• Tidak ada hasil yang ditemukan

A. Jooste

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 133-140)

DIE NUWE GROOT VERSEBOEK

G. A. Jooste

dienstige leiers van dietyd ... teen die gesag van die wet ... Vandaardat Christusook inderwaarheid

gekom

het

om

dietempelaf tebreek, die

Wet

tevervul,dieevangelievan'noorvloedigelewehierop aardeteverkondig.

Ook

indié sin

was

meesterChrisdansoosChristus'nware vernuwer watas onrussaaier uitdie maatskappyverwyder

moes

word.

want hulle put hul krag juis uit daardie bestaan in daardie omstandighede (dinkmaaraan die manierwaarop

oom

Johannessevrou dieooreenkoms tussen

hom

en sy stoetbul onthou) en daarom word die ruimte 'n geïnte- greerde aspek van die storie.Tog worddieagtergrondingeeneenvan hier- dieverhale'ndwingendeteenwoordigheidwatvoorgrondtoewilskuifnie.

Op

die voorgrond staan telkens die weerlose

mens

in wisselwerking met ander

mense

wat

ewe

weerloosisofhul eieweerloosheid verskansagter'n

robuusteof gepoleerde optrede.

Die hartseertoon isaanwesig in elke verhaal in Diehartseerwals

.

Die titel-

verhaalverteldie storievan'n

dom

envetmeisiewiese grootstebegeertein die lewe,

om

te trou, verpletterword wanneer 'n

wewenaar

watdeurhaar ouers aangekeerensaggemaakword, niesaamspeelnie.

Omdat

sy

dom

is,

beskikdiearme Hettaeintlik nieoormaniere

om

haarsmartuittedruknie.

Al wat sy kan doen, is

om

haar enigste treurige plaat te speel, en dié is,

yolgens die verteller se verslag, nie treurig genoeg vir hierdiegeleentheid nie.Sy word dus ookdie uitleefvanhaarsmartontsê.'n Soortgelykefiguur tref die leser aan in "Poffertjie", 'n verhaal oor 'n ongekwalifiseerde ver- pleegsterwat eintlikte onwetendis

om

na selfverheffing te streef, enwat deur'ngenadelose ensterkwerkgeefstervernielworddeurdatdiéhaarselfs diegeringste bietjiemenslikheidontsê. Ooreksplisietisdie vertellerse ken- sketsing van Poffertjie: "Die ligin haar vlakblou oë isdiévan een wat nie vlugvan begripisnie,watlankaan kleinvreugdes enverdrietherkouvoor- dat sydiewaardedaarvan bepaal" (p.56). 'nOormaatvertellersmededeling (soos byvoorbeeld dieslotparagraaf) iseintlikhierdieverhaal sedoodsteek, wantuitdiewrywingtussen Poffertjieenhaar werkgeefster, asookPoffer- tjie segedagtes oordiemooistudent, behoortdie lesergenoegte kanaflei

oor die geestelike armoede en gevolglike ontbering van die ongelukkige vrou.

Die weerloosheid van vroue teenoor dieoorheersingen skynbare ofwerk-

likeongevoeligheid van lewenskragtige

mans

ismeermaledieoorsaak van diegroot hartseer. In "'n

Man

soos Johannes" en "Die tweede wind" is

tant Sarieen tant Fientwee bejaarde boervroue wiese probleme metge- sondheid en

ouderdom

verergerworddeur dieoptrede van eggenotewat skynbaargeen begrip hetvirswakheid nie. Die ampervolwassetienerseun in "'n Bars Ibop deur diewasbak" issy

ma

een oor

omdat

sy

hom

onder- skat, en syrespek verloorin haar strydteen dieonbeskofte loseerder.

Soosin

bogenoemde

drieverhaleisdievergeefsestryd teendie

ouderdom

en aftakelingtematiessentraalin"Afia semiddag"en "Dieuitdaging". Die kunstenares wat die bruin meisie Afia teken en skilder en haarsodoende gereeld inhaargeselskap hou, soek indiejeug 'n ietwatonsekeranker. In dieouervrou hetdiesiekte tevergevordervirgenesing, maardiegeleentheid

om

dieskoonheid (soosbyvoorbeeld van diejong meisie) teverduursaamin die kuns, dien as kompensasie. Martin en Paddy, die tweekanniedoodstry- ders teen dietyd, wat die bergaanpak,

kom

eweneensonwrikbaarte staan

teen hul eie

onmag om

die steiltesbaaste raak.

''Die Caledonner" en "Die laaste skooldag" vertel albei die stryd van 'n buitestaander in 'n kleindorpseboeregemeenskap. Indieeerstegeval isdie nuwelingse statusas lekkerkêrelen lewensgenieter vanmeetafingedrang wanneerhy

hom

indiéhoedanigheidopdie

nuwe

dorpwilvestig. Dietwee vrouewatteenoor

hom

optree, respektiewelikdiejong rooikop Suzie endie ouer en huisliker Malie, verteenwoordig die alternatiewe moontlikhede.

Sakewordtydens'nboeredanspartyopdie spitsgedryf,sodatdieCaledon- nersyeiekaalheid (nieslegsinsy harenie, enondanksdiemodieusevere) moet herken en erken, en teensinnig oorgee aan wat voorheen vir

hom

swakheid was. Die jong taalonderwyser in "Die laaste skooldag", wat homselfbeskouasdieenigste sensitiewesiel omringdeurtaal- enkultuur- filistyne, veg 'n verlore stryd teen die omgewing, sy leerlinge, sy hoofen sport.

Hy

moettenslotteerkendathynieopgewasseisteendiekragtigeen

gewone

lewevan elke dag nie. Dit isvir

hom

geen skandeas hy met die rugbyfaalnie, maarhy

word

tot bitter insiggedwingdeurdiebesefdathy, die kritieseen begeesterde taalman, deurdie kinders uitgelag word oorsy onvermoë

om

sy

woord

te doen.

"Die rooi deur" verskil van die ander verhale

omdat

die hoofpersoon nie dadelik in fokus

kom

nie. Die verteller konsentreer aanvanklik op 'n stuk lewevandie Duitse seuntjie Heinz-Júrgen,wat'nverlore stryd voer

om

sy vals meerderwaardigheid te behou.

Omdat

die verhaal meegedeel word deur'n ek-vertellerwat ookaspersonasieaan diestoriegebeuredeelneem,

kom

hierdie figuur mettertyd sterk in fokus. Dit isimmers sy bespiegeling wat die laaste gebeureiswatvertel word. Die rooideur indie grys

omge-

wing het aanvanklik konsekwensiesvir dieseun en syeensaamheid, maar namatedie ek-vertellersewaarnemingvan en gedagtes oordieseunse on- houdbare situasie opdie voorgrond kom, word diedeur en die betekenis- moontlikhede daarvandeelvandie vertellerseeiedenkeoor syeiebestaan, enslaandiebesefvandievergeefsheidvan so'nopstand teendiegrysheid ten slotte opsý sieningvan die lewe.

Die verhalein Die hartseerwa/s vertoon tematies 'n redelik hegte eenheid.

Dietreur-ofhartseerstemmingheersinelkeverhaal,hoeweldaarindie ver- haleheelwatafwisselingaangetref

word

indie uitingvan hierdiestemming,

d.i. dievertelde gestaltewaarin die leser dit aantref.

Inelkegevalworddiegrondtoonvan dieverhaal gevestig deur'n bepaalde bewussyn watby'npersonasieontstaan. Dieaanvangvan dieverhaalskets 'n situasie waarbinne 'n kort handeling kan ontwikkel, en waarbinne die gebeuretelkensso verloopdatdiepersonasieindie storiebedroë en

bewus

van groot ontnugtering bly sit aan die einde van die kompakte reeks gebeure. Hierdiepatroon geld egternie onbuigsaam vir elkeverhaal nie.

In die titelverhaal is die vet meisie se uiteindelike teleurstelling nie vir die leseronverwagsnie. Diekortgesprekkiemetdie bitsigevriendiniseksplisiet

genoeg

om

Hetta se onaantreklikheidbotwyfeltestel.Hiervanishaarvoor- 127

koms

maarnetdiesigbare bevestiging, enwanneerdieverwagte besoeker

in 'n grys broek opdaag, weet die leser dat die saakvir Hetta verlore is.

Benewens

Hettasedilemmadiendie vertellerseaanbodvan die storie (die fokus op die armoedevan die bywoners, die onthulling van hul nederige stand, diesuggestievan dievlakheiden saaiheidvan hulbestaanwaarvoor

die kaal werfendietreurigehuisietekenis)daartoe

om

bydie leserdeernis te

wek

virdiebeperktheidenonwaardigeweerloosheid van hierdiemense.

Hetta seonvermoë

om

haarsmartwerklikuittedrukword'n beeldvandié

stomme mense

se algehele beperktheid. Ditis'n onwetendheidwat Hetta sesmartbewussyn waarskynlik begrens, soos Poffertjie s'n asook die van mevrou Potterin"'nBarsloopdeurdiewasbak",want iemand watniebaie

gewoond

isnie, versoen

hom

metbeperking. Dieleserontdekegter,vanuit sy meerderwaardige en ingeligte posisie, 'n deernis vir hierdie gevange

mense

wat uit die verhale straal. In "Die hartseerwals"

kom

die

humor

byvoorbeeld tot die redding wanneerdie lot van die

mense

pateties raak:

dink aan Hetta se pa severduisterende verduideliking van haar "moeilik- heid",endie vertellerseskynbaarernstigebevestigingdaarvanmetdie ver- wysing na die

mense

se respek daarvoor, sodat dit mettertyd in 'n deug omgesithet. Die opsetlikeverswyging vandie

naam

vandieplaatwatHetta tenslotte speel, nooi die leser totdeelname.

Die deurbreek van die bewussyn is in die Caledonner 'n veel pynliker gewaarwording

omdat

diépersonasie, hoewelbeperk, togtotomvangryker gewaarwording as Hetta instaat is.

Ook

in sy gevalgaan die intreevan 'n

nuwe

bewussyn gepaardmet 'nverlies: waarsy

naam

aan

hom

aanvanklik 'n allurevan meerderwaardigheid verleen het, word ditten slotte 'n dwin- gende bevestiging van syonvermoë

om

iets blywendtotstand te bringin

terme van sowel loopbaan as persoonlike verhoudinge. Sy gevoel van assosiasiemetdiesangereswatberoemdkongeweeshet,wordgeïroniseer deurdie

medium

waarinhy

hom

opdiepartywilonderskei,naamlikdierink- halsdans.

Hy

word onthutsend van sy waardigheid gestroop en aan die

waardes van die boere-omgewing uitgelewer deur die sterk

boom

van 'n

boerwat

hom

indie stofintrek. Kaal,gestroopvansybrawadeensy beeld, sy formulesvirsosiale suksesdaarmee heen, gee hy

hom

oor aandie ge- vangeneskap van diehuishoudelikheid. Dieverteller se ooreksplikasievan die tronkbeeld in die slotparagraaf is hinderlik, aangesien die implisiete paralleltussendie

man

endieskoothondjiewatalbeionderdievrousesorg kom,

hom

reedsgenoegsaam gestroophetvan geloofwaardigheid.

In drie verhale met heelwat

gemeen

is die later stadia van liggaamlike aftakelingdeur

ouderdom

dieoorsaakvirdiehartseer:"Die uitdaging", "'n

Man

soos Johannes" en "Dietweede wind". In hierdie verhale tree daar elementeop watdiehartseer verskerpmaartegelykanderelementewatdie

bewussyn van die oorgawe aan dieouderdom temperend begelei, en troos biedaan dielydendes(soosdiesteunvan kameraadskap, endieherwaarde- ring van eie besiten waarde).

In "Die uitdaging"word die natuurliefhebber Martin tuis geteisterdeur'n

onaangename

enparasitieseskoondogterwatsydaeversuurensylewens-

moed

breek.

Weens

sy (geïmpliseerde) sagsinnigheid ishy nieopgewasse

virdiejongervrounie, en kan hymaarmagteloos toekykterwyl sy beslag

opsy lewensruimte. Die staptogteen die berg uitword deur

hom

aange- gryp as 'n kort en lewegewende ontsnapping uit die huis wat

hom

knel,

maarsitskynbaar

om

indieteendeelwanneer Martinen synogmankolieker vriend Paddygenadeloos deur hul eie liggaamlikeswakheid gekonfronteer word, enhullediepogingmoetlaatvaar lánkvoordathullehalfpad teendie berg uitis. Diereddendetroostree egterinin dievormvankameraadskap tussen dietwee oues, asook 'n verlossende besefvan die belaglikheid van hul poging. Hierdeuranders gestem asvroeg die more, keer Martin terug huistoemet'n bewussyn van 'n band tussen

hom

en Paddy,en verder 'n

waarderingvirdievrede.wathy tognog het.'n Soorttroosvirdietoekoms vind hy insy waarderingvir dieeen kleindogter, wat

hom

aan sy oorlede vrou herinner.

Die ander twee verhale wat hierbo

genoem

is, vertel twee situasies wat heelwat ooreenkomsvertoon; vrouevan

om

en by sestigwat lyonderhul eie

swak

gesondheid enhul eggenote segoeiegesondheid. Dieonvermin- derdeenergieen daadkragvan die

mans wek

byhulvrouenieslegsdie in-

druk van ongevoeligheid nie, maar 'n toenemende liggeraaktheid wat die verhoudinge steeds meer vertroebel. Tant Sarie (in "'n

Man

soos Johannes")

meen

dieskim van 'nmededinger

om oom

Johannesteherken,

'n vermoede wat amper sekerheid word wanneer sy die bestaan van 'n

sekererokontdek. Die besef datdit virhaaris, uitsimpatie methaarsiekte 'n geskenk

om

haar op te beur, bring by tant Sarie die bevrydende bewussyn dathaar

man

tóg van haar

bewus

is, en laatverdwynalle agter- dog en terughoudendheid byhaar. Indievernuwingvandiekameraadskap tussen hulle vind tant Sariesteun en geloofvir dietoekoms.

"Die tweede wind"volg naastenby dieselfde handelingspatroon: die vrou van 'n bedrywige boervoel haaremosioneel verlateenuitgeleweraan haar eieaftakelingterwyl haar

man

alhoe meerfloreerendieverhouding tussen hulleal ongelukkigerword. In hierdie verhaal isditegterdie vrouwat met verstandigeoptrede diesaak beredder: tant Fien onttrek haar engaan rus by die see. 'n Toevallige ontmoeting met 'n jeugvriend, en die gevolglike opbloei in dievriendskap, bring virtant Fien al dievoordele van 'n herstel van haarselfvertroue, en

saam

metdieliggaamlike rus ishaar kuurvoltooi envoel sy haargereed

om

weer haar plekvol te staan.

In "Die laaste skooldag" ontdek die taalonderwyser

Herman Roux

syeie bankrotskap:syonvermoë

om

sy taakuittevoer,

om

dieskoonheidtekom- munikeer aan die

mense om hom

wat klaarblyklik veel minder daarvan begryp as hy. Die bewussyn van symislukking stroop

hom

van sy geloof- waardigheidvirhomself, en veroorsaak'ndubbeleverraad:nieslegsverraai hy die kuns nie (volgens die verteller se ironiserende verslag lees

Herman

129

gedigte "of dit markverslae is"!, p. 65), maar hy daal totdie vlakvan die

mense

wat

hom

vernederdeurhulle tebegin haat.

Hy

haatdiebombastiese en baasspelerigeskoolhoofwat weet hoe

om

met

gewone

kinderstewerk, en hyhaatselfs sy enigsteakoliet Santieomdatsytydens sytoespraak in die saal begin giggel, sy poging ontwrig en

hom

ontsenu. Met dieafskeid van Santie word hy

bewus

van haar haatvir hom, volgensdie verteller se (ietwat hinderlike) interpretasie'n haatvan lankal,en daardaagby

hom

die besef dat hyeintlikskuldig isdaaraan dathydieskoonheidverraai hetom- dathyswakis, oopennieweerbaargenoegnie.Gesloop en sondertroos of illusie blaas hydie aftog.

Hierdie verhaal laat blyk in dieaanbod min van dieverligtende

humor

wat

soms

in anderverhaledie hartseerstemming balanseer. Dievertellertree in

"Die laasteskooldag" grimmigop: hystapeldiebesonderhedegenadeloos enonthul behalwedieonderwyserseonvermoë

om

met

mense om

tegaan veral sy liefdelose houding. Hoewel die verteller self anoniem bly, word heelwat karakteriserende

gegewens

meegedeel soos ervaar deur die perspektief en in die gedagtes van diepersonasie Herman. Hieruitblyk sy veragting virdieskoolhoofSmit(p.61), syonbevestigdeassosiasiemetdie predikant (daar word niksanders as

Herman

segedagtes meegedeel wat kan bevestig dat hy en Domineeinderdaad geesgenoteis nie) ensy verag- ting vir diepredikant sevrou wattog maarnet'n woord van geneentheid van

hom

wil hoor (p. 73).

Ewe

grimmig enhumorloosisdiemededelingindieverhaal"Dierooi deur".

Die vertelde wêreld van hierdie verhaal is 'n baie neerdrukkende en grys woonbuurt, klaarblyklik in 'n armoedige deel van die wêreldstad Londen.

Dieek-vertelleris 'n aflosonderwyser by'n skoolwateerdersoos'n tronk lyk,en soosin"Die laasteskooldag"word dieonsekerheid van skoonheid as protes en die vergeefsheid daarvan (verbeeld deur die rooi deur) in die konteksvan'nalledaagsewêreld aandieliggebring.

Omdat

diewoordvoer- derhier'nonderwyseris,en

hom

klaarblyklik niemagteloosuitgelewer voel aan 'n onverstaanbare wêreld nie (soos byvoorbeeldmevrou Potterin "'n Bars loopdeurdiewasbak",en 'npaaranderwatreedsbespreekis),krydie leser

saam

met

hom

'n ander soort kyk op die

mens

en sy wêreld. Dit is duidelikas'nleser byvoorbeeld Hetta segedagtes oorhaarpaseprobleme metMisterBenson (p.4)vergelykmetdie vertellersegedagtes oordiejong Duitse seuntjie seeensameposisiein dieEngelseskool (p. 78). Dit gaanin hierdieverhaaldus

om

diewaarde watdie rooideurvirdieonderwyserhet,

wantdiévolwasseneseinsig in Heinz-Júrgen sesituasie laat blyk gou dat die rooi deur, soos mevrou Juff dit bedoel, 'n gruwelike vervalsing is, 'n

ongelukkige oorblyfsel van 'n droom, 'n vergeefse daad van verset en wanhoop.

Andersasinanderverhalewatreedsbespreekis, oorvaldie insig niemand

in"Die rooi deur" skielikenmet 'n verlammende skoknie. Die rede daar- voorisdieperspektiefop dietydvan diegebeure: wanneerdie vertelling'n

aanvang

neem

(p. 77), isdiestoriegebeure reeds verbywantdieverhaalin sygeheelwordterugskouendvertel. Daardeurgaandieonmiddellikheiden kompaktheid enigermate verlore, en kry die leser ook nie 'n verrassende wending nie. Dit isvirmevrou Potter (en in'n matevirdie leser) 'n verras- sing dat haarseun nie bly isoor die

nuwe

wasbak nie, en met syoptrede

laat blyk dathy sy

ma

se huigelagtigheid deursien. "'n Bars loop deur die

wasbak" word in sy geheel indie teenwoordigetyd meegedeel, sodat die leserdieindruk kry dat hydiegebeureop dievoetvolg: aan die begin van dieverhaalweetdie lesernetso minasmevrou Potteren haar seun watdie afloopgaanwees. Maarin "Dierooi deur"isdie vertellerdie leservoor: in syhoedanigheid asvertellerkykhyterug op'n geheel vangebeurewathy aspersonasiebeleefhet, en kan hydaarom'n veel langertydsverloopdek asindieanderverhale(etlike

maande

verloopnadathy navraaggedoenhet oordie seun) en kan hysy eie, bespiegelende stempel afdruk.

Omdat

die leser hierdie storie ervaarvia 'n bekende identiteit wat homself deegliklaat geld, gaan daarietsvan die trefkragverlore, en

word

dieverhaal eerder'n stukinterpretasieasvoorstelling. Dieskerptevandieindrukgaanin'nmate

verlore, die rooiheid van die deur raak in dieagtergrond.

In Kort voor lank (1978.139) beweer

Aucamp

dat velevan syverhale aan oorverstewigde slotte ly; dit is byvoorbeeld 'n hinderlike neiging

om

ten slotte die kerngedagte nogmaals in te hamer. Hieraan ontsnap "Die rooi deur"nie,wantdielotgevallevandie

stomme

Heinz-Júrgen

was

nooiteint- likindie prentjie nie, endiebespiegelendevertellerkonsy herinneringeaan die deurheelwat ingekort het.

Benewens

kleinerhinderlikhede(voorbeelde vanooreksplikasieisuitgewys) vertoon Die hartseerwa/s aan die leser 'n sterk eenheidsindruk, want die verhaleis

rondom

'nduidelike kern gebou, naamlikdiedroewigestemming.

Tussen die bewussyn wat stroop en onthuts enersyds, en die geloof en vredewattroos andersyds, verkeerdie

mense

oorwievertel word in min- dere of meerdere mate van weerbaarheid. Die verhale bied 'n simpatieke kykopdieonvermoëvandie

mens om

teontkomaandiegeringskattingvan ander, die valsheidvan fasades, dieafskil van weerstand en waardigheid, die isolasie en ontnugtering, dieeensaamheiden die swakheid.

Bibliografie

1. Aucamp H. 1978 Kort voorlank,Kaapstad:Tafelberg.

2. Gesprekkemetskrywers1971, Kaapstad:Tafelberg.

3. Van HeerdenE. 1969Dieanderwerklikheid,Kaapstad:NasionaleBoekhandel.

4. WiehahnR. 1965TydskrifvirGeesteswetenskappe.

131

Dalam dokumen Tydskrif vir Letterkunde (Halaman 133-140)