• Tidak ada hasil yang ditemukan

Vraag 1 - LitNet

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2024

Membagikan "Vraag 1 - LitNet"

Copied!
6
0
0

Teks penuh

(1)

Graad 9 Totaal: 65 Tyd: 1,5 uur

Kwartaal 2 Toets 2022

Vraag 1

1.1 Bepaal die grootte van 𝑥, 𝑦 en 𝑧 in die onderstaande skets, met volledige redes. (9)

1.2 Bepaal die grootte van 𝑥 en 𝑦 in die onderstaande skets, met volledige redes. (5)

A

B

C

D 𝑦

𝑥

𝑧 𝑥

60o

𝑥 - 20o

E 1

(2)

1.3 In die onderstaande figuur is 𝐴𝐷 ∥ 𝐸𝐺, 𝐵𝐸 ∥ 𝐶𝐹 en 𝐴̂ = 48°.

Bereken, met redes:

1.3.1 𝐵̂1 (2)

1.3.2 𝐶̂1 (2)

1.3.3 𝐹̂1 (2)

1.4 Watter vergelyking is waar? (Skryf slegs die letter van die regte antwoord neer.) (2) A. 𝑥 + 𝑦 = 𝑧

B. 𝑥 + 𝑦 = 180° − 𝑧 C. 𝑥 + 𝑦 + 𝑧 = 270°

D. 𝑥 + 𝑦 + 𝑧 = 360°

[22]

>

>

𝐴 𝐵

𝐶 𝐶

𝑥

𝑦 𝑧

𝐴 48° 𝐵 𝐶 𝐷

𝐸 𝐹

| 1

>

>

1

1

2 2

2 1

𝐺

(3)

13 3

12

D C

B A

Vraag 2

2.1 Bereken (a) die omtrek en (b) die oppervlakte van die onderstaande trapesium MNOP.

(a) die omtrek (3) (b) die oppervlakte (2)

2.2 Bereken die lengte van BD in die onderstaande skets. (4)

2.3 In die onderstaande skets is ABCD ‘n reghoek.

(4)

Bereken die oppervlakte van die geskakeerde gedeelte in die skets. (4)

2.4 In die onderstaande figuur is ADFH ‘n reghoek. DF = 10 m en AE = 𝑥.

Bepaal, in terme van 𝑥: 𝑜𝑝𝑝𝑣 𝑣𝑎𝑛 𝑡𝑟𝑎𝑝𝑒𝑠𝑖𝑢𝑚 𝐷𝐸𝐻𝐹

𝑜𝑝𝑝𝑣 𝑣𝑎𝑛 ∆𝐴𝐷𝐸 (6)

[19]

Vraag 3

3.1 Voltooi: (4)

3.1.1 ∆𝐴𝐵𝐸 ≡ ∆__________ (______; ______; _____)

3.1.2 ∆__________ ≡ ∆𝐴𝐶𝐸 (______; ______; ______) H

(5)

3.2 Bewys, met volledige redes, dat ∆𝑋𝑊𝑍 ≡ ∆𝑋𝑌𝑍. (4)

3.3 Beskou die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg:

3.3.1 Bewys, met volledige redes, dat ∆𝐾𝐿𝑀///∆𝑄𝑁𝑀 . (4)

3.3.2 Bereken vervolgens die lengte van KL. (3)

(6)

3.4 Beskou die onderstaande skets en beantwoord die vrae wat volg:

3.4.1 Verskaf ‘n rede waarom 𝑉𝑊 ∥ 𝑋𝑌 ∥ 𝑍𝐴. (1)

3.4.2 Toon aan dat ∆𝑈𝑉𝑊///∆𝑈𝑍𝐴. (4)

3.4.3 Indien 𝑈𝑍 = 3𝑥 en 𝑉𝑍 = 2𝑥, bewys volledig dat 𝑍𝐴 = 3𝑉𝑊. (4)

[24]

Totaal: [65]

Referensi

Dokumen terkait

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye.. 1 5.2 Lys die letters van al die

Vraag 5 Beskou die onderstaande 2D-vorms en beantwoord die vrae wat volg: 5.1 Lys die letters van al die geslote vorms met reguit en geboë sye... 4 Voëls Honde Katte Honde Katte

1 3.5 Beskou die onderstaande kegel en beantwoord die vrae wat volg: Totale buite oppervlakte = 𝝅𝒓𝒍 + 𝝅𝒓𝟐 3.5.1 Bereken die skuinshoogte 𝑙 van die bostaande kegel... 3.5.2 Bereken

1 Data is skeef na regs/Positief skeef√ 1.2.2 Skryf die interkwartiel-variasiewydte neer van die punte wat behaal is.. 2.1 Bepaal die lengte van

Bepaal, met redes, of ∆𝑋𝑌𝑍 ‘n reghoekige, stomphoekige of skerphoekige driehoek is... Rond jou antwoord korrek tot twee desimale syfers

3.1 Voltooi die volgende algemene formule om die totale buite-oppervlakte van enige prisma te bepaal: TBO = 2 oppervlakte van die basis√ + omtrek van die basis x loodregte hoogte√ 2

1.3.2 Bepaal die waardes van 𝑝 waarvoor die wortels van 𝑓𝑥 reëel en ongelyk sal wees... Die reeks het ’n konstante tweede verskil van

4.1 Voltooi die onderstaande tabel: 3 4.2 Voltooi die onderstaande tabel: 3 4.3 Plot die punte wat jy bereken het by vraag 4.1 en 4.2 op dieselfde assestelsel en teken die