DIE NUWE GROOT VERSEBOEK
D. F. Spangenberg (Unisa)
Diejaar van dieVuur-os (W.A. de Klerk)
J.H. Lewis
O.K.V.O., Pietermaritzburg
W.S.H. du Randt
De onrustzaaier (Willem G. van Maanen)
1. Die
Tema
Een van die kortste paaie nabegrip vandie verhaalen sy temaisdie titel:
"De
onrustzaaier". 'n Onrussaaier isiemand wat dierus versteur, wat die orde en harmoniewatheers,kom
aantas. In die konteksvandieverhaal ismeesterChrisveralvanuitPilaarsegesigspunt,sý kykopsake, iemandwat
die rus, vredeenroetinevansylewehier
kom
versteur het—
maar danin'n ironiesesin,soos onsverdersal verduidelik.DietitelhetkortliksbetrekkingopmeesterChrisse roeping
om
tedoen wat hymóét
doen (vgl. par. 4, p. 72).As
onderwyseraan en hoofvandie laer- skool, dieOpenbare Skool,wordhy deurvriend envyandgerespekteervir syvermoëom
die kinders op te voed. Reeds tydens syeerste onderhoud met Pilaar, indiegeselskap van Evers, gee hyop 'n nogal krassemaniertekenne wat die grondslag van syonderwysfilosofie is.
Hy
stem nie met sy voorgangerssemetodesvanonderwyssaam
nie(p. 32). Virhom
geld: in-dividuele onderrig, geen tug niemaar indirekte leiding enveral die strewe datdie kindtot selfstandigheid gebring moetword. (p. 33)
Aan
Heeringa het hy sonder omhaal vanwoorde
syteenkanting teen 'n Christelikeskool assodanig uitgespreek. Heeringa wil diemense dom
hou want'n kritiesemens word
afvalligvandie kerk.Hy
weersaldiemense
van die"boom
van kennis"laateet. Inderwaarheid spothyligtelikmetdieidee van diemens
watuitgelewerisaandiegodsdiens ennietoegelaatword om
insig in die lewe te verwerf nie. Maar: wat sy onderwys self betref, kon Pilaaren anderenie foutvind nie. Vgl. hoeopvallendrustig hullegebly het terwyl Pilaar buitemetmeester Chrisoordie biljettepraat(slotpar., p. 42).
Pilaar
noem
dan ookdathy tevredewas
metmeesterChrisse prestasies as hoof(p. 61). Dieskool hetvroeg reedstwaalfleerlingebygekry. Disveralin syverhouding met Gait,watdiestad uiteindeliksaam
methom
verlaat, enindie finaledemonstrasievanlojaliteitdeurdieoptogvan kindersmethulle vlaggies, fluite en
tromme
(pp. 119—120) dat ons 'n oordeel kan fel oor meesterChris se toewyding aan, sy liefdejeens die leerlingevan syskool.Vgl. par. 6, p. 61.
Maardieonruswathysaai, hetdirekbetrekking opdieonkonvensionele,die
vreemdeideeswathym.b.t.dievolwassenes, enspesifiek totsyvyftigaand- klasstudente verkondig. Pilaar onthul al in die eerste hoofstuk ten opsigte van meester Chris: "hijwilde teveel en hijverwachteteveel. En hij
was
so weinigdiplomatiek; hijgeseldedemensen
lieverdan hijze streelde ..." (p.22). Meester Chris word hier vanuit Pilaar se kleinburgerlike, ortodokse, konserwatiewewaardestelsel beoordeel(vgl. dieslotpar. p. 27; par. 3; par.
39; slotpar., p. 92). VandaardatPilaar die tradisiewatallesvan geslagtot geslagonveranderdlaat, by herhaling noem:
Hy
beskouhom
asdiepoort-121
wagter; sy huis isdie herboude''vesting'' van hulle stad; hy isdienotaris
wat
waak
oordie goeieorde ... nie dieinhoudniemaardievorm, dieskyn vanrustigheid en ordeisvanbelang. Solankdieskynvanrusen orde maar bewaarword, ishy endieowerheidgelukkig.Wat
goedwas
virsyvaderis virhom
ook goed. Vgl. wat Pilaarin die slotsin van par. 4, p. 28 beweer.2. Die Stryd
Maar dietitel hou veralverband metdie godsdiens-"stryd"wat Pilaar hier ontketen.
Hy
selfstel slegsbelang in dieoorwinningwatdienuwe
hoofin diestrydom
getallemoes
behaal asook dietriomfoor sy antagoniste, diewethoueren Heeringa. Oor dieinhoud vandie stryd, dievraag na watreg en verkeerd is, steur hy
hom
voorlopig weinig. Sy enigste belang is sy doelwitom
nie alleen die Openbare Skool in erete herstel nie—
en dan meerindie besonderomdat
sy éér asvoorsittervan diebestuuropdie spel is—
maarom
die Christelike Skool in dieproses'n noodlottige hou toete dien. In dié verband gaan dit ook nieom
'n beswaar teen godsdiens as sodanig nie maarsy afkeer aan Heeringa, die hoof en sy aanslae teen dieOpenbare Skool.
Dietemavan orde en chaos,rus of onrus, kryveral beslaginmeesterChris seoogmerk
om
'nnuwe
bewussyn vandielewe bydiemense
tekweek: hy wilhullevandieboom
van kennislaateet. Niediegodsdiensassodanignie,maar die manier waarop dit deur Heeringa, Paraplu (die wethouer) en Heidendaal uitgebuit word (vgl. par. 2, p. 38) is verantwoordelik vir die situasiedatdie
mense "dom"
enonontwikkeld bly. Niemand word"dom"
geborenie, maar
mense maak
hulself"dom"
a.g.v.gemaksug
of luiheidof angs (p. 39). Disdiewethouerwathom
laterdaarvan sal beskuldig dat hy"vreemde idees" verkondig (vgl. par. 3, p. 91).
Syontwikkelingskursuswil dan van die
mense bewus
lewendeen daarom gelukkigemense
maak; hy wil hulle uit die passiewe aanvaardingvan die bestaande lewenswyse ruken hulledeur kennisen kritiese nadenke tot'nhoërvlakvan beskawingen bewussynvoer(p. 40).
Waar
PilaarenParaplu diemense
deurvormeenwette aan bandelê,wilhydiemense
bevry. Ditisdanookdiekernvansyverwelkomingaandiekursusgangers(p.44): "Ikzal u dingen bijbrengen die het leven de moeitewaard maken, wantmoeiten kost het. Ikzal u gevoel voor schoonheid geven, voorwat waar isin het leven en voor watbedrog is ..." (p.44). Geen wonderdatjuffrou Heiden- daal
hom
asdierottevanger (van Hameln)beskou (p.47)watdiekindersen volwassenesmetsy ideesvergiftig nie. Disooknie toevalligdatsysowelas Heeringahom
as'n satanbeskouwatdie sielevan hulledorpsgenotekom
vergiftig met godslasterlike idees nie.
Hy
is die antichris wat die kinders weglok van die bestaande orde. Sy rugsak is vol van die vrugte van dieboom
van kennis ... maar wie daarvan eet sal vergiftig word en soos 'nhondsterf ... (p. 48).
Ondanks die feit dat die wethouer haar as "ontoerekeningsvatbaar" be-
stempel, d.w.s. iemand wat nieten volleverantwoordelik is vir haar dade
nie, is dit juis meester Chris wat aan die begin met haar 'n alliansie wil aangaan.
Hy wys
Pilaar dan ooktereg as Ig. met haarspot (p. 36).Hy
glo dat juffrou Heidendaal iets van die goddelike waarheid beet het en wildaarom haar samewerking bekom. Die verskil is alleen daarin dat hy die
mense
virdielewehieropaardewilopvoed,terwyl syhullevirdielewehier- na wil voorberei. Vgl. indié verbandook hoehyhom
van Christus onder- skei: par. 2, p. 74.3. 'n Belangrike fondamentsteen
Dit blyk dus spoedig dat meester Chris 'n magtige invloed op
mense
uit- oefen. Maarditisjuisdié feitwatPilaarteenhom
hou.Een van diebelang- rikste fondamentstene van beskawing isvolgenshom om
te weet dat 'nmens
andermense
met rusmoet laat (par. 4, p. 52). Dieverwysing na diewoord
"rus" of"onrus"word
danook 'nrefrein indiewerk: Pilaar wiljuis datmeesterChrisvertrek; hyhetgenoegellendemethom
gehad: "...Maarhijpast niet inonze stad, en ik geloof dat hijin de gehele maatskappij niet past ..." (p.28). Die nuweling
was
weliswaar'nvegtermaarhyveghelaas vir dingewat die rus versteur. Vgl. hoe "rustig" Pilaarhom
telkens voor- doen (par. 7, p. 32). Dievorm
isvirhom
belangrik, die skyn, bv.om
on- dankssy innerlikedrifsy"waardigheid" uiterliktebehou (p. 32). Vandaar dat Heeringa dan ook inso 'nmate oordie"gemoedsrust" van diemense
begaanis(par.9, p. 58). Dit lyksoms
ofdierustigheidvanhullestaddeur'n"storm"vervangis(par. 1, p. 59); Pilaarwordalhoe meer"ongerust"(par.
7, p. 60); volgens
hom
wíl diemense
nie totnuwe
lewegewek
word nie;hullehet al lankal "te ruste gegaan" (par. 3, p. 62).
Hy
doen aan diehand dat Meester Chrisversigtig voortgaan sonderdatandermense
hulle daar- aan "storen" (par. 5, p. 62).Ook
meester Chris begin "rus" as'n sleutel-woordgebruik:hyvraPilaar
om hom
metruste laat (par. 1, p.63). Pilaarse aanvanklikevertwyfeling en vreesveranderalgaande inverset en verwyte:Hyleerdie
mense
dingewaarmee
hullegeenraadweetnie. Hulleworddaar opstandigvan, onrustig,onseker ... (par. 5,p. 72).DisLopendVuurtjiewatPilaarseoordeeldatmeesterChris sy opvattingstefanatiesprobeer afdwing
(vgl. par. 2, p. 93) as vals aan die kaak stel: As vry mens, geestelik vry, behoort Pilaar metalles in diéversiektemaatskappy oneenste
wees
maar Pilaarisjuisnievrynie, hyis'n burgerman,ditgaantegoedmethom
... ditgaanteveel
om
dieskyn,diefatsoen,dievorm... Dingewordinhulle stad toegelaat nie omdat ditwerklik Christelik is nie—
trouens, die aksie teen meester Chris isdieteendeel van ware Christelikheid—
maaromdat
dinge in die
naam
van Christus gebeur (vgl. par. 1, p. 96). Disom
dié rede datjuffrou Heidendaal onderdiewaan
verkeer dat alleswatsydoen in dienaam
van Christusgeskied.So
ookisHeeringa insygeveinsheid en liefde- loosheid 'n tipiese voorbeeld van 'n Fariseeër wat allermins weet watChristelik is.
Op
dieselfde manier isjuffrou Heidendaal se metodeom
van 123meester Chris se kermiswa op die plein ontslae te raak oneerlik en die Christenonwaardig
—
maardiédingetel niebydiewethouernie.Ondanksdiebekentenisdathyjuffrou Heidendaalnieastoerekeningsvatbaarbeskou nie, gebruik hyhaar egter as'n belangrikebondgenootindiestrydvan die
tweeskole. Kortom,ditgaannie
om
watregof Christelikisniemaarom
ditwat politiek voordeligis.
Dis slegs Lopend Vuurtjiewat, ondankssynonchalante toegewing dat hy meester Chrisen syoptrede bloot nuuswaardigvinden geenwerklike sim- patie met sy idees het nie, insig het in dieaard van die konflik: dit gaan, skryfhy, "...overdegemistekanzentot cultureleensocialeverheffingvan onzeverarmdeenverziektestad..." Pilaarishiervolgensdie"...steunpilaar vaneenvermolmd bouwzel ..." (p.99). Distrouenstydensdié drieuurvan dienotaris se herlewingvan diegeskiedenis datonsinsyveranderende kyk op sake, sy groei tot insig, 'n dramatiesevoorstelling kry van die ironiese betekeniswatdietitel inhou. Vgl. bv. hoe Pilaarsteeds, terugskouend,er-
kennings
maak
oor sy eie gebrekaan insig: par. 3, p. 102; die slotsin van par. 3, p. 110, ens. In'n finalekonfrontasieisdit meester Chriswatselfop syrolassg.onrussaaierkommentaarlewer: Pilaarbeweerdathyhullesaak verknoei hetdeurhom
virsyeie,vreemdeideeseerder asdiewelsyn vandie skool en kinders te beywer (eerste paar par., p. 122). Hierop reageer meesterChris:Ekwildiemense
totlewewek
... Die werklikheidmoetreke- ning metmy
hou ... andersgaan dittot niet ... Pilaar selfis reedsaan die slaap virdienuwe
lewe en kan nie meergewek
wordnie... (p. 122). Pilaar senogalsarkastiese kommentaar hou direkverbandmetdiésentraleaspek vandie titel-as-tema: "ikgeloof datjejetijdver vooruit bent, meesterChris.Ikkanjetenminste nietvolgen, en ikben deenigeniet..." (par.4, p. 123).
Meester Chris vermoei mense: "... Diezucht de mensen anders te willen
maken
dan zezijn, de helewereld anders te willen maken, dat isdodelijk vermoeiend ..." (p. 124). Hierin lê dan die kern van diekonflik tussendié twee: ditgaan nieom
'n botsing van persoonlikhedenie, maarom
'n stryd tussentwee waardestelsels.Aan
die een kantdie strewe, die roeping, die pligom mense
van 'n valse sekuriteit, 'n oppervlakkige rus en orde tot lewe te wek; aan die ander:om
onder die dekmantel van 'n breë sg. ver- draagsaamheid die bestaandeorde, die tradisie, die valsewaardesvirpoli- tieke ofgodsdienstige redes instand te hou.Ten slotte wil ons daarop
wys
dat die tema van diewerk ten nouste ge- koppel is aan die groeiende besef by die leser dat die verhaal, ondanks eersteindrukke, geen"aanval"opdiekerken onsgeloofisnie. Dit wilaan- vanklikvoorkomasofdieskrywertéeensydigwas
insyvoorkeurvirensim-patie met meester Chrisen sy nogal humanistiese idees oorware lewe en vryheid. Maar as ons algaande dieper as diéoppervlak kyk, merk ons dat meester Chris
—
ondanksmaar ook danksydiepogingsom
die identifikasiemetChristusteontken
—
juisdievergestaltingwordvanChristusselfensy stryd teen die"tradisie" vansytyd, sy stryd teen diekerken die sg. gods-dienstige leiers van dietyd ... teen die gesag van die wet ... Vandaardat Christusook inderwaarheid
gekom
hetom
dietempelaf tebreek, dieWet
tevervul,dieevangelievan'noorvloedigelewehierop aardeteverkondig.