DIE NUWE GROOT VERSEBOEK
D. F. Spangenberg
Klein avontuur (Top Naeff)
Dieverhaleinhierdiebundel van
Top
Naeffvolg'ntradisioneleplotpatroon waarin 'n karakter uitgebeeld word in 'n belangrike, ingrypende situasie, gebeure of episode in sy/haar lewe. Via so 'n uitbeelding word treffende karakter-oflewensinsigtevironsgegee. Ditisdiewesevandietradisionele kunskortverhaal.Rendez-vous
Uit dieverhaal blyk dat die burgemeester maar'n redelik saai, miserabele lewe
saam
met syvrou voer. Gee 'n paar voorbeeldevan die verwysings daarna. Skielikkom
daar dan 'n belangrike, ingrypende gebeurtenis in sy lewe: die vrou (digteres) met wie hyjare gelede asstudent 'n verhouding gehadhet,sou'n voordragophulledorpiekom
hou.Jaregeledehet syaanhom
'n paar gedigte gegee, endié lê "soos'n soetgeheim" opsysolder.Om
haar weer te sien, sou virhom
"dit noch éénmaal verheven ogenblik van zijn leven" wees. Let op hoedat hier dus duidelik sprake is van 'n belangrike,ingrypende oomblikinsy lewe.Ongelukkigworddiéingrypende oomblik op die ou end vir die burgemeester nie 'n verhewe oomblik nie,maarnetdieteenoorgestelde, nl. 'n uitersskokkendeoomblikwanneerdie vrou daardie selfde private gedigte in die openbaar voorlees! Die skok wordpertinent beskryf;
"Met
eenschokdookde burgemeesterteruginzijn stoel,enalwattotditogenblikjongenblijinhem was
geweest,verstijfde".Karakterbeelding, en met
name
die uitbeelding van die karakter van die burgemeester,issentraalinhierdieverhaal.Ons
hethierdieuitbeeldingvan'n
mens
insyverwagtings (verlangens),teleurstelling enuiteindelikeselfin- sig: "Schoft die hij was. Stommelingl". (Die woord "schoft" beteken"skurk").
Debutanten
'n
Ewe
ingrypende oomblik, meer bepaald 'n keerpuntmoment (in die lewensvantwee jongmense) worduitgebeeld inhierdieverhaal. Letop hoe pertinentworddiekeerpuntmomentindielewevandiejongkelner beskryf;"Laat het dan maar staan," glimlachte ze. Er zijn minuten, die verleden,hedenentoekomstomvatten, waarin eenkindtot
mens
rijpt en mysteriënworden onthuld.Zulkeen minuut doorleefdede kleinekelnervan de gelegenheid voor kunsten enwetenschappen,terwijlhij,versvan de schoolbanken, met neergeslagen ogen, tussen een glazen lampetkan en twee zilveren voetjes, ineen wereld vol geheimenis, plotseling degenade vond.
In 'n krisisoomblik verloor diejongseun sybeskroomdheiden
word
fieren robuust; "Inluisterzagzehem
gaan, fier, secuur,buik-in, borst vooruit, in zijnhanden het blad, alseenofferschaal". Letegteropdatdaarterselfder- tydóókindiemeisie (Mientje)'nkeerpunt,'nomwenteling plaasgevindhet.Nadat sy die hele aand ongeduldig
was
met 'n heel negatiewe houding ("Gans bevangen van koude, uitgehongerd, en door de stilteomsloten";"Ongeduldig
duwde
Mientje, halfbevroren en boos"), en nadat sy haarkomende
optrede as'n "abnormale onderneming" beskou het,kom
daar eensklaps 'n besliste keerpunt by haar: "En toen eerst begreep zij".Wat
begrypsy?Nl.datdiejongseunook bangis,ennetso'ndebutantsoossy.
En nadat sy tot hierdie besef
gekom
het, verander sy dadelik; ons lees naamlik:"Na
de gehele avond niet gelachen te hebben, glimlachtezij,tot troostvan dekleine kelner, misschientotzijneeuwiggeluk ...Hetwas
een mei-gebeuren, een wonder van lieflijkheid". En as die jong seun dan sy vrees afskud en die kraffie water moedig indra, besluit syom hom
te ewenaar, "met zelfvertrouwen en vakkennis, met liefde en vlijt". Die honger en koueen spinnerakke, ens., waarnaso telkensindieverhaalver-wys
is (gaan dit na), isskielikvir haarvangeen belang meer nie, wat wel van belang is, isdie innerlikevreugde vandietaakwatinskoonheid vervul word. Dítmaak
jou sterk en van hemellig omstraal:Wat
betekenden ze in verhouding tot de innerlijke vreugde der inschoonheid vervuldetaak!
De
kleine kelner, Alfred de Musseten zij, Mientjevan den Brink, op henkwam
het aan, voor henwas
deze wereld geschapen. En onafhankelijk traden zij naar binnen, sterk, en van hemellichtom-
straald.
Mijn dichter,
neem uw
luit!Baie belangrikin hierdieverhaalisdiegeestige, speelse, humoristiesetoon soosonsdittelkens vindindiebeelde, sieningsen beskrywings.Sorgdat u heelwat voorbeelde daarvan kan gee; vgl. bv. dievolgende: dieverwysing nadie stadjiewat bynavandiekaartafval;dievergelykingvanMientjemet
'nwindhond watbeefin'nspelonk; diebeeldvandie
swerm
withande;die siening vandie verhoog as'n wankelende Parnassusen tenslotte die sie- ningvandiekelneras'n "schilletjievan eenmens". Wattertreffendebeeldishierdie Ig. nie; in syweerloosheid en nietigheid is die kelnertjie slegs'n skilletjie van 'n mens.
Eenconfrontatie
Ook
hierdieverhaal loopoptot'ningrypende oomblik, 'nkeerpunt-oomblikindielewevandiesangeres Eva Dulac, nl.wanneersyindie trein die kindjie inalsyheerlikheid sien("de verborgen schatin al zijn heerlijkheid")en met 133
'n intense geestelike (en selfs fisiese) skok besef hoedatsy al die jare die diepste behoefte van haarliggaam (nl. die behoefteaan 'n kindjie) onder- druk het, as'tware die kreet van haar liggaamversmoor het:
Een fysieke pijn, zo hevig, alsof haar hart sprong en haar
zenuwen
scheurden, doorschokte Nettieen hetwas, ofzijde gesmoorde kreet van haar bloed hoorde ... De kreet, waartegen zij had opgezongen, avondaan avond,indelangeschimmenrijder jaren ... endiezichinditene ogenblik, waarin haar lichaam
—
geconfronteerd—
zijn diepste nood ontdekken moest, noch naar haar keel wrong ... Ditwas
het oude, stompe leed niet meer, ditwas
bloedig, als een verse messteek...Vergelyk die keerpunt-oomblik hier ("in dit ene ogenblik") met die keerpunt-oomblik ("ditnoch éénmaalverheven ogenb/ik\/anzijnleven") in
Rendez-vous.
So
intensishaar ervaring datvirdieeerstekeerdiebeeldwat permanentvoorhaargeestesoogwas
(nl.die beeld van Michael), verskuif en plekmaak
vir 'nnuwe
beeld, nl. dié van 'n kindjieen van haargemis.Omdat
Michaelniemeerdiehouvas ophaar hetnie,leesons danookdat sy virdieeerstekeeralleenis("Envoorheteerstwas
zij...alleen").En 'nruk- kie later leesonsdatsy niemeer aan Michael dink nie; hy is"begraven ingewijdeaarde". Die verlede hetverdwynsoosdiebontstukkiespolderland agterdietrein. Alwat nouvirhaar oorbly, is"de blinde uitgestrektheidvan eenzaam, aftakelend en ongetroost vrouwenleven, de impasse van de roem, waarinzijvoorhet eerstinbijnadertien jarenmethuiverige schrikhad opgezien".
Wat
'nsombere, leë lewe lêvoor haar!Voordat ons na die volgende verhaal oorgaan, net kortliks enkele op- merkinge oor die verwysings na die
Moedermaagd
(Maagd Maria) in die verhaal.Waar
ons hier 'n soort verheerliking van moeder-wees kry, is ditdan ook nie teverwonderdat Eva metdie kindjiein haar armsin die deur vandie trein feitlikasheiliggesienword nie; daarom word sydie Moeder-
maagd genoem
("Mater Gloriosa") en daarom word gepraat van haar aureool (stralekrans), haar "heerlijkheid", en haargesigwatontluikhet. Sy word dusas'nverheerlikte figuur gesien.Daarom
isditironieswanneersy 'nrukkie later in die slotsinvandieverhaal, metslegsdiehondjieteen haar bors, weer metdie verheweterm"Vrouw"
aangedui word.Soos in Debutanten gaan dit in Een confrontatie basies
om
karakterbeel- ding, karakteropenbaring(treffendeinsaein'nkarakterensyervaring). Die- selfde geldeintlikdietweeverhale Kerstgeschenk enRouwbekiag. Inalbei vind ons dietreffende uitbeelding van'n karakterin 'n krisisoomblik in sy lewe.Kerstgeschenk en
Rouwbeklag
VirKoen (indieverhaal Kerstgeschenk)
kom
diekrisisoomblikwanneer hy sy vriendin Nannie Reuderwat opsterwelê,moet
gaangroet. SoosinEen confrontatieen Rendez-vousworddié krisisoomblik bydienaam
genoem;vgl. die verwysing na die "onoverkomelijke, ondoorploegbare van het ogenblik" voor haar bed waaraan Koen dink op die trein. En soos in Een confrontatie, isdaarook indiéverhaal 'n eerstekeer, diékeer nl.wanneer Koenensy moeder"voorhet eerst als
mensen
tegenover elkanderzaten, nuookde jongstehetleveninging,het smartelijk-schone leven, datgeleefd wil zijn". letshiervan (veralvandie"alsmensen") kryonsweerlater(ashy reeds by Nannie in die siekekamer is) wanneer ons lees van sy gewaar- wording, sygevoel"eenman
te zijn". En natuurlikvind onsditweerin die slotsin van die verhaal waarin hy beskryf word as "eenmens
onder de mensen":"Engingdeweg
terug, bedroefd engelukkig...diep-bedroefd...endiep-gelukkig ...een
mens
onder demensen,gelijkzijnmoederhetvoorhem
had gewenst". Groot klemword dusindieverhaalgeplaasop Koense rypwordingtotman
a.g.v.sykrisiservaring. Enletopdietreffendeparadok- salebeskrywing(in die laasteaanhaling)van Koen as diepbedroefén diep gelukkig.Vergelykhiermeedieverwante paradoksale beskrywings van Eva Dulac (in Een confrontatie) se lewe as "een hachelijk maar heerlijk sluipspel" metdie lewe enmetdiedooden haar gelukas"eenonwezenlijk en verraderlijk, en nochtans volkomen geluk" (77, 78). Deur sulke paradokse toon'nskrywervironsdiekompleksiteitvan dielewenservaring aan. Ten slotte nog terloops 'n opmerking oor die karaktertekening van Koen.Hoe
treffend isdie uitbeelding vansygedagtegang niewanneerhy byhomselfdink (opdie trein) hoegelukkigdie vissiesNannie sou maak. En hoetreffendisdie ironie niewanneerdie vissiesopdieouendgladnieeers tersprakekom
nie.Vir Bas (in Rouwbekiag)
kom
die krisisoomblikwanneer hy metmnr. Van Maren medelye moetgaan betuigweens
die doodvan sy vrou. En ookvirhom
isdit 'neerstekeer:“Nog
nooithad Bashet leedvan nabijgezien,hetwas
alseen geheim, waarin hijdoordrong". Enhoeuitersfynen raakisdie mensbeeldingook inhierdieverhaal nie: Basse hartseerwat opdieou end meteens uitbreekin 'n snik, en mnr.Van
Maren wat sy afsydigheiden on- verskilligheid verloor: "En hield zich nietmeer groot".Bergopwaarts
SoosinDebutanten isookindiéverhaal dieligte, humoristiesetoonopval- lend. Leesmaarasvoorbeelddiederdeparagraafvan dieverhaal, en teken
viruselfnog 'naantalvoorbeeldeaan
—
daaristalle.(Vgl. bv.dieverwante humoristiesewoorde"vastschroefde" en "opveren"). Diekeerpuntinhier- dieverhaaleninmev.Tuk, nl.die"ontwakingvandiemens
indiemens"
in135
mev. Tuk (dieontwaking van dieerbarming en diemeegevoel vir anderin haar) word pertinent bydie
naam
genoem: "Ach, wievoorspelt het ont-waken
van demens
indemens! Deovergang, hetkeerpunt,degenade...Mevrouw
Tukzou het nauwelijksweten hoezedáártoekwam!"
Deur so'n keerpunt-situasie (keurpuntoptrede)word, soos reeds hierboaangedui, virons treffende mensbeelding gegee
—
in hierdie geval die uitbeelding van mev. Tuk in haarbesondere optrede in 'n besondere situasie.Teen die end van die verhaal word, soos in baie kortverhale, 'n bepaalde lewenswaarheiduitgespreek: "Eeniederwilvanzijnlevenweleensbehoren tot de schare der martelaren. Het koste wat het wil".
Ook
vroeër in die verhaalwas
'n bepaalde lewenswaarheiduitgespreek: "Hetleven vervultalonze wensen, mits
we
maar geduldhebben, doch zeldenop dewijze, die onspast".Een
mens
Waar
hierdieverhaal aswaaraangebiedword ("hetiseen waregeschiede- nis"), vertoondituiteraardverwantskap metdie sg. anekdote,d.i.'n merk- waardigeverhaal wat aswaaraangebied word.Soos in dieverhaal Bergopwaarts word ook hier 'n bepaalde lewenswaar- heid uitgespreek, nl. dat daarmeer goeie, onvervalste
mense
bestaan as wat ons besef.Twee
uitsprake in die verhaal dui pertinent hierop.Toon
hulle aan.
Die protagonis ervaar 'n intense skuldgevoel omdat sy die koetsier ver- keerdelikvan dieslegsteverdink het (o.m. dathydeelisvan'n familievan skurke en boewe). Haar lelike gedagtes teenoor
hom noem
sy "een zondeval van geest en gemoed". Sy voel dan ook asof sy lewenslanksalnodig hê
om
haar skuld (teenoordiekoetsierofenige andergoeieMens)te vereffen: "En ik vrees, datiklevenslang alsde roependein dewoestijnzal blijvennaardegoede Mens,deze,ofeenandere,aan wieikmijnschuld,en diemijnerreisgenoten, zalmogen
voldoen".Ekwiltenslottenetenkele formuleringsindieverhaalnogverdertoelig. Die siening dat die koetsier haar "ten-naaste-bij de hemel in zou rijden" dui daarop dat hy haar 'n hemelse, goddelikeervaring (nl. van syonskulden eerlikheid) laat deurmaak het. Die "nieuwgeboren
mens
in zijn ochtend- staat" dui letterlikopdie koetsierwatduideliksigbaar word nadat hyeers dof en vormloosopdiegesigseinderwas.Op
dieper, figuurlike vlakisdit 'nbeskrywing van die koetsieras onvervalste, eerlikemens.