Nog
'nvintage-sonnet
In hierdieland wat tot
Gods
Troon opstink van al die haat van "Boer, Brit en Barbaar", waar GrootSportspiere oor grasgroen baljaar, klein kritikasters indie kuns rinkink,waardik geldbuikeop hul buidels klink tot skrikvan iederkraakdun
maag
enwaardie helesot-en botmisleide skaar agterpolitici aanbiddend hink;
ja elkedingwat
hom
kan balanseer, min of meer waggel op sy agterpote, beklee word metdiemag
van God-die-Heer, vra'k: godverdomplwaarom
moetekmy
tyd bydié pisselftevrede, idiote,telende, uitgestelde lyke slyt?
Leendert Dekker Makabrakadabra
Die ou hofnarstamp skalksaan Hans Holbeen:
Danstyd nou ouste, toetoetoe, hierheen!
Watsegekwassies en messies?
Hoela met pousen prinsessiesl
Nóú
slat ekdrom
metmy
skedel en skeenbeenl''Ingebed, toegeskuim en gekluis soos'n slakwat nie meerwil verhuis, moet ons weertastend
waak
asons doppiesnags kraak ...
Ag, 'n
mens
voelvol ernst: ek is nernst goed tuis.Een-Zaam, of Lezend
inalbum en smartlap
Hierzijn: (1) Sar-el k'amen z'n
mummie,
(2) zijn laslappendeken en
dummy,
(3) zijn voet(och detriestigheid van de honden d'r ietsigheidl),
(4) een siamees op de loer naarzijn
chummy.
'n Klein eendjiemarsjeer met gesnater en nog tweetjiesval in by hul mater.
Die ou drietjiesvandons storm so fiertjiesen plons indie vywertjie, onderdiewater.
Etienne Leroux
In
gesprek met Koos Human by geleentheid van die 25e bestaansjaar van Human & Rousseau Uitgewers
Etienne Leroux:
Waar was
jy op skool, waarwas
jyop universiteit, van- waarjou belangstelling indie letterkunde?Koos Human:
Die Hoërskool Voortrekkerop Boksburg; toe Wits. Ek het van kleins af baie gelees—
en daardie daewas
daar so min Afrikaanse boeke datjy alles gelees het, van Johann van der Post tot C.M. van den Heever.E.L.:Jyheteenkeervir
my
gesêdatjydestyds'nstudievan "hack-writing"gemaak
het. Vertel 'n bietjie meer oor hierdie aspek van jou navorsing, asook anekdotes, indien enige.Koos Human:
Virmy
M.A. het ek 'n verhandeling geskryf oor "Die gewildeliterêrewerk"—
'nhoogdrawendenaam
vir"hack-writing".Ek het probeerom
die geskiedenis van die ontwikkeling van populêreleesstof in Afrikaans na te gaan en daarna 'n paar gedeeltes uit populêre romans vergelyk met vergelykbare gedeeltes uit ernstige romans. Ekwas
destyds baieonderdieinvloedvan QueenieLeavismethaarFictionandthereading pubHc en al daardie klomp Engelse "moralists" wat 'n geweldige sosialewaardeaan letterkundegeheg het
—
die Leavis'e, Denys Thompson, I.A.Richards ens.
Onspraatnouvanmeerasdertig jaargeledeendieanekdoteshetvervaag.
Ekonthou dat baievan dievraelystewatek rondgestuurhet aan studente by universiteite
om
oor hul leesgewoontes navraag te doen, heel hoog- drawend beantwoordis.Jy sou konglohullehetnet poësie geleesvansog- genstot saans: Die vraelystewas
sekerooktotaalonwetenskaplik. Ekhet ook metverskeie skryfsters gekorrespondeer en party (bv. Regina Neser) hetheeltemalemosioneel geraak oordierol waarin hullehulselfgesien het asopvoeders vandievolk ofmense
watvirdievolkleidinggee enophef. Ek het hoofsaaklik met skrywers van liefdesverhale temake
gehad, en in 'nminderemate metskrywers vanspanningstories. Van hulle
was
Tryna du Toit verreweg die intelligentste. Nie net het sy 'nwye
kennis buite haar skryfwerkom
nie, maar ook geen illusiessoos Regina Neser nie.E.L.: Beskryfkortliksjou loopbaan voordat
Human
6t Rousseaubegin het.In die Noordeen die Suide.
Ook
'n bietjie skindernuus oordie uitgewerye van destyds.Koos Human:
Ekwas
'ntaamlike "rollendeklip" voor ekindieuitgewers- wêreld beland het: Joernalis (een jaar), toe weer joernalis elders (een maand), onderwyser (drie kwartale), vertaler by die Vleisraad (tweejaar), assistent in die afdeling skoolpublikasies by Nasionale Boekhandel (tweejaar), hoof vanalgemenepublikasies by Nasionale Boekhandel (tweejaar).
bestuurder van die Afrikaanse Pers-boekhandel (agt maande) en ven- noot/besturende direkteur/mede-hoofbestuurder/hoofbestuurder van
Human &
Rousseau(25jaar). Asjypraatvan skindernuusindieuitgewerye destyds, sou ek kon uitwei oor die redes virmy
kortstondige verblyf byAPB,
maarek vreesditsal lasterlikwees.Die uitgewerye
was
toe dun gesaai. Van Schaikwas
bietjie op die agter- grond: dieouJ.L.van Schaiksekonserwatisme—
nasyaanvanklike baan- brekerswerk—
het die maatskappy noodwendig beïnvloed en ekdink sy seuns seinisiatief het gevolglik baiegely.Die
APB
hetgrootdingegedoen opdiegebiedvan populêreleesstofenvol-kome
smakeloos en sonder enige standaard boeke uitgegee. Petrus Nie- naber hetalles gekeur—
van poësietot manuskripte oorhoedemakeryof koekversiering. Elke oggend het Sarel Marais (my voorganger) op 'n spesialetafel insy Mussolini-agtigekantoor diemanuskripte neergesitwat hydaardiedag ontvang heten metdie kriekvandiedagbreek.hetNienaber op padWitstoeingekomom
die manuskripteaf te haal. Dievolgende og- gend isalmal weer afgelewer(klaargekeur) engeruilvir diéwatdievorige dagaangekom
het.Dietweeuitgeweryevanbetekenis
was
Nasionale Boekhandelen Balkema.Tafelberg
was
destyds'nheeltemalanderproposisieasvandag:ditwas
nog deel van wat die Cronjé-kommissie die "Goeie Hoop-kompleks"genoem
het (eiendom van Blaar Coetzee). Nasionale Boekhandel het feitlik al die belangrikste skrywers uitgegee (naas Van Schaik, wat meestal nog die oueresinsy fondslysgehad het)enhetbinnesybeperkingsmoeitegedoen met dieversorgingvan sy boeke hoewel niegoed genoegnie. Die aksent, watliterêre kwaliteit betref,
was
veral opdie poësie.Op
die terreinvandie poësiesou hierdiefirmafeitlikalleswaag —
totbyPeterBlum,watdestyds uiters riskant was. (Daarwas
selfs druk uit C.M. van den Heever se Skrywerskring datBlumse eerstebundelaandiemarkonttrekmoes
word.)Op
die terrein vandie prosawas
die firma egter minderondernemend en belangrikemanuskriptehetdeursy vingers geglipsoosniealleenjounenie,maar ook bv. Elise Muller se Die vrouopdieskuiten (ekmeen) Eitemal se Jaffie.
Ook
Con de Villiers se Overbergsestories is van die hand gewys.Daar
was
'nvolslaegebrek aanbelangstelling in"skeppendeprosa". Daarisgeglodat kortverhalenieverkoop nie. Dieprosaskrywers isvervreem en
dithet nogal heelwat moeitegekos
om
hulleweer naderte bring. Almalisna Balkema.
Balkema het 'n enorme rol in Suid-Afrika gespeel.
Hy
hetál daardie skry-wersgepubliseer en só gesorg dat RechtMalan 'n shake-upby Nasionale Boekhandel beveel het.
Hy
hetook die boeke mooi uitgegee, indie regte Nederlandsestyl,endithetveroorsaakdatRechtMalanbeveel hetdatNa- sionale Boekhandel 'n tipograaf uit Europamoes
invoerom
sy boeke ordentlikte laat lykenmet Balkemate laatkompeteer—
vandaarFomm.
Is ditgenoeg? Oorhierdietydkan ekure gesels,maar dansal jy 'nsnelskrywer 53byderhandmoethê. Ekmoetwelsê: mnr. RechtMalan was,tenspytevan
talle hebbelikhede, die
mees
opgevoede, beskaafde, beskeie enterselfder- tyd streng baas wat ek ooit gehad het. Ek sal sy gereelde besoeke en oproepe altyd onthou.E.L.: Vanwaardie kode: Persdiens in
Human &
Rousseause briefhoof?Koos Human:
Toe ek besluitom APB
te verlaat, het ek Leon Rousseau opgebelenonshetHuman &
Rousseaugestig.Op
daardie tydstip hetLeon'n persagentskapgehad metdie
naam
Die Uniale Persdiens (laterverkoop aan Jan van Elfen). Hierdie persagentskap se telegramdienswas
vanself- sprekend Persdiens, wat ons oorgeneem het.E.L.:
Hoe
hetjy en Leonjulle "saak" begin. In 'n garage?Koos Human:
Leon en ek het nie presiesin 'n garage begin nie, hoewel onseerste pakhuisdiebediendekameronderdie garagevanmy
bungalowinKampsbaaiwas, vanwaarekelkeoggend met'n prekêre trap langsopge- steierhetmet'n koffervoleksemplarevanonssuksesvolle eersteboek, The last division (Anthony Delius),
om
vroeg soggens by ons kantoor inVolkskasgebou, Adderleystraat, af telaai, van waarEbrahim Petersen die pakkies
moes
gaan aflewer, vergesel van fakture wat ek met die hand uitgeskryf het. Dit is'n belangrike manier, glo ek,om
bo uitte kom, asjy heel onder begin.Ons kantore
was
in Volkskasgebou, maar ons het dit binnemaande
ont- ruim, wanthullewas
teduur(ekmeen
£21 permaand). Leon hetsy huisinRugbyweg
verkoop en 'n huis in Alexandralaan, Oranjezicht gekoop (no.24, nievervan
my
huidigewoonplekno. 35nie). Hierdiehuishet'nenorme keldergehad.Een helftevandiehuisisaskantoregebruik,die resvir'nwo- ning endiekeldervirdieopberging van onsgeleidelik groeiendevoorraad.Waarskynlikinstryd metallemunisipaleregulasies.
Wim
Hartmanheteen- dag daaropgedaag en gesê dis die naaste wat hynog gesien het aan dieHyman-broersseopsetin Koffiefontein.
E.L.:
Waar
het julle julle geld gekryom
'n uitgewery te begin?Was
dit moeilikejare?Koos Human:
Onshet geengeld gehad nie.Ons
hetvan diehand in die tand geleef. Eenmaand, onthouek,hetons £30gehadom
tussen onstweeteverdeel, nadathuur,tiksterenbode betaalis.
Op
daardie tydstipwas my
huishuur £19 per maand. (Daar het ek selfs alle sluimerende sosialistiese neigingsverloor.) Diepersagentskap het'n bietjiegeldingebringenverder hetonsvertaalwerk gedoen. Ekhetselfsdievertaling van genl.
De Wet
se Diestryd tussen Boeren Brit, watek opmy
lys gehad hetaseenvan ons eerste publikasies, aan J.D. Pretorius by Tafelberg verkwansel vir onmiddellike kontant, en hyhet daarna duisende uit die boek gemaak. Jy kandussienditwas
moeilikejare.Na ongeveer'njaarhet GerritBakker, 'nou vriend van
my
en boekhandelaar/uitgewer (Constantia) in Johannes- burg,aan ons£1 500 geleenwathylaterinaandeleomgeskep
het. Bakker hetonsin aansienlikemate op diebeen gebring.E.L.:
Op
watterstadium hetjullevóóralleander gevestigde uitgeweryedie Sestigersgegaps? Hoeveel Sestigers sewerke isdeurjulle uitgegee?Koos Human:
Ekmeen
onseerste groot Sestiger-jaarwas
1962. Toehet Lobola en Si/bersteins verskyn. Die geskiedenis van Si/bersteins ken jy, maarvirdie lesersmoetekditoorvertel.JohnMalherbe,wattoebestuurder van H.A.U.M. was, hetdie ms. deur diejeugdige John Kannemeyer laat keur en, tenspyte van 'n geesdriftige verslag,besluitdatH.A.U.M. teveel hooiopsy vurk hetin1962om
nog'n boekteaanvaar. DaarophetGerryde Melkerdit virmy
gebring. Dit is 'n storie wat ek vandag nog virmy
per- soneelvertel as hullesêdiste laat in die jaarom
nog 'n ms. te publiseer.Lobo/a het ons ook "by verstek" gekry. Dit
was
voorgelê aan Nasionale Boekhandel, wat dit aan W.E.G.Louw
gestuur hetvir keuring.Louw
het dieboekaanbeveel, maar gesê Boekhandelmoetselfbesluitofhyvanweë
sy "verbintenissemetkerkenstaat"ditwil
waag om
so'n boekuittegee.Hy
wou
nie. Daarop hetekAndréseadres in Parysby Gladstone gekry en aanhom
geskryf.So
het Lobo/a by ons beland. (Nasionale Handels- drukkerywou
die boek nie eens druk nie maar die Cape Times het—
weliswaarop grond van Gladstone seaanbeveling
—
ingewilligom
ditte produseer.)Onshet alreeds in die vorigejaar(1961) voorbrand
gemaak —
onwetend, natuurlik—
metdieuitgee vanVan Wyk Louw
se Vernuwingindieprosa, wat'nsoortstrydboekvir dieprosaskrywerswas
(soos Berigteteveldeen Loja/eversefdit indie dertigerjarevirdiedigterswas.) Ekdinkjyhetdaardie eerste keerbehoorlikeerkenning gekry, asookJan. DaarbyhetLeonen ek natuurlik die meeste van die skrywers persoonlik geken. Hierna het die ander skrywers na ons begin kom, ons het Jan se Een-en-twintig by Balkema oorgeneem—
tesamemet 'nklompieander bundels, ondermeer Blum, InaRousseau en ErnstvanHeerden—
en vantoeafwas
onsgeluk- kigom
'nheleklompieSestigerstekrywatmanuskripteaanonsgegeehet.Ons het werke van verskeie Sestigers (hoewel nie naastenby almal nie) uitgegee, o.a. vanjou, André, Jan, Bartho, Fanie, Breyten (een bundel).
Voordat 'n
mens
hierdie lys volledig kan maak, sal jy eers vir jouself duidelikheid moetkrywat'n Sestiger presies is!E.L.:
Hoe
hetjy ditreggekry, Koos?As
'n formidabelesakemanmoes
jytog'n kans
gewaag
het.Was
ditjou liefdevirdieernstige eksperimentelewerk watjoulaatbesluithetom
jullebestaanopdiespelteplaas?Ofhetjygevoel datjullesuksesvol genoegwas om "nuwe"
werke uitte gee? D.w.s.;was
daargeen risiko nie?
Koos Human:
Daarwas
natuurlik'n risiko, maar opdie keperbeskouwas
alhierdie boeke ookgoeie beleggings. Feitlikalmal isherdruk, dikwelstalle kere. Daarhet ook 'nveranderingaan ons universiteite
gekom —
enweer dink ek VanWyk Louw
se boek het 'n groot rol gespeel. Die jonger skrywersseboekeisin'ngrotermatevoorgeskryfas tevoreenonshetdus, buite die publiek om, ook 'n afset gehad op die voorgeskrewe mark.55
Polemieke hetnatuurlik ookgehelp
—
soosjy goed weet.E.L.:
Wat
isdiewaarheid inverband metdie relletjieoor Breyten? Ek dink ditgaan oor'n briefinDie Burger. Ek isniesekernie.Koos Human:
Ek kan nou nogniedie vollewaarheidvertel oordierelletjierondomBreyten endie briefinDie Burgernie
—
altansnieswartopwitnie.Wat
ek wel kan vertel, is die volgende: Die CNA-prys is aan Breyten toegeken vir Die huis van die dowe, een van ons uitgawes. Toe John Vorsterdithoor,was
hywoedend
en hyhetallesinsyvermoë gedoenom
tekeerdatdieprystoegeken word.
Hy
hetopalmaldrukprobeeruitoefen, ook op Opperman. Eenaandwas
Nakkieen ekmetJ.J.Spies ensyvrouinOpperman
sehuis, toebelVorster.Hy
het'n ellelangegesprekmetOpper-man
gevoer.Op
dieou eindehetOpperman hom
feitlikbeledigdeurtesêhy bespreek nie poësie met 'n leek nie. Vorster het in elk geval beweer dat Yolandeniedieprobleemisnie—
"sy kanbymy kom
bly,"was
sywoorde.Maar Breyten
moes
gearresteerword, het hy gesê.Kortdaarna
was
ek in Paryswaar ek Breyten enAndré gesien het. Ek het hulledie hele storie in kleuren geurvertel, waaruit natuurlik baie duidelik geblyk hethoe Breytense vriendeen ondersteuners eenvoudig geweierhetom
voorVorster se aanslaetegaanlêendaarop aangedring hetdathydie prysmoetkry. DitgeldookdieC.N.A. HiernadraaiBreytentoeom, gee'nonderhoud aan 'n Nederlandse koerant en sêdie heletoekenning van die prysisoëverblinderyen'nvormvanomkopery
om hom
teprobeer oorreedom
nie sy sê te sê nie.Hy
het herhaal dat hy a.g.v. syvrou toegang tot Suid-Afrika verbied word.Ons was woedend
en het toedie fameuse opebriefaan Die Burgergeskryf. Daarin hetons gesêdatBreytenagter syvrou skuil en probeertekennegeedat teen
hóm
gediskrimineerword asgevolg vanháár, terwylhyopdaardie tydstipgoed geweethetdatditniediegevalwas
nie. Kortom, Breyten het gelieg.Hy
is tot vandag toe nog vir ons kwaad oor die brief, hoewel André dit lankal vergewe het. Maar sekere besonderhede in verband met hierdie geskiedenis sal inmy
eventuele outobiografie verskyn.E.L.: Ons almal, die skrywers vir
Human &
Rousseau, vind jou een van daardierareverskynsels: 'n uitgewerwatbehoorlikbeleseis, wat'n kennis vandie taalendiemoderneletterkundehet.Was
'nuitgewerysoos Taurus nodig asplaasvervangendvirHuman &
Rousseauinterme vandie"eietyd- se" behoefte?Koos Human;
EksienTaurusnieas"plaasvervanger"virons—
of enigie-mand
anders—
nie. Asekheeltemaleerlikmag
wees, moeteksê dathulleom
'nverkeerderedeopdietoneelverskynhetenom
'nverkeerderedenog daaris. Daarmee bedoel ek niedathulle niedaar behoortteweesnie. Hul vertrekpuntwas
dathulleniekommersieelwou wees
nieendathullealleen boekewou
uitgeewatnormale uitgewers vandiehandwys
uitvreesvirsen- suur. Indieproseshethulle'n klomp gemorsuitgegeewatom
literêreredes deur ander uitgewers afgekeur is (vir sover hullehoegenaamd
voorgelêwas.) Die enigsteboek waarvanekweetwatTaurusgepubliseer het
omdat
ditmet dieoog op diesensuurbedeling afgekeur is,
was
Andrése 'n Droë wit seisoen, en ek is die skuldige. Die omstandighede is dat hierdie manuskrip voorgelêiskortna dieMagersfontein-e^\soúewatonsbaiegeld gekoshet. EkhetvirAndrégesê ekvrees dieselfdelotgaansýboektrefas Magersfontein en ons kan ditgeldelik nie bekostigom
twee sulkesake na mekaarte voernie. André hetgesêdit isnie nodigom
'n saakdaaroorte voernie, maarek het baie sterkgevoeldatditna buitentoe'nslegteindruk soumaak
asonseen skrywertot die uitersteverdedigendieandernie. Nie eenvan ons kon natuurlikweetdatConnie Mulderopdiepuntwas om
van die toneel te verdwyn metLammie Snyman
agterhom
aan en dat Schlebusch matige hervormings aan die Publikasiewet sou aanbring nie.Sichabentsua fatalibelli\
Wat
ander boeke betref: John Miles is 'n direkteur van Taurus en het 'nlotsverbondenheid. Breyten is daar uit politieke simpatie
—
hy en Taurus het'n klap van die Marxisme weg.Vir die res isdaarnie, soos ek nouont- hou, inTaurusselys 'ntitelwatonsuit vreesvirsensuur afgekeur hetnie.E.L.:Jyhetonlangsvir
my
gesêdatjywens
datiemand'nnuwe
uitgewerysal beginwatdie"vibes" vandie
nuwe
skrywekanoordra. Isdaarietsom-trent die
"nuwe
skrywe"watvirjouvreemdis?Isdaar'n"nuwe
skrywe"inons midde?
Koos Human:
Eksalniesêekwens
dat'nnuwe
uitgewery beginword
nie;wat ek bedoel, is dat daar tussen
my
(en Leon) enjulle Sestigers 'n baie goeiewedersydse begripwas.Ons
het op dieselfde manier gedinken die- selfde taal gepraat. Ek dink daar is vandag 'n generasiegaping tussen ie-mand
vanmy
leeftydendie heeljongstes. Jy kanmense
aanstelwatdaar- die "vibes" kan opvang, maardieskrywer hetnog altyd diegevoel dathy niemetdie"baas"praatnie.Daarom
dinkek dat'nondernemendeenver- beeldingrykeen vindingryke jongman
wat vandag 'n uitgewery begin en"pally-pally"metdieheeljongsteskrywersis, dalk verkankom. Ditistesê asdiejongsteskrywersvir
hom
die finansiëlestoot vooruitsalgeewatjulle vironsgegee het. Helaassien ek nieso iemand selfs indie verskiet nie.E.L: Dinkterug aan die dae toejulle naby Keeromstraat in daardie dood- loopstraatjulle besigheid bedryf het.
Van my
aangenaamste herinnerings gaanterug nadaardie dae. Hetjy nog 'nverlangeterug na daardie pleken die verkwikkende atmosfeer?Alleswas
só heerlik informeel. Hetditsaam
met dieOu
Kaap verdwyn? Ek weet datjy in jou huidige Vleispaleis nog dieselfde atmosfeer virjou skrywers bied. Al wat ek van jou verlang is'n bietjie nostalgie.Koos Human:
Ditwas
die bopunt van Keeromstraat self. Natuurlikwas
daardiedaelekker, veral dieparkeerplek vlakvoordiedeurendiekroegtien tree daarvandaan. Ek onthou ook dat