VIERDE BEDRYF HANDELINGSGEHEEL 1
HANDELINGSGEHEEL 5. DIE GENERAAL, GILLIAN EN MARTIN
Die profetiese
woorde
vanveelopoffering ... van"watnaasteendierbaar- steaanonsis",worddeurdieGeneraalopbl. 87herhaal. Dieaanhoudendeuitsêdaarvan,toon eintlik'n gebrekin diedrama nl. datditnie doeltreffend daarin geslaag het
om
dié gedagte te verbééld nie. Die doodskiet van die vuur-osopbl.89kom my
aansluitend hierbyasbaieonsinnigvoor. (Dieos hettog nieaanleidinggegeetotwat gebeur hetnie, en hy kanooknie as aanleidende simboo/tot die gebeure beskouword
nie, eerderwas
die os slegsresulterende simbool.)143
Tenslotteworddie Generaalen dieou perd simbole van dieoue wathulle taakvolvoer heten MartinenGilliansimboolvandie
nuwe
watdiemoeilike taak moetopneem
enverder voer. (Miskien kan die doodskiet van die os ook inso'nverbandgesien word—
ditwas
niemeervoldoendeas vredes- middel in 'nnuwe
bedeling nie; maar aan dieander kantwas
diedood
van Twansiep en die terugstuurvan dieos tog reeds klinkklaregetuienis daar- van.)3. DIE
TEMA EN STRUKTUUR VAN DIEJAAR VAN DIE VUUR-OS
Dietemaisdiesamebindendefaktorin'nletterkundigewerk,daaromsal dit altyd sinvol
wees om
doeltreffende struktuur in terme daarvante beskou.Antonissenomskryfdietemaas volg: onsmoetdieperkevan onseie klein
"heelal"deurbreek,ons selfgenoegsaamheidaflêenuitgaantotandermen-
se,respektiewelikas Afrikaners uitgaantotonslandgenotevan anderrasen herkoms
om
ook hulle waarheid te leerbegryp en tewaardeer enom
vol-gensdie"kenniste handelindiebelangvanalmal". (1952: bl. 15) Dietema
is die middelpuntvlietende krag in 'n letterkundige werk en alles wat nie direkmet hierdiekrag verbondeisnie, raaklosen irrelevantvirdiegeheel.
En juis dit, isdiesentrale probleem inDiejaar vandie vuur-os. Diedrama
laat in die geheel twee indrukke op die waarnemer na nl. 1) dit is
aktualiteitsdrama met 'n verbasendetrefkrag in die dinge wat ditsê, ook nog virdiehúídige leseren2) diepotensiaalindramatiekwatinherentver- vatisentelkenswelopdieoppervlakteverskyn, het asgevolg van bepaalde tekortkomingsslegsop gebrekkige
wyse
gerealiseer.Na
my
meningwas
diebelangriksteproblemewaarmee
De Klerktekampe
gehad het dat hy niedie verskillende verhale(intriges) sterkgenoeg by'n sentraletema kon integreer nieentesame metterloopselos insidente on- dergrawedittelkens diedramatiesegang van diehoofintrige; daarbykom
ook nog dat die skrywer telkens nie in staat isom
die volle dramatiese konsekwensies van 'n bepaalde gebeure intensief te eksploiteernie.Indiedrama kan daar
sogenaamd
vier"verhale" onderskei word nl:1) Die verhaal van dierassebotsing 2) Die verhaal van Gillian
3) Die verhaal van Martin 4) Die verhaal van Alexis.
Daar kan metveiligheid aanvaarworddatdieeersteverhaal sentraal staan met betrekking tot'n hooftemaen dat die ander "sub"-verhale op onder- steunendewyseingeskakel moetwordbyhierdiestromende middellyn. Die gevoel moenie gekryword dat verhalenaas mekaarin dieselfdedramabe- staan nie, en ongelukkig geld dit
myns
insiens baie duidelikt.o.v. die ver- halevanMartinenAlexis. Hoogstenskant.o.v.dieverbandwatMartinmetdiesentraletennahet,slegsgesêworddathyuiteindelik ooksyverbonden- heidaan die land besefendan terugkeer. Maardiesentrale saakin Martin sestorieisnieopoffering ofbetrokkenheidbydielandsprobleem nie, maar eerder
om
geheel en al op tegaan in 'n eie egosentriese nostalgie.Die Generaal sêop bl. 31: "Hier broei onrus uit,ons saljou van node hê!"
Van so 'n node hê,
kom
min. Martin se verhaal staan eerder parallel tot rassebotsing aswat ditdaarbyingeskakel word.Dieselfde geldt.o.v. Alexis.
Hy
beweerdathybedank heten nadie buite- land uitwykomdat
diekorrupsieinsyeielandhom
daartoedryf; maaras'nmens
Alexisvan koptottonebeskou endiepadsaam
methom
geloophet wat'nmens moes
geloop het, blytweeindrukkebehoue: 'nhoogdrawende geeswatsyooggerig het opsg. "kultuurverheffende" Europa enterstond die totale "kleinburgerlike" Afrikaner aan sy eie verpotte logika gaanoorlaat; entweedens datdieverbandwatdieskrywer wel tussenAlexisen die hooftema trek (sy beswaarteen korrupsie teen die swartes) so opper- vlakkig beredeneer is, dat dit net nieop die hoorder wil indruk
maak
nie.Alexisse aanduidingsvan korrupsie isterloops, vaag en het net soosbaie vansyanderuitsprakedie kleurvan melodrama. Diegrootstegedeeltesvan dieverhalevan MartinenAlexisis'n onderbreking indiestromendevoort- gang van die sentrale intrige en rig veel skade aan aan die
tempo
van die verhaaltrant. (Letveral hieropdiegedeelteswatindiehandelingsgeheleas onfunksioneel aangemerk is.)Dit is natuurlik moontlik dat 'n teenbewering van ongeveer die volgende aardoorAlexis
gemaak
kanwordnl:"Alexisis'ngoeievoorstellingvandie weghardloop-Afrikaner(dieeenwatvan syproblemeafwegvlug) enverder skep sy leëtirades 'n oortuigende beeldvan 'n jeugdige karakterwat nogniedeurervaringbydieprimêrefeitekan uitkomnie". Diewaarheidvan so
'n stelling kan ek nie sondermeerbetwyfel niemaardit isdan nog steeds
my
meningdatdieindrukblydat AlexisinDiejaarvandie Vuur-osméér'npersoonblymet'neieverhaalaswathy'nkarakterword watstewiggeïnte- greeris bydie hooftema.
AlhoewelGillian netsoos Martin enAlexishaareieverhaal het,wordditop
'nbevredigende en onlosmaaklike
wyse
deelgemaak
aan diehoofgebeure.Kykbv. nethoeveelkeerdaarnievooruitverwysingsisoorhaar persoonlike handelingewatlaterfunksioneelingeskakelgaan wordbydiebreëre verhaal nie. (Vandaarookdieironieseimplikasieswathaarwoordeagterna besien, verkry.)
Verder isdaarookdieinvoegingsvandie sg. "leë"losinsidentewatweinig meervirdiedrama doenas
om
diegangdaarvantotstilstand tebring ofte versteur. Daar is reeds in die handelingsgehele hierna verwys. Maar eknoem
weer:diegeselsieoor diebokendie perdopbl.4 uitweiding oordieplaas en die nagdonkerbl. 10. Herklaas
Louw
sestorie op bl. 21 en 22.145
Tenslottehetek,watdiestruktuurbetref,gesêdatdieskrywertelkensnie die volle dramatiese konsekwensie van 'n bepaalde gebeureintensief kon eksploiteer nie. Antonissen formuleer hierdie tekortkoming soos volg:
"Plek-plek word spanning geskep en 'n steil klimaks kan op elkeoomblik verwagword, maar...wordaltedikwelsmetdeursigtige opsetlikheidopsy- geskuif." (1952: bl. 19.) En
Opperman
sê:"Wat
'Die Vuuros'betrefnetdit:die dramatiese is veels te vaag en lei nêrens heen nie." (Die Burger 28/11/52).
Hierdie prysgeevan die dramatiese het ek probeer illustreer aan die hand van die voorafgaande besprekings waar ek verwys het na die verhale van MartinenAlex, "leë" insidenteendie laat platvalvan dramatiese verwikke- linge veral wat die aanranding van Gillianbetref.
In die uitgawe van diedrama wat ekter hand gehad het, Dertiende Druk
1975, hetdieskrywer'nInleidinggeskryfwaarinhy'nverduidelikingvandie struktuur van Die jaar van die vuur-os gee en ook "insigte" oor die karakters. Ek
meen
datdie "inleidendeinsig"vir die leseronvanpas isom-
datditwelenersyds'n verduidelikingofverklaringvandiestruktuurvandie
drama word, maarandersydsword ditook 'naanvuHingtot'n gebrekkige struktuur. Vir
my
hetdie Inleidingsoms
'nduidelikeuitsêvan dingegeword waardiedramaditselfniekonverbeeldnie. Hierdieuitspelvandiedramase bedoelingkom
ook,soos reeds gesê, voorindiebeklemtoning vandietema deurAlexis, die generaal en Kemp.4.
KARAKTERTEKENING
INDIE JAAR VAN DIE VUUR-OS
Alkan daaropenkelepuntekritiekteendiekaraktersindiedramaingebring word,worddiekaraktersna
my
meninginhoofsaak eg en oortuigenduitge- beeld.DieGeneraalissentrale figuurindiedramauithoofde van'nalgemeenaan- vaardepatriargalegesag.
Hy
isdiepersoonwatnaalmalindiegesinluister,vermaanen nadiebestevan syvermoë raad gee.
Hy
praat metelkeenvanEmma,
Gillian, Pieter, Martin en Alexis oordie dingewathulle die naaste aan die hart lê (gesinsaangeleenthede, liefdesverhoudinge, plaas- en rasseaangeleenthede, tuiskoms en afskeid) en probeer ookom
onderling goeiegesindhedete bewaaren almal bymekaarte hou.Hierdie voortdurende sentraal-staan van die Generaal verkry vir
my
in 'nbeperkte mate 'n kleurvan oordaad:
Daaris'n geneigdheid
om
diebeeldvan syeie massiewestoelopdiestoeptebenader: "... die Stoel watdie hele toneel oorheers. Dissoosdietroon van 'n vors, iets metgeskiedenisen persoonlikheid ...
Die Stoelismassief... maardisveral dieleuningswatdieaandagtrek. Hulle bestaan naamlik uit 'n skitterende paar buffelhoringswat metsierlike boë
om
die sitterkrom". bl. 1.Die beeld van die karakter toon verder tendense tot oormatigheid in uitsprake soosdievolgende:
bl. 6: En hier sit ek nou, meer as drie maal twintig jaar en tien ...
godgeleerde, politikus; en toe ekmooi oordie bult
was —
eskulaap ook nog daarby.”bl. 7: ''Ja,veel hetekook gely, Em, engestryvir
my
landen volk. Maar hoeouer ekword, hoe méérsoek ek dievrug opmy
arbeid.”bl. 21:
"Hy
sê: 'Dokter'—
hy'tmy
nooitandersas 'Dokter'genoem
nie.”bl. 46:
"Noú
eers,asekdit uitjoutrek' ... Magtig,isditdanteveelom
my, watjulle nog 'die Generaal'noem —
bid jou aan!—
jou vertroue skenk?”bl. 61:
Aan
Alexis:"Moet
ek nou ookverstaan datjy,watmy
betref,van planwas om sommer
soos'n sleg kaffer hierweg
teloop.”VerderisdieGeneraaldiepersoonwat'nbrugprobeerslaantussen onver- soenbare persoonlikhede: Pieter en
Kemp,
PieterenHammond,
Pieteren Ngondera.As
'nmens
dieGeneraalas tragiese figuurwou
uitwys,sal'nmens
daarvan meldingmaak
dat sy opregbedoelde dade en raadgewinge teenoor symedemens
telkens faal, bv. nieteenstaandesy destydse redevoeringsmet Martin, het Martin tog na die buiteland vertrek en netso gebeur dieselfde nou metAlexis; nieteenstaandesyvermaningtot Pieterdat hynieoorhaas-tig moet optree nie bl. 18: "Ek herinner jou maar aan Jan Strydom van Onderplaas”, gaanskiet, hyvirNgondera dooden nieteenstaande sy goeie bedoeling met die os word Twansiep doodgeslaan en Gillian aangerand.
Hierdie tragiekvan onbegrip
om
mekaar sebedoelingsteverstaan, isegter tekenend vandieverhoudings tussenáldiekaraktersendaaromsou ekdie Generaal nie as dié tragiese karakterwou
uitsonder nie. (Die grootste tragiek, lê watmy
betref in dieooren weer skreevan swartes en blankes sonderdateen partyskynbaar hoorwatdieandersê.) Hierdietragieseon- vermoëom
totmekaar uitte reik enteverstaan, bestaan tussenalmal: die Generaal en MartinenAlexis; MartinenAlexis; Martinen Gillian, Gillianen Pieter, GillianenAlexis, PieterenEmma,
PieterenHammond,
dieGeneraal en Pieter enKemp
en so meer.Uiteindelik
word
dieGeneraal beelden simboolvan dieoue watverbygaan enwat ookniemeerpasin'n nuwerebedelingnie.Só
kan hyinhierdieop-siggelyk gestel wordaan Fleur; aan Kasupi, en aan die vuur-os.
Kannemeyer(1983: bl.38)
noem Kemp
'n"karikaturalekarakterendierede daarvoorisskynbaardatKemp
nieméérwordas slegsdieideeswathyver- kondig nie:vanKemp
asmens,andersasekstremisen voorvegtervirregte virdieswartes,kom
niks tevoorskynnie.”Nou
moetekegtermiskientotmy
skade sê dat
Kemp
virmý
in hoofsaak nié karikatuuragtig voorgekom het nie. Ek wil aanvaar datKemp
in die jare 1950—
60seker so 'n indruk kon 147maak, maar vandagkan
Kemp
selfsaskalm aangeslaan word, sou 'nmens hom
metdie uiterstevormsvan ekstremisme vanaandagwil vergelyk. Die feitelikebetoëwat hyten gunste van dieswarteslewer, isvolkomeinoor-eenstemming met die
wyse
waarop swartes vandag nog dink. Ekmeen
egter dat sy opdaag op die plaas, ná die dood van Ngondera, nie goed gemotiveer is nie.
'n Karakterwatbaie menslik, meerdimensioneel en eg voordoen,isGillian.
Inteenstellingmetaldieanderkarakterswatbaieduideliken vasomlynkan word(sê maarbv. Martin:
Hy was
verliefop Gillian; hyisdeurhomselfge- dryfom
oorsee te gaan; nou besef hy sy geworteldheid in Suid-Afrika daarom gaan hy bly en hy is nog steeds verlief op Gillian), kan Gillian se karakterniesostewigin'npakkietoegevouwordnie. Daarisfasetteinhaar persoonlikheid wat virdietoeskouer vervlugtend isen waaroorsteeds ge- twyfelword: bv. issy'n stabielepersoonlikheid? Issy'n persoonwat haar aan 'nvastegeroetineerdelewesalkan onderwerpen hetsy werklikookinander
mans
as Martin (na haarman
se dood) belang gestel? Gilian is 'nmeerdimensionele ronde karakter.
Pieterword voorgestel as'n eensydige heethoofdige karakter. 'n Persoon wat slegs na homself luisteren slegs deur homselfoortuig kan word. Sy opiniesisin 'n mindereofmeerderemateinstryd metdievan ál dieander karaktersbv. met
Emma,
die Generaal, Gillian,Alexis,Kemp
enNgondera.Sowel Alexisas Martin se karakterkan duidelik enmaklikomlynword. Vir
my
ishulle, wat Diejaarvandie Vuur-osbetref,asgevolgvan hulleonbe- trokkenheidrandkarakters. Daaris'neensoortigheidindiekaraktersvandie Generaal, Martin enAlexis indieopsig dat almal van hulleinhullejeugjare uitgewyk hetom
te gaan reis.5.
SLOTBESKOUING
Die jaar van die Vuur-os is soos Hermien
Dommisse
sê 'n baie speelbare drama: disongetwyfeld so dat 'ngoeie regisseur'n maklike beroepopdieaandag vandietoeskouerssal kan
maak vanweë
daarvan datdiekarakters goed genoegoortuig,datdietema nouselfsmeeraktueelisaswatditindie vyftigerjare was, dat die verloop van die intrige (afgesien van die tekort- kominge) wel so ontwikkelworddatvoldoende spanninggeskepwordom
diebelangstelling van die leser te behou en boweal moetdaar wel deeglik onthou word dat 'n drama, niesoos'n prosaverhaal oor die
kam
van die- selfde struktuurvereistesgeskeer kan word nie—
indiedramagaan ditoor die uitspeel (handeling) van die dialoog en nie net oor die uitsê van die dialoognieen hiérinisDieJaar vandievuur-osbinne perkegoedgeslaagd.Die hoofsaaklike trefkrag van Die Jaar van die vuur-os lê veral in die aktualiteitvan sytema. Hieroor sal ook sinvollebesprekings deur matriek- leerlinge gevoer kan word.
Bibliografie
A. TYDSKRIFTEENKOERANTE
1. Antonissen, R. DieJaar vandie Vuur-os. OnsEieBoek. JaargangXVIII, Nommer4.
2. Dommisse, H.DieBurger.24November1952.
3. Dommisse, H.DieBurger. T1November1952.
4. Lategan, F.V. Die jaarvandie Vuur-os. DieTaalgenoot,April1952.
5. Opperman, D.J.DieBurger.28November 1952.
6. Scholtz, M. 'nProbleem en'nprobleemkarakter. DieHuisgenoot, 13Maart 1953.
B. BOEKE
Kannemeyer,J.C. (1983)GeskiedenisvandieAfrikaanseLiteratuur, Band 2
Pretoria:Acade- mica.
Smuts,J.P. (1980)Die Jaar vandieVuur-os. inDieAfrikaanse Literatuur sedert Sestig. Kaap- stad: Nasou.
149
Register van die Tydskrif
virLetterkunde,
jg. xxi,
Februarie tot Augustus 1983.
(Saamgestel deurRotheaOlivier)