HOOFSTUK 2 HOOFSTUK 2
2.4 BESONDERE BEHOEFTES VAN DIE BEGAAFDE LEERLING EN DIE IMPLIKASIES DAARVAN VIR 'N BEROEPSVOORLIGTINGSPROGRAM IMPLIKASIES DAARVAN VIR 'N BEROEPSVOORLIGTINGSPROGRAM
2 .4.1 lnleiding
Volgen:; Louw (HJ82:123, 489 & 505) is Maslow se selfaktualiseringsteorie 'n hierargie van behoeftes waardeur die mens knn ontwikkel. Daar is gebreksbehoeftes wat flsiologiese en sosiale behoeftes omvat. Fisiologiese -· behoeftes is byvoorbeeld voedsel en kleding, terwyl sosiale behoeftes dui op onder andere liefde en sekuriteit. Bevrediging van die gebreksbehoeftes lei daartoe dat die sogenaamde groeibehoeftes na vore tree. Groeibehoeftes is die verwesenliklng van die self wat rlie mens na 'n geleentheid laat soek om homself ten volle te verwesenlik. Daar mag sekere verskille tussen rnense wees, maar "n gerneenskaplike kenmerk is dat hulle behoertes dieselfde is. Die begaalde leerllng is geen uitsondering nie en openbaar dieselfde behoeftes.
Marais ( 1984:677) wys daarop dat die begaalde leerling sells meer hulp en bystand as ander loerlinge nodig hel. Mel voorafgaande as aglergrond gaan daar na enkele beroepsvoorligtingsbehoeftes van die begaafde kind gekyk word.
2.4.1.1 Beperl<ing van aspirasies
Daar is dikwels 'n foutiewe aannmne dat die begaafde leerling enige doel waarna hy aspireer, kan bereik. Die leerling kan op grond van sy besondere
vermoens 'n groot verskeidcnhoid keuses uitoefen. Hy moe! egler steeds op- gevoed word om sy besondere vermoens le ken en beroepskennis le bekom van beroepe waarblnne sy besondere vennoens kan realiseer (Khatena, 1982:204 en RGN, 1986:285).
2.4.1.2 BeiJoefte aan grater ultdagings
Volgens die RGN (1986:298) he! die begaafde leerllng 'n behoefle aan uitdaglngs ler verwesenllking van sy besondere persoonsvermoens. Daar Is derhalwe verrykle vakinhoude en gevorderde vakke vir die doel nodlg.
Hierdie slimulering van die leerling se onderskeidende kenmerke is nodig om sy vakpreslasies sodanig le maksimaiiseer dat hy aan die hoe else wat ge- vorderde studieriglings aan sy persoonsvermoens slel, kan voldoen.
2.4.1.3 Behoefte aan steungowing
Die begaafde leerling loon ulhnuntende algemene en/of spesifieke lntel!ektu- ele vermoe wal gewoonlik vir builengewone goeie preslasie op skolasliese en/of kullurele gebied sorg (Gouws. 1983:10-20). Ten srJyte van die leerling se builengewone kognitlewe vermoe is dil nie altyd 'n waarborg vir effekliewe probleernoplossingsvaardighede nle.
Sy behoefte aan s!eungewing by problemaliese vak- en beroepskeuses bly steeds dleselfde as die van die gewone leerling. Seide is op die steungewing van die opvoeder aangewese om llUIIe self- en beroepskennisvelde te onlgin mel die oog op wetenskaplik-verantwoordbare loopbaanbeplanning (Gouws, 1983:10-20: Gowan & Bruch, 1971:34-37 en Vander Walt, 1983:5-9).
2.4.1.4 Behoefte aan 'n eie waardeslsteem
Die begaafde leer1ing kan homself dikwels gedwing voel tol die maak van 'n bepaalde vak- en beroepskeuse omd£11 ander leerlinge dil doen. Dit beleken dat die begaafde laasgenoemde leerlinge se waardes sy eie maak. Wanneer die onderwyser die begaafde leerling se unieke waardesisleem ignoreer, kan
dll daartoe lei dal die leerllng onderpreslecr (Khalena, 1982:204). Die be- gaafde leerllng se behoefle aan 'n eie, besondere waardesisleem (byvoorbeeld die behoefle aan 'n gevorderde professionele beroep) word gekortwiek weens die feil dal hy as gevolg van sy onderpreslasie nie aan die else wal gevorderde beroepe aan ullmunlende preslasies slel, voldoen nie (RGN, 1986:282).
2.4.1.5 BeiJoefte aan 'n verskeldeniJeld vakkeuses
Alhoewel die begaafde leerllng se bullengewone vermoens horn In slaal stet om 'n grool verskeldenheld keuses ull le oefen, moe! daat1een gewaak dal hy op 'n vroee stadium van sy skoolloopbaan in sekere beroepsriglings gesluur word vanwee beperkcnde vakkeuses (RGN, 1986:284-285).
2.4.1.6 Behoefte aan sekuriteit
Van der Wall (1983:5) wys daarop dal die begaafde leerling, soos enige ander kind, behoefle hel aan sekurileil, llefde en aanvaarding vir die onlplooiing van sy wesenskenmerke. Wanneer nle aan hierdie opvoedingsbehoefles voldoen word nie, gaan die begaafde leerling se besondere vennoens vir die samelewlng verlore.
2.4.1.1 Behoefte aan grater beweegruimte
Volgens die RGN (1986:279) verskll die begaafde leerling van die nle-begaafde leerling len aansien van die fell dal hy op grond van sy besondere persoons- kenmerke oor 'n groler onlwikkelingspolensiaal beskik. Hy hel derhalwe 'n behoerte aan groler beweegruimle vir die verwesenliking van sy besondere persoonsvermoens. Daar behoort dus reeds mel die aanvang van die be- gaafde leerllng se junior sekondere skoolfase verrykle vakinhoude en bykomende vakke le wees wal sy besondere vermoens kan stimuleer.
Ole begaafde leerling moe! inllgting lnsake vakkeuses, vakkombinasles, studleriglings en 'n uitelndelike beroepskeuse bekom. Hierdle
opvoedingsaksie kan by die bykomemle vakke en verrykle vakinhoude aan- slulllng vind deurdal die leerling opgevoed word orn die verband lussen sy skoolvakke en beroeps- en sludierigtings in le slen (Vander Wall, 1983:9).
2.4.1.8 Belloefte aan real/stiese doelstellings
Die begaafde leerling he! 'n behoefte daaraan om realistlese doelslellings na te strewe, om dit op 'n nugler wyse le evalueer en orn sy verrnoens konslruk- lief aan te wend. Steungewing is nodlg om die leerling le wys op die vereisles van 'n moontlike beroep en om homseff op 'n objektiewe wyse aan hlerdie vereisles te meet (RGN, 1986:278 en 289).
2.4.1.9 Belwefte aan identifil<asiefigure
Vol gens Gowan & Bruch (1971 :34-37) en Van der Walt (1983:5-9) ondervind die begaafde kind probleme met die vind van geskikle idenfilikasiefigure, orndal hy die vermoe hel om waardes en norme en gevolglik ook normaliewe voortlewing le kan beoordeel. 'n ldenlifikasiefiguur kan as beroepsbeoefenaar vir die begaafde leerllng 'n voorbeeld wees van die ideale beroepsbeoefenaar waar die persoon as beroepsbeoefenaar aan die leerling heroepswaardes en norme uilwys wal eie aan 'n besondere beroep is.