• Tidak ada hasil yang ditemukan

GEVOLGTREKKINGS

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 138-143)

HOOFSTUK 6 HOOFSTUK 6

6.3 GEVOLGTREKKINGS

6.2.5 Die empiriese ondersoel< (vgl. l1oofstu1< 4)

Die doel van die ondersoek was om empiries le bepaal wat die stand van be- roepsvoorligling aan die begaafde leerllng in die junior sekondere fase in Transvaalse skole is.

Departemenlshoofde vir Opvoedkundige Ieiding is In die omlersoek betrek, aangesien hulle primer by die implementering van die voorllglingsprogram belrokke is. Van die 171 departemenlshoorde verbonde aan Afrikaansrnedium- en dubbelmedium- sekondere skole hel 96 die vraelysle ingevul teruggesluur.

Een honderd en elf vraelysle Is lot en mel die keerdalum lerugonlvang, waarvan vyflien nie lngevul was nie.

Die mollverlng vir die ontwerp van die vraelys, die keuse van die soorl Items, die eersle en finale redaksie van die vraelys, sowel as die rangskikking van die vrae, die Iengle, anonimltelt en voorkoms van die vraelys hel aan die orde gekom. Ten slotle Is die aandag op die begeleidende brief, die opvolgbrlef en terugonlvangste gevestlg.

6.2.6 Aanbieding, ontleding en terugrapportering van die vraelysantwoorde (vgl. hoofstuk 5)

Die totale terugontvangsle wal op 56.1% (96 ull 171) le slaan gekom het, is gerekenariseer, en aan die hand van 'n rekenaarulldruk is die data gelabelleer en in die vorni van Iabeiie weergegee. Die data is mel belrekking tot bepaalde hoolsake chronologies aangebied, onlleed en vertolk.

6.3.1 Kenmerlte en behoefles van die begaafde leerfing en die implikasies daarvan vir die beroepsvoorligtingsprogram (vgt. hoofsfult 2)

Na aanleidlng van die fell dal die begaafde kind sekere uilsonderlike ken- merke en besondere beroepsvoorliglingsbehoefles hel wat 'n etesoorlige pro- gram noodsaak, word die volgende alleidings gemaak:

• Die begaafde leerling beskik oor ullsonderlike intelligensle wal besondere onderwysprogramme of dienste benodig, waaronder beroepstudie oor ge- vorderde beroepe. Oil blyk dat daar nle genoegsaam aandag aan hierdie aspek van 'n besondere beroepsvoorllglingsprogram In die meeste skole In Transvaal geskenk word nie (vgl. par. 5.2).

• Ten spyle van die feit dat die begaafde leerling oor besondere lalente beskik wal 'n besondere beroepsvoorliglingsprograrn regverdlg, wil dlt voorkom asof daar nle voldoende met die lalenlvolle leerling se beroepsvoorllglingsbehoefles rekening gehou word nie (vgl. par. 5.3).

• Nie al die sekondere skole In Transvaal beskik oor voldoende vakke, vakversamelings en sludierlglings wal mel die begaafde kind se krealiewe vermoens en sy behoefle aan uildaging van hierdie besondere eienskap rekening hou nie. Hierdie aspek van die begaafde leerling se beroepsop- voedlng genie! in die meeste gevalle nie voldoende aandag nle (vgl. par.

5.4).

• Aanleg is dee! van die begaafde leerling se kenmerkende persoons- eienskappe wat by hom die behoefle aan besondere onderwys- en opvoedingsgeleenlhede skep om dil te onlwikkel; log wit dil voorkom or daar nie behoorlik aan die aspek uilvoering gegee word nie (vgl. par. 5.5).

• Die begaafde ieerling beskik oor uilmunlende begaafdhede, wat beleken dat hy vakke op 'n gevorderde vtak moel besludeer len einde sy behoefle aan uildaging van sy begaafdhede le vervul. Oil wil voorkom Asof daar In die meesle gcvalle in Transvaa!se skole wei hicrvoor voorslening gernaak word. Oil lyk egler asof daar 'n aanlal voorligteronderwysers is wal nie

allyd van hierdie behoelle v11n die beg;;~afde leerllng bewus is nie; vanda11r die gelal skole wanr die loeclrag van sake nie na wense Is nie (vgl. par.

5.6).

• Die begaafde kind erva11r dikwels probleme len aansien van sy vak- en beroepskeuses en hel dus 'n behoefle aan sleun vir die oplossing van hierdie problerne. Dil blyk dal voo1·1igleronderwysers nie genoeg mel Maslow se behoeflehierargieteorie rekening hou nie; vandaar die leernte by bale skole oril In hierdie behoefle van die begaafde kind le voorsien (vgl. par. 5.6).

• Ernosionele probleme wal die gevoig van onbevredigende behoefles 1<>, kan daarloe lei dal die begaalde leerllng onderpresleer en dus nle aan die vereistes van gevorderde vakke en professionele beroepe voldoen nie.

Dit blyk uit die nnvorsing dat 'n groot aantal voorligleronderwysers van hierdie behoelles van die begmlfde kind bewus is en aand1.1g d11araan gee.

Daar is egler nog le veel skole waar hierdle behoelle van die begaafde kind oor die hoof gesien word (vgl. par. 5.6).

6.3.2 Beroepsvoorligting aan die begaafde leerling mel besondere verwysing na Transvaal (vgl. lloofstuk 3)

Ten opsigle van die verskillemle melodes om die beroepsvoorllglingsprograrn van die begaafde kind te verryk kan verskeie gevolgtrekkitvJ!l gemaak word:

• Programverryklng kan bulle die rmrre van die klaskamer plaasvind. Die rnl"rtimHmlrum is een van hierdie verrykingsmelodes waar die begaalde kind beroepstudie kan onderneem. Die gebruik van die rnediasenlrum vir voorgenoemde doel is tans nie praktyk in Transvaalse sekondere skole nle, en daar word hoogslens redelik lol onbevredigend aandag hieraan geskenk (vgl. p11r. 5.7).

• Dil hlyk dal besoeke aan die beroepswereld feitlik glad nie 'n plek in die ht•ldige beroepsvoorligtingsprogram hmeem nie. Hierdeur verskraal die bcg;mfde kind se idee van die werklike heroepswereld. aangesien hy nie

sy teoretiese self- en beroepskennls flan die else wat beroepe dnnraan stet, kan toels nle. Terselfderlyd word die begaafde kind die geleenlheid ontneem om mel 'n mentor of raadgewer in aanr:~king le kom wal sy kun- digheld mel horn kan deel (vgl. par. 5.8).

• Die begaafde kind se beroepsvoorligtingsprogram kan bale verryk word wanneer 'n begaafde persoon uil die beroepswereld die skool besoek.

aangesien die gasspreker sy ervaring mel belrekking lot professionele beroepe mel dh3 kind kan dee!. Daar word slegs redelik lot onbevredlgehd aan hlerdle aspek aandag gegee, mel die gevolg dal daar nle sprake van programverryking in hlerdie opsig kan wees nie (vgl. par. 5.9).

• 'n Beroepsnavorslngsenlnun by 'n skool is 'n !deale bron van selfslandige navorsing ten aansien van self- en beroepskennis vir die begaalde kind waar hy lerselfderlyd die geleenlheid gebied word om selfslandige beroepsnavorsing le onderneem. Oil lyk asof daar 'n aanlal skole is wal rnoeile doen mel hierdle saak, terwyl daar nog le veel skolo Is waar die begaafde kind redelik lot onbevredigende bloolsle!ling genie! (vgl. par.

5.11 ).

• Oil is bale duidelik dal die rekenaar glad nie of slegs 'n beskeie plek In die prograrnverryking van die begaafde kind lnneern. Hy word dw; nie opge- voed om op 'n rekenaarnelwerk in le skakel of om sy persoonsvennoens mel behulp van die rekenaar le ontwlkkel nie (vgl. par. 5.12).

• Die begaafde leerling word nie aangemoedig om die lewens van begaalde beroepsbeoefenaars le besludeer nie. l!y vonn dus nie ·n beeld van die ml van die begaafde volwassene se besondere penmonsvern,ncns In gevor- derde beroepe nie (vg!. par. 5.13).

• Ole Onderwysadvlseur: Loopba<~naangeleenlhede van die Opvoedkundlge Hulpdlens kan op verskelo maniere 'n belangrike bydrae lot die begaafde kind se beroepsopvoeding fewer. Oil wil voorkom asof hlerdie persoon wei

!.leur die skool belrek word: log knn hy ·n groler rol vetvul as die

persenlasie antwoorde van die respondenle in Rg gcneem word (vgl. par.

5.14).

• Voorligteronder.Nysers heg grool waarde aan vakpreslnsleprofiele as hulpmiddel wal die begaalde kind in sy keusemaking kan slcun. Hiervan geluig die positiewe reaksie van die respondenle. waaruil argelei kan word dal baie aandag aan hierdie saak geskenk word (vgl. par. 5.15).

• Oeurlopende beroepsludie is 'n bale belangrike aspek van die begaafde kind se beroepsopvoeding aangesien dil hom moe! steun in sy keuse- uitoefening. Oil wil voorkom asof deeglik daaroor besin word; daar is egler nog 'n hele aanlal skole waar ruimle vir verbetering is (vgl. par. 5.16).

• Voorligleronder.Nysers is blykbaar nie allyd bewus van die belangrikheid van die lolale persoonsvennoens vir die begnalde kind se keuse- uiloelening nie. Hiervan geluig die "redelik" as anlwoord by vraag 26, waarmee bepaal wou word In waller 111ale die lcerling se selfslandige aktiwilelte (wal sy vakpreslasies uilsluil) beklemloon word IJy sy vakkeuses (vgl. par. 5. 17).

• Ult die navorslng blyk dil dat die stelsel van gedHfcronsleerde onderwys nie genoegsa<1111 vir· die hegaalde kind se individuele prognm1 binne die klaskamer voorsiening m11ak nie, aangesien hierdie aspek hy die oorgrole meerderheid skole 'n onhevredigende plek beklee. Oil wil dus voorkom asof voorgenoemde sletsel nle na wense geimplemenlecr word nie (vgl.

par. 5.18).

• Oil wil voorkom asor daar by die oorgrole meerderheid skole In Transvaal sodanige kurrikulumuilbouing plaasvind dat die begnalde kind meer vakke as die gemiddelde leerling kan neem. Oil is moonllik dnl die begaalde kind verbonde aan 'n skool met klein gelalle, hierrlie geleenlheid onlneem word vanwec beperkte vakkeuses en vakversamellngs {vgl. par. 5. 18).

• Oil is moontlik dal die beg'larde leerllng wmwee sy besondere persoonsvennoens !lodnnlg In sy V<~kke versnel word dal hy sy

skoolloopbaan gouer k1111 vollooi en Ofl 'n vroee ouderdom lot die beroepswereld loelree. V<~nweo verskeie probleme word hierdic pr<~ktyk

nie in Transvaalse sekondere skoltl loegepas nie (vgt: !Jar. 5.18).

• Vir die begaalde leerling mel bcsondere verrnoens en betangstelfittgs in 'n kunsrigling is daar geleentheid om sodanlge skool by le woon. Dil is egler opmerklik dal hierdie skoot nie gewitd is nie deurdal dil deur retaliel min begaafde kinders besoek word. Verskeie redes knn hiervoor aangevoer word, waaronder die moonllikheid clal rninslens twee vakke, naamllk musiek en kuns, wet by 'n skoot naby die begaafde kind se huis aangebled word (vgt. par. 5.19).

• Die begaalde leerling hel die geteentheid om vakke wal nie in die ktaska- mer aangebled word nle, by builemuurse sentra by te woon en daardeur bloolsle!ting aan 'n verskeidenheid verrykte vakke en vakinhoude le be- kom. Hierdie sonlra word egler nie goed bygewoon nie. Dit wil dus voor- kom asof die senlra nie in diP- bcganlde leerllng se behoeftes voorsien nie (vgl. par. 5.19).

Die onderhawige sludie is gebaseer op die response van 56,1% (96 uil 171) voorllgleronderwysers wal vir beroepsvoorlig!ing ann bega,frie leerlinge in die junior sekondere lase in Transvnal venmlwoordellk is. Daar kan dus geen sprake van veralgemening wees nle. en die resuHate kan nie met siluasies in aile skole en ander provinsies in verband gebring word nie. Hoe dit ook al sy, die bevindings in hierdie ondersoek loon dal beroepsvoorligling aan die be- gaafde leerling in die junior sekondere rase in 'n groot aanlal skole nie be- hoorlik tot sy reg korn nie. Dil blyk venter clal die rna~,sirnal"'l benulting van beroepsvoorligting aan begaafde leerlinge slegs lot sy volle 1 eg kim korn in- dien die voorligteronderwyser oor die notlige kennis von die begaalde leerling se behoertes en bedrewenheid in die aanbieding van die program beskik.

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 138-143)