• Tidak ada hasil yang ditemukan

METODES OM DIE BEROEPSVOORLIGTINGSPROGRAM VAN DIE BEGAAFDE LEERLING TE VERRYK BEGAAFDE LEERLING TE VERRYK

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 36-70)

HOOFSTUK 2 HOOFSTUK 2

3.2 METODES OM DIE BEROEPSVOORLIGTINGSPROGRAM VAN DIE BEGAAFDE LEERLING TE VERRYK BEGAAFDE LEERLING TE VERRYK

Daar Is versklllende metodes om die beroepsvoorligllngsprogram van die be- gaalde leerllng te verryk. Hierdle melodes moe! geslen word as aanvullend ten opslgte van die beroepsvoorllgtlngsprogram binne die klaskamer en binne skoolverband.

Wanneer 'n verrykte beroepsvoorllgllngsprogram die gemeenskap en In besonder die beroepsgemeenskap betrek, is dit 'n spanpoging tussen die skool en die beroepswereld om die begaafde leerling voor te berei vir 'n loe- komstlge loopbaan. Sy keuse kan vergemaklik word deurdat hy kennis maak

met die aard en wese van beroepe en beroepsbeoefenaars en so kan ervaar hoe 'n beroep van sy keuse daar ultsien.

Die programverrykingsmetodes wat vervolgens aan die orde gestel word, is nie los entileite nie maar het verskillende raakpunte wat as sodanlg toegelig gaan word. Ter wille van duidelikheid sal daar gepoog word om verskeie metodes onder die loep te neem. Aspekte wat aangesny word, is onder meer beroepslnligtingsbesoeke deur die begaafde leerling, die mediasentrum in die skool en besoeke aan die beroepswereld.

Hierdie bespreking word hoofsaaklik gedoen aan die hand van oorsese litera- tuur en is tans nie noodwendig praktyk in die RSA nie.

3.2.1 Beroepsinligtingsbesoeke deur die begaafde leerling

Beroepsinligllngsbesoeke is 'n programverrykingsmetode waar die onderwy- ser die begaalde leerllng die geleentheid bled om bulle die mure van die klaskamer met die beroepswereld kennis te maak. Daar is verskillende wyses waarop hierdie besoeke kan plaasvind en word vervolgens aan die orde ge- stel.

3.2.1.1 Die mediasentrum In die skoal

'n Besoek aan die mediasentrum kan as 'n beroepsinligllngsbesoek beskou word, aangesien die begaafde leerling hier waardevolle beroepskennis kan bekom. Die mediasentrum kan naamlik 'n belangrike skakel wees tussen die begaafde leerling en die beroepswereld. Volgens Davie (1982:331) kan hierdie skakeling soos volg verloop:

• Die onderwyser in die mediasentrum stel stukke saam wat inligting van werkgewende instansies bevat met die oog op beroepsinligtingsbesoeke.

Hierdie besoeke word gereiH in oorleg met die onderwyser wat vir die verrykingsprogram verantwoordelik is.

• Die skoolmedlakundlge (die onderwyser) skakel mel die werkgewende lnstansies om sodoende vas te slel wie bereid is om die begaafde leerllng by te staan in die verkryging van beroepsinligting.

• Ole mediasentrum kan gebruik word om inligting te verskaf in verband met die aktlwltell van die begaafde leerllng se belangstelllngsgroepe soos Joto- grafle-, seelversameling- en skaakklubs en walter beroepsinstansles ge- nader kan word met die oog op beroepsinllgtlng en -moontlikhede vir hlerdle besondere belangslelllngs van die begaafde leerling.

• Runions (1980:155) wys daarop dat die mediakundige met die besondere persoonskenmerke van die leerling soos sy bullengewone belangstellings, konvergente en dlvergenle denke sowel as sy kreallewe probleemoplosslngsvermoens rekenlng moet hou. Hierdeur verseker die mediakundlge dal leerstof wat gevorderde beroepslnllgting oor professio- nele beroepe bevat, aan die begaafde leerllng beskikbaar gestel word. Die medlakundlge kan met persone skakel wat kundiges In hut speslfleke be- roepe Is ten einde beroepsinllgting van hulle te bekom (Smith, 1980:177 en Street, 1980:23).

• Die mediakundige versprel beroepsinllgting by wyse van pamfletle, brosjures en nuusbriewe. Hierdle lnligting kan die volgende wees:

- besoeke en voordragte van persone uit die beroeps- en unlversileitswereld:

- 'n moontlike loopbaankeuse en ander tersaaklike beroeps- en op- leidingsinligting;

• loopbaanultstalllngs;

- loopbaandoelwitte wat die leerllng behoort te formuleer wanneer hy 'n beroep oorweeg:

- hulp aan die begaafde leerling om 'n loopbaan le idenlifiseer wat die beste by sy besondere beroepsbelangsletlings pas (Davie, 1982:331 en Turner, 1979:61).

3.2.1.2 Besoeke aan die beroepswereld (i) Doelstellings

Die doelslellings vir die besoek kan deur die onderwyser aan die begaafde leerllng verduldelik word. So kan hy die leerllng daarop wys dal hy beroeps- inligling kan bekom, waller beroepsaspekle aandag verdien en die vrae wat hy kan vra om meer van die plekke wat hy besoek le wete le kom.

(ii) Beplanning

Die onderwyser kan voorsorg !ref vir die maak van video-opnames van die besoek wal hy na die tyd kan gebruik om beroepsaspekte uit te lig wat die leerllng lydens die ullstappie leengekom het (Hohenshill & Miles, 1976:180).

Werkgewende instansies slel dikwels oudio-vlsuele materiaal aan die skool besklkbaar wat hul beroepsmoontllkhede uilbeeld. Hlerdie materiaal kan ge- bruik word om die begaafde leerling voor te berel vir die besoek; hy word naamllk op hoogle geslel van verskeie aspekte van 'n loopbaan. by die be- trokke werkgewer (Tolbert, 1980:188).

(iii) Persoonseienskappe

Feldhusen en Sokol (1982:51) is van menlng dat die begaarde leerllng se unieke eienskappe en behoefles unieke onderwysmetodes regverdig. Hierdle slelling word gebaseer op ondersoeke van Bloom en Sosnlak (1981 :4) volgens Feldhusen en Sokol (1982:51) wat bevind hel dat suksesvolle, begaafde beeldhouers, pianiste, wiskundiges, neuroloe. swemmers en tennisspelers blootgeslel was aan besondere versnellingsprogramme en spesifieke beroepsrigtings en ouers gehad het wat gesorg hel vir verskeie slimulerende onderwysgeleenthede vir hierdie leerlinge. Die kognltiewe eienskappe van die

begaafde leerllng regverdig voorgaande "programverryklngspoglngs".

Beroepslnligllngsbesoeke waar hierdie kenmerke gestlmuleer word, kan gereel word. Die begaafde leerling kry die geleenlheld om in die beroepsiluasie verskeie kogniliewe eienskappe op die proef te slel maar ook om dille ontwikkel:

• Die leerling behoort ervarlng op le doen van 'n speslfieke beroep waardeur hy sy besondere probleemoplossingsvermoens kan toepas op probleme In die arbeldsltuasie en waardeur hy 'n besondere bydrae kan lewer op 'n speslfieke gebied (Clark, 1980:166 en Schwartz, 1981 :45).

• By aktiewe beroepsdeelname kry die begaafde leerllng die gelcentheid om sy be::ondcre denkvaardighede te ontwlkkel deurdal hy lntensief blootge- slel word aan beroepe en beroepsaspekte. Sy kogniliewe vermoens pas hy byvoorbeeld toe op 'n abslrakle vlak waar hy 'n vak soos Wiskunde gebruik In die leorie en praktyk van mikrorekenaars, salelllete, ruimlereise en die aardwetenskappe (Gowan & Demos, 1975:275 en Hamill. 1979:21).

• Die begaafde leerllng kan 'n navorsingsprojek aanpak om kennis te bekom voortspruilend uil sy beroepsinliglingsbesoek. 'n Persoon uit die beroepswereld kan hierdle projek evalueer, waarull die leeriing kan leer om op 'n welenskaplik-veranlwoordbare basis navorslng te doen. Hierdie ken- nis kan hy toepas om beroepsaspekle le onlleed, te evalueer en op sy per- soonselenskappe toe le pas om sodoende vas le stei of dll aan 'n besondere beroepsvereisle voldoen (Schwartz, 1981 :45).

(lv} Skakeling met persone /11 die beroepsituasie

'n Mentor is 'n voog, onderwyser, raadgewer of advlseur (Noller, 1982:14) en is 'n professlonele persoon mel gespesialiseerde beroepskennis wal sy kun- dlgheid met 'n leerllng kan deel. Die begaafde leerllng kom met 'n mentor In aanraklng wanneer hy bulle skoolure op 'n deeltydse basis by die persoon gaan werk (Clark, 1980:75, Noller, 1982:14 en Sanderlin, 1979:123). Daar is 'n paar redes waarom hierdie skakeling belangrlk is:

• Die mentor tree as rolmodel vir die begaafde leerling op. Oil betaken dal die leerling hom met die mentor as die !deale beroepsbeoefenaar idenllflseer. Die leerllng ervaar hierdeur die wyse waarop die mentor sy besondere persoonseienskappe en aangeleerde vaardighede aanwend in die beoefening van sy beroep (Young & Mclamb, 1984:3).

• Ole begaafde leerling se konsep van die beroepswereld verbreed, aangesien hy blootgestel word aan beroepsituasles en die voor- en nadele, die sleur- en roetinewerkfrustrasies, maar ook die uildagings beleef (Strom, 1983:281; Young & Mclamb, 1984:3 en Vall, 1979:87). Die begaafde leerllng hel besondere aanleg wat hom suksesvol kan laat wees In 'n verskeldenheid beroepe. Die mentor kan hom tydens 'n beroepslnligtingsbesoek blootslel aan verskele gevorderde beroepe, waartydens die leerling kan vasstel of sy besondere aanleg en ander persoonsmoonllikhede voldoen aan die else wat die onderskeie loopbane daaraan stel (Ellington, 1983:210; Strom, 1983:281 en Sanborn, (1978), soos aangehaal deur Colangelo & Ia Frenz, 1981 :294).

• Deurdat 'n begaafde leerling met 'n mentor of raadgewer in 'n beroepsltuasie kennis maak. kan laasgenoemde hom lei om die beroepswereld te sien as 'n verlengstuk van sy teorellese beroeps- en selfkennis wat hy in die klaskamer opdoen (Sanderlin, 1979:123). Ellington (1983:210) skets hierdie interaksie as "students have an opportunity to experience reality confrontation that gives relevance to all education". Be- gaafde leerlinge toets derhalwe hul teoreliese kennis in die beroepswereld;

hulle ervaar voorts die doel en betekenis van beroepsopvoeding, aangesien hulle kan begryp waarheen dil in die beroepswereld lei.

• Mentors of raadgewers kan as skakelpersone lussen die beroepswereld en begaafde leeriinge dien deurdal hulle kan reel dat die ieerllnge onderhoude met beroepsbeoefenaars uit versklllende beroepe voer. Hierdie onder- houde kan hulle beroepskennis verryk, aangesien hulle beroepsperspektlewe uil die gesigspunte van verskillende persona uil die beroepswereld leer (Gray, 1982:16).

(v) Afronding van die beroepsinligtingsbesoek

'n Beroepsinligllngsbesoek Is slegs effeklief wanneer daar 'n beplande opvolgaksie na afloop van die besoek is. Daar is verskele doelslellings wat met hierdle afronding nageslreef kan word:

• Ole begaafde leerling behoort die beroepsinllgling wat hy bekom het skematles te verwerk en ult te ruil vir beroepsinllgllng wat 'n ander leerllng tydens 'n beroepslnligtlngsbesoek verkry het (Avent, 1974:112).

Herr (1972), soos aangehaal deur Byrne (1977:245), noem 'n paar van hlerdle beroepsinllgtingsaspekte:

- opleldlngstemas as voorverelstes vir bemepstoetrece;.

- die moonlllkhede vir lndiensneming;

- safaris, werksure en verlofvoordele.

• Die leerllng kan verslae skryf van sy ervarings in die beroepswereld, waarin hy redes verskaf waarom hy nie 'n speslfieke beroep sal oorweeg nle, ge- grond op die beroepskennis wat hy tydens sy beroepslnllgtlngsbesoeke opgedoen het (Avent, 1974:112).

• Die begaafde leerling behoort die geleentheid le kry om 'n opvolgbesoek te beplan as alronding van sy eersle beroepslnligllngsbesoeke (Fourie, 1982:3).

Ult die voorafgaande blyk dil dat 'n beroepsinllgtlngsbesoek afgerond behoort te word deur 'n opvolgaksie waar die begaafde leerling se beroepsinllgling geevalueer en georden word om hom in sy keuse le steun.

3.2.2 Beroepsvoorligtingspraatjies by die skool

Beroepsvoorligtlngspraaljies deur besoekers aan die skool is deel van die begaafde leerling se totale verrykingsprogram waartydens hy die geleenlheid

kry om deur mlddel van beroepslui met die beroepswereld kennis te maak.

Deeglike beplannlng is nodlg ten elnde die beroepsinligtingsbesoeke doel- trelfend te laat verloop. Die beplannlng sluil verskeie sake in.

3.2.2.1 Voorbereiding van leerlinge

Beroepslnllglingsbesoeke kan vir 'n leerling van waarde wees en sinvol ver- loop lndlen vooralinligtlng van die besoekende spreker bekom word (Hyman

& Brody, 1984:32). Biograliese besonderhede van die spreker is byvoorbeeld nodig ten einde 'n persoonsbeeld te vorm. Die begaafde leerling kan hierdie lnligting gebrulk om vrae voor te beret wat algestem is op die belangslellings en die beroep van die spreker. Hierdie vrae kan die leerling tydens die besoek gebruik om beroepsinligting van die spreker te bekom (Turner, 1979:60).

3.2.2.2 ldentifisering van sprel<ers

Die voorligtingonderwyser, die belrokke begaalde leerlinge en 'n personeelkonsullant vorm 'n span om beroepslui te nomineer wat geskik is om as sprekers op te tree. Die sprekers word uit verskeie beroepsvelde en opleidingslnstansles geidenllfiseer (Laycock, 1980:135; Morgan et al., 1980:

60 en Sangster & Adamson, 1977:27).

3.2.2.3 Ouers van begaafde leerlinge en oud-/eerlinge

Volgens Clark (1980:54, Hopkins 1980:67 en Weinrach 1979:64) kan ouers van begaalde klnders en begaalde oud-leerlinge 'n bydrae tot die begaafde leer- ling se beroepsopvoeding lewer deur praaljies In verband mel die belang- slelllngsveld van die sprekers en beroepsimplikasles daarvan te hou. Hierdle beroepslui kan voorts die leerlinge motiveer om hul persoonsmoontlikhede te ontwikkel om sodoende aan die else wat gevorderde beroepe aan hut persoonsvermoens stel te voldoen. Die sprakers kan die begaafde leerllnge steun om 'n posillewe selfkonsep te ontwikkel, aangeslen dlt ten grondslag le van suksesvolle vak- en beroepskeuses (Hohenshlll & Miles, 1976:165 en Weinrach, 1979:64).

3.2.2.4 Kunstenaars uit die beroepswereld

Begaafde leerlinge maak 'n studle van skrywers, dlgters en kunstenaars in die visuele en uitvoerende kunste se werke. Die lema, karakters. skryfstyl en wyse van kunsbeoefening van voorgenoemde persone kafl die leerlinge evalueer, sodat hulle daardeur geinsplreer kan word om self ook skrywers, digters or kunstenaars In ander kunsrlgtlngs te word (Ehrlich, 1980:183; Hyman & Brody, 1984:32 en Schachter, 1980:69).

3.2.2.5 Onderwysers en dosente

Daar Is verskeie kundlges wat 'n slnvolie bydrae tot die beroepsopvoeding van begaafde leerlinge kan fewer. Eerstens is daar die onderwyspersoneel van primere en sekondere skole wat begaafde leerllnge kan voorlig oor die be- sondere beroepslmplikasies van hul vakkeuse. Tweedens Is daar dosente van unlversiteile en technikons wal voorllgting aan begaafde leerlinge kan verskaf In verband met die toelatlngsverelstes, vaklnhoude en studierlgtlngs van hierdle opleldlngslnstansles en die hoogs professlonele beroepe wal daarull kan voortvloel (Clendenning & Davies, 1980:171; Freeman, 1980:267 & Vlsagle, 1980:99).

3.2.2.6 Begaafde persone

Jeugdlge begaafde beroepsbeoefenaars wat pas hul opleldlng aan 'n hoerskool, technlkon of unlversltell voftoni het, kan 'n belangr!!(e bydrae len opslgte van beroepe vir begaafde leerllnge fewer. Hulle praal vanuil hul jeugdlge beroepservarlng en beroepsdoelwilte wal tot begaafdes spreek, aangesien hlerdle sprekers binne dieselfde milieu as die begaafde leerllnge val (Hyman & Brody, 1984:32).

3.2.2.7 Beroepsfui van die openbare en privaatselr.tor

Beroepslui van die openbare en privaalseklor kan die onderskeie loopbaanmoonllikhede mel begaalde leerlinge bespreek (Clendenning &

Davies, 1980:171).

3.2.2.8 Afgetrede begaafde persone

As gevolg van hut beroepservaring is pensionarisse toegerus om leerlinge len opsigle van verskeie beroepsaspekle van 'n hele aanlal beroepe toe te lig (Morgan et at, 1980:60).

3.2 .2 .9 Diverse beroepsvoorligtingsaspekte

'n Hele aanlal ander beroepsvoorliglingsaspekle kan uil 'n beroepsvoorligtingspraatjie voortspruit. 'n Paar van die belangrikstes word vervolgens bespreek.

(I) Beroepsdoelwitte en metodes

Volgens Ellington (1983:43; Ginsberg & Harrison, 1977:164 & Laycock, 1980:136) Is dil wensllk dat die spreker die leerlinge vanuit sy ervaring as be- roepsbeoelenaar toespreek. In die verband kan die besoeker melding van sy beroepsdoelwilte maak en die metodes wat hy aangewend hel om dit te be- reik. Langs hierdie weg kan hy leerlinge motiveer om sludieriglings le volg waarvan hy 'n sukses gemaak hel (Clark, 1980:43 & Turner, 1979:60).

(il) Beroepskennis

Beroepskennis speel 'n belangrike rol by die beroepskeuse van begaafde leerlinge en kan dlkwels van deurslaggewende belang wees wanneer hy 'n beroepskeuse maak. Die spreker moet daarom sekere aspekte onder die aan- dag van die leerlinge bring:

• Die keuse van opleidlngsenlra ter voorbereiding van 'n beroep.

• Die opleidingstydperke.

• Toelredingsvereisles vir beroepe en bevorderingsmoonllikhede (Dovey, 1982:10; lzaacson, 1978:476 & Strom, 1983:297).

(iii} Sosiale waardes

Die gasspreker behoort onder meer op soslale waardes (die waardes van spesifieke beroepe In 'n gemeenskap) en die invloed daarvan op die leerling se keuse te wys (Dovey, 1982:10 & Strom, 1983:297).

(lv) Verbredlng van horisonne

Die gasspreker kan die begaafde leerllng se horisonne verb reed deur verskeie gevorderde beroepe onder sy aandag te bring. 'n Voorbeeld hlervan Is die mediese beroep wat beslaan ult verskeie disslplines, waaronder verpleegslers, fisloterapeule en mediese tegnoloe (Weinrach, 1979:291). Hier- deur word die leerllng begelei om die verwantskap en interafhanklikheid van beroepe te verstaan; terselfdertyd maak hy mel 'n verskeidenheid beroepe kennis (Morgan et al., 1980:46 & Norris et al., 1979:418).

(v} Keuse-uitoefening

Die gassprekers kan die begaafde leerling vir keuse-uiloefenlng loerus wan- neer laasgenoemde luisler na beroepsinligling oor hoogs professionele be- roepe soos verskaf deur verskele hoogs gekwallflseerde persone uil verskillende beroepsvelde. Oil kan geskied deurdal die sprekers die ooreenkoms lussen die leerling se skoolvakke en die beroepswereld aanloon sowel as om die begaafde leerling te help om vaardighede wat hy in die skool aanleer op beroepe van toepassing te maak (Eiinglon, 1983:212; Hyman &

Brody, 1984:J2 & Marks & Nystrand, 1981:69). Phelps (1978:26) illustreer hlerdie slandpunl wanneer hy wys op akliwlteile wal daarop gemik is om die

begaafde leerllng met die baslese beginsels van meganiese ingenieurswese en 'n verskeidenheid professionele bestuursvaardighede toe te rus.

(vi) Belangstelling

Belangstelling kan 'n belangrike rol speel by keuse-ultoefening. Die gas- spreker behoort dus die begaafde leerling se belangstellings te prlkkel deur die bespreking van onderwerpe waarin die begaafde leerling belangstel en wat sy stokperdjies kan insluit. Die spreker kan voorts die begaafde leerllng aanmoedig om sy belangstelling as basts vir sy loopbaanbeplanning te ge- bruik (Gray, 1982:16; Whitmore, 1980:217: Laycock, 1980:135; Vall, 1979:119 en Norris et al., 1979:417).

(vii) Opvolgwerk

Nil afloop van die beroepsinliglingsbesoek behoort die voorliglingonderwysers, begaafde leerllnge en die gasspreker die besoek in oenskou te neem, en wei om die volgende redes:

• Die beroepsinligting wat verkry is, moe! verwerk word, soda! dil aangewend kan word vir voortdurende verwysing na beroepslnligllng (Hopkins, 1980:109 & Weinrach, 1979:291).

• Daarbenewens moet beplan word vir 'n opvolgpraatjie Qm die begaafde leerling, sy ouers en onderwysers op hoogle te hou van ontwikkellnge in die beroepswereld en om dit as verwysingsraamwerk vir voortgesette be- roepsopvoeding te gebruik (Clark. 1980:147, 153).

3.2.3 Beroepstudie

3.2.3.1 Beroepsnavorsingsentrum

Beroepsludie is 'n opvoedingsaksie waar die begaafde leerling deur die op- voeder begelei word om navorslng oor beroepsinllgling te doen. Hierdie

navorsing Is noorlsaaklik, aangeslen beroepskennis 'n belangrike rol speel by die vak- en beroepskeuses van die begaafde leerling. Die beroepsnavor- slngsentrum maak voorslening vir beroepstudle deur die begaafde leerltng.

Ole metodes wal hierdie leerling kan gebruik om beroepslnllgtlng in die senlrum le bekom, word vervolgens bespreek.

(i} Bibliotekaresse

Ole blbliolekaresse kan dee! van die personeel van die beroepsnavor- slngsentrum vorm en kan belangrike rolle vervul In die beskikbaarslelling van beroepsln!igting in die bcroepsinliglingsbibliotcek.

(ii} Navorslngspan

Die bibliotekaresse vorm saam met die res van die onllerwyspersoneel 'n navorslngspan om die geskiksle boeke en ander beroepslnligtlng vir begaafde leerlinge te help ontsluit. Hierdle beroepsinligting. kan uil geselekleerde leer- sial beslaan wal beroepslnllgling in sake hoogs professlonele beroepe In die vorm van rekenaardrukslukke. oudio-visuele maleriaal, mikrofichefilms, naslaanwerkh~ers oor versklllende beroepe en bandopnames beval (Hertz &

Janecek, 1978:120; Street, 1980:24 & Young & Me lamb, 1984:3). Die blbllolekaresse moet loesien dal die beroepsinllgling altyd die relevantste en resenlsle Is en dit onder die aandag van die begaafde leerllnge bring. Sy moet die lnllgllng so doellreffend moontlik organlseer, soda! dll vir die begaaldes loegankllk Is (Hertz & Janecek, 1978:120 & Biggs, 1982:20).

(ill} Navorsing van beroepsvelde

Oil Is belangrik dat die bibliotekaresse hulp aan die leerlinge bled om verskele beroepsvelde na le vors, waardeur hulfe perspektief kry van verskillende be- roepe. Hlerdle mill:punt kan bereik word deur die verkryging van geselekteerde leesslof wat vir beroepstudle deur begaafde leerllnge bedoel is. Oil word verkry deurdal die blbllotekaresse voortdurend by wyse van selfsludle

navorslng doen oor beroepslnligllng. Hierdeur word 'n beroepsinllg- tlngsbiblloteek opgebou (Reilly, 1981 :3; Street, 1980:124 & Smith, 1980:163).

(iv} Onlwlldleling van denke

Die bibliolekaresse kan die begaafde leerlinge sllmuleer en hut denke te ont- wikkel deur gevorderde studie- en leesvaardighede by hulle le kweek, sodat die leerllnge onalhanklike en selfstandige navorsers kan word en hul kreallewe elenskappe kan ontwlkkel, wal lot selfslandige beroepsnavorslng kan lei (Rosiak & Deutsch, 1982:306).

(v} Self- en beroepskennls

Die blbliotekaresse kan die begaalde leerllnge begelel om hut persoonsvermoens beter te verstaan. Hierdie selfkennis behoorl die leerllnge aan hut beroepsludie le koppel, om daardeur beroepe van hoogs professlo-

nele aard na te vors waarin hut besondere persoonsvermoens verwesenlik kan .- word (Runions, 1980:155).

3.2.3.2 Rekenaar

Die rekenaar kan op verskillende maniere deur die begaafde leerling belrek word in sy beroepstudie. Van die belangrlksle is onder meer die volgende

(I} Beroepslnligtlngsnetwerk

Die onderwyser kan by 'n beroepslnliglingsnelwerk lnskakel. Daardeur kan hy begaalde leerlinge mollveer en sllmuieer om beroepsludie te onderneem wal hul ervarlngsveld ten opsigle van beroepsinligllng verbreed deurdal die rekenaar meer lnligllng kan verskaf as geskrewe materlaal (Dover, 1983:84 &

Tashner, 1982:323) en hy allernallewe beroepe enlof beroepsdoelwitle kan verlfleer. Tashner (1982:323) huldlg 'n soortgelyke slandpunl deur te konsla·

leer dal die rekenaar die begaafde leerling kan help om sy beroepskeuses al

te skaal tot die minimum wanneer hy op die voorafgaande wyse beroepsludie doen.

(ii) Persoonsl<enmerlr.e

'n Beroepsvoorligllngsprogram vir die begaafde leerling behoort sy per- soonskenmerke In gedagte le hou, aangesien dll 'n onontbeerllke rol vervul by sy vak- en beroepskeuses. Daar word nou gefokus op die maniere waarop die rekenaar aangewend kan word:

Ole onderwyser kan die rekenaar gebruik om die begaafde leerllng se beson- dere persoonsvermoens te stlmuleer en sodoende sy persoonskenmerke ont- wikkel (Taslmer, 1982:323).Charp {1977). soos aangehaal dcur Dover (1983:82), stel dit soos volg ... " reluctant learners often lose their hesilallon towards schoolwork and become more responsive, active and interested In school;

computers can In the same tune help stimulate underachieving gifled towards actualizing their potential". Ford, Walkington en Biller {1982), soos aangehaal deur Dover (1983:83). is voorts van mening dat hlerdie leerling deur die reke- naar gestlmuleer word om sy gevorderde denkvermoens te ontwlkkel. Zuber (1980), soos aangehaal deur Dover (1983:81), verklaar d'll logiese denke 'n voorverelsle is vir kreallwiteit en dat die begaafde lee.rllng geprogrammeerde onderrlg behoorl IP. ontvang om hlerdle unleke potenslaal te ontwikkel.

Tashner (1982:318) wys daarop dat die rekenaar die bcgaafde leerllng se kreatlewe kenmerke kan sllmuleer deur probleme daar te stel wat ingewlk- kelde oplosslngr. verg. Dover (1983:82) is van mening dat die begaafde leerllng hierdeur gestlmuteer word om oorspronklike oplosslngs vir probleme te bed ink.

Die onderwyser kan die begaafde leerling byslaan om probleme te idenllflseer en om te se waller doelstellings hy by probleemop:ossln~

w::

gebruik.

Tentatlewe hipoteses kan geformuleer word as antwoorde vir die probieern (Clark. 1980:65, Reis & Cellerino, 1983:137 en Tashner, 1982:321).

Dalam dokumen Studleleler: Dr .• J.L. Morals (Halaman 36-70)