HOOFSTUK 6 HOOFSTUK 6
6.2 SAMEVATTING
6.2.1 Probleemslelling (vgl. par. 1.2)
Ten spyle van die fell dal vooriigling aan die begaafde kind onlosmaaklik deel Is van sy onderNysvoorsiening en daar gedurende die sewenliger- en lagtlgerjare hoofsaaklik op die onderwys en opvoeding van die begaafde leerling gefokus Is. is weinig aandag aan sy beroepsopvoeding gegee. Oil is egter w~;~ar dal die begaafde kind 'n hehoerte ten aansien van sy beroeps- en loopbHanbeplnnning hel en nie. soor: dikwels gemeen word, dat hy self die mas kan opkom nie.
In die lig van voorgenoemde blyk dil dat die begaafde kind se besondere loopbaanbehoelfes 'n eiesoortign, verrykle beroepsvoorliglingsprogram regverdig ten eindc hom in staat le -;tel om sy bescndere persoonsvennoens ten voiiP te onlplooi orn daardeur a<1n die eise wat gevorderde beroepe daar- aan sre1. te volcloen.
6.2.2 Doe/ van die ondersoek (vg/. par. 1.3)
Die doel van hlerdle ondersoek was om:
(I) Vanull die lileratuur te besin oor die behoertes en eienskappe van be- gaalde leerllnge.
(II) Die praktyk van beroepsvoorligting aan die leerlinge In die algemeen en In Transvaal in die besonder aan die hand van die literatuur te be- studeer.
(ill) Emplrles te bepaal ol die huldige beroepsvoorliglingsprogram In Transvaal in die behoelles van die junior sekondere begaalde kind voorslen.
(lv) Tot bepaalde gevolglrekkings en aanbevelings len <'l:'lnsl~>n
v"'"
h<>-roepsvoorligllng aan die begaalde kind te kom.
6.2.3 Kenmerke en behoeftes van die begaafde /eerling en die lmplikasfes daarvan vir die beroepsvoorlfgtingsprogram (vgl. ltoofstull 2)
6.2.3.1 Besondere verstandellke llenmerlle van die begaafde feerling (vgl.
par. 2.3)
Die begaalde kind beskik oor verskeie besondere verstandelike kenmerke waaronder lntelllgensle, talentvolheid. krealiwileil en aanleg. Oil bring mee dat hy aan 'n verrykte beroepsvoorliglingsprograrn behoelle hel. Die program moet voorslenlng maak vir die optlmallsering van al die uilsonderlike ver- standelike vermoens van die bega<Jide kind soda! hy gevorderde vakke, vakkeuses en profossionele beroepe kan oorweeg wal die besle by sy per- soonskenmerke pas. Die voorllglingsprogram moe! voorls voorsiening mrsak vir 'n verskeidenheid vakke. onderwys- en opvoedingsaangeleenthede wat die professlonele beroepswereld vir die begaafde kind ont:;luit.
6.2.3.2 Besondere be/Joeftes van die begaafde /eerling en die implikasies daarvan vir '11 beroepsvoorligtingsprogram (vgl. par. 2.4)
Die begaalde leerllng het dlesellde beroepsopvoedlngsbehoelles as ander leerllnge en het sells meer hulp en bystand as ander teerlinge nodig, wat meebring dat hy 'n verrykte beroepsvoorligtingsprogram regverdig. Die be- gaalde kind moet naamlik voorgelig word om sy besondere vermoens te ken en beroepskennls te bekom, sodat hy gevorderde beroepskeuses kan oorweeg. Die program moet voorts vir verrykte vakinhoude voorsiening rnaak wat die leerling uitdaag om op skolastlese gebied uitmuntend te presteer, sodat hy aan die hoe eise van gevorderde studierigtings kan voldoen. Die leerling het voorts 'n behoelle aan steungewlng, sekurlteit, lielde en 'n eie waardesisteem vir die ontplooling van sy vermoens, die oplossing van problematiese vak- en beroepskeuses en die oorweging van besondere be- roepe waaraan hy waarde heg. Daar is 'n verskeidenheid vakkeuses nodig, sodat die begaalde leerling grater beweegruimte kan he om vakke te kies wat 'n verskeidenheid beroepe vir hom moonllik rnaak.
6.2.4 Beroepsvoorligting aan die begaafde /eerling met besondere verwysing na Transvaal (vgl. hoofstuk. 3)
6.2.4.1 Metodes om die beroepsvoorligtingsprogram van die begaafde /eerling te verryk (vg/. par. 3.2)
Daar is 'n verskeidenheid prograrnverrykingsrnetodes wat tans nie noodwen- dig praktyk In die RSA is nie. Een hiervan is beroepsinligtingsbesoeke deur die begaalde lecrling wat onder meer die mediasentrum in die skoal, besoeke aan die beroepswercld, skakellng met persone in die beroepsituasie, beroepsvoor!igtingspraatjies by die skoal. beroepstudie, die bestudering van biogralice van begaalde berocpslui en skakeling mel die beroepsvoorligler insluil. Voorgenoemde melodes km1 die beroepsvoorligtingsprogram in die klaskarner aanvul deurclnt dit onder andere die begnafde kind sc sell- en be- roepskennis verryk en horn dus beter loerus vir sy keuse-uitocfening.
6.2.4.2 Oorsig van die bestaande beroepsvoorliglitrgsprogram vir die junior sekondere skoolleerling in Tt"ansvaal met besondere verwy<;ing 11a die begaafde leerling (vgl. par. 3.3J
Beroepsvoorligtlng aan die "gewone" slanderd vyr-. ses en sewe leerling blnne skoolverband omvat aspekte soos selfkennis, beroepskennis en die rol hiervan by die kind se keuse-uiloefening, die lipe onderwys wal verskaf word en sludiemelodes. Opvoedkundige en persoonlike probleme as beperkende fak- tore vir sludlerlgling-, vqk- en beroepskeuse genie! eweneens aandag.
6.2.4.3 Beroepsvoorligting aan die begaafde standerd vyf, ses en sewe leerling binne en buite skoolverband (vg/. pa1·. 3.3.4 en 3.3.:;}
Die begaafde leerllng moe! lnsig in sy besonderc pcrsoonsvermoeno; sowel I'>S
beroepskennis oor gevorderde beroepskennis bekom. Oaar is builektnTikulere senlra en skole vir speslfiek-hoogbegaafdes waar die begaaJde ldnd buite skoolure In vakke onderrig word vaarvoor nie in die klaskamcr voorsiening gemaak word nie. Daar vind dus kurrikulmnullbouing en kwalitaliewe differensiasie plaas deurdal die begaafde kind binne en bulle die klaskamer 'n verskeldenheid vakke op 'n gevorder·de vlak kan nPem. Daar is voorls die moonllikheid van versnelling waardeur die hegaaftfe kind sy skoolloopbaan gouer kan vollool en dus op 'n betrcklike jeugdige leertyd lot die beroepswereld loelree.
6.2.4.4 Die ro/ van die opvoedkundige lwlpdiens met betr·ekking tot beroepsvoorligting aan die begaafde lee-rling (vgl. pa1·. 3.3.5.4)
Die Onderwysadvlseur: loopbaanmmgeleenlhede verskaf heroepsvoorligtlng aan die begaalde st. 5- en 7-leerling. sy ouers en voorligteronderwysers ten opslgte van die keuse-ulloelening len aanslen van 'n skool, sludlerlgting en vakke. Verder maak hy bemoelenis met die begnalde leerling Wl'lt Vl'lk-, be- roepskeuse-, studie-. opvoedkundige en ander prohlerne ondervind. l-ly staan ook die voorliglingonderwyser by in die identiriserlng van rnoonllike begaafde leerlinge.
6.2.5 Die empiriese ondersoel< (vgl. l1oofstu1< 4)
Die doel van die ondersoek was om empiries le bepaal wat die stand van be- roepsvoorligling aan die begaafde leerllng in die junior sekondere fase in Transvaalse skole is.
Departemenlshoofde vir Opvoedkundige Ieiding is In die omlersoek betrek, aangesien hulle primer by die implementering van die voorllglingsprogram belrokke is. Van die 171 departemenlshoorde verbonde aan Afrikaansrnedium- en dubbelmedium- sekondere skole hel 96 die vraelysle ingevul teruggesluur.
Een honderd en elf vraelysle Is lot en mel die keerdalum lerugonlvang, waarvan vyflien nie lngevul was nie.
Die mollverlng vir die ontwerp van die vraelys, die keuse van die soorl Items, die eersle en finale redaksie van die vraelys, sowel as die rangskikking van die vrae, die Iengle, anonimltelt en voorkoms van die vraelys hel aan die orde gekom. Ten slotle Is die aandag op die begeleidende brief, die opvolgbrlef en terugonlvangste gevestlg.
6.2.6 Aanbieding, ontleding en terugrapportering van die vraelysantwoorde (vgl. hoofstuk 5)
Die totale terugontvangsle wal op 56.1% (96 ull 171) le slaan gekom het, is gerekenariseer, en aan die hand van 'n rekenaarulldruk is die data gelabelleer en in die vorni van Iabeiie weergegee. Die data is mel belrekking tot bepaalde hoolsake chronologies aangebied, onlleed en vertolk.