17/6 per dosyn. ' l'l'IIGit:\S: SJ>Csiale Tipe 21/- per snl<.

Palm~. Heinfngbo:ne. Slerbome. Roo•plnntc vir Januarle plantlnr;. KATALOCt:S CR.\TIS.

Hoofb ntoor:

Reserwe- fondG

£90.000

S~.

Johnstraat 65. BL O EMFONT EIN

SEGRAFNISSE. KISTE. KRANSE. GRAFSTEN

DIE O.B .-NOODHULPFONDS

Die \"OIJ;endc wrdcrc bydraes 1:-t Kaapland tot or.s Conds vir hulp,·crlenln~: ann afhankl!kcs van gc!oter·

ne~rdes !s nan Die 0. g_ bekend gcmoo.k.

Reeds

!. s. d.

·1,29$ ·l 3 2 0 0 1 19 G

TltAJ'\SVAAI. TOT 19 SEPTE::IfUElt.

f. 8. d.

crkcn

.. ..

S,•IOG t l I)

Kwltanslc No. 55G Dydro."

..

10 0

.. ..

5~7 55(1 Kommando 1\ommando 3l3l 9C3 4 l 12 11 0 0

..

501 Kommando 9A6 3 12 0

..

562 Kommando 2B5 10 0

..

!163 Bydrll.C

.. .. ..

10 0 0

..

:i64 hommU·n<!o 2Al ·I 10 0

..

565 Ccnl. 3 .. .. 23 17 6

.. ..

566 567 Kommando Ko:nmnnc!o ~A3 9Cl 21 ·1 8 0 10 0

..

56S Komm:s.ndo 9C2 2 8 0

" 569 Kommando 9C:> 12 0

..

570 Kommn.ndo 13Bl ~ 13 0

" 571 l{ommnndo 3C6 3 10 0

..

572 tly<.lrnc .. 2 18 G

..

57-1 Kommn.ndo 2C2 l 10 0

575 Kommando 5A1. 12 10 0

" ~73 1-::orumando 5A2 ·I ., \i

..

575 f<ommanuo 5A3 ]:l l:l 9

57G l(omma1u:to 5A·1 3 0 0

" !37G 1(ommancto 5A5 ·1 13 0

..

!j75 l{onunando 5A6 5 0 0

..

:..75 Kommando 5B1 ·I 13 G

" 57~ ]{ommando ;>B3 l l 12 G :.75 Komman<!o 584 ·I 4 G

" :';75 Kommando 5Cl 22 3 0

.

575 1-:.o:nmando 5C2 18 0 0

..

!l7.., KommrJndo :;c~ () 12 0

. .

57G Kommando 5C5 7 0 0

~76 Kommando 5 .. 25 0 0

..

:177 Konunando lOC 29 ltl 6

..

578 I'ommando H

..

3H <[

..

:;so Kommando lB 8 7 s

. .

~S1 Kommando JA2 1 H 0

..

582 1\:ommnndo JA.4 2 ~ 0

583 h:ommnndo 8C1 4l 8 3

" 58·1 1-:.om1nando 2A11 l 6 s

..

585 lCommando lB-1 1 9 c

" 586 l(ommancto lB3 3 s 6

" 587 J-:.onunando 3C·1 11 12 0

..

r>SS J{ornmnndo ~.A2 l G 0

..

5Sll Kommnndo 9Al 1 10 0

£8. 72!) 13 6

GEBOORTE

DU l't.t:S:;JS:- Aan mnr. en mcv. (Korporale) Willle du Pless!~. Scntrnlc Garnt;e. Paarl, 'n iris Bra.udw«s- dot;ter op 23 Sept. 19·12. Nan• die Hecr, dank llt\11 <IOktor en verpl~cgstcr.

DANKBETUIGING

HIERMEE wens ons die :11aone· en Vrouc-Komman<IO"N van die Ossewabran<lwa·g. Porter;llle. hartllk tc bedank vir dtc blyke van dcctncming m~t dte n!sterwe Yan ons l"n<lcr, brandwn~; Jan P.a• (Snr.). D!c l\lndcr:<.

BENODIG

,n,NMIDDELLIK benod!t; 'n nukse persooo om •n Trck- 'lY ker tc bc~tuur. Onderv!odlog ole oodlg. Docn a.o.n-

s~ck by: l(rlcl tee Onru.gc, Rawson,1llc.

GEVRA

,n,l\"GF.'rltOUlll~ jonl:"man om bebulpsaarn tc wccs met 'U' lnsamclln,:: van r;rnnnocs. Indieu appllkant bel<wnrun is. kan belrckklnt; permanent wecs. Annvan~;salarfs !3 per maand met vr;· lnwonfng. Rig nansoeke voor elnclc

Ol<t<>b~r aan:- .J. v. )1. l:l<steen, llartcbecsrh·1cr. r.J(.

llu.ffciJacht•.

TE KOOP

S"L\U-i\..J"'ltT.\l•P:t:~:- l(oop goeie gesondc snad vnn

•. Utl-to-dntt·•• ~n ,,1\.inJ: or CMtus," - J:fcrs:r11otte 21/6. en ,.t;p·to·tlate"' ukl:ernentg-rootto 20/-. U 84·1

<evrede wees. \' .o.s. l'ctmsburs;. ,J. 1,. Yl~;>;n;n, )\oc~m:tn'\(li1C, P(•tru~bUrJ::, Q, \' .S.

BO'I•rt;I.VOlt)ll G Sl>cel$lcele, 3/6 por pnar: Oubb~lkop.

5/G pet· 1>nnr. KM.B. of KB.A. gclcwct· Ccoq:~

Stasic. C. .1. Zwh'~duar, \Vntt:s-gcbonc, GC'or~(·.

' 1'E KOOP

JBOME: Geokkulecrde Pekaan-neutbome, Tun,;, VTllrtt•

en Ro•e. 20 Janr sevcstlgdc be•l~;held. Ban It·

Volkskao, Pfctcrmnrltzbur~:. Skry! vir Kat.alogw.

BUD)tA;\'S~: EDt:NV .!I..LE R\\"EKEBV, EDEl\'VALE N."-TAL.

'l'E KOOP

nEPROEFDE: Jong Su!Toii<-Ram geteel v:l!:l ingc,·ocrdc

liJ> Stamboel<-oue•·•· Gewil.: uyna 200 lb .. teen £7-10-0

te kOO!) by: 1'. s. nrcdcU. Ecndcvoelvlel, llcldcrllcrg, FlrgrO\'C$tftSlf•,

Vlttrertee <leW' Voorolag (~d.Cls.) Bepork, :i!.:J~mor Olll, Groote l!orkr.-.,boo. Addorlc:vstr=t, Knapatnd, eo c...tn:lb

<leu:r Pro !tcclooLC>-nru.l<heey, Ole L!l>m&, GWIM!>ooc&>.

DIE O.B ., WO ENSDAG, 7 OK T. 1942.

SOUT TE KOOP

oRAi'i:OWACTE. om 'n eerllke bc3taan te maak, vr:.

ek u \Tiendcllke ondersteunlng deur 1•ao my ~ou1 le b~stet. .'\1 4/6. :O:o. I 4/-, fyn botlersoct G/6 per aak,

!00 l>Ond, tsn borter~tlut 3/0. 100 vond. Ce1aal SootpanJ )larlle Venter, Po .. :.k Arucld~loon, llLOE~ff"Ol\"'f.El.N.

KORRESPONDJENS][EKlURSUS

Foon 62 Poshus 53

HIE HILlBSIR ON

ijfl'l

te weet dit is die plek waar u kan koop na u smaa11 en sover u beuro dit toelaat

_BEIEKEN oncindig veer vir. u, waar u met vriendelikheid bedien word in u eia taal.

DIE MODERNEWINKEL

IPrivaat Hotel.

DIE AFRIKANER SE TUISTE

alle m.oderne geriewe Billike Terme

E iena:res : Mev. P . J. R ETIE F, Foon 2-3833

Ons ontmoet alle Tr eine.

Kloofst raat, KAAPST AD .

AFRDKA.NER-KLEREMAKER!

Foon 5-1486

0 Vir u volgende Pat. G> IBillike Pryse 0 Werlt Gewaarborg 0 Beste Materiaa!

N . ((:. lK 0 ((: lHr

Soutrhtierweg 52 Soutrivlei'

§. J . KR Y NAUW

Algl)ftlene Handelaar en Produkte tt~.

0

Spesialis in Dames Tabbet"ds en Manspakke

0

lVIans en Dames Skoene 0

lKI"uideniersware teen die bilill:wte pryse

0

t3et<tellings word opgeneem en oomU}..

dellik by u lluis afgelewer M/v.

0

NUWE· en GARCIASTRAAY, foon 06 - Posbus &4

IBEAlUFORT-WES O N!DlERSTEIUN O N§

ADVER'flElE.IIIDE.R§

Referensi

Dokumen terkait

Hierclic organisasie, ,gegrond op die Christelike-nasionaiisme, soos blyk uit ons Volkstradisie en geslriedcnis, " sal hcmself ten doel stel om al die Afrikanerstudcnte aan die

se posisie binne die nuwe bestuurs· liggaam is net iylelik da:n word meL hom r.;ch:1lltlel lcrwyl clio parlyleiC'r die lode bonoem en natuurlik ook kan onl~lann, die Yoranl-

:H::~ar nou kom die hooflcicr ,·an clio ParLy nacbt die volk tcrwillc van daardic ,bcginscl" gcskcur is, en stel voor 'n komitee wat nie deur die volk gekies word nie, maar net van

Bo wnnncer word dtc taak van clio Russe vcrlig de:tll' Jie: sLigling ,·an 'n nuwe front teen die Duitscrs ~ 1'crwyl die wapcns op die oomblik ioi.waL swyg, word daar nog alLyd dapper

Ons wil op die' konsc- kwcnsies van hicrdio Brilso boleicl wys on moe voorbeeldo uit clio vorledo a:mtoon in waHcr go,·aar ous volk vandag gesLort word dom· 'n owerbcicl wat gcen die

sen die oomblik \\'aarop clio bcslissing in hierdic o01·log val, ~:n die waar- in die wapensiilstancl-\·oor\\·aardes \'Oorgcskryf word wat die lotbeslernrning ook ,·an Suid- J\frika sa]

Indien Churchill in hicrclie sta- dium gcdwing sou word om Le bcclank, is clit twyfelagtig of clio Britse moraal die skok sou oOJ·lcef bet.. Dit is daarom bogryplik dat rcgc-

ons die crgslc nog afwag - m:1ar wal, ons wei wcc-t is dat hicrdie optrcdc 1·an hom in n:gsirecksc Lccnstclling is meL wn,t denr die Osscwabralldwag en clio Afrikanen-olk :1s reg hcskou