• Tidak ada hasil yang ditemukan

INTELLIGENSIE

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 96-101)

HOOFSTUK 4 HOOFSTUK 4

5.2 INTELLIGENSIE

In hierdie paragraal word die anlwoorde op vrae 1 lot 5 aangebled en vertolk.

5.2.1 Vraag 1

Vraag 1 In die vraelys wll respondenle se menlng bepaal oor die male waarin die beroepsvoorligllngsprogram die leerllng voorberel en ondersleun om by wyse van beroepsludle vas le slel of hy aan die else voldoen wal gevorderde beroepe aan sy besondere vermoens slel.

Vraag 1: "Dul aan in walter male die begaafde leerling voorgt"llg is om by wyse van beroepstudie vas le slel of hy aan die else voldoen wat gevorderde be- roepe aan sy besondere vermoens slel." (Bylaag 3, Vraag 1) Anlwoorde op hlerdle vraag word in Tabel 5.1 aangedul.

Tabel5.1

Frekwensie Persenlasle Kumulaliewe Kumulatlewe Frekwensle Persenlasie

Glad nle 3 3,1 3 3,1

Onbevredlgend 14 14,6 17 17,7

Redelik 45 46.9 62 64,6

Ten volle 30 31.3 92 95.6

Geen antwoord 4 4.2 96 100,0

·-

5.2.1.1 Ontledlng en vertolking van antwoorde

In 17,7% (17 uil 96) skole maak <l!e skoolvoorllgtingsprogram glad nie of on- bevredlgend vir die onderhawige aspek voorsienlng. Ole fell dal so 'n groot persentasie van die respondenle meen dal die begaafde leerling se beroep- studie redelik Is, kan moontlik toegeskryf word aan die fell dal die beroeps- voorllgtingsprogram nie genoegsaam vir hierdie aspek voorsiening maak nie.

Redelik dui op neutrallleit; dil gaan nle sleg nle, maar ook nie goed nie. Vir departementshoofde kan dil in bale gevalle 'n popuh!lre keuse vir 'n antwoord wees hlerdle. Die onderwyser Is dus verslglig om kant te kles, en kies dus redelik as antwoord. Volgens 31,3% (30 uit 96) respondcnte word die min- derheld begaafde leerlinge ten volle by beroepsludie belrek. Die aflelding kan gemaak word dal daar slegs 'n paar skole in Transvaal Is wat behoorllk vir hierdie aspek voorsiening maak.

5.2.2 Vraag 2

Vraag 2 se doel was om vas te stel of die begaafde leerling die geleentheld het om professionele beroepe van 'n gevorderde aard te oorweeg waarin sy besondere vermoi!ns ten volle kan onlplooi.

Vraag 2: "Dul aan in walter male u die begaafde leerling begelel om profes- sionele beroepe van 'n gevorderde aard, waarln sy besondere vermoens ten volle kan onlplool, le oorweeg." (Bylaag 3, Vraag 2). Antwoorde op hierdle vraag word in Tabel 5.2 aangedui.

81

Tabel 5.2

Frekwensie Persentasie Kumulallewe Kumulaliewe Frekwensie Persenlasle

Glad nle 1 1,1 1 1,1

Onbevred iqend 12 12,5 13 13.5

Redelik 36 37,5 49 51,0

Ten volle 43 44,8 92 95,8

Geen antwoord 4 4,2 96 100,0

5.2.2.1 Ontleding en vertolklng van anlwoorde

Volgens 51,0% (49 uil 96) respondenle word die begaafde leerllng redellk, onbevredlgend of glad nie die geleenlheld gebled om professlonele beroepe te oorweeg nle, terwyl bykans die helfle. naamllk 44,8'% (43 uit 96). aangeloon het dal in skole len volle hieraan uilvoering gegee word. As die vorige op- merklng oor redelfk (kyk par. 5.2.1.1) in ag geneem word, blyk dit dal len opsigle van hlerdle saak talle skole rede tot kommer hf'l wal hierdle aange- leenlheld belref.

5.2.3 Vraag 3

Mel vraag 3 moes vasgeslel word In waller male die begaalde leerllng voor- gellg word om die verband lussen sy besondere verslandsverrnoE!ns en die land se hoE!vlak-mannekragbehoefles In te slen (Bylaag 3, Vraag 3). Anlwoorde op hlerdle vraag word In Tabel 5.3 aangedul.

Vraag 3: "Dul aan In waller male die begaafde leerllng voorligling onlvang om die verband lussen sy besondere verslandsvermoens en die land se hoE!vlak- mannekragbehoeltes In le slen".

label 5.3

Frekwensie Pers<'mlasie Kumulatiewe Kumulallewe Frekwensie Persenlasie

Glad nie 3 3,1 3 3,1

Onbevredlgend 20 21,8 23 24,0

Redellk 44 45.8 67 69,8

Ten volle 25 26.0 92 95,8

Geen anlwoord 4 4,2 96 100,0

5.2.3.1 Ontteding en vertolking van antwoorde

Volgens die anlwoorde in Tabel 5.3 kom die aspek in 24,0% (23 uit 96) skole nie tot sy reg nle. Na aanleldlng van die 45,8% (44 uil 96) respondenle wat aangedul het dal daar wei redelik ullvoerlng hieraan yegeP. word, Is die vraag of dil In die skole werklik so good daaraan toegaan. Dlt Is slegs 'n aanname hierdie. As egter in ag geneem word dal slegs 26,0% (25 ull 96) respondente aangeloon hel dal daar len volle hleraan ullvoerlng gegee word, kan tot die gevolgtrekklng gekom word dal hlerdie aspek van die begaafde kind se be- roepsopvoeding bale rulrnle vir verbetering bled en meer aandag behoort te geniet.

5.2.4 Vraag 4

Vraag 4 is daarop gernik om die begaafde leerllng le sleun om sy selfkennis len aanslen van sy verslandellke vermoens te evalueer (Bylaag 3, Vraag 4).

Anlwoorde op hierdie vraag word in Tabel 4.2 aangedui.

Vraag 4 "Dul aan in walter mate die beroepsvoorliglingsprogram die begaafde leerling help om sy verslandelike vermoens le ontdek, te begryp en te aan- vaar".

Tabel5.4

Frekwensie Persenlasie Kumulaliewe Kurnulaliewe Frekwensle Persenlasle

Glad nle 4 4,2 4 4,2

Onbevredlgend 23 24,0 27 26,1

Redellk 33 34,4 60 62,5

Ten volle 32 33,3 92 95,8

Geen antwoord 4 4,2 96 100,0

5.2.4.1 Ontleding en vertolldng van antwoorde

33,3% (32 ult 96) respondenle het aangetoon dat net 'n gerlnge aantal be- gaafde leerllnge ten volle by hlerdle aspek van die program betrek word. Val- gens 34,4% (33 ult 96) respondente word daar by die rneeste skole slegs redellk aan hlerdle saak aandag geskenk, wat daarop dul dat by die meeste skole mlnstens 'n poglng a1mgewend word om hierdie aspek van die begaafde se beroepsopvoedlng te behartlg, Ongelukkig Is dlt ook waar, aldus die vraelysantwoorde, dat die beroepsvoorligtingsprogram In 28,1% (27 uit 96) skole glad nle or onbevredigend In die ontdekklng van die begaafde leerling se verstandellke vermo@ns voorslen.

5.2.5 Vraag 5

Vraag 5 Is In die vraelys lngesluit om vas te stel In welke mate die begaafde leerllng voorligtlng ontvang om sy besondere probleemoplos- slngsvaardlghede te ontwlkkel en dit toe te pas In sy vak- en beroepskeuses (Bylaag 3, Vraag 5). Antwoorde op hlerdle vraag word in Tabel 5.5 aangebied.

Vraag 5: "Dul aan In waller male die beroepsvoorllglingsprogram die begaalde leerllng voorberei om sy besondere probleemoplosslngsvaardighede te onl- wikkel en dil toe te pas wanneer hy keuses in verband met vakke en beroepe moel uiloelen".

Tabel 5.5

Frekwensle

I

Persentasle Kumu!atlewe Kumulallewe Frekwensle Persentasle

Glad nle 1 1.0 1 1,0

Onbevredigeml 26 27,1 72 28,1

Redellk 45 46,9 72 75,0

Ten voile 20 20,8 92 95,8

Geen antwoord 4 4,2 96 100,0

5.2.5.1 Ontleding en vertolking van antwoorde

Volgens 46,9% (45 uil 96) van die respondenle kom hierdie aspek van die program redellk tot sy reg. Daar is egter 'n hele aanlal respondente (27, 1%, dlt Is 26 ull 96) wal hierdle aspek van die program as onbevredlgend ervaar, lerwyl dil blyk dal slegs 'n klein aanlal begaalde leerllnge 'volgens 20,8% (20 ult 96) respondenle hlerdle dee! van die begaalde lcerling se beroepsop- voedlng ten volle benut. Oil lyk dus of daar bepaalde leemtes In die beroeps- voorllgtingsprogram voorkom.

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 96-101)