• Tidak ada hasil yang ditemukan

Die O.B. Jaargang 4, no.47

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2025

Membagikan "Die O.B. Jaargang 4, no.47"

Copied!
10
0
0

Teks penuh

(1)

Geregiatreer ann die H.P.K. ue '11. Nnt~ablntl

0

'

!N EN lGE MO EITEVOLLE Al?BEID IS

~'OO!?DEEL,

MAAR PUA A1'JIES IS N ET TOT S ,i D EEL .

0

GEREG1'JG11EID VERHOOC ' N VOL[( - M AAR DIE

SO/VDE IS 'N S KAN· DE VIN DIE N ASIES.

0

VIERDE JAARGANG. WOENSDAG. 17 OKT013ER 19'15. No. '17.

O§§EW ABRANDW AG §E HULDE HET WEER DEELGENEEM

AAN

'K'weedtnise11d Kn Optog

~~et die K.G., dr. Hans van Re nsburg, aan die hoof, het die O.B.

een van sy aanskoulikste optogtc op I 0 Oktol;cr te Pretocia gcl:ou. Die stoct wat meer as een myl lank was, het bestaan uit ongeveer tweeduisend lede van ons Beweging.

Voorafgegaan cleur 'n speerpunt \'an Boeredogters met hulle eenvou•

dige en tog so smaakvollc sisrokkies en witkappies, het die groot gesa•

• mcntlikc orkes gekom, bestaande uit die Boerejcugorkcs van die Rand in wit uniforms en die twee O.B.•I3laasorkeste van Brits en Pretoria.

Onmiddellik hierop het \Veer 'n afdeling van die Pretoriase Ooere seuns gevolg. alma! in groen bemde en bruin fcrweelbroeke geklee. Die K.G .. begelei deur hfgenl G. Cronjc en hfgenl. Henri Slegtkamp. die Held van Spiocnkop, is voorafgegaan deur genl. Anderson en was vergescl. :-an 'n aantal van die hoogste ofhstere van ons Beweging. o.a. wng~enl. De Villiers, jeugleier prof. Otrk vnn Rooy, genl. 13ehrens van Rustenburg en bfkomdt. prof. C. H. Rautenbach, veldprediker van gebied l". J\gter ge nocmde oHisicre. in 'n byna onafsien.

bnre stroom. het afdcling na afdcling van die O.B. in gcled{!re van drie gemarsjeer. Ooercdogtcrs. Boere seuns. vrouekommando's in wit 0.13.

drag of klcurryke voo~trekkerro~ke (met aan wcersknnte vtr beskermmg die lede van die O.B. wag met hulle swart en rooi rangbandc). manskom mando's in rybroek en kamaste of met withemde en grysbroeke.

Na afloop van die verrigtings by die Krugermonument. waar o.a. ook 'n pragtige krans namens die

O.B.

gele! is, het die optog wee.r in gcl~d na die stadsaal terug mars1eer. Ote

plaaslike generaal bet kortliks al die Brandwagte bedank vir llllllc opkom.s en bydrae tot die luisterryke huldt -ging van ons onvergeetlike ~resident,

Paul Kruger. en dnnrna dte woord gegee aan die K.G ..

Dr. Van Rensburg het verwys nn die kommunistiese opstootjies by ge leentheid van die ll.N.P. Kongrcs in Johannesburg. en gesc dat hy hullc

nic sou aanraai om O!t met die

0 .8.

te probeer nie. Die feit dat ongc•

veer honderd·en•vyftig oud•ge'inter•

necrdes onmiddellik voor die O.B.

optog gcmarsjeer het, was betekenis·

vol. Vir ons Deweging is dit · n eer om in die voetstappe tc volg vun daardie helde wat vir die vryheid in Koffiefontein gely het.

NIE- ALLEEN N I..E

Berigte in die H.N .P.·kocrante skep die indruk asof die Osse•

'l.vabrand\·vag nie met antler Afrikaners saamgewerk hct in verband met die Krugcr•huldi·

ning in Pretoria nie. Dit is ver•

keerd. Die O.B., wat omtrent drickwart Yan die hcle optog uitgcmaak bet, het die agter•

hocde ge·.rorm.

In

die program vir die viering is sy naam nie vermcld nie. Ook is hy ver!'ock om nic van O.B.•vlae gebruik tc maak nie. Hocwel die Ossewa•

brandwag oor 'n kragtigc blaas•

orkes bcskik wat sy gelederc voorgegaan· hct, hct die ree!inns•

komite'C die stnande mag sc hlaarorkcs by die standbeeld ge•

bruik.

Nadat genl. Slegtkamp van sy her innerings aan President Kruger vertrl en beklemtoon hct dat in die K.G.

die Afrikaanse volk ook

n

W<HC

volksleier het. soos President Kruger dit in Republikeinse dae was, is die verrigtings afgesluit met die sing van Die Stem.

VOEDSEL NA ENGELAND

Vocdsf'l tc•· wn:udc van £6,500,000 'i s dcm· die Uuif'·

-re(Ycrincr tvdf'n:S d ie

af~elo•

1

)c

jaat ·

~an

Engcland h eskikha:n·

0 0

~

L dl

gcstc1, n a mm·. J. G. 1\'. Stt·auss, l \finis tct· van an w u 1 vet··

Jedc week op ' n p :n·t yvc•·gadcri ug in J ohannesburg gesc ltct.

,Ondanks die

clroogt~

hct d ie rcgcri ng 5,000 bccs- karkasse aan Engel a n d aangehicd", hct hy daara:w aocgc-

· voeg, e n hocw cl dna • · ' u tckort aan sn ikcr in

OllS lat~d

is, sal

· van ons voorrad c ook n og 8 8 ,000 ton aan E n geb nd afge-

·Staan word,.

...-:

. - . .

... ...

....

~

..

,...[

. ..,_

~···

!

-') .. '·

Die afdcling Boeredogters wat ver1edc jaar aan die reuse.op.og na die Krugcr•stnudbeeld deelgcneem het. Hulle het vanjaar weer soos 'n ~ieraad

deur die strate gesrap.

Ou Th1oeder Stel Voorbceld

Krugcrsdorp in £255

Die Ossewabr;mdwag van Kru•

gersdorp het met O.B .• dag die mooi bedrag \'::tn £255 ingcsamel, meer as twee maal soveel as verlede jaar.

'n Bejaarde volksmoeder, mev. 1\il.

C. Coet:ee, 75 jaar oud, voorbeen 'n inwoner van Krugersdorp, nou woon•

agtig tc Pretoria-Noord, het 'n mooi voorbeeld gestel deur op die dag

£6 I 0 0 a an ons fonds te skenk. Sy het die geld met handwerkies verdicn en dit aan lmnr dogter, komdte.

Erasmus, gegcc om te oorhandig.

Die aand om

8

uur het mnr. A.

J.

Mattliee ons op bcsielende wyse toe.

gespreek en nadruk g;le op die plig vnn die Boercvrou. !::none van den Berg het na die toespraak ,.Nimmer of Nou" van l\.. G. Visser voorge.

dm. I lierna hct Alida en Magdalena Hartman namens die Boerejeug die snngduo ,.Ons is dogters van Suid.

Afrika·· gelewer.-(Ingestuur).

Republiek I n Java Uitgeroep

Die Indonesiers van Java, wat eeue lank onder Hollandse heerskappy ge.

staan bet, het in die afgelopc weke 'n vryheidsoorlog aangebind en 'n r~·

publiek uitgeroep. Hullc het gebrlllk gemaak van die gunstige oomblik toe Japan oqrgegee het en daar nog geen Hollandse troepe aan land gesit kon word nic. In werklikheid het Holland oot· geen skepc beskik om troepe dm1rheen te stuur nic, omdat hy al sy

~;kepc aan die Geallieerdes gcleen bet vir hul gebruik tydens die oorlog.

;

Britse troepe bet later aan wal ge.

gaan, maar Engeland is nie gewillig om hulle in bclang van Holland te

·Jaat optree nie. omdat by hom buite

nasionalistiese geskille in die Coste wil hou: Die Amerikaners het opdrag aan hul troepe aldaar gegee om die olek te verlaat.

· Na berig word snl dit nog weke duur voordat Hollandse troepe in Java kan arriveer. en intussen is die tyd aan die kant van die lndonesiers.

wat reeds· beheer het oor die belanu.

rikste openbare dienste. Hondcrddui·

sende Hollandse burgers word deur bulle gevange gchou as gysclaars.

O.B. Voontit Op Rustcnb urg

Saam met die Ossewabrandwag dwarsdeur die land het die Manne.

en Vroue.kommando's van Rusten.

burg O.B .• dag gevier op II Aug.

Nadat Hoofkomdt. Pienaar met Skriflesing en gebed voocgegaan het.

het genl. Behrens die funksie geopen.

Hoewcl die ondersteuning van die dorp self iets te wense oorgela<tt het, omrede dit 'n werkdag was en baie van ons lcde hceldag in hul werk moes bly. het die funksie nogtnns nie aan geesdrif ontbreek nie. Paslike musiek is verskaf deur die O.B .•

blaasorkeste van Elandskraal, Brits en Pretoria.

In die middag het genl.

R.

Ander, son as spreker opgetree en 'n uiters interessante rede gevoer.

Die pragtigc bedrag van £122 is ingesnmcl teenoor slegs £75 die vo.

rige jaar. Saam met soveel ander kommando's dwarsdeur die land wat hierdie jaar dubbel sovccl kon in.

same! as die vorige jaar. getui~ dit gewis van vooruitgang van die Osse.

wabrandwag.

Na die vlagstryking is die funksie formed gcsluit deur komdt. Le Roux.

- ( lngestuur).

(2)

1'WRF. DIE O.B., WOENSD.:Z...G. 17 OKTOBER 1945.

Tweederangse

lin · r eli Heide V an:uiag

Profo Du Ples s is

JKil ~e

Oor Tydgee ~ Bere1~1~ni111lg

Van

,Ons hcr d e nk vanaand die Ok toh er-hcld c - daardic hclderecks in on s vo]k se )ewe wat gestaan hct vir ' n b epaald e idee : die idee van Yl·yhcid en sclfsta ndighcid van 'u k le in volkic tccn oot· ' n magtige wc reldryk ", h ct p rof. L. J, du P lessis, \Vocnsdagaand ,

10 Oktobcr, in die Stellenh osse stadsaal vcrklaar.

Voorts b e L hy gese: , E k wil vanaand die vraag hehandcl of daa r in ons teenwoor- d ige tyd en wcrcld nog p lek is vir bel de soos o n s Oktoher hcl dc was" .

P r·of. Du P lessis h e t opgctrcc as hoofsp rekcr hy geleenthcid van 'n gesamcntJikc Hcldedag-feesvic ring op Stc lle nbosch.

inpas by die gees van kille ?crck~-

1

ning wat ons tyd kenmerk me. Dte manne wat na Jopic Fourie gcko:n het. en wat in ons eie tyd allcs veil gehad het en nog het in die stryd van \ die eie klein volk teen oorheerscnde wereldmagte - bierdie manne word nie meer heldc genoem nie. lntccn. , deeL hulle word name genocm wat wisscl van dwaas tot misdadiger.

In ons tyd clra die manne van koclc . berekening die louc.re weg. Die

l

manne wat eers scker maak van suk·

scs, die manne wat nie optrec as dit hulle nic sal bctaal om oo tc tr~c

nie, hlerdic mannc is die helde. van

I

ons tyd. Dit is die gees van die tyd waarin ons lecl.

HELE VOLK

Die Oktoberhcldc wat ons van.

aand herdenk. was mannc wat nnn die hele volk bchoort het. Hullc: hct volksbelang gchnndhaaf bo seksioncle belange. Hulle hct die volkseenhcid gedra en beliggaam. Hullc optrcd~

was vir en namcns die hele volk.

in l gev

WOI

Kc1 sier one 0: die ; mees die l rale van

(Tr~

staat land

0 Hy h ct in 'n u itstaande fcesrede d ie

w~ardeskatting

nm dcstyds watn·volgens di e

die

O ktobermannc

tol

die held es kaar verhef i s, vct·gelyk met die tweedcra ngsc waardc- ska tting van va ndag, wat die geestclike opvolgcrs van die O kto her-heldc vir dwase e n misdadige rs aansien.

In ons tyd tree lciers nie meer op namens hul volk nic - maar wei namens hul grocp. En die grocpe staan in die volkslewe lynreg tecnoor mekaar. Die groot mannc van ons tyd is nie meer die roanne wat die volk saambou uie, maar wel die manne wat op die uiterste spits van hul scl<Eie staan, dcur die beste daar

1 (mu J\fd.

(pro

D1e

dr. 1

sing Kcrl

J.

1' die Prof. Du Plessis hct die tydsgees

van materialistiese berekening en slaafse onderdanigheid aan sterk magtige \Yereldkragte vlammend vcr.

oordecl en · n goddelike en ewige roeping voorgehou vir die manne wat bcreid is om te lei en tevrede is om te ly vir ·n ideaal - al is dit self hr>pe.

laos.

Die belde van Oktober het vas gcstaan. tot die bitter einde toe. teen aile magte in. Deur hul optrede bet bulle vir hulle en vir hul volk groot cer en roem verwerf. I-lul eie volk het hullc vereer. die hcle wereld het hulde aan bulle gcbring - ja. sclfs die vyand het ecr bewys aan hierdie vryheidshelde.

Die wcreld van bulle tyd bet pick gchad vir helde van hul soort. Dit hct hulle nie betaal om te doen wat

hulle gedoen bet nie. Prof. Du Plessis.

BET ZUIDAFRIKAANSE

ONDERLINGE LEVENS VERZEKERING- GENOOTSCHAP

JAARVERSLAG van dlo dlrehtenre om ,·oon:el~ tc word op die 110:\'0ERilSTE J:mrve.r<::lderln~:

van dtc lede. "'"' In tile ~lutu:1H::e~ou. I.Jarllngslraat 1-1-18. Hanpstad, op ~ln:md:l!:.

29 Ol<tober 1945. o:n 2.30 nm. gebou sal nord.

0 e dlrekteure bet die genoee oru die hon<lcrdstc jaarvcr<las en st:1nt vun rekeninge in di~

,-orm voor~esl<ryr in die Ver~rkcrin<:<w•:t. 19•13. nan die lectc voor tc 1~.

KU\\'t: !lESICJn•:lll. Cedurcndc die Jaur ge~lndiJ; op 30 Junlc 1.1. Is dnnr 30.281 aao.soel<c om versckcrln& vir 'n bC<Iro.s van f2l, 76-1.578 on tva·"~·

o·e besonderbedc vnn nuwo lcwensvcrsckcrlns wcrklik o.r~;cslult en ultserellt gcdurenoo die !t'Ulr wa3 a~ vo1s:-

Cetnl Ver~el<crdc Jaarl!k~c

pOIISSI: hedrnc premlcs Enk~lprcmlcs

\'tr ·ekcrlngA

.. ..

27.083 £19.282.502 G 0 !!)41.~04 I 1 £li7.930 2 3

I f;·r\'tr!!tkerln&.s .. 112.865 0 0 1.84~ 18 11

:O.:NlO·vcrscl<crinss bchou 27.083 £19.139.637 6 0 !537.0~1 5 2 £1i7,930 2 3 I~ISE. O!c cis~ wc•ns d<>od wat c"<lur<ndc d!c !nnr ont·tann hct. bNo•>p £1.·15G.919. Vnn hlrr<llc bcdrr.·~ het £1.087.968 die oorspronltllltc vcrscl<ercle bedrno vortccnwoot·dlr;. wnnrby ·n bcdrn•~ van £3GS.n5l a• bnnusse by die winsMI~lHlC poll •c g-cvoef; 1,.

Else l<ra(::tens die Ccnootskup sc ongesl<lkthc!d~voordelc is crl<Cn vir n .I 87.

, •lle.slftigin!;O\"Crsekcrl~r,s vir £7<8.668 brt bctaalbnar geword. V~n hlcrclle bcdrnt:: hct - ~' ~ :t dJe oors:>ronkl Ke verseke-rdc b'!drn.c \1Crteenwo 1rdlg, wnorb)' •n l.JNJrat; van e:!52.~0.'l a~ b'musse se"'Ot'l): ls. BcslttfG1n~;s v!:- £.J-3.31 t hct bctar~·:baar g:cwora.

O.e totale bcdrng onn else ullbetnnl scden die atl~tlng van die Cenootsknp Is £38.0~6.831.

t'ONOSJ::. O:e tot.O.Ic fondse aan die enrt v11n die Jnnr was £17.38~.6<6.

Ht::\'TE. D!c gemid<lclde bruto-rent~k.,<r6 ~edurende die ja~·r op die versekcrln~sfonds vrrdlcn was £3 19<. 7d. pcreent en die gcm!ddcl~c nctto·rcntel<oct·s wus £J ISs. lld. perscnt.

t•JtJ:;;\llES. Ole totnlc prcmle-lnl<omste hct f.I •. J00.88J beloop.

0:-11\0STK Die bccll·yrsonkostc vir die Jnnr was 10.'1 persent van die prcmle-lnkomstc.

r.~·I·'!:E:"'TF.>;. r.ertur~nde die tanr Is n~~c-•n-scwcntl~ onmlrldclltk-ln~r.·lncle tyrrcntc.• ten btXlr:~c van £9.34a 8s. per J'lnr teen •n •tortinJ; van £10~.381 6s. lOd. toer:cstnr.·"· en ses uitg-csteldc

!)'fr<'ntes ten bed rae van £38!) lOs. per jaar Jq teen <'nltclpremic; van £1 ,37!) 7<c. ~d. en ·n Jaar- l!ksc premle van r~-18 5s. Od. tocscstnnn. Gcdurcn11e dlc•clrdc tydperk ts v>·fttcn oot,·an~:cr. ,-00 tyfrentrs wat .tanrt;elde ten bedrae v1.n f2.n:o l'Z:s. per !nar o:J'~va~s het, oorlede~ terwv! cen

V!Ule Janrgeld vir f30 per !Mr verstryk bel.

!'EI(URIT"EITF.. Ole vcrbnndc. onderpondc. aktc~ en obligas!es wnt die bate 0 , 30 Junlc l!l-1~ vertcenwoordl~;. Is nan dfe oud!tcure voorscl~. en llulle het ~;cscrt!C!scer d:1t ·die stukke In ordc en in bcMorhl<e bcwnrlnG J•.

~IE OlltEHTEUllE. Ole dircktcurc vermeld met lcodwese die nrsterwc van die a~b. H.

L. Currey op 22 Jr..·nuarlc HH5 en wll hul hof! wnardcrln~ van sy ln.n,; en wanrdcvollo dlcns

~e d~.~~~~~:e v~n d:~ ~~~~o•,UJkap betul;;. Adv. W. II. ::>1ars. J<.C. is dcur dlo dlrcltlcure geldc" om Ole dlrekteure wat lllcr<IIC 1aar beurtcl!ngs aftrec. is mnre. W. Bruckner de Vtlllers. c. E.

A. Orpcn en R. lf. P:trkf"r. D.e aCtrcdende dlrckteure en rlri"!: anrtrr lcdc, mnrr. c. A. Bnrn"t:, F. \V, l3owe::t en -1r. A- Xt. ~toll. ts bt:hoorJik b\"n··e:n ('n <he u'tsl:lf; vnn dlC" \'f!rlues:!lt:: ~n.' ~~:o vroe~; mnontllk nn die ~luillnt; van die stem::nlnc orn 12-uar mldcl:u;. 8 Oktober 194:;. bel«nd·

gemn.nk word.

ot·n•'r£UltE. :l!nr. J. C. F. Hartrorcl en !{. C. ::llybuq:h Han<l, I• bcho?rlik "" oucllt•ure tlenocm en aan~:c:sleo <lo.ar ~;een ander ktlod!datc "ns nl~. ts bulle vir die vol~;endc jac.r seklc~.

J. G. VAN OER HORST.

Voorsltter.

Gemeet met die maatstaf van nug•

tcre berekening was hulle sells on•

oordeelkundig - hulle het nie hoop gchad om te slaag in hul stryd nie.

En tog het die w(·reld waardc.ring gchad vir hulle.

V ANDAG DWASE

Wat is die oordeel van vandag oor mense \Vat hullc verset en optrec teen die groot en hcersende magte van ons tyd? Mense wat vandag hul nietige kragtc meet teen wereldoppcr.

mngtige strominge en magte, soos teen die tendens tot internasionali.

scring van die hcle volkslewe, en teen die Jodedom. word alte vaak beskou as dwase, wat .,onbetalende .. stappc doen.

Manne soos I-litlcr en Mussolini, wat hulle gcstcl hct teen die beer scnde wereldmagte. word vandag .. gangsters.. genocm. Hulle uiteindc was om as misdadigers gebrandmerk te word en as sodanig is hulle vir die wolwc gegooi.

Die mense wat vandag heldc gc noem word, is die manne wat hullc by die groot oorwinnende magtc skaar - nie die manne wat alles offer vir 'n idee, en wat sells bercicl is om onder te gaan in 'n hopclose stryd vir die behoud van hul ideale nie. So word Mannerheim van Fin land. Leopold van BelgH! en Pctain van Frankryk nie as helde beskou nie, want hulle het vcrkies om getrou by die cie volk te staan teen die groot oorwinnende magte van die interna sionalisme.

APGESTOMP

In ons eie land hct die volgchoue waardering vir ons hclde afgestomp.

Die proses het reeds begin by Jopie Pourie. Sommigc mense voel dat sy optrede reeds al nie meer heeltemal

in tc slaag om hut sck~ie tccnoor die ander seksies oo tc hits.

Hierdie gees tree in ons tyd op die

1

voorgrond.

Die tvd van die Icier wat die hclc

t

volk as' natuurlikc en Godgegewc

I

ecnhcid bymckaar hou, gaan o~n

skynlik vc.rby en die dag van di~

I

,kliek" oman daag, wat bedrewe is in die kuns om self vir hom 'n sclcsionclc masjicn aanmckaar te timmc.r.

LEIERSFIGURE

Die Oktober.helde was grootsc • persoonlikhcdc, leiersEigure 1n di.:

mooistc sin van die woord - mannc wat koers gevat het en aan die groo:

menigtes van hul volk gese hct, volg my.

Die gees van OilS tyd is ocnskyn·

lik nic mcer gunstig vir pc.rsoonlik·

heid en leic.rskap nic. Die tyd van die massamens bet gcdaag, en die grootste Icier is by wat die flinkstc nasc wat die massa gest· wil

he.

In ons tyd skyn dit asof die man met 'n toekoms hy is wat agter die massa aanloop.

In die lig van hierdie agtergrond mag gevra word of net die heden.

daagse alternaticwe geldend bly. Die antwoord moct beslis nee wccs.

NOG HOOPVOL

· ;

Ek glo vir gecn oomblik dat die 1 dag van die opofferendc held, wnt aan sy volk die !ewe gee, verby is nie. Ek glo nie dat die man van die , kille berckening 'n held is nie. W at ' die skyn ook al mag wees, gcen volk, wat clurf om tc waag, kan vernicti!) word nic. En 'n volk durf aileen om te waag onder 'n Icier wat ,dwaas"

(Vervolg in ~ol. 3. bl. 4)

Die Oormag Teen Du its]and

In sy verslag het die stafhoo£ van die Amerikaanse leer, genl. Marshnll.

bckend gemaak dat daar 62.000.000 man onder wapen was teen Duits. lond en sy twee bondgenote. Laas.

gcnoemdes het slcgs 30.000,000 onder wapen gcbad. Duitsland self hct oor 17.000.000 beskik, Rusland 22 milj ..

Amerika 14 milj .. die Britse Ryk 12 milj. en Sjina 6 milj.

Die generaal voeg by: ,.Hoewel twee.derdes van die Ouitse leer dcur die Russe besig gehou is. was elke man wat die volk kon mobiliscer, no .

dig om ons dec! van die taak in Euro pa te vcrrig en tcrselfdertyd die )n.

pnnners in die Stille Oscaan onder beheer te hou. Wat die uitslag sou gcwees het as die Rooi Leer verslann was, en die hritsc Eilande binncge val. kan ons alleen raai Die moont.

likbcde is bra skrikwekkend ...

Genl. Marshall hct ook vcrklaar dat Duitsland in 1942 so naby daar aan gekom het om die wercld te oor heers. dat ons nog nie hecltemal be.

sef aan hoe ·n dun draadjie die Ge.

alliecrdcs sc !ewe gehang het nie.

Roc

19 19 19 19 19 I

SC'\\

vol

\VO

die voc 31' pia sek

hel hie

PC

dil all lei

R •

pe vc

S F

gc

V<

Jlf

pt

n; V•

'r k

\.

s t

(3)

DIE O.B., WOENSD.AG, 17 OKTOBER 1945.

VERSKUIWING NA STEDE SKEP

'vRAAGSTUK

J ( erk Be si g /v1 et Ondersoek

Die ondersoek van die N.G. Kerk insake die bevolkingsverskuiwing in ons land, van plattcland na stad, hct verlede week in Kaapstad plaas=

gevind, die agste en voorlaaste £en trum waar ondersoek ingcstcl sal word. Die gcografiese vcrsprdding van die Afdkancrvolk vcrander sy Kerk gelcidclik van 'n landclikc na 'n stcdclike Kcrk. Dit is ten aan=

sien von hierdie omvorming en die Kerk sc aanpassing daarby dat tans ondcrsock ingcstcl word.

Omvattende samesprckings, wat die terrcin wat ondersock word in mecstc van sy aspekte dck. is voor die boofs!udiekomitee van die Fede.

rale l\rrnesorgraad gehou. Die lede van die komitee is ds.

J. R.

Albertyn (Transvaal); ds. H. S. Theron (Vry.

staat); ends. P.•du Toit (Kaap.

land).

Onderwerpe wat behandel is, sluit die volgendc in: Die stadshuisgesin (mnr. W. Marais); Probleme van Afrikaansc Intrekkers in die stede (prof. dr.

J.

F. Burger van U.K.):

Die Kcrk en die Kommunismc (prof.

dr. A. H. Murray van U.K.): 13ehui.

sing in die Stad (mev. Zerilda Steyn);

Kerklike Organisasie in die Stad ( ds.

]. N.

C. 1\.lent::); Die Afrikaner in di,e Stad (ds. H. C. J. Snyders); Die Roeping van die Kerk (prof. dr. B.

B. Kect en dr. A.

J.

van der Merwe};

Stadsevangclisasie ( ds.

J

a c. Conra.

die); en Kerklik Maatsknplike W erk in die Stad ( mnr. A. A. Stulting).

Daar is ook 'n de bat gcorganiseer vir jongmense oor die onderwcrpe:

vVat ons van die Kerk verwag; en Wat die Kerk Aanbied. Die in.

leiers was mnr.

J.

F. W. I Iaak en ds.

T.

C.

B.

Stofberg.

GROOT VERSKUIWING

Om aan ons lescrs 'n bceld te gee van die omvangryke bcvolkingsver.

skuiwing in ons land gedurende die afgelope veertig jaar plaas ons hier, onder · n tabel, wat ons oorneem uit die vierde verslag van die Sosiale en Ekonomiese Planneraad, en wat die plattclandse en stedelike bevol.king syfcrs oor die tydperk aandui:

BLANKE

I3EVOLKING

VAN DIE

UNlE

190-:!

1911 1921 1931 19-:11

Plattclandse. Gebicde

OOOc

526 618 672 708 675

Pcrsentasie van die

T

otaal

47

':18 44 39 31 Bostaandc tabcl c\ui aan dat 'n scwentig persent van die . bhnke be•

volldng in die stedc van ons land woon. Dit dui aan dat die trek van die platteland na die stad steeds voorlgnan. In 1941 het daar maar 31% van die land se blankes in die plattcland gewoon - vandag is dit se.kcr al weer minder as

30o/

0 •

l\Ict hierdie verskuiwing van be.

volking moet rekening gehou word.

Die Kerk is besig om vir homsel£

helderheid van denke en optrede oor hierdie saak te verkry.

POLITlEKE GEBlED

Ook op politieke gebied is bier.

die bevolkingsverskuiwing van die allergrootste bclang. Dit het die Ieier van die O.B., dr.

J.

F. J. van Rensburg, 'n paar jaar gelede ba~e pertinent onder die a<1ndag van d1e volk gebring, ..toe hy in 'n groot toe.

spraak op Stellenboscb die hele a~n.

gcleenthcid sowel as die rcperkuss1es voortvloeiende daaruit, ontleed bet.

Die vcrstedeliking van die Afrika.

ncr beteken in tenne van praktiese politick dat die )\frikaner sc nasio. nalistiese stryd teen die imperialisme versterk en aangevul moet word deur 'n saaklike sosialistiese stryd teen die kapitalisme.

___

...,.,.

___ _

FRANSCHHOEK SE JEUG KAi\IIP UIT

Veertig lede van die 13oerejeug van l?ranschhoek het die afgelope skoolvakansie 'n uiters aangename tyd deurgebring by Bloubergstrand.

waar laergetrck is onder )eiding van genl. Max Smuts, bygestaan deur veldkt.

T.

Siebritz en vcldkte. E.

Roux. Daar is gesorg vir 'n mooi program e!kc dag, en alle uitgawes is gedek deur die kommando, wie se Jede baic mooi bygedra het om die klompie kinders 'n eersteklas .'aknn.

sic te gee .

OOOc

591 658 8-i8 1,120 1,517

Stcdelike Gebiede Persentasie van die T otaal

53 52

56

61

69

Totaal

OOOe

1,117 1,276 1,520 1,828 2,192

Gevoe lige Dog

Wispe~turngc Ge~rcte

Die Cape Times voel dicp geskok oor dr. Cronje se voorstel in sy bock ,,' n Tuiste vir die Nageslag" dat die Indicrs na hul vaderland gerepatrieer kan word. Hy verwyt die skrywer dat hy nie daaraan gedink het dat hierdie Indicrs net sulke goeie Suid.

AfriKaners is as hy nie, en dat daar nie van repatriasie gepraat moet word nie. maar van deportasie.

In Oos·Duitsland word vandag I 0,000,000 en meer Duitsers verdryf uit 'n gebicd wat, volgcns crkenning van die Britse pers self, sedert eeue daar woon. Die Britse owcrheid het geen beginscl·beswaar teen hierdie soort ,rcpatriasie" nie. lnteendeel, 'hy hct dit gocd gekcur op die by·

eenkoms van die Dric Grotes. Al beswaar wat HCesgenote van die Cape Times hierteen inbring, is dat daar te haastig mee gewerk word.

Die Cape Times se eie party. I

bewind in Suid.Afrika hct aange.

kondig dat hy Duitsers wat in die Unie gebore is, na Duitsland wj]

.,repatriCer'', en sover on!; weet is hierdie dreigement nog nie terug.

getrek nie.

Nog in die geval van Oos Duitsers nog in die geval van Unie Duitsers wat uit hul geboorteland verdryf word, het die Cape Times sy stem daartecn verbef. Daaruit is vir hom natuurlik geen politicke Ulunt te slaan nie.

, IIarrismjLh San1cl

£325 In

Harrismith het 'n gcslaagde O.B.

dagfunksie gehou op 4 Augustus. In die oggend was daar 'n basaar, in die middng braaivlcis en jukskei en die aand 'n openbarc vergadering onder Ieiding van komdt. VI esscls. As spre.

kers bet opgetree genl. Thos. Pienaar van Natal en genie. C. Meyer. Sang stukke is gelewer deur asst..veldkte.

R. Wessels en asst. vcldkte. G. van Niekerk. V eldkt. A. l3adenhorst net afgesluit met gebed.

Die OjJbrengs was £325, waarvan die Boerejeugseuns en ·dogters vn• derskeidelik £15 en £25 bygebring hct.

Alheit sc Jcug Bedry·wig

Onder Ieiding van veldkte. Van Niekerk. het die Boerejeug van AI.

heit. wat slegs · n klein grocpie uit.

maak van JA!S, op 21 September 'n baie geslaagde konsert gchou. Hulle het onder andere ·n gedeelte uit die

!ewe van Jopie Fourie opgevoer.

Daar is ook 'n verkoping gehou, so.

dat die toeskouers die geleentheid ge.

had het om tussen die bedrywe iets lekkers te nuttig.

Nieteenstaande die £cit dat dit maar · n gedeelte van die l3oerejeug was. het hulle darem die mooi be drag van £10.19.6 ingevorder.

(Ingestuur).

--- ---

(Vervolg van kol. 1. bl. 2) genocg is om sy optredc nie in tenne van sukses te bereken nie.

Agler die gees van ons tyd werk twee geestelike magte. Die cen is die mag van die materialisme, wat 'n in ternasionale massa.pcrsoon wil op werp. Die ander is die mag van Cbristus wat deur middcl van die goddelike skeppingsplan die wereld sal herskep tot wat hy behoort te wees. Die skeppingsplan hou die een.

heid van die mensheid in. maar ter.

selfdertyd maak dit voorsiening vir die veelheid van volke. Ook het die enkeling sy taak in die skeppings, plan. God roep dikwels enkelinge om leiers te wees - die Jig te wees, sodat ander kan sien.

Oaar is in ons wereld en in ons tyd nog pick, gelecntheid en roeping vir hcldc soos die Oktoberhclde wot ons eer _ Ons ·wcrcld het .geen pick vir die alternatiewe belde. die twee.

derangse manne wat die betalcndheid van hul optrede nugtcr bcreken nie, bet prof. Du Plessis ten slotte gese.

Ds. A. F. Louw het voorgesit.

Mnr. Paul Roos, die vermaarde oud.

Springbok en bekende figuur op Stels lenboscb en in rugbykringe. hct ook die vergadering toegespreek. Prof. C.

G. vV. Schumann bet die sprekers be.

dank en melding gemaak van prof.

Du Plessis se groot prestasies, vera!

op handclsgebied, in ons lund.

ORTE

W.

~

0 .!l

~ fi (~A~Ua.) ~lJk.

J?abrlfmnto YOD

Kelder· e n

Bet~proeiingll>­

m a sjinerie.

RW> H~ . . HfH-;RNOO'f. R.P.

Paad

Monu men te-W erke

(Eien.) Bpk.

Posbus 220 - Bredastraat PAARL (K.P.)

0

SKRYWE DIREK OM ONS NUUTSTE KATALOGUS

0 Direkteure:

L. A. B. Bohlmann - M. Bohlmann Gevestig 1898

WYNE

EN BRl\NDEWYN AANDAG !!

Sl't:i>IALF: VEH,\IIJ\'IJI·:HING VAN J•to·~e-: tN IH:J..\j'\'(,; \':\S 01'-"::5 'rAI.rt\'1\t-. J\1.:\SUI!-<Jl-: hlt·~"' l:t'lcUt::

\'unuf I Olnuht:or Cui 31 Dtsembcr eerskrmwru1).

_,.._

C.F.:-."Tt:T \\'YXF.. 1\H \SIIE\\'\'l\'t: F:X l.llit:l"lt:' \\'AT ;<t;I.V Ill'!. fltH~.\1.

II \'1( ~: I'Ol'l)I.A ll ITEIT \'t:lt\\'t:HV lll·:T . OSC:t-:1·~\\'l·:NA.\JU) tN

EI.I{E 01':'1<.;.

- o - l'lt\'SL\'S:

1\T S!';t•OIIT£:

Srwotn n 1 Soet . . . . . . Wit Jerlplko . . •• . . Ro'll JcriJ>iko . . • . . . Mnlms~y . . . . . . . . Wit ~~ uskn<lel . . . . • . . . • . RMI ~lu,kndel . . • . . . . • SMt Port . . . . Pnrt . . . . .. . . . . .. , ..

PDntnk . • . . . . . . . .

\Vorc<'!r'ltr Hock . . • • Sr>esln fe SJerrle . . . r;,Aitt $Jerrie . . . . • . . .

Ou Bruin Sjerrie . . . . . . llanekrnar .. .. .. .. .. ..

v~rmouth (F'ransc en ltallaanse Tlpes) FONJ\J-:1.\V\'N:

-.,...; .. .,o

=-~ 0 ••

_a.!:N .:<-

..

"::C (1.- d

;.

'l/3 1/6

II~

1/6 1/5

1/5

1/5 1/-1

1/4 1/i 1/i 1/4 2/3 4/- 2/9 ,.Ln Vie" .. .. .. .. .. .. 7/6 Monl• Crnnd Spumante . . . . 10/- IIH \0\'1)~;1\'n•>:

1-:uroko. . . . 8/- A. I .. .. .. .. .. .. 716 Doe~oe . . . . . . . . . . . . 7/6 Uli t:l'ltS:

K<rsle . . . . . . . . . . 6/3 Anys . . . . . . . . . . 6/3 Ocrnmer . . . . . . ... . . . . G/3 Van der Hum . . . . . . . . . . 6/3 Creme de ~!enthe (Peperment) 7/- .J 1-:S 1·:11'1-:IC . . . . . • • • • • • • 7/6 J t:S r·:\\'t; rt-1.1 J(EURS:

L"muen . . . . . . . . . . . . 7/6 Suurlcmoeo . . .. .. . . . . .. 7/6

-<>-

.r;;o..·IcSTE \'OOH\\'A,\llllES!

~~.~

~~~

" t.:. #1

~~o?>

(I.=

10/G 8/- 8/- 8/- 7/6

7/6

7/6 7/- 7/- 11- 7/- 71- 10/6

(I) DeJ)<Jsttu's, nl. 20/· per V»<HJie en 5/·

per k1ss1~ met bottcls moet aile bestel·

hnJ;g v~rgcseJ.

(II) Bestelltn~;s word slcgs ult~;evoer KON- TA/\1' !o!ET SF.STELLil'\C of KONTA::-IT I.IY AF'LE\VEIUSG plu• K.B.A.·koste, VRY OP SPOOK VI,AKTEPLAATS . (Ill) 13estellings pee klsslc nw~ bestaao ult

vt:rsklllendc soorte drank, mlu <!it Jo klssli! van l2 !Jotlcls Ia.

-o-

1.~:\T IJ KEUSFCt:S-In:US£ VAL 01' Ult: Gt:URIGt: ~:X<'t:LSIOH­

VItASI(E . • UlTSTl:l<t:Sl) \'lli t;r.riE Gt:t.l.;r-:1\'TIIt:l l). Te\'rCtl~nb€·Jd onvoclnnl:.\rc.h~lll< gewn::J.r-

bor~ or a:·c•ld h:ru, . -<>- Bestel oou vnn:

EXCELSIOR WYNMAKERY

l'cH•buto~ I. Fflt~n 902. 'l'l'lt:~r.: EX<"t:J..SlOU VLAK'l't:l'l-A.\TS-S"l'ASI E, ll.l'.

(4)

VIER

'

DIE O.B .. WOENSDAG. 17 OKT.

1945.

Hul Brood Ontnccm

Volgens berig in die pers hct 'n spoorweg-vakbond in Wind- hock die spoorwegowerheid in kcnnis gestel dat hulle gaan staai<

indien 'n gdnterneerde, wat glo op die punt staan om vry:;:claat te word, weer in sy werk op Windhoek herstel word. Dit is die twcede gcval binne enkcle wekc waar daar teen oud-geinterneerdes opgctree word in 'n poging om hulle vir die res van hul !ewe 'n plek in di:!

samelewing te ontse. In Oos-Londen h-.t wcrkcrs die rcgerin;

gcdwing om 'n spoorwegman wat geinterneer was, 'n tydpcrk van vcrlof toe te staan omdat daar ook met 'n staking gedrcig is. Wa~

uiteindelik met hie;:die man gaan gebeur, is nog nie duidclik nie.

Hierdie ge"interneerdes was in dicns van die regcring self. Dit is die regering wat hulle weer in sy diens herstel en dat hy dit doen, moet beskou wo·rd as 'n uitsprn<lk V<ln volb vertroue in daa•·di~

mnnne. Dit moet 'n aanduiding wces dat die regcring bcsef dat l:ulle hulle nie aan baie ernstigc oortredings skuldig g"maak h-:t nie .. of dat die om~tandighede waarin hierdie manne hulsclf gevaar- lik kon maak, vir gocd verby is.

BESKERM HULLE

Van rcgeringswce is in die verlede reeds erken dat ses persone tydens die oo1·log onskuldig aangehou was weems die ecn of ande•·

fout. Die regcring het 'n leer van 40,000 spioene uit sy volgelingc rc;amgestel en op die ongctoctste woord van hierdie massa is hot en haar gcvang en gestraf sender vcrhoor en sender aanldag. Di<>:

regering het hom hierin skuldi:;: gcmaak aan 'n ernstigc rcgsver- kragting. Die minstc wat hy kan doen om hierdie mcnse en hul afhanklikcs weer enigsins te vergoed vir die Iced en skade wat hy hulle aangcdocn het, is om toe te sien dat hulle weer 'n ordentlik~

bcstaan sal kan voer en nie vir altyd as misdadigers gebrandmer,~

sal word nie.

Waar, onder die aanhitsing van 'n wraaklustige pers, die oor- logshaat uit Europa ook na ons land oorgeplant is en daar voort- durend stemme opgaan wat cis dat sogenaamde oorlogsmisdadi~ers

aan die man gebring moet word, is dit 'n plig van die rcgcring om dicgenc wat hy sonder openbare ondersoek as oorlogsmisdadigcr:;

gebrandmerk het, in besk.:rming te neem teen die wraaklus van opgesweepte groepe. Die verantwoordclikheid rus op die regcrin~

om hicrdie manne in hul werk te herstel en aile agitasic teen hull~

in die kiem te smoor. Waar hy nie die sedelike moed gchad h<:-.

om sy slagoffers voor 'n openbare ho£ aan te kla nic, hoop ons dat hy die moed sal he om hulle tans teen onbeteucldc vervolgin.:

in beskerming te neem. Of staan die regermg van ons land nc.t so magteloos ~voor die haatgloed van sy opgesweeptc mnssas as die ,d:.mokratiese regerings" van Pr.ankryk en ander Europeso Iande voor die kommunisticsc wraakncming in hul Iande?

BEGIN VAN SlVIARTE

Dit sal interessant - 'hoewe) ongericflik - wecs om te sien hoclank die reg:.ringsgevolg tevrede sal wees o-m moeder Engelan,l van ondergang te red. Solank hicrdie lojales kos uit die mond>!

van Suid-Afrikaanse armes kan neem om dit aan Engdand tc ge;, wat volgens cen Engelse wccltblad .,die bcs gevoed) volk" in Europa is, solank kan 'n mens vcrwag sal hul ywor vurig brand. Baie ·van dicgene wat b~gaand is oo1· Engcland sc kosposisie is juis bulle wie se spens•·.,kke nog nooit aan iets ontbrcek bet nie.

Solank as wat hierdie mcnse op koste van belastingbetalcr.>

Brits kan koop en dus self nie gcbuk hoc£ te gaan onder die las van hocr pryse of selfs twccmaal-koop - want by uitsondcring geld die spreckwoord ,.goedkoop koop is tweemaal koop" nie in die Brits<!

voorkeurhandel nie - solank kan ons nie vcrwag dat hul ywu sal afkoel nie.

Maar dit gaan nie altyd by hierdie dinge bly nic. Engelanct staan voor die keuse om toe te gee aan Amerikaanse druk vir die oopgooi van sy Ryk, of om sy Ryk tot 'n waterdigte kombinasie saam te skakel wat teen sware opoffering homself moet probeer aan die !ewe hou - of juister gese, moeder Engelano aan die lewe tc hou. Die e-erste voorsmakie van hicrdi2 opoffering is die inligting wat die Rhodesiese petrolkontroleur verstrek bet. Hy dec! m •e clat die ~ritse rcgcring sy dominiums versock bet om ni, hu~ petrol- rantsoencring te vet·slap nic met die oog op 'n moontlike handels- oorlog teen Am~rika, m.a.w. om Amerikaanse petrol te boikot ten koste van hul eie burgers. Dit beet glo om dollars te bcspaar.

Ons herhaal: dit sal intcrcssant wees om te sicn hoe lank die regeringsgevolg, wat nou al steen en been kla omdat die pctrol- bc.-perkings nie opgehe£ word nie, sal voortgaan met hul Britsc loja!iteit as die sware offers ecrs gebring meet word.

DIE O.B., WOENSDAG,

17

OKTOBER

1945.

DIE JODE DAAG DIE BRITTE

Posisie Nctelig

liJIJ. 0

1P a!estina

Daar word uit Jerusalem berig dnt ernstige • botsings tussen Jode en Britse solda(e in Tel-Aviv en Haifa ontstaan het.

Dit wil voorkom asof sake nou tot 'n breekpunt ontwikkcl in Pa!estiua.

Aan die een kant staan die Jode en hul cis dat Palestina oopgegooi

\vord vir Joodse immigrnnte uit Euro.

pa, en aan die ander kant staan die Btitse regering, wat ooreenkomstig hul beloftes aan die Arabiere die inh migrantcstroom so dan nie heeltemal wil afsluit nie, dun minstens wil be.

perk. Die Jode is ocnskynlik bereid om hul standpunt tot die uiterste van hul vermoli en met die uiterste mid.

dels te verdedig. En die 13ritse rege- ring gebruik polisie en soldate om sy gesag te h:mdbaaf.

BOTSING UITGELOK V oordat die be rig oor bot~ings

ontv:mg is, het die Jewish Herald aangekondig dat skcepsvragte Jood~e

immigrantc uit Europa op .,onwet•

tige" wyse in Tcl·Aviv en Haifa aan wal stap onder die neuse van die ge•

wap:!ndc Britte.

Oat 'n botsing onder die omstan.

dighcde sou ontstaan, was derhalwc byna onvermydelik.

Die Palestynse Jodc gcniet die on- dersreuning van Jode in aile dele van die wercld.

Woordvoerders van die Ameri.

kaanse Sionistiesc Ocganisasie het op 'n perskonfercnsic deur hulle byeeti.

geroep. verklanr dat Groot,Brittanje in die posisie van openlike vyand vaa die Joodsc volk bclnnd hct as gevolg van sy huidigc beleid t.o.v. Pa, lestina. Die org:lnisasie bcpleit 'n be.

!eid van nic samewerking met die Britse rcgcring en die Britse admi nistrasie in aile vertakkinge van die openbarc sowel as die private lewe in Palestina. 13oonop vedang die or.

g:misasie dat 'n vcldtog vir burger.

like ongehoorsaamheid geloods moet word. Die vcldtog moet die Jode aan.

hits tot wcicring om bclastings te be.

taal en die landwcttc te gehoorsaam.

DRING A.AN OP.GEWELD Die woordvoerdcrs bet ook daar•

op aangedring dat direkte weerstaml gebied moet word wanncer vcrlof ge•

weier word aan Jode.immigrante om in Palestina aan wal te stap.

Dit is dan ook prcsics wat nou gebcur bet in Tel Aviv en Haifa.

Mnr. J\ttlce. die Britse Premier.

het die Jode reeds tcgemoet gekom in soverre hy toelaat dat, ten spyte van die bepalin9s van die vVitpapier van

1 939.

daar nogtans 'n aanvullencle k wota van

1 5 00

J ode maandeliks in Palestina toegcluat word. tot tyd c~n

wyl die helc vraagstuk opgelos is.

Hiermee is die Jode glad nie te.

vrede nie.

. TRUMAN SWYG

lVInr. Truman, Pre~ident van die V.S./1..., het aan di:! BrHse regering gevra om 100,000 ]ode uit Europa in Palestina te ontv<~ng. Op hierdie ver•

sock het. Attlee geantwoord dat hy gewillig is om daaraan te voldoen ,op voorwaardc dat die V.S.A. be•

reid is om met Brittanje die verant•

woordelikhcid en gevolge van so'n stap te decl''.

Hicrop het pres. Truman nog nie geantwoord nie. Die posisie duur dus onveranderd voort. Die Arabiere dreig met · n Heilige Oorlog 1s nul land aan die )ode gegee word. En die Jode het reeds 'n wapenbotsing met die Britte uitgelok .:>mdat dit nie ge.

doen word nie.

Sowjet•Rusland het nog geen koru•

mentaar oor die saak gclewer nie.

V .S.A. Wil Gehcim Be,wa ar van

Atoombom

,

Pres. Truman het verlede week aan persmanne gesG dat Amerika nie die geheim van die atoombom met ander Iande gaan deel nie. Hy het verklaar dat Brittanje en Kanada die nywerbeidskennis daaroor besit. mnar hulle bcskik nie oor die nodige rna.

sjincrie, bronne en geld om die born te fabriseer nie. Die eintlike geheim is die ingenieurskennis. daar die we.

tenskaplike feite vir byna aile volke beskikbaar is.

Pres. Truman bet geopenbaa( dat Amerika £500.000,000 bestee het om die born doeltreffend te maak, teen.

ocr .1:25,000,000 van Brittanje.

Dankbetui ging

Hiermce wil ek graag die Hoof.

komdte. van die Vryburg.g-:neraal.

skap. die dames van

C.

R. de Wet. e:1 V ryburg kommando's bartlik bcdank vir die sang en bemoedigende woor.

de aan ons gerig tydens ons aanhou.

ding in die polisie.selle tc V rybur~.

Nogmanls baie dankie. Lank !ewe die O.B. Dan 'n spesiale woordjie van dnnk aan oom Picter en tame Lena, vir al die liefde en vriendsk<~p

aan my betoon tydens my verblyf daar.

Met opregte O.B .. groete, H. J. BAKER

( ook bekend as Piet du To it).

Maandelikse Fun ksie

Die maandelikse Noodhulpfunksie van die O.B .. lede van Koninggrat:, Piclersburg. is hierdie kecr by asst..

veldkt. H.

C.

Swart van Uitsoek ge.

• bou. Die swaar droogte het baie lede ve:hindcr om te kom, en die bedrag van £3.7.6 is ingesamel. - (Korr.)

word op die volgcndc plekke deur

Hf.g enl. Jurgens Schoem.an en Hf.ko md te. Brink

BE.i\UFORT WES ....

R!ETBRON en SA:-IDBUL T PRINS ALBERT ... . MERWEVILLE ... .

toegespreek:

.... . ... 22

OKTOI3ER, om

7.30

n.m.

23 OKTOBER. om 10.30 v.m.

vVESGAMKA ... . . . .. ... .

23 OKTOBER, om 7.30 n.m.

2'1 OKTOBER, om 3 n.m.

.... 2'! OKTOBER. om 7.30 n.m.

(5)

DIE O.B., WOENSDAG, 17 OKTOBER 1945.

I\LUG EINDIG IN D OO DV ONN I§

Kommunisficse wraakncming is in die afgclope paar wckc aan die wrrcld nogmaals voorgehou as rcgsplcging toe Pierre Laval, voormalige eersfe minister van Frankryk, deur 'n Franse hof verhoor co tcr dood vcroordcel is.

Kommunisticse wraakneming bet egter 'n barde knou in hicrdie ver•

toning gckry dcur dat Laval tydeus die kortstoodige CD stormaqtige ,ver•

hoor" ten duidclikste daarin geslaag het om die masker van die gcsigte van sy ,rcgtcrs" af tc ruk en hul kw aadwillighcid voor die helc wcrcld tc opcob<:~ar.

Die bcvooroordeeldheid van die jurie was so in die ooglopend dat die Gcallieerde bcriggcwing reeds binne die cerste paar minute van die ve:.

hoor vcrgcct het dat hulle met 'n hof te docn het. E~n b:!rig hct oaamlik gelui dat Laval se ge~ig dade!ik vrccs gcopcnbaar hct toe hy die juric deur• gckyk en bcmcrk hct d:lt minstcos ticn van hullc !cdc van die weer• standsbcwcging was - d.w.s. hoof.

saaklik kommunistc, want daar is n{L

die ontsetting van Frankryk opcnlik erkcn dut die weerstandsmagte vir die grootste dec! onder kommunistie.

se bcheer was.

Dit het dan ook spoedig geblyk dat hierd:c jurielede die sitting van die hof nog te lang ge\·ind bet om hul wraaklus te verberg. Op die twccde dag kon hullc hulself nie mccr bctcucl nic. HuiJe het die bcskul•

cligdc van <lie jurizbanke af uitgckryt vir ,vuilgocd" en die volgcnde drcig•

taal teen hom gcslinger: ,Oor twee weke sal jy nk mcer so hard praat soos nou nic" en ,Oor 'n paar wckc sal twaall koecls deur jou Huit"!

.i\FWESIG

Laval het dan ook na n skitte.

re:1de poging tot selfverdediging.

waarin hy regter en aankJaer om sy vinger gedraai bet. geweier om ver.

der voor die hof te verskyn as gevolg van die openlike blyke vun kw<~ad.

willigheid. In sy afwesiqheid is hy ter dood veroordeel. en hy hct ge.

weier om in boer becoep te gaan.

Die korrespondent van die Daily Herald hct die voleinding van die klug in die volgcnde bewoording saarngcvat:

,Dit het die jurie slcgs 50 minute

POLITIEKE

§ l.AGOFJ~' ERS VA N

' N P 1-\RTYBEVV IND

1

(

HANSIE JORDA..l\N van Johannesburg.

Twaalf maande in Koffiefonteio sondcr vcrhoor opgcsluit. Tans op parool uitgclaat.

11Ek sal my mede"Afril•aner nie in die steek laat nic en ho'"m nie aan die vyand ui£lewer nie".

gcnccm om Laval skuldig tc bcvind.

Dit het regter Mongibeaux agt minu•

tc geneem om teen hoogstc sndheid 'o uitspraak deur te rammcl wat tc•

gclyk die bevinding, die redc daar•

voor en die vooois was. Vir baie wat teenwoordig was, het dit voor•

gckom asof die hof nog 'n slwndaligc bladsy gcvoeg hct by hierdic klU!J van 'n verhoor van 'n man wat die hclc Frankryk as skuldig bc~kou.

VOORAF BESLUIT

,Die uitspraak was 'o !1CSkrewc dokument. Dit lyk ongclooEiik dat dit hinnc vyftig minute bercdcnccr, aanvaar CD opgcstcl koo gcwccs hct.

Dit lyk baie of dit vooraf klaar op•

gestel was - nog voor die annklaer sc toespraak en Laval sc "lcidooi."

Ander beriggewers verklaar dan ook prontuit dat Laval 'n magtigc oorwinning oor sy regters behaal bet.

Hy het daarin geslaag om simpatie tc wen wat hy saam met hom na die graf sal dra.

.. Dit is nie dat enigiempnd aan sy skuld twyfel nie." het ecn be rig gc.

lui ... maar slegs dat in die regsproses waarvolgens hy ter dood vcroordccl is. die clemente van waardigheid en onpartydigheid ontbreek hct." '

Hierdie dinge gebeur nie in die onbcskaafde vlaktes van Rusland nic.

Oit vind olaas in 'n land wat vir baie jare d.ie toon aangegec bet min stens op die gebied van uiterlike wei.

vocglikhcid en vandag nog dcurgaan vir cen van die .. Vyf Grotes".

Hierdie gebeurtenis ·werp 'n don.

ker skaduwe oor die beskawing van die Weste.

(Vervolg van kol. 4)

D!e entoes:asme ''ir hlerdfe onrltrnemln.: "'at bckcnd staan as .:-\_::ricur.:t l-1.bor.Jtnrla n<-tl<'r1t.

was vir ons 'n ware opcnbarln$::. :'\let die mcdewerl<lng van ,;root gctalle vrl<"ndc ult n·He dele vnn <!ie lnnd, Asolt,,r BC'perlt en ander boerc·orr;"\nf.s:tsics. was daarln scqln.n~ om reeds by die rcglstrasie 'n bcdr~-tt.: van om en by £30.000 beskil<baar te me-ak. l)lc hoofdocl vnn Agrlcura Laborntorla Bcpcrk sal wee~ om bcproerue veem!ddcls teen die u llerlnar;stc t>ryse bcsklkb:u.r lc stcl. 0<>1< In hlcrdle ~;eval

Is dlt nle die strewc om r;root dlwldcndc nf te wcrp nlc. rnaar om •n nuttfsc en noodsa<tl<·

like doe! te dlcn.

Vol:.:cns ··n kml.SCT\\'ntlcn·e bcrercrnln~: ~nl die wotbner. dcur die sul.:,et-\'olte tw ... t rydtnJ: ,·nn p:trusletc. sons nou In .. ue ,•oorult...l.r: s:cstel, &y woltjek nlN mln~ten!5 •n b!llf mlljON' pOnd knu ver~root.

~let volharding Is daarin J:UI:I:II: om nl die bestaodde!e van ons bcroemde mlddcl Pa.,azol In die buitelnnd nan te koop. Ole mlddel os reeds bC'sl,flcbaar en w")ra 'lnlt;ens voorsitrlftc v:tn dr. }.l'ljnnig verskaC.

Ook tllc l'>ywerhe!ds·Onlwll<l<•llni;S· Korpo,asle vcrdien on~ h:1r!.lH{e dank vir cHi~ rtn.pp~ s:c- docn In die oprlgtin~; vnn •n wolfabrlcl<. Aile vet wtkl<CIInf~C In t1i6 \',.l'·"'·l,..rl word met dtC

~:rootsle bclnngstelllng sevolg en n• ons In cllc ltiUd SelJrU1k kan mm.ll< V:-Lil diC OllU:.:tC prose .. sc waaroor dlc V'f''·''":-;l:1lU hc!-1<11<. .~~:al hler on~;ctwyfeld •n geweldl!;e mark vir wol·

tabrll<nte ontsluit wc>rd.

Vrlende In die Unie en ook In tile ''crre Sufdw€!s-A!rlka. word v:1o hnrte bcdank var hul getroue mcdewcrkint;. My mede·dlroktcurc wll ek bedt:·:Jk vir die aang<'nn.mc produktlewe s~·:newcrkinr;, maar In bcsondcr wll ons die lloofbe<tuurcler en sy per•oneel ~:elul<wens met die lo!wanrdlge wyse wnnrop hulle die be- lan~e ,•nn die W.O.A.-vrlendc behnrtlr; het.

Deur hul ce"bare en tocgcw)'<lr optrcde word

·n bestgheidt;tr:tdfste van onbcrckcnbarc wnsrde In die lnntl bcstendl~;.

Voor ons oorga-an tot vcrdcrc vcrri&Un~:e. wll ck gran~; alma! hier hnrtlll< welkom heet co die hoop uiisprcek dnt ons samewcrklng stcC(!9 o.angcnnnm en opbouend •nl w~es.

(Advt.)

iliAATSKAPPYVERGADERlNG

WoGoAo JBe h21ali

S1U1lii§e s§ e

Brei Diens te Aan W olboere Doeltreffend Uit

By gdeenthcid van die jaarvcrga, dering van die W.G.A., wat op 17 September te Port Elizabeth gehou is, het l\Inr.

N . C.

Haveoga, voor•

sitter van die Dircksie, die lcde van clic Maatskappy as volg toegesprcek:

CEACTE KOLLECAS

VA.'> DIE W.C.A.·DIREK$1£

EN VRIE:-IOE,

Vcrlede jnar Is u mccgedecl dat d!t vir m)•

•n interessante en aangcnamc ondcrvinding is om mce te docn In die opboulng van h!erdle gewllde bocr~:i~talc. OnwlllckeurJ!f het ons mccr en mccr a·J.n<Jag- aan die saul< bcslec co rnoet openlik bcly dnt tile W.C.A. reeds 'n ware ercsetcl ln my gednsLekring VCI'Ower hct. Nou Is dll vir my me~r verstuanbnnr waarom die W. G A. so' n belan~;rll<e plclc In die dnngllkse lcwc van sovecl dul~cnctc b<~crc·vrlende !uneem.

In l>csonder gaan ons ~:cdagtcs ult na vriende In b)'nn r-Ile dele vnn ong land wat In menlge gevo.llc hnlpeloos Stann teen die be·

dreir;:ing vn.n crnsttge droogtetoestande. Ons as medc-boc.rc weet waarme~ die vriende te kamp het en 'vaar ems orc:lnis3.sie entgi! hutp knn verleen, moet d!t sonder narsel!ng gedoen word.

:My lndruk Is <lnt •n steeds sterker wordende stroom va·n gocdgeslndhcld die organisnsie to".- vloei en na die \V.G.A. vir dO.tld\vcri{lil<e teitling In bclnn~; van die wolhoere ;,, <~:o gc·

heel opgcslcn word. Ell'c l)r~nnl.:o..tsic wat cUe

~€!<'5 en strC\\'c van die \V.O.i\. openbaar - waarvan die hon~sto tnt tlic 1:\a~ste nmpte·

nnnr vurl~ beslf'hJ l<ti ulCt dfc hl

Referensi

Dokumen terkait

Met die beantwoording van die vraag sal daar getoon word dat dit in die hele saak nie maar net moet gaan om ’n geskiedkundige klasbespreking nie, maar dat dit moet gaan om die aanbied

Hulle sidder by die gedagte mokrasie kan aanvnar nie, ook dat daar da.lk net teen die Kom- 'n berig met instemming plaas munistiese Party stappe gcdoeri waarln die distriksekretaris kan

Nou nie dat klagtes sal help nie, insoverre daar waar- skynlik geen bekeerlinge sal voorkom nie, want die objektivisme waarop so baie Liberaliste roem - en dan ook maar diegene onder

Dus .moet die enkeling NOli besluit of daar vanjaar op die Matie-pawiljoen geamg sal word en of hy nou reeds vir die wereld moet vertc1 dat Stellenbosch se studente verleer het om hul

Dour dit tc docn, he; ons die mociliklH•de weer onder Llic volk ingcslccp en dit kan dan ook verwag word daL daar nou al by ,·oorbaa~ weer slcllin:,; ingcnccm sal word en dat die

Hoe Die Mediese Diens In Sal Lyk Ons Republiek Armoede Mag Gesondheid Nie Bel n vloed Die taak 'Jan die mediese diens in die Rcpubliel< en hoe dit tfi.ensbaar gestcl moet

Ons sal rnoet bid soos ons Yaders \Vat geglo het dat hulle in God nie maar net 'n resenve in die dag van nood het nie, maar dat hul hole lewo in Sy 'diens gcstel moct word; dat.. ons

trik stryd te vocr, en dat hy en nie die O .B.Jede wat hy uitgeskop het nie, grootmoedig moet handel sodat die volk 'n oorwinning ka n behaal · - indien dit as 'n oorwinning vir die