HOOFSTUK 4 HOOFSTUK 4
4.4 DIE EMPIRIESE ONDERSOEK
• Ole belangrlkheid van die ondersoek en die respondent se deelname moel beklemtoon word (Cohen & Manion, 1980:87).
• Slult 'n vraelys en 'n gefrankeerde koevert In (Tuckman, 1978:234).
• Stuur 'n aanmanlngsposkaart (Landman, 1980:112).
lndlen die eerste opvolgpoging onsuksesvol was, kan die navorser 'n brief, telefoonoproep, poskaart of telegram aan die respondent oorweeg om hom aan die vraelys te herlnner (Best & Kahn, 1986:178; Landm.an, 1980:112 en Tuckman, 1978:234).
Maak melding van die belangrikheld van die respondent se antwoorde en van die felt dal 'n groat persentasie persone dlt die moelte werd geag he! om die vraelys in te vul (Landman, 1980:112).
Volgens Landman (1980:112) is die reaksle vAn die respondente soos volg:
* Met die eerste paging word min of meer 40% van die vraelyste terugge- sluur
• Met die twcede paging behoort die 70% merk bereik le word. Verdere pogings is newoonlik nle geslaagd nle.
• Hulle Is primer verantwoordelik vir die implemenlering van die beroeps- voortlgllngsprogram.
• Hulle ervarlng en kennis van die lnhoud van die program.
• Hulle ervarlng en kennls van die sekondere skoolklnd In al sy onlwlk- kellngsfases.
• Omdat van die veronderstelling uitgegaan is dal die ondersoek vir hulle belangrlk Is en hulle sou bydra tot die suksesvolte implementering daarvan.
Omdal die 171 departemenlshoofde vir opvoedkundige Ieiding by Afrikaans en dubbelmedlum sekondere skole In Transvaal as verteenwoordlgend van die unlversum van 248 departementshoofde by sekondere skole beskou is, Is be- sluit om slegs hulle by die ondersoek te betrok.
4.4.1.1 Bepaling van die studiepopulasie
Die steekproef moet so groot as moonllik wees om verteenwoordigend van die populasle te wees ten elnde betroubare en geldlge gevolglrekkings te verseker. Dlt moe! terselfdertyd klein genoeg wees om ekonomies geselekteer te word In terme van die besklkbaarheid van die respondente, tyd en flnansies en die komplekslleit van die data wat geanal!seer moet word. Die navorser moet dus aanvaar dat die aanlal respondente en hul antwoorde 'n aan- vaarbare vlak van waarskynlikheld as verteenwoordigend van die populasie is.
Die waarskynllkheldsvlak ("confidence level") Is gewoonllk 95% (die sogenaamde 0,5 vlak) (Slavin, 1984:102). Oil betaken dal daar 'n 95%
moontllkheid bestaan dat dleselfde response oor die hele populasie kan voorkom (De Wet et al., 1981:117; Landman, 1988:91 en Tuckman, 1978:231).
'n Studlepopulasle van N = 171 voldoen aan hierdie vereisiEI.
4.4.1.2 Samestellillg van die vraelys
Moliverlng vir en ontwerp van die vraelys wal in die ondersoek gebruik Is:
Na aanlelding van die bevlndings uit die lileraluursludle en met inagneming van die doeislelllngs van hierdle ondersoek is besluit om meer inligling oor die volgende sake In verband mel beroepsvoorllgllng le kry:
• Beroepe en professies van 'n gevorderde aard stet ho~ else aan die be- gaafde leerllng se besondere lnlellekluele begaafdheid (kyk par. 2.3.1.1).
Daar moe! dus 'n vraag gestel word oor die male waarln die leerling voor- gellg word om by wyse van beroepsludie die aard en wese van gevorderde beroepe le leer ken (kyk vraag 1, p.80).
• Die begaafde leerling kan hoe loopbaanideale koester vanwee die felt dal hy oor uitsonderlike verslandelike vermoens beskik wal hom in staal slel om gevorderde beroepe te oorweeg (kyk par. 2.3.1.1). Daar sal vasgeslel moe! word of die leerling beroepsvoorligllng ontvang wat hom mollveer om besondere beroepsasplrasies te koester (kyk vraag 2, p.81 ).
• Oil is belangrik dal die begaafde leerling opgevoed word om sy besondere persoonsvermoens aan le wend om le voorsien in sy land se ho~vlak
mannekragbehoertes (kyk par. 2.3.1.2). Daar moet vasgestel word of die leerling voorligting ontvang in die verband (kyk vraag 3, p.82).
• Ten einde 'n vak- en beroepskeuse uit le oefen waarin sy besondere persoonsvermoens ten voile verwesenlik kan word, is dil nodlg dat die be- gaafde leeriing tot sellkennis in sake sy persoonsvermoens gelei word (kyk par. 2.3.1.5). Die vraag is of die leerling hieroor beroepsvoorligling ontvang (kyk vraag 4, p. 83).
• Die begaafde leerling se bcsondere intellektuele begaafdheid is onder meer 'n uilsonderlike vermoe om lngewikkelde probleme op le los. Hy behoort dus beroepe le oorweeg waarin hierdie gevorderde persoonselenskap uit-
gedaag word (kyk p. 2.3.1.6). Die beroepsvoorligllngsprogram behoort hlervoor voorslening le maak (kyk vraag 5, p.Btl).
• Die begrip "lalenlvolheid" Is 'n algemeen aanvaarde term wal 'n beslaansreg binne die begaaldheldsverskynsel regverdlg. 'n Beroeps- voorllgllngsprogram behoorl dus voorslenlng le maak vir die latenlvoile leerling se vak- en beroepskeuses waarin sy lalente ten volle kan onlpiool (kyk par. 2.3.2 & 2.3.2.1 ). 'n Vraag moel ingesluil word om vas le stet In welke male die talentvolle leerllng beroepsvoorligling in hierdie verband onlvang (kyk vraag 6, p.86).
• Die begaafde leertlng se kreallewe potensiaal stet hom In slaal om 'n verskeldenheid vakke le oorweeg waarin sy skeppende vermoens len besle kan onlplool (kyk par. 2.3.3.2). Daar moe! derhalwe vasgestel word of 'n gedirrerensieerde onderwysslelsel voorslenlng maak vir 'n verskeldenheid vak- en sludieriglings (kyk vraag 7, p.87).
• Aanleg is klaarblyklik 'n sameslelllng van komplekse clemente van be- gaaldheld, wat meebring dat die begaalde leerllng verskeie beroepe kan oorweeg waar hy die verskillende faselle van sy aanleg kan beoefen (kyk par. 2.3.4). Gevolglik ontstaan die vraag of die beroepsvoorligllngsprogram .voorsiening maak vir sodanige beroepsverkenning (kyk vraag 8, p.88).
• Die begaafde leerling het 'n behoefte aan uildaglngs ter verwesenllklng van sy besondere persoonsvermoens. Daar Is derhalwe verrykle vaklnhoude vir die doel nodig (kyk par. 2.4.1.2). Daar moe! dus 'n vraag gestet word om le bepaal of sy vakke oor genoegsame verrykte inhoude besklk wal hom sal mollveer om sy persoonsvermoens te verwesenlik (kyk vraRg 9, p.89).
• Ten opsigte van die begaafde leerling se buitengewone kogniliewe vermoe Is dil nle altyd 'n waarborg vir elfektiewe probleemoptosslngsvaardlghede nie. Sy behoefte aan steun by problematiese vak- en beroepskeuses bly steeds dieselfde as dle van die gewone leerling (kyk par. 2.4.1.3). 'n Vraag moe! lngesluit word om vas te stel in welke mate die begaafde leerling
steun len aansien van problcmaliese vak- en beroepskeu5es ontvang (kyk vraag 10, p.90).
• Ole begaafde leerling het 'n behoefle aan 'n ele waardesisleem wat as rlglyn kan dlen In sy keuse. Hy kan byvoorbeeld bale waarde aan 'n hoe, professlonele beroep heg of dleselfde vakke as sy maats verkles (kyk par.
2.4.1.4). In die vraelys sal met een of meer vrae vasgestel moe! word of die begaafde leerllng opgevoed word om 'n eie waardesisteem te onlwikkel (kyk vraag 11, p.91 ).
• Die begaafde leerling he! behoefle aan sekurilelt, liefde en aanvaardlng vir die onlplooling van sy wesenskenmerke (kyk par. 2.4.1.6). Die vraag ont- staan of die ondcrwyser In hlerdie behoefle voorslen (kyk vraag 12, p.92).
• 'n Beroepsvoorllglingsbesoek kan daartoe meewerk dal die begaafde leer- ling waardevolle beroepslnllgllng bekom. Die medlasentrum kan In hlerdle verband 'n waardevolle bydrae I ewer (kyk par. 3.2.1.1 ). Daar moe!
vasgestel word of die medlasentrum georganlseer Is om voldoende be- roepskennls aan die begaafde leerling te verskaf (kyk vraag 13, p.94).
• Die besondere kognlllewe eienskappe van die begaafde leerllng regverdlg verrykle onderrlgprogramme soos 'n beroepsinligtingsbesock waar die leerllng hlerdle vermoens op die proef kan stel (kyk par. 3.2.1.2). Die vraag Is of die beroepsvoorllgllngsprogram hiervoor voorslenlng maak (kyk vraag 14, p.95).
• Die mentor of raadgewer tree as rolmodel vir die begaafde leerling op. Oil beleken dal die leerling hom met die mentor as die ldeale beroepsbeoefe- naar ldenlifiseer. Die begaafde leerllng ervaar hlerdeur die wyse waarop die mentor sy besondere persoonseienskappe en aangeleerde vaardighede aanwend in die bcocfening van sy beroep (kyk par. 3.2. i .2j. Daar 5ai 'n vraag lngesl~ll word om vas te slel of die begaafdc leerllng die geleentheld gebled word om mel 'n mentor in aanraklng le kom (kyk vraag 15, p.96).
• Beroepsvoorllglingspraaljies deur besoekers aan die skool is deel van die lolale verryklngsprogram waardeur die bege~aft;!e leerllng die ge!eenlhe!d kry om mel die beroepswereld deur middel van die beroepslui kennls te maak (kyk par. 3.2.2). Die vraag ontstaan of die b"'roepsvoorliglingsprogram hlervoor voorslenlng maak (kyk vraag 16, p.98).
• Die gassprekers kan die begaafde leerling vir keuse-ulloefenlng loerus wanneer die leerling na die sprekers se beroepslnligllng lulsler (kyk par.
3.2.2.9). Daar moel vasgeslel word of die begaafde leerllng deur professlo- nele beroepslul gehelp kan word In sy keuse (kyk vraag 17, p.99}.
• Die beroepsnavorslngsenlrum maak voorsiening vir beroepsludie deur die begaafde leerling (kyk par. 3.2.3.1). Die ieerling moel die nodlge beroeps- voorligllng onlvang om die beroepsnavorsingsenlrum le gebruik (kyk vraag 18, p.100).
• Die rekenaar kan 'n belangrike rol vervul wanneer die begaafde leerllng beroepsludie doen (kyk par. 3.2.3.2). Daar moel gekyk word of die be- roepsvoorllgllngsprogram ruimle laal vir die gebruik van die rekenaar (kyk vraag 19, p.101).
• Die begaafde leeriing kan inllgting oor verskeie faselle van die beroepswereld le wele kom wanneer hy 'n sludle maak van blografle!l van begaafde beroepslul (kyk par. 3.2.4). Die leerling moet die nodlge voor- ligllng In die verband onlvang (kyk vraag 20, p.t 02).
• Oil Is dikwels nodig dal die begaafde leerling mel studieprobleme deur die beroepsvoorligter gehelp word (kyk par. 3.2.5.2). Daar moel dus 'n vraag geslel word in waller mate die begaafde leerllng van die onderwyser of beroepsvoorligler hulp ontvang om sy s!udieprobleme op !e los (kyk vraag 21, p. 104).
• Oil Is belangrik dat die begaafde leerllng emosioneel gesond moe! wees alvorens hy 'n vak- en beroepskeuse kan uitoefen (kyk par. 3.2.5.3}. Oil Is
derhalwe nodlg dat die leerllng deur die beroepsvoorllgter gesteun moet word lndlen hy emoslonele probleme ondervlnd (kyk vraag 22, p.1 05).
• Die beroepsvoorligter moe! die begaafde leerling sodanig opvoed dal hy homself begryp en aanvaar om dusdoende sodanlg te presteer dat hy die vak- en beroepskeuses kan oorweeg waarln sy besondere persoonsvermoens ten voile verwesenlik kan word (kyk par. 3.2.5.5). Ole beroepsvoorllgtlngsprogram moe! hiervoor voorslenlng maak (kyk vraag 23, p. 106).
• Oil Is belangrik dal die begaalde leerllng vakpresta~leproflele vollool ten elnde sy vakprestasies te evalueer met die oog op 'n onderwys-, vak- en beroepskeuse (kyk par. 3.3.3.2). Oaar moat vasgestel word of die beroeps- voorllgtlngsprogram hiervoor voorsiening maak (kyk vraag 24, p.107).
• Beroepsvoorligtlng aan die begaafde leerling slull deurlopende beroepstu- dle In wal die leerllng moat steun in sy vak- en beroepskeuses (kyk par.
3.3.3.3). Ole beroepsvoorligtlngsprogram moat dus hlerdie opvoedlngsaktlwitelt insluit (kyk vraag 25, p.109).
• 011 Is belangrlk dat die voorllgteronderwyser die begaafde leerling help om sy lndlvlduele, selfstandige aktiwiteite (uilgesonderd sy skolastlese prestasles) aan moontlike beroepe te koppel (kyk par. 3.3.5). Ole vraag Is of die leerllng wei by voorgenoemde persoon uitkom (kyk vraag 26, p.110).
• Die beroepsvoorligtingsprogram maak vir die begaafde leerling In die ge- wone ktaskamer voorsiening deurdat ruimle geskep word vir sy begaafdhede, waaronder sy krealiewe vermoens en besondere belangstellings (kyk par. 3.3.5.1). Oaar moet dus 'n vraag gestel word om vas te stel of die beroepsvoorllgtingsprogram hlervolgens funksloneer (kyk vraag 27, p.111).
• Kurrikulumultbouing vind plaas waar 'n begaafde leerllng meer vakke as die ander leerlinge neem, waardeur sy kreatiewe belading verhoog word.
Sy loopbaankeuse word waarskynlik daardeur vergemakllk (kyk par.
3.3.5.1). Die vakkeuse moe! dus 'n verskeidenheld vakke insluit wat die begaafde leerllng se vak- en loopbaankeuse vergemaklik (kyk vraag 28, p.112).
* Versnelllng beteken dat die begaafde leerling die geleenlheid kry om In 'n bepaalde vak of slanderd vinnlger as die sogenaamde Hgemlddelde" leer- ling le vorder (kyk par. 3.3.5.1 ). Die vraag is of hierdie beginsel reeds toe- gepas word (kyk vraag 29, p.113).
* Programverryklng builekant die gewone kiaskRmer beteken dal begaafde leerllnge skole vir spesiflek-hoogbegaafdes kan besoek (kyk par. 3.3.5.2).
Die vraag Is of begaafde leerllnge hierdle skole besoek het (kyk vraag 30, p.115).
• Daar Is buitekurrikulere senlra vir begaafdes waar hulle onderrig in vakke wat nie in die skoal aangebled word nle, ontvang (kyk par. 3.3.5.2). Oil moet deur middel van 'n vraag gekontroleer word (kyk vraag 31, p.116).
Die vraelys sal aan die hand van die kriteria vir die antwerp van 'n vraelys opgestel word (kyk par. 4.3.3), en aangeslen rekenaarverwerklngs gebrulk gaan word, sal dit antwerp word om te voldoen aan die vereisles wal geslel word deur die Stalistiese Konsultasledlens van die PU vir CHO (vgl. par.
4.3.3 • 4.3.5).
4.4.1.3 Keuse van die soort items vir die vraelys
Aangesien daar In hlerdle ondersoek vasgeslef gaan word in wefke mate die vraelysitems in die beroepsvoorligtingsprogram vir die begaafde leerling ge- stalle kry, is beslult om van die likert-llpe skaal gebrulk te maak.
Volgens Landman (1988:18) Is die likertskaal 'n lipe ordinerende houdlngs- kaal waarmee die male waarln respondente saamstem of nie mel 'n reeks slellings wat verband hou mel 'n houding wat evalueer word. gemeel word.
Likert, volgens Best & Kahn (1986:181), wys daarop dal die eersle slap In die onlwlkkeling van 'n skaal die keuse van moonllike responskategoriee is. In die aanvanklike onlwikkellng van 'n skaal hel Likert van 5 kategorle gebruik ge- maak (Sax, 1979:249). Oil is moonllik dat die respondente op 'n 5 or 6-puntskaal genelg sal wees om gemlddelde response aan le bled wal nle 'n getroue weergawe van hul rislko ten opslgte van die onderwerp onder be- spreking kan wees nie. Oil Is dus wensllk om van 4 kategorle gebrulk te maak.
Die waardetoekennlng van die responskalegorlee is belangrlk. Die hoogste telling word aan die kalegorie van volkome lnstemmlng toegeken, wal 4 punte op die 4 kategorleskaal beteken , en die laagste telling, naamlik 1, aan die sterk negallewe kant (Best & Kahn, 1986:181-182).
Ull die voorargaande Is dit duldelik dat 'n totale telling van 'n respondent verkry kan word wat 'n beeld van sy negatiewe or posillewe reaksle len opslgle van die navorslngsonderwerp kan verskaf.
Ole rormulerlng van die items Is aan die hand van die krileria vir vraagformu- lerlng gedoen (kyk par. 4.3.8). Daar Is deurgaans gepoog om kort, duidellke vrae te rormuleer.
4.4.1.4 Eerste redaksle van die vraelys: motivering van Items
Na aanleidlng van die motivering vir die bepaalde vraelys (kyk par. 4.4.2.1}
en die riglyne en kriterlum met betrekking tot die ontwerp van 'n vraelys (kyk par. 4.3.3} Is beslull op 'n eerste redaksle.
Die skaal wat gebruik is vir die beantwoordlng van die vrae, Is soos volg:
1 =Glad nle 2
=
Onbevredigend 3=
Redellk 4 ~Ten voileOm vas te slel In welke mate beroepsvoorllgling aan die begaalde leerllng In die junior sekondere skoollase verwerklik word, Is die volgende vrae in die voorloplge vraelys lngesluil:
1. Ole mate waarin die begaalde leerling voorgelig Is om by wyse van be- roepstudie vas te stel of hy aan die else voldoen wal gevorderde beroepe aan sy besondere vermoens stel.
2. Ole mate waarln die voorllgteronderwyser die leerllng begelel hel om professlonele beroepe van 'n gevorderde aard te oorweeg waarin sy be- sondere vermoens ten voile kan ontplooi.
3. Die male waarin die begaafde leerling voorligling ontvang het om die ver- band tussen sy besondere verslandsvermoens en die land se hoevlak- mannekragbehoeltes In te sien.
4. Die mate waarln die beroepsvoorligtlngsprogram die begaafde kind gehelp hel om sy verstandelike vermoens le onldek, te begryp en le aanvaar.
5. Die mate waarin die beroepsvoorllgtingsprogram die begaafde leerllng voorberei het om sy besondere probleemoplosslngsvaardlghede te ont- wikkel en dlt toe te pas op sy keuse ten opslgte van vakke en beroepe.
6. Ole mate waarin die beroepsvoorligllngsprogram die kind van sy talente bewus gemaak het en die hnplikasies daarvan vir sy vak- en beroepskeuses.
7. Die mate waarln daar voldoende vakke, vakversamelings en studierigllngs bestaan wat uitdagings aan die leerling se besondere krealiewe vermoens bled.
8. Die mate waarin die belangrlkheid van aanleg benadruk Is by beroepstu- die, soda! die begaafde leerling 'n keuse. kon maak wat die beste by sy besondere aanieg pas.
9. Ole mate waarin die vakke en vlak van vakke 'n uitdaging aan die leerling gebled he! om sy besondere begaafdheid te ontwlkkel.
10. Ole mate waarln die voorllgteronderwyser die leerling ondersteun he! om lnsig In sy probleme ten aanslen van sy vak- en beroepskeuses te verkry en hlerdle problema sodoende op te los.
11. Ole mate waarln die leerling voorgellg is om waarde le heg aan die keuse van vakke en beroepe wat die beste by sy besondere vermoens pas.
12. Ole male waarin die voorligleronderwyser die begaafde leerling aanvaar het, hom llefde gebied het en sodoende sekurllell of 'n gevoel van vel- ligheid gegee hel wat hom aangespoor het tot akademlese vakprestasles.
13. Die mate waarln die medlasentrum die leerllng die geleenlheid gebied he!
om sy beroepskennis te verryk.
14. Die mate waarin daar vir die leerllng geleenlheid was om besoeke aan werkgewende lnslansies te bring waardeur hy sy besondere verstandellke vermoens kon toets aan die vereisles wat gevorderde beroepe daaraan slel.
15. Die mate waarin die begaafde kind die geleentheld gebled Is om met 'n raadgewer In die beroepswereld in aanraking le kom om s6 sy self- en beroepskennis te verbreed.
16. Ole mate waarln daar vir die begaafde Jeerllng geleenlheid was om mel begaafde persone uit die openbare en privaatsektor tydens hul besoek aan die skool oor hul loopbane te gesels.
17. Die male waarin die leerling op grond van beroepsinllgting soos deur die gasspreker (kyk vraag 16) aan hom verskaf, 'n beroepskeuse kon maak.
18. Ole mate waarln die beroepsvoorligtlngsprogram die begaafde leerllng geleentheid gebled hel om die beroepsnavorsingsentrum In die skool te besoek met die oog op beroepstudie.
19. Ole male waarin rekenaarsoeklogle die begaafde kind in staal geslel hel om beroepstudie te onderneem.
20. Ole mate waarin die voorligtlngonderwyser die begaafde leerling op die belangrlkheld van die besluderlng van begaafde beroepsbeoefenaars se blograflee (lewensbeskrywings) gewys hel met die oog op die lnwln van beroepskennis.
21. Die mate waarin die begaafde leerling hulp van die onderwysadvlseur:
loopbaanaangeleenlhede van die opvoedkundlge hulpdlens onlvang hel wanneer hy studieprobleme ondervind het.
22. Die mate waarin die onderwysadviseur: loopbaanaangeleonlhede van die opvoedkundige hulpdiens die begaafde leeriing gehelp hel om sy emoslonele probleme te hanleer en op le los.
23. Die male waarin die onderwysadviseur: loopbaanaangeleenlhede van die opvoedkundige hulpdle'ls die begaafde leerling ondersleun het om sy be- sondere persoonsvermoens te begryp en le aanvaar len einde in sy vakke so le kon presteer dat hy vak- en beroepskeuses kon oorweeg wat die besle by sy besondere persoonsvemoens pas.
24. Die mate waarin die begaafde kind die geleentheid gekry hel om vakprestasieprof!ele te leken len einde sy vakpreslasies le evalueer mel die oog op sy vak- en beroepskeuses.
25. Die mate waarin die voorliglingonderwyser die begaafde gewys he! op die belangrikheid van deurlopende beroepstudie wat hom moet steun in sy vak- en beroepskeuses.
26. Die male waarin die voorligllngonderwyser die begaafde leerling gehelp hel om sy lndividuele, selfstandige aktiwiteite (ultgesonderd sy skolastiese prestasies) aan moontlike beroepe te koppel.
27. Ole male waarln daar In die gewone klaskamer vir die begaafde leerllng rulmle gelaat Is om sy eie program te volg om sodoende sy besondere begaafdhede, kreatlewe vermoens en belangstelllngs te onlwikkel.
28. Ole male waarin die begaafde leerllng se vakkeuses voorslenlng gemaak het dat hy ull 'n groler verskeldenheld vakke (soos 'n ekslra bullemuurse vak) as die ander leerllnge 'n vakkeuse kon maak.
29. Ole mate waarln die begaalde leerllng die geleenlheld gehad het om in 'n vak vlnnlger le vorder en sodoende sy skoolloopbaan gouer le voltool.
30. Hel die begaalde leerllnge aan u skoal 'n skool vir muslek, ballet en kuns besoek?
31. Het u skool se begaafde leerlinge 'n senlrum vir begaafde leerllnge bulle
u
ele skool (uitgesonderd die skool In vraag 30 genoem) besoek?4.4.1.5 Tweede redaksle van die vraetys
Ole vraelys Is met die studleleier en advieskomitee bes!>reek. Nadal enkele wyslglngs aangebrlng Is, Is die lweede redaksle opgeslel.
Ole tweede redaksle Is vir 'n loodsondersoek deur 'n aanlal voorllgteronderwysers lngevul. Vrae 30 en 31 Is na afloop hlervan herformu- leer.
Ole doel van die loodsondersoek was om mlsleldende, onduidellke en dub- belslnnlge Items te ldentifiseer en uil te skakel. Daar moes voorts bepaal word of die data wat ult die vraelys verkry word, gerekenarlseer en geanallseer kon word.
Die tweede redaksie van die vraelys is mel die studieleier bespreek. Slegs enke!e tegniese wysigings is hierna nodig geag.