Ekis 'njoHiejongkêrei,
ek
kom
daaronder vandie Pêrei.BHnk
gekam
ismy
haar, o, giomy
dusdis waar,diespoggerigste
man
in die wêreld.Eksoek'n
mooi
meisie virvryer,waareka/tydkangaan bykuier.
Sai ek virhaarsê:
"My
iam, kykhoemooi'smy
haregekam, agtoe nou,kom
iig opjousluier!"Sy
moet
weetek'snie 'npoliesman,maar
dieseun van 'ngrote duusman.Ja, eksoekvir 'nmeid, wat
my
nooit nie sa/byt,en ookniesa/ sê: "Ag, hoe vies,
man!"
Een
aand
op 'nlekkere vastrap,ontmoetekhaar, oglomy, disnie 'ngrap.
Ons drinknetmampoer, enalles begintte roer,
nou/ê sy net daarsoos 'npaplap.
Sysê
my
haarnaam
isRebekka."Kykhierjy,
hou
jynet jou bekka, anderste donsek jou op,met
'n botte/teenjoukop,wantekke voe!
nou
netbaielekka."Sy
was
'n danser ensinger,envoort
wys
sy'my met
haarvinger.Toe sêsy: "Kykhier, is diteen vingerofvier?"
Maar
virmy was
ditmaar meer
of minder.Sysêsy' voe!soallenig,
ekgaankuier toe virhaarop 'nreëndag.
Toeons daarsiten vry,
kom
haarouman
verby,enhy gee
my
'nskop ondermy
eendrag.Eksweertoeeksalhaar vir
my
wen, toe s/aandieoumy
teen dieken, vatmy
aanmy
broekse naat, enhysmytmy
in die straat,en eknaei toeso hard as
my
beneken.Nou'sek 'n treurige kêrei, ekgaan
maar
terugnadie Pêrei, sondereenoog,my
rugin 'nboog,en ekisnouso viesvirdie wêre/d.
* * *
Henning Pieterse
kaartjie virvenesië
klokslagop die plein bringgroen vrou see haar daagliksestondesvoort buite dryfdievuil vloed weer
dietrappe op
riffelend soosdie vloer van die sinkende katedraal
om
tydelikterug te valin kleiner klankevandie groter meer
gabrieli gabrieli
kanjy
my
hoor konjulmy
hoor deurdie stereokorevanjul vergulde kerk?
in brugskadu's sienek atlantissug
in sagsinkende tone deureeueseslyk terwyl diesee haar haregolf
om
verrottende tuinetagelied
die lug se horing blaas blou oordie mis
wat silwervuil tussen
spookbome
oordie roggelendegras hangdielaaste krag vanwinter
lê nié indiewitgebrande iand vroeg in dieoggend nie
my
vingersis nogwarm
ektapdie grond en die gras se krag
om
elementetemeng
totgedigvirjou metdie son watsy vingers kragtig vou déúrdie dooiebome
69
'Till
human voices wake us, and we drown."
T.S. Eliot
drome dobber agter jou oë
in diesee vanslaap diegolwe bly geduldig hang engapermosselsgaap
slap horlosies voudie tyd sekondes teen die
muur
die stoel sug, laat sy leuning terug, ontspan syarmsen tuur
in dié impasse tussen
droom
enslaap kenons mekaar, word werklikheidwater en ons moetsinkendestemme
vergeet totdat onswakker word, laterrequiem
vir 'nreëndag
hoe breekdiedruppels vandag teen die ruit voorspel skuif totelegie uit graftesal nou modderig
wees
op só 'n dag gloiswolfgang onvoltooid na sy grafgedra
constanzese trane gebreek deurdiereën
dieswartstoet sukkelaf skuifel in die reën
die priesterlaat val 'n seën haastig in diegraf
tog: diédag
was
eintlikmooiweerspel weerkundigesnou terug en verbreek
met fyn noukeurigheid
diegrys romantiek van 'n reëndag
Marié Blomerus Ruikers van stof
Vyftien
maande
in Arles, ditwas
maaralmetsensasiesvan lig
in sipresseen skuimende en stillesee
lig en kleur primêr sohelder
vir die
bewende
alkoholis die aanhoudend hoesende roker die brein watnie rusnie,nóg by dag, nóg by nag metsensasiesvan skaduwees
diebrein watkleureabsorbeer radikaal en freneties
soos'n kladpapier of'n seespons ingedoop
indie kontreien allesbly kleef diegele, diegoud, die brons dieindigo vandie lug die sagste blou van diewater
die bootjies by Saintes-Maries-de-la-Mer
die vibrasiesin elkedoek die botewat reise oproep begeerdeontvlugting;
van sonbesies en
die klein ruikertjies van vergeet-my-nietjies die klein ruikertjies watruik na stof stof tot stof
entog, ja Van
Gogh
isdood VanGogh
lewe, lank lewe sy radikale frenetika.lewers en
oral 'nherfs
lewersen oral,vroeg, 'n herfs 'n
dowwe
blaar hieren daar'n treurige motreën oordie noorde:
Kyk na
my
asofek Provenceis
en vertel weervan Van
Gogh
teeren driftig
onder'n
dowwe
restourant-lig vertelweerweemoedig
mettraneinjoustemvan diewit
amandelboom
in bloei die blou stillewevan die irisse indie vaas diegroteske sterreensipresseKyk na
my
en sien hóéblóéi die Provencaalse landskap onder 'n skielik-verbeeldeson
dieafgesnyde oor
hoe bloeial diesuiwer letsels dierowe, dieknoetse diegapende
wonde
indie rou ingewande Kyk
na
my
en sien
diegrootallenigesonneblom gesig na dieson gedraai
vreesagtig uitvoeling metdiewerklike die grootsonneblom
oorweldigend eensaam.
Kiep Vermeulen ou olifantbul
(vir UysKrige)
hardekwas staanjyin dieson en bak vol barsteen vol voue
dieoue vel watsakkerig hang soos'n swak gesnyde snyerspak amorfevleisen beenverberg 'n eeu selonge rugmurg harten kliere enjareal vermy dietrop
diekil gewappervanoor-barniere grooten geel en grasieusdie lyn
nog van dietandeen simmetries hoewelte swaarvirdie antieke kop
—
nuttelosebron vanongemak
en pyn donker kamers vandie geheue koester haatoor loodballeteen die skedelbeen en diep in die vleismet siste daaromheen gegroei—
soospêrels in 'n oester die pyn vanspies en pyl het jougenoop—
en dié veral van deur vuur verharde houtpen in dieversteektedoodsval— om
op stilompaaie alleen te loop maar 'n oer-instink laatjou honger na diewelige bosse safte basom
in die soel waterstegaan speel metdiejong koeiewyl dievleuels van waterhoenders by dielug verdonker weer durfjy dus inkalahari-warm sand watergrawe met dietandenjagtersdeur die boonstelip bespied
wag
jy in metdie stiltevan granietWessel Pretorius
Ek het die
loeivan sirenes weer gehoor
ek hetdie loei van sirenesweer gehoor wie
kom
haal hullewievat hulleweg
wiese geluk het teenhom
gedraai wiesenegetot vyf roetine isversteur wie het sy aandjie metdiemanne
oordoen wie gaannou aan bande gelêwordin'n inrigting ofeen
komma
agtmeter ondergronds wie se bioritme hethom
indie steek gelaatwietart diegodewie het handdoek ingegooi wiewil die prys niemeer betaal nieen diegelag wie het pront-uitsy sêgesê wie
was
weerspannig wievoel 'n veranderingis so goed soos'n vakansie wiese lyfholweg
methom
wiewil syeie gatskop wie hetdiegereg in eie handegeneem
wiese handis indie asgeslaan
wie hetdiestad op horings
geneem
skandesgemaak
wiekon nielangerwag
op gebeure niewiekon niemeer deursyoësien van
woede
nie wiewas
blind van die liefdewie
was
weer dronkek hetdiesirenes weer hoor loei
en besluit'n vry hand isbeter aseen in boeie
Marius Crous
kinderlik
die klein seuntjie
met die rooi truitjie, bruin broekie en rooi tó-boehts
staan soosdie mannekin pis
handjiesvoor
hom
saamgevou en kyk na diegroot gat, die houtkis,dieklipgooiery op die kis
en diegetjank
Vincent van der Westhuizen Oudtshoorn, 1974
'n Vol
museum
nou,my
versteende skool, 'n somber huis waar Langenhoven dool—
Kerneels, ek het jou gees ontmoeten vind jou aangenaam; jou kritici
was
blind—
'n Boerekatedraal, 'n huis ofdrie
wat nog niedeurdie tydgesloop is nie,
Min
was
nou meerbekend. Daarwas
dietronk, die Poortwaar onsgebaai het, naak enjonk, toeons mekaar belieghet in matriek enwys
geweet het: hartstogspel issiek, die vrot rivier, die brug se spinnerank, dieskoenfabriek seprikkelende stank—
enoral
was
daarjy, afwesig wel, maar sterkteenwoordig inmy
enkelspel.Ek het gejas op dieperron gestaan, en in diedonker het
my
dorp vergaan.The universal joke
Sheworethesad expression of a clown
And
little more. Shescorned most garmentsbutHer sobbinglaughterand hilarious frown
And
all thevivid make-up ofa slut.Herloverswere comedians and priests
And
I—
whatever difference theremay
be.We
stayedaway
fromcarnivalsand feasts,From harlequins' and harlots' revelry
Where we
belonged. She'd ratherponderon The Beauty of Bereavement's Grand Escape From wars and whores and angels, lordsand liceAnd
marriage, the most ghastlyform of rape.Shecried upon
my
lap one naughtynightAnd
baptised It with tears beforeshe spoke Ofdreams half-dreamt and dimly unoerstood, Confrontedwith the Universal Joke.75
Wilhelm Jordaan
huisaltaar
pappa wie isjy kind ek is'n pasehaas wat iewersin april
sjokolade-eiers op geheime plekke plaas waarjulle ditkan vind
pappa wieisjy
kind ek is'n krismisvader
wat elkejaar presente
om
'nboom
rangskik vir 'n aandse kortgelukpappa wie isjesus
juffrou sêhyisons meester ekweet niemeer niekind vra vir
mamma om
dit uitte vind pappa praat metmy
oorjesus nievanaand nie kindek moet'n lesing gee datsiel en liggaam één is
ennietwee
dis
my
werkmy
kindwaarmee
ekjullespeelgoed kosen kleregee
Maria
E.Oosthuizen kruis der dappere
wieweet waar willemwouter
woon
armewillemwouter kan nienesmaak ofruskry hy ra-ta-ta-ta heeldag met 'n vuurstok en sleepdie lewe
saam
willemwouter
woon
liggend diepvrugbaaronderin'n wurmrigegrondige land enin 'n blinkster gekruisig teen
ma
sevoorhuismuurEgbie Nel
vir
Breytenbach Marais
my
nooi 'n ou piepklein bergvoëltjie waarvoor ek lankgebid hetuitdie hemelhoë nagte het sy gehoor en haaropwagting
gemaak
in 'n miswasige
gewaad
sy'taanvanklik net geloer soosbv. oor 'n "bergtop skelm"
later praat sy gebeurlikin die lente
soms
laatherfs haarwoorde tiep tipsimfonieëtot fladderfraai fonteine dan eers gooi ek haarmildelik oormy wange
haar toontjies druppelaf oor
my
bors ek voel haartintel deurmy
hele lyfen ek hou nooit op
om
haarin te drink nie o die"kleinvolk" issojaloers opmy
assy eers plaas
geneem
hetin 'n saggroen karos—
goed diep in haar buik isdiegroeigebed soos bv. "vierseisoene in haar kieste"skildery van droogte
—
noordweste24/1/82maak
oopdie deurversigtig soosvan ruite knop knip draaidroë hout oopswaai netom
die ligsonthalweomraam
geweseveld so buite tot 'n 6 by3simmetrie natuur deur diegat gluur indiemuur
Roeleen Cuyler
kind op
'nbranderplank
tussendie windbranders
isjou spykerlyfie 'n vlekkie indie skuim
jy dy en dy
al naderaan
my
tot dievolgende brander jou oorsyskootwip enjy natsnoet
in
my
arms valAnsie Beukes
Brekertreateers sy meisie
Koop
'n pizzamaak
die elmboë bol loop sysporewyd
uitmekaar vou syarms datdie spiere bult en voor hy die stoel blootswou
ry stoothyvir eerssy knieë onderdie tafel in
Marietjie van der Walt ''dink-aan-jou"
ek vryf die kersfeesgroete
(vir
my
gestuur asvervangingsboete) plat gedruk deurmy
vingersdeur hoe kan loslooplettersglad gekladmy
uitgedroogde grougrashart verwarm en met bloed inkleur asdiedun papierwit
"groete”
stuur?
mynmarionet (privaatgesprek)
die doofgekontroleerde mol
—
skag tuimel toe
—
oë deurdie donker tonnel
—
graf
en luisterswart ...
na die
stomme
tintelblink kluite
wat sy hartslag reguleer
Literêr-Aktueel
'n Beurs van R1 000van die Afrikaanse Skrywerskring
Metdie 50-jarigebestaanvan dieAfrikaanseSkrywerskringhetdiehoofbe- stuur besluit
om
'n beurs van R1 000 vir 'n student of enige navorsers beskikbaartestelom
diegeskiedenisvan dieAfrikaanse Skrywerskringvan die afgelope 50jaar te bestudeer ente beskryf.Die aansoeker moet die hoofbestuur van die Afrikaanse Skrywerskring tevredesteldatdieprojek,liefsasnagraadsestudieprojek, onderbehoorlike toesig sal geskied.
Die projek behoortintweejaar se tydafgehandel teword. Indien hiermee probleme ondervind word, kan verder met die hoofbestuur onderhandel word.
'n Behoorlik gemotiveerde aansoek met besonderhede oor akademiese
kwalifikasies, 'n kortcurriculumvitaeen die
naam
vantweereferentewordvereis.
Aansoeke moet onderstaande van wie ook verdere besonderhede verkry kan word, bereik voor31 Maart 1985.
Prof. F.C. Fensham Rowanstraat 40 7600
STELLENBOSCH
Dr. Arnoldus Pannevis
Theodu Plessis(Dept. Afrikaans-Nederlands, U.O.V.S.)skryfinDie Volks- blad, 14Augustus 1984:
Die
aanname
datPannevisdie"VadervandieAfrikaansetaal"isenvanjaar se Pannevis-gedenkfeeswatdaaruit voortspruit, kan beoordeelword as'npoging
om
diegeskiedenisvanAfrikaanssteeds verdertemitologiseer. Hoe andersverklaarmens
so 'n eintlik oorbodige aanwysing van vaderskap?Pannevissevaderskapvan Afrikaanswordveralgekoppelaan syinisiëring van 'n veldtog in 1872
om
die Bybel in Afrikaans vertaal te kry. Propa- geerders van die vaderskap-mite beweer op grond hiervan dat Afrikaans as'twaredeur Pannevis"ontdek"isendathydieeerstepersooniswatdie Afrikanervansytaalbewus gemaak
het. Ditisegterheeltemalonmoontlik dat Pannevis Afrikaans kon ontdek het. Selfs voor Pannevis segeboortewas
Afrikaans reedsdieenigstetaalvandiemeesteKleurlingeen minderbe- voorregte Blankesvan dieland. Uitsprakevan bekendeAfrikaansetaalkun-diges dui daarop dat Afrikaans al teen die einde van die 18de eeu in sy huidige vorm beslag gekry het. (Navorsers hettewens aangetoon dat die grootstegros Afrikaanse taalvormereedsvóór
Van
Riebeecksekoms
nadieKaap in Nederland en in
sommige
Nederlandssprekende nedersettings ge- bruikis.)In 1861, 'ngoeie11jaarvoor Pannevisse pleidooivir'nAfrikaanse Bybel, enselfsnogvoordathyuit Nederland nadie Kaapverhuishet, isdie eerste Afrikaanse boek, die bekende Zamenspraak, aan die Oosgrens gepubliseer. Louis Henri Meurant, dieouteurvandiebetrokkewerk, hetal
sedert 1844 (Pannevis
was
toe net6jaaroud) gereeldAfrikaansebrieweinHetKaapsche Grensb/adgepubliseer. Die reaksiewat Meurant opsyboek en ander Afrikaanse stukke gekryhet, hetdiéop Pannevis se pleidooieby verreoortref. Letterlik honderdeAfrikaansebriewehetingestroom en ver- skeie koerante hetgereeld Afrikaanse bydraesgepubliseer, geskoeiop die lees van Meurant se model. Daarenteen
was
die geskrewe reaksie opdie pleidooie vir 'n Afrikaanse Bybel beperk tot 'n paar briewe wat inNederlandsgeskryf is.
Aan
die Kaapselfisdaarook reedsvoor Pannevissetyd getuienisvandie wording van 'nAfrikaanseskryftradisie. In 1869, drie jaarvoor Pannevisse eerste pleidooi, isdele van dieeerste Arabies-Afrikaanse publikasie onder leidingvanAbu
Bakruitgegee,diebeginvan 'nsowat60stuks publikasies.AfrikaansisinhierdiegevalweliswaarinArabieseskrifgeskryf,maarditwil niesê datdiebetrokkegeskriftevanminder belangisvirdiegeskiedenisvan die Afrikaanseskryftradisie nie.
Beide
Abu
Bakr enMeurantkanin'nsindusook ophierdiesoortvaderskap van Afrikaans watvanjaar gedenk word, aanspraak maak. Deur Pannevis egter te vereer,verkry diesogenaamde
stryd vir Afrikaans 'n eksklusiewe karakter—
soos met ander eksklusiwiteite in Suid-Afrika 'n Blanke karakter. Die ironie van die saak is dat Pannevis eintlik die Bybel in Afrikaanswou
vertaal ter willevan die geestelike heil vandie Kleurlingge- meenskap wat nie die Nederlandse Statebybel kon verstaan nie—
geen pleidooi dus vir Afrikaans nie.Vandag
word hy egter nie vereer as die geestelike vadervan diemense
oor wie se sieleheil hy opregbekommerd was
nie. Dieironie lê nog veel dieperas dit. Noudatdaar besefword
dat Afrikaansvirsy oorlewing ookvan sprekersgetalle afhanklik is, isditweer eensdie Kleurlingewatdiemiddelpuntvandiegesprekvorm, soosmetdie begin van dieveldtog vir 'nAfrikaanse Bybelvertaling. Allerweëword
ver-neem
datAfrikaansnienetdieeiendomisvandie Blankenie,datdieBruin-man
ook'nAfrikaneris,dathyookindiehandhawingvan Afrikaansbetrek moet word, ens. In die lig hiervan is dit haas ondenkbaar dat daar nog ruimtebestaan vir ietssoos hierdievaderskap-mite.81
Sanlamprys
vir Jeuglektuur'n
Nuwe
letterkundepryswatelkedrie jaartoegekensalword,isdeur San- lam insamewerking metTafelberg-Uitgewers geskep.Dit salas die