HOOFSTUK 4 HOOFSTUK 4
5.18 PROGRAMVERRYKING IN DIE KLASKAMER
In hlerdle paragraaf word die anlwoorde op vrae 27 lot 29 aangehied en verlolk.
5.18.1 Vraag 27
Mel hierdie vraag moes respondente aandui in welke male daar In die gewone klaskamer vir die begaafde leerllng rultnte gelaat word om sy ele program te volg om sodoende sy besondere begaafdhede, vennoens en belangslelllngs te onlwikkel (Bylaag 3, Vraag 27). Anlwoorde op hlerdie vraag word in Tabel 5.27 aangebled en ontleed.
Vraag 27: "Dui aan In waller male daar In die gewone klaskamer vir die be- gaalde leerling ruimle gelaal word om sy eie program le volg om sodoende sy besondere begaafdhede, krealiewe vermoens en belangslelllngs te ontwik- kel"
Tabel 5.27
Frekwensie Persentasie Kumulatiewe Kumulatlewe Frekwensie Persenlasie
Glad nie 16 16.7 16 16.7
Onbevredigend 39 40,6 55 57,3
Redelik 30 31.3 85 88,5
Ten voile 9 9,4 94 97,9
Geen anlwoord 2 2,1 96 100,0
--
'"
5.18.1.1 Ontleding en vertolldng van anlwoorde
Die feil dal daar slegs by 9.4% (9 ull 96) skole In die gewone klaskamer aan begaafdes len voile geleenlheid gebled word om 'n eie verrykte program le volg, dul sekerlik nie op die ideate loestand nle, maar daar kan waarskynlik bepaalde redes voor aangevoer word. Daar kan byvoorbeeld aangevoer word dat die vakonderwyser begaafde, hoer-, slandaard- en laergraadleerllnge as groep akkommodeer en dal 'n gedifferensieerde aanbledlng van die leerslof in die praklyk nle allyd moontlik Is nle. Verder Is dll moontlik dal die onderwyser nle eksplisiet aan die begaafde leerling aandag gee nie.
5.18.2 Vraag 28
Mel hlerdie vraag wou bepaal word in waller male daar 'n genoegsame verskeidenheld vakke bestaan waarull die begaafde leerling 'n vakkeuse kan doen (Bylaag 3, Vraag 28). Anlwoorde op hierdie vraag word in Tabel 5.28 weergegee.
Vraag 28: "Dul aan In welke male die begaafde leerllng in staal geslel word om ull 'n groler verskeidenheld vakke (soos 'n ekslra builernuurse vak) as die ander ieerllnge 'n vakkeuse le kan doen".
Tabel5.28
Frekw<!nsi~;~ P<!rsenlasie Kumulatiewe Kumulaliewe Frnkwensie Persenlasie
Glad nie 7 7,3 7 7,3
Onbevred igend 10 10,4 17 17,7
Redelik 32 33,3 49 51,0
Ten volle 45 46,9 94 97,9
Geen anlwoord 2 2.1 95 100,0
·---'--·-
5.18.2.1 Onlledlng en vertolking van antwoorde
46,9% (45 uit 96) en 33,3% (32 uit 96) respondenle het aangeloon dal die voorllgtingsprogram onderskeidelik ten volle en redelik voorsien In die behoeftes van die begaafde leerllng.
Die groot persenlasie (80,2%) van die respondente wat op hlerdle vraag post- lief gereageer het, is opvallend. Slegs by 17 uil die 96 skole is voorligling ten opsigte van hlerdle aspek of onbevredlgend of word daar glad nie aan hlerdle saak aandag geskenk nie. Die aannmne kan gemaak word dat groler skole oor meer sludlerlgtlngs en 'n groler verskeldenheid vakke as kleiner skole besklk wal weens hul groolte oor minder sludieriglings en 'n beperkle aanlal vakke beskik waaruil die begaafde kind 'n keuse kan doen. Hierdle toed rag van sake kan as rede aangevoer word waarom 17,7% (17 uil 96) skole wal vakke belref, nie In die begaafde leerling se behoefles voorsien nle.
5.18.3 Vraag 29
Mel hlerdie vraag wou vasgestel word of die begaafde leerling sodanlg ver- snel word dat hy sy skoolloopbaan gouer kan voltooi (Bylaag 3. Vraag 29).
Antwoorde op hlerdle vraag word In label 5.29 aangeloon.
Vraag 29: "Dui aan in waller male die begaafde leerling die geleenlheid hel om vinniger in 'n vak te vorder en sodoende sy skoolloopbaan gouer le vol- tool".
label 5.29
Frekwensie Persenlasin Kumulatiewe Kumulatiewe Frckwensie Persenlasie
Glad ole 68 70.8 68 70.8
Onbevredigend 11 11.5 79 82.3
Redelik 11 11.5 90 93.8
Ten volle 5 5,2 95 99,0
Geen anlwoord 1 1,0 96 100,0
5.18.3.1 Ontleding en verloll<ing van antwoorde
Die oorgrote meerderheid respondente, naamllk 70,8% (68 ull 96), het laat blyk dal die voorllgllngsprogram glad nle vir versnelllng voorslenlng maak waardeur die begaalde leerling sy skoolfoopbaan gouer kan vollool nle. Oil wil dus voorkorn of dit nie die amptelike beleid van die Transvaalse Onderwysdepartemenl Is dal die begaalde leerllng sy skoolloopbaan gouer vollool nie. Oil is egler moontlik dat die leerling wei vlnniger In 'n vak kan vorder en daardeur verrykte vaklnhoude by wyse van hykomende werk kry.
5.19 BESOEKE AAN BUITEKURRIKULeRE SENTRA
In hierdie paragraaf word die antwoorde op vrae 30 tot 31 aangebied en vertolk.
5.19.1 Vraag 30
Vraag 30 is in die vraelys ingesluit om vas te stel In welke mate die begaafde leerling 'n skool vir musiek, ballet en kuns besoek om daardeur sy besondere begaafdhede te onlwikkel (Bylaag 3. Vraag 30). Anlwllorde op hlcrdie vraag word in label 5.30 weergegee.
Vraag 30: "Oui aan in welke male die begaalde leerling In u skoal 'n skool vir musiek, ballet en kuns besoek".
label 5.30
Frekwensie Persentasle Kumulaliewe Kumulaliewe Frekwensie Persentasie
Glad nie 0 0 0 0
Onbevred ige nd 29 30,2 29 30,2
Redelik 63 65,6 92 95,8
Ten volle 2 2,1 94 07,9
Geen antwoord 2 2.1 96 100,0
5.19.1.1 Ontleding en vertolking van antwoorde
Volgens die anlwoorde In Tabel 5.30 kom hlerdie aspek hoegenaamd nle lot sy reg nie. AI gee 65,6% (63 uil 96) skole le kenne dat dit redelik daaraan toegaan, is die indruk dal wal hlerdle saak belrer. daar rede tot kommer is (vgl. par. 5.2.11). Oil Is moonliik dal begaafde leerllnge
of
nle oor die sludierlglings aan die skoal voorgellg word nie, 61 dal die geograflese ligglng van die skoal dil vir die leerlinge onmoonlllk maak om sulke skate le besoek.Oil Is slegs aannarnes hierdle en kon nie mel die belrokke ondersoek vasgeslel word nie.
5.19.2 Vraag 31
Vraag 31 was daarop gernlk om vas le stel of die begaalde leerling 'n senlrurn vir begaaldes bywoon met die oog op programverryklng (Bylaag 3. Vraag 31).
Antwoorde op hierdie vraag word in Tabel 5.31 aangebied.
Vraag 31: "Dui aan in walter male die begaafde kind in u skool 'n senlrum vir begaafde leerllnge buite u skool (uilgesonderd die ;;kool In Vraag 30 genoem) besoek".
Tabel5.31
Frekwensie Persentasie Kumulatiewe Kumulatiewe Frekwensle Persentasle
Glad nle 5 5,2 5 5,2
Onbevredigend 77 80.2 82 85,4
Redelik 12 12.5 94 97,9
Ten voile 2 2.1 96 100
Geen anlwoord 0 0 96 100
5.19.2.1 Ont/edlng en verl.olking van antwoorde
Alhoewei daar buitf'!muurse sentra vir begaafde leerlinge bestaan, dui die meerderheid respondenle (85,4%) aan dal die bywoning van die sentra onbe·
vredigend is. Redes wal vir hierdie loedrag van sake aangevoer kan word, is die felt dal die begaalde feerling op veferlel lerreine uihnunlend kan presleer en dus dikwets 'n vol program hel. soda! hy dil moeilik vind om die senlrum by le woon. Op die plalleland is die senlrum dikwels ver van die skool al, mel die gevolg dal dil unprakties vir 'n ouer is om sy kind een middag per week
na die senlrum te neem. Hierdie lomlmg van sake brir•g heelwaarskynlik mee dal die bywoning van sulke sentra deur begaafde leerlinge onbovredigend is.