Oor messe en gode
...In die jare her, het dogtertjies voor gehore opgestaan, hulle hande inme- kaargevou, soos huis-sangeresse langs Victoriaanse klaviere, en dan die titelvan hullevoordrag gesê, voorhulle metdie verkragtingvan diegedig voortgegaanhet.
Omdat
ek indiédae gewortel is, hetek besluitom
met vandag seskielike Bartho-vervanging,*'ntitelaan u af tesmeer:"My
voordragisgetiteld,Oor MesseenGode
..." metsulkeswangerdotjiesagteraan.Want
toeekbestormwordom
vandag ophierdiewaardigegeleentheidmy
plaasvervangende handeling uittevoer,dagek, dateku minstensonder'n sambreeltitel moetteister.Toesoek ek'n beeld
om
dielotvandieverhoog- skrywer (soos prof. Grovémy
in syLetterkundige Sakwoordeboek noem, en waarvan ek nog die vriendelikheidsgraad moet bepaal) aan u voor te hou.Ek
kom
toeby'noffervarkuit.'n Onreindier,gespalk oordie altaar, met,as hydalk'nvarkmetfilosofieseneigingsis,diemes
salbetrag,ensalwonder oordienodigheidvan offergawes(soosekvoormy
diaken) indieálgemeen, endiewaarheid agterdie godeindie besonder.Nou
weetek onrein diereisnieaangewese offersnie. Ekweet ookdatdie offerpetalje niewaardig is nie. Die Asteke, watjongmans
oor offerklippe spalk, hulleborskastemet klipmesseopen, die hartuitruk en kloppend na dieSongod
ophou—
húlle het ietsgeweetvan die heroïesevan die offer- daad.Al
was
daar,volgensCortes,'n klankieaandie plek, enhetdaarheelwatdik vlieë rondgedwaal.Soveel verbeelding en piëteit het dieAfrikaanse kultuurpriesters nie.
Ek
moés
'n vark kies, glomy
asseblief, omdatdie ding metdie sterwe so kanskree.Toeeknou skielikmetdieopdrag
om
vandaghierietste sê, gekonfronteeris,hetekgewonderofditniedalk tydgewordhet
om
tóg,soos Barthodan wou, bietjiebestekoptemaak
vandiebekendhederondom
dieAfrikaanse teaterdroogte nie.Sêekdit viriemand. Onder meerdatekook sal moetpraatoordie rolvan die
TV
in die spulletjie. Moet ek hoordat die onderwerp al snuif en dus oninteressant getrap is.Ekisdusvandagnie hier
om
u teinteresseernie, maarom
te kykofek van diédorsvloervan menings—
snuifgetrapdeurookonvrugbaremuile—
'npaargoed kanhaalwat nog ongewan, maar daremtotkorrelsuitgetrap, op die kleivloervan diekultuurlewe lê.
*Dr. DuPlessishetBartho Smit assprekerbydieSkrywerskongres vervang.
Daaris'n paar bekendhede:
Oorspronkiike Afrikaanse stukke vir die verhoog
word
omtrent nie meer, soveronskan agterkom, geskryfnie; die Streekradeloofal R25000 uit vir 'nopvoerbarestukenbeloofdiewenner nogmeer: opvoering oordieganseland;daar wordgekla oordieveelheidvan vertalings
waarmee
onsakteurs ons verhoëbewandel—
oordieskaarsteaanlokaletemaswatonsraak.Die dramaturge, soword gesê, isTV
toe.Laat ekdan daarmeebegin: dieTV, endan hang ekdaardie "lokaletemas wat onsraak", sobietjieaandie kapstok,
om
later 'noomblik daarnaterug te keer.Vanal diediagnoseswatek dieafgelopeaantal
maande
oordielotvandie Afrikaansetoneelmoes
aanhoor, isdiéoordieboseinvloedvandievervlak- kendeTV
die luidstegelug.'n
Mens
hoor:Die skrywers hetweggeloop
TV
toe, want daar's meergeld; dieskrywers het dieverhoog verloën en hulle virdertig silwerlingeaan die mindereTV
verkwansel; ernstige dramas word nie meergeskryf nie
omdat
die derde- rangseTV
se grypende muil (en sy peristaltiese sklukderm agter daardie bek) allesverorber ...Die skrywer het, so sal opvoedkundiges en teoloë dit formuleer, die ver- tikaleideaal vir die horisontale
Mammon
loop verruil.Dit is dan die rede
waarom
daar in die afgelope aantal jare so min oorspronkliks op dieAfrikaanse verhoog was,waarom
daaromtrent geennuwe
Afrikaanse dramaverskyn nie, ens.Dié dinge word oral gesê, van kultuurvergaderings tot moffie-partytjies,
maaroral met
ewe
mingrond.In die eerste plekwil ek u, ledevan die Skrywerskring,
maan
datu, liewe vriende, allermins oor diesaak moet kla.Die rede
waarom
ek ditsê, isdie volgende:Dietelevisie isnie'n minderwaardige
medium
nie, envirskrywersopenhy tog moontlikhede. Daar ismeerrede:Weliswaarhettelevisiebeperkinge, maardaar kan, asdie talentmaardaar
is, selfsgroot werke uit voorkom.
Die verwytvan vervlakking gaan nienoodwendig op nie.
Maarek het gesê daar is beperkinge.
Een daarvan is seker iets wat binne ons situasie ernstiger is as in ander lande,
omdat
onstog'n bedryfhetwatinsekere opsigtemonopolisties is.Jyhetmaareen plek
om
jougoedjiesheen aantedra, endisSATV.
Endis in beginselongesond, maar opdie oomblikmeen
ek, nie misbruiknie. Die redewaarom
diemisbruikso minis,isjuisdiehonger vandieding.Hy
moetselfs goedslukwat hyin anderomstandighede bepaald niesou duld nie.
'n Verdere beperking van die
medium —
in onsomstandighede nie nood- wendig uit sy aard nie—
is die feit dat gewaagdheid oor dinge soos die agterkantvandielewe, niejuisdaartuishoortnie, endusbeperkendopdie 23ernstigeskrywer kaninwerk. Naaktonele, kragwoorde,
gewaagde
temas—
behalwewaarditgewelddadig is, wantoorgeweld isdié
medium
selfsby óns geduldig—
kan net nie.Die
TV-mense
hetoorgewaagdheid 'n heel aanvaarbare uitgangspunt.Dieverskiltussen dielewendeteaterendie
TV
is,sêhulle, gehoorsgewys, datjydieeen, dis noudie teater, vrywillig besoek, gesubsidieerdof tenie;bydie
TV
koopdiegrootstegemene
delersylisensieenjygaanloopsitinsy voorkamerwaar, innormalegesinne,oupa,ouma,die kindertjies,enwie'nmens
ookal wil bedink, gaan saamsitom
dieding.Jy kan nievir Janniewat onrustigaan dieontluikis, teveel van eensoort ding
wys
nie; jykannievir Sanniewathaar eerste perversietjievoelgroei, eenkanttoelaat oorhel nie, endan hetoupasegedagtes dalkook nog nie heeltemaltotrustetoegekom
nie,enjywilnieouma
seoudag beswaarnie, ens.Diegevolgisdatgewaagdheidendieaansny van
sommige
diepertemasuit die aard van die opset onmoontlik is. Politiek, godsdiens, die lyf en sy perversies, dié iste sensitief.Daarisdus'n klompiemoontlikhedeweg. Maardaarisnogbaiemooidinge moontlik
—
'n skuifmeul virvrot skryf isdit nie.Virdieverhoogisditgelukkigdatditsois, wantditlaat'n terreinoop:
om
daardiedingeaantesny,daardiemenslikeroerseleteontleedenuittebeeld wat opdie
TV
taboeis.So
hetdielewendeteateroorseedieTV
diehoofgebied,en so sal dithiermoetgebeur. Daarisplekvirerns,endeurdiegenadeheelwatluim,watnie inonssituasieopdie
TV
gangbaargaanweesnie, maarwelopdieverhoog—
veral natuurlik die Engelse verhoog, want watdaar gangbaaris, isnognie virgoeie Afrikaner-oreaanvaarbaar nie.
Niksisonvermeng goedofkwaadnie, ookniedie
TV
nie.VlakofslegteTV
kanalleen die teaterbaat; vrotteatersaldie
TV
nieveelbeVnvloednie,wantdié sal voortdonder. Die teater het die vryer geword, die een wat verleë begin raak het
om
gehore.Virskrywersisalbei moontlikhede oop.
So
oop,datdaarskaars gekla kan word. Enigietswat maar'n skyn van meriete het,sal aangegryp word. Kla dus nie.Asu welgroot klahet, kla oordievideo-marken sý invloedop die teater- gehoor, selfsop dieTV-gehoor.
Dié duiwel het so stil tussen ons ingesluip dat ons van die kinders
moes
hoordathybestaan.Hy
steelgehore, wantelkeenkan naeiesmaak, enin vry ongesensureerde vorm, loophuurwathywil hê. Ekmeen
datdiémark nogonversadig is, endie lewendeteaternog baie gaanseermaak.Om
'n redewatekvroeërgenoem
het:Hý
geewatdieTV
inamptelikege- daanteniekan geenie, hýloop metdingewateknieopdieAfrikaansever-hoogdurf
waag
nie, hýverswakmy
weerstand enmy
slimmigheidteendie aanslagvandieTV. Dieoupa watmy
sal kruisigoor ek'ndingetjieinsitwatdalkskuinsis,saltuiskan kwylsoos hywiloorietssoortgelyks,endieband heen-en-terugspeeltotdat sy vertraagdelus bevredig is.
Teen die video het ons net een verweer indie Afrikaanse teateren in die
werkwatonsvironseie
TV
doen: goddankisdiespul goeduitheems, enisdaardarem nogiets in die literatuuren dieuitvoerende kunswat'n sekere lekkertevan erkenning in 'n gehoorkan bring.
Televisie hetietsmetdieverdwyningvansoveelAfrikaanse toneelskrywers temake. Natuurlik. Maarditwil niesê datonsniebinnediebeperkingedalk nog eendag iets groots gaan
maak
vir daardie klein kassie nie. En vir u, skrywers, is daarnuwe
moontlikhede geopenom
die dier te voer: joer- nalistiekeTV, ernstigeTV
ens.En ineen opsig hetdie
TV
onsverlosvan'nanderding:toedie filmso duur geword hetom
te maak, soveel geldmoes
in-oes voor die geldskieter sy pondjiewins konkry—
endittemiddevan onsekersubsidie-sistemeenook'naanslag van die televisie
—
hetdieTV
onsverlosvan baiekommersiële druk. Ernstige filmsmaak
niegenoeggeldom
opdieoomblikinSuid-Afrika lewensvatbaar tewees
nie; vir dieTV
kan daar laat-aand, en binne die beperkingsvandiestelsel,tognog ietsgemaak
word wat ook méérprobeerwees
as net'n kommersiëlesukses. Laat ons daarvoor dankbaar wees.U
asskrywers,asu dalk'ntrekkiehetvirdievisuelemedia,salmaarmetdié onregverdigeMammon
moet gaanvrede maak.As die media mekaar se beskikbare talent opvreet, soos die sakesektor staatsamptenare, isditso.
Die
TV
isdus'n moontlikheid, nienoodwendig vervlakking nie, metsy be- perkingsén sykommersiële bevryding watdie fliek betref.Maar daaris geen enkele skrywer van wie ek weet wat nie nog 'n sagte plekkievirdielewendeteaterensý soortopwindinghetnie.
Wat
nienogin sybinnegemoeddaremgraag'nopvoeringen'n boek, liefsonderdiegenre"drama", gepubliseer sou
wou
hê nie.Wat
ekdaarmeewou
sê, isdatdieskuldvirdie skielikedramatiese droogte opdieverhoog endiebaieskraaloesaan gepubliseerdedramasnie netdaar gesoek moet word nie. Die televisiewas
maareen faktor.In die ou dae het tannies wat Engels-georiënteerd geskinder het, altyd,
wanneerSannie skielikdeur Pietgelos isendan tegou maar met Jan ge- trouhet, altyd 'ndefinisiegehadvirSannieseoorhaastigeen leedvermake- rige huwelik.
—
Nadat hulle natuurlik die dae getel het tot selfs negemaande
toe. Hullehet gesê: SanniehetJansogouna die liefdesteleurstel- linggetrou,omdat
sy op die "re-bound" was.Dis nie onmoontlik datdie
TV
verbygekom het toe die aanvaarde drama- turge— kom
onsnoem
hullemaarso, byontstentenisaan 'nbeterterm—
op daardie selfde rebound
was
nie.ToePiet-teateronsmoedelooshad, hetJan-TVsyhongerflikkers
kom
gooi en ons kon sy behoeftes en sy hongerin sy oësien, en in syvryersasem hoor. Dis lekkerom
skielikweer'n bietjietevry met iemand watjou regtig 25wilhê en niegedurig besigis
om
joute verteljy'ste vet, oftemaer, ofjy'tbakbeneenbakore, enjou neusgate isskeef, enjy'ssosiaal nie lekkernie,
enjypraatmet'nplataksent, enjoukleresmaakskiet tekort,enjou karkon duurder enjougeesrykerenjougeselskapinteressanter,enjouagtergrond hoër, en jou nek 'n aks dunner ... en ... en ... en ...
Naal die jareweer iemand wat
om
jou nabyheid hyg ... Kanjyons meisies kwalikneem?
JyvatJan, wanthywiljouregtighê, hylaatjou—
soosallevroue inverhoudingeuit Millsen Boonsê: "...weersoos'n vrouvoel ..."
Maar ofdiehuwelikmetJan, dalk bietjie uitleedvermaakgetrou, terwyljy elkenag 'ngeheimeliefdevirPietinjou nag-fantasieëmoetstildroom,gaan hóú,dis'nandervraag.
Want
Jan gaan ook maarindiehuweliksyattensie- uurtjie na nege-uur saans verskuif, verval in die omdraai-en-slaap- gewoonte, syblomme
nalaat en sy fees-datums vergeet, sy kritiese oog ontwikkel, sywasgoed, koerant, pypen snork deurjouhuisvrou-daesleep.As Piet dalkweer opdaag, 'n etetjie reël in diestad, tot
nuwe
waarderingkom —
dalk indiegedaante van Gerrit Geertsema ofMariusWeyers—
en Pietisbereidom
jouweeraantehoormet'nsimpatiekeoor,en hysêhysalbyjou staan, en hy het dalk 'n fout gemaak, want eintlik
was
jyvirhom
onontbeerlik, dié besefhy nou, dan gaanjy, al isjynou vasgekontrakteer aan Jan, een van die dae vir jou in 'n hotelkamer laat insmokkel, en as Piet-teater maar sy storie ken
—
ook nie eers te goed nie, want met jou liefdehethyinelkgeval'nemosionelebasisom
syliefdespeloptebou,dan gaanjy ...U
verstaan my. Al skeijy Jan nie, gaanjy met Piet vry.Ek vra weer. Kanjy'n vrou in haarvrugbarejare kwalik
neem?
Ekprobeerviru ietsbaie ernstigaan dieverstand bring: Dieou romantiese gedagte dat skrywe'n innerlike noodsaaklikheid iswat teenalle sin enwil inmoetgeskied,teenalleverleentheidenleedinmóétuit,ens.,istjol.Selfs die liefde endie skeppingsdrang kan seerkry asjy gedurig moet bloedbek loop.
Ek verergerenvergrootnatuurlik. Disniesoergnie, ekprobeermaarnet'n
aanduiding gee van 'n probleem watons gedurig miskyk:
In die uitvoerende kuns, die visuele kuns, die film, die TV, die teater, die musiek-blyspel, die kabaret, isdaar baie meer dinge in die spelas netdie sielewroegingindiestudeerkamer. Daarisbaiemenslikeverhoudingsindie spel, daar is 'n klimaat in die spel, daar is
mense
en hulle geesdrif of moedeloosheid aan diewerk.Dis soos Transvaal se rugby.
Soms
steek selfs die spelers vas en sê:wragtag, nou speelek nieverdernie, ofekgaansoek'n joppiein 'n ander provinsie.
Wat
ekhier sê, is'n kunshistoriesefeit, nienetdiekreetvanmy
kamtigeof- fervark nie. In die uitvoerende kuns is administratore, geldskieters, organiseerders, langs die skeppende geeste nodig, en as die spul in duie stort,danmoethulleook maar'nslagvrawathúlleaangevanghet. Laatdietoekomstige geskiedskrywer oordiédinge maarby Bartho, André,
Adam,
Chris, Pieter,
kom
sit envra, en hullesal hoor.Natuurlikis Brutus'n eerbare man. Natuurlik vergroot ekdiespul vandag.
Miskien isdit nieso erg nie. Daar
wás mos
baiewaardering.Moeniedit vir Bartho sênie, maardalkisdit nieso erg nie.
Brutus is 'n eerbare man. Dalk weet Brutus nie eers wie hy wanneer stilgemaakhetnie. Dalkweet hynie,datselfs
Van Wyk Louw
op'ntydniemeer
wou
skryfnie;dalkmoet'nmens
jouuitdie nie-skryf uitbakleisoosdieLouws gemaak
het.Brutusweet nie altyd nie.
Brutusse oordeel is nie altyd suiwer nie.
Brutus hetsyeie ego
om
naom
te sien, en sy organisasieen syvolgende kommissie-opdrag van die regering, en sy goeie naam, en sy finansiële verantwoordelikheid.
Brutus is'n eerbare man.
En dalkmoet MarkusAntonius'n slag
kom
klavoor dievolkasCaesarstil lê. Dalk moet Markus Antonius sê hywens
diéwonde
kon lippeword
en praat.MaarBrutusmoenienádietyd
kom
kladatdiedooieCaesarnounog, naal diegoed wathyuitdieBrutusiaansehand ontvanghet, willêensybek hounie. Bid jou aan.
SoosTiemie, wilonsalmalgehê
wees —
veralwanneerjymetdiemaak
van die goed, genoeg onsekerhede en vrese het. Moeniejou gesëlse tegniek telkensneerhalendafmaakendanlateroorimpotensieenkoudheid klanie.Niksissoerg asdievoortdurendebevestigingvantwyfels, onsekerhedeen vrese nie.
Laat'n offervarkdan maar vandagdié dingvir u sê, al dink hy en u datdit nieso ergisnie. Offervarke hetdieneiging
om
sobitterbekoorsituasies te dink.Ek het so 'n vermoede dat iemand hier insy agterkop dink:
"Wat
klá dieman
tog so?Wat
sukkel hy so? Het hulle dan nie diemoed
van hulle oor- tuigingnie? Is hulledantog maarnooitwerklikegeroepenes geweesnie?"Lighartig sou ek
wou
antwoord: Moenie die onrein offervark verwyt nie, priester, ashy'nslagskreenie. Offervarkeismaarso. Enjy moetdie pries- ters hoorashulle onder die lem kom, Priester.Asteenvraag sou ek
wou
vra:"Hoekom
hetalmal toeskielik ophouskryf?Sêjy
my
dan, vrae-tyd." En moet dan nie kla oordie skerptevanmy
ant-woorden dieaanhalingswatjy gaan hoornie.
Ek hetdit al hoeveel keer oorweeg: hetdaardanwerklik ietsverkeerd oor ons
gekom?
Vanbuiteonsselfaf? Kanekdievraagnoumaar afmaak metso'n algemeenmenslike skulderkenning
—
ofwás
daardalk faktorewatgelei het totdiedroogte? Selfs faktore buiteons skuld?Hétdie sensuur onsdalk meergeknel aswatek voorAndré
wou
toegee?Hetdie streekrade onsuit dieskryf uitverneuk ofverneder? Het die slim-
27
migheid van en die kristal-verwagtinge van die literêre kritiek of die aap- domheiden worshond-astrantheid vandiekoerantkritiektotmoedeloosheid toeonder onstoonnaelsen nerfingelem? Só,datjynaderhand netnie meer
wou
nie,omdatditniemeerlekkerwas
nie?Wou
diestreekradeniegenoeggewaagde
myle met ons saamloop nie? Ofwou
hulle nie ons handkom
vashou nie—
toe onssoms
die sterf van mislukkingmoes
sterf in diesykamer van die openbare volkshospitaal waar kritiek, familie en vyande agter glasvirjou stuipe
kom
staanenlag het?Omdat
jy ietsanderswou
sê, of'n ou ding nuut—
enwattoein plaasvan grootwoordestotterwas?Dis alles goed en wel vir die offervark
om
op sy rug te lê en 'n stukkie Calvinistieseskuldaanvaardingtepleeg—
van sondevaltotgebroke wêreld toe,maardiegodeendielemme
sal hy sónieonderdiekniekrynie. Endie agonievan sy mislukkings elke keer wathywou
waag, dié sal hy nie ver- geet selfs tot diemes
deur sy eerste laag nekspek gesaag het nie.Want
baiedingehetingegrypindieplekwaaruitdiegoed moet
kom
watjymaak:uit jou geesdrif, en uit 'n redelose geloof datjy
mag
probeer en dat jou werk, selfswaardit afgewysword, minstens 'n bietjie respek verdien.So het ekgewonder.
Was
dáár niedalk ook waarheid in nie?Natuurlik
was
daar.Dalk
was
ons nie hardegaten redeloos genoeg nie.... endalk
was
dit nieso erg aswatekmaak
nie, dalkmoes
Bartho maar aanhou verduur, dalkwas
ons opdragstukke vrot, dalk het ons ons maar verbeeldieteaterwêreld skuldons'nverhoog,diepubliekskuldonsaandag endie godeendie priesters skuld ons minstens bietjie respek.Dit
wás
nie so erg nie, maar dalk het dittog bietjie so gevoel in die stu- deerkamerasjyopgewonde
oor'ntema gaansitom
iets virdieverhoog te probeer maak, en diegedagte aanjou vorigeontvangskom
giet die koue water van herinnering langs die ruggraatvanjou geesdrif af.Laatditnouwaarwees, ofhalfwaarwees, soosditwil ... dieenkelvoudige
feit is,teveelhette skielikopgehouskryf
om
diewetvan gemiddeldesson- dermeertevredete hou.Daar isietswaaraan ek so bietjieglo: 'n Dampkring van geesdrif of waar- dering, kan, asditdannie totgrootwerkkanleibinne'n
gegewe
van skraps talent nie, dan wel minstenstot pogings.Disnie
om dowe
neute, of'nongewone
bondeltalent,dat Sestigskielikop- bloei, of Dertig skieliktussenonsis, ofou Vlamingeskielikalmalgoedaan die skilder gaan, of dieaanvaarde dramaturge skielikverdwyn nie.'n Dampkringkanookwees: wysneusig, foutvinderig, neerhalend,polities- verskrik, sede-behep, skeel, oogklap-vereng,
doodgewoon
bietjietoe.lemandsaleendagsekerdierolvan toneelkomitees enadministrateurs(met
'n grooten'n klein"a") van hier tot indie Kaap kanskryf, endan kandie kuns-en literêregeskiedskrywersdieverbandewaarvoorhulle soredeloos
lief is,