VJERDE JAARGAKG.
\VOENSDAG . ll1 1\IAA HT l94 :S Ko. J6.
AIITffi 01 j 1!11 ~@1"" Ice rrll (?; Rliil
rr @(f) fnu;mmllllll~ ~
V rrrr
OJao WEEM DAADWJERKILIK DJEEJL ll N §IIRYD OM V1Elrt»JBSJEW A~llNG
Die Ossewabrcmdwag
is N~(~dsbesig om die :;tryd aan te lw oop teen d ie
VJanclvan
otiSva d erlonclsbodem.- gt·ond·
vers po elin7. Ui erdie stryd l'iild pl<ws nie in woord(> nie, moar in sweet e n (lrbeid.
i n ge t·oige 'n brief aau die Departe m e nt van Lall(lbou en Bo:sbou :nwrin d ie G .B.
~edie 11 st e aangebit>d u:ord
indi e :;t ryd
tePne rosie.
i.-;die stafoffisier van die Boe rc• je ug in
he11nis gct;tPldat die
Dep(lrtcme11tvoortaon
praktiesevoorligting
salv erslwf
tnwr dir>Boere.ieug e n
0 .11.-waglaertr e k l.-ings J wu. Deel van die lotrsus
wat;die
lacrgangersmo et oudergaan, is veldbctvaring. Op alle lae rtrekki. n gs H :ord
lt>.~ingsoor die onderwerp gehon e n nou is dam· reeling s getref dat. ' n bemnpte
vm1die D e parte m e n t
praktiesevoor- ligtin g sal gee op die reehs lae rtrekhin gs wat ged u rcntle
Maori , April e n ]l ei sta(m gehou t e u;ord.
Ajgesien van hierdie o ]l(le nwming is daor ook
'11acmbod aan die Dcporte ment , gedo e n om die terrein
li(/11
A majuba, wat in 0.8.-be s it is, te ge bruif..· vir proef·
nemiu gs in verband met veldbewari. ng. A angesien hierdie terrein sowe l berg-
asvlakte-· veld e n :;owcl .soet as stwr d ele h e t, wm·d dit. as beson, cter geshih geag vir d e r gelif:e proefnem ings.
'n Ampte naor van die• Departernent hct dan
ool.-r eeds ' n
bt>soeham: di e berg !:ebrh1g e n
l~·as hoar'singenom c m et tmt daar al in hicrdie
ri~tiugd e m · die Oss e tcobrondu: ag
Lot sta11cl
gel>ring is . Daar i . ., b esluit dat h oo flwmdt. A . P . van
{Jeerde n van , die B o e re jeugstaf voortamt p erman ent te A majubo :wl woon om toe:sig oor die- te rrein t c h ou. · Daw·
so[ ool.- gereeld lam·trekkint;s van di e O ssewabrcm.dwag en die Boerejeug geiwn w ord om lw l k r ogte le wy aou him·die bc!augril•e JH·oefnemiugs .
Dit~lwtt.e cu kam p gerietvc wat d e u r die Boerejeu.g
opdie
ll)rreinacmgeb riug is, sol tot;
bs hil.·king geSc'el
lWrd Nllld iegene zcat die
kur~usu:il o nd ergactll .
Die Ossewabrcmdu:ag. wat reeds etlike jore b esig
i~m et sy vel. db e 1 varingsbeleid br Auw}uba, is die een;tP
uewegi11gwat uit. die volt.- self daadH'erldilw aandag aan h icr di e vraag- Mrt l• geslteu h: lw t. Ook
lWlr> weer neem,h y die. L e idin g rle ur
.o.:y
rli('nste lotbeshikking
fe .'itel iud ie diens
t'atl on::laud.
l'ITI\'ODIGii'\GS
ln 'I) fot".,Jir:li\1\ t" Bt>lh il!(' (in!, hla<l:::) '''N') lwt die \djunk-lwmmar:·
flau(~t·nt•ra:ll '1'1\1.1.., ua l!itn Hlit;iuo.s
11 at ~;cri~ i'\ nan d.ie le-i.er:: ~an die 1111 sionaaltr•··,..iJH]I• poliiiel.:e sroOJtt'.
(iP('JI Yl'rdC'l'-(' ])('somlerhcde i~ '"r·
:-;trel< ni(•, maar ycrneem wor,li dat
<lie nil no<li£dn~s sltriftclilr a:m die
<HHk'L'Sii<'il' ICil'rS J.;'01·ig is.
GROOT
LA~'AAIOOG
\\1~~IG
WOL
,.Die huL!Iic;:- aa!H.Inidin~:-. iii dal. di<' parloment ten mi.JJ~tll to! laa! iu J)L!'i·
maar11l sa1 sit. l;(•tl(' is huif<'n~cwooJ:
SJ>raal<saam, en in die ~(';; welw wat di<' ''oll;sraad lol, •<ht:-Y<·r ~osi! hct, is
mnnr stadig go-ron! cr" .- C:q>o A r~us.
OSSEWArB~ANDWAG SAL WEN
Adjunk=~(.G. op ~ood epo ort
'n Aangenamc Yenassing het die offisicre van die kommando Roo<le- poon (\\.itwatersrancl) tebeurt geYal op 21 Fchruarie. toe hulle besoek is deur die Ad.iunk·K.G., wat tcr elfdcr ure ·n uitnodi~in~ Win genl. Grobler, StafhooC \'an Gel>icd E. aanvaar het en h·om ,·eq;c-scl hc-t na die v~rga
dering.
h1 'H /lr~it'loulic• J'Cdo hct die Atijnnk-1\.(:, daarop gol\'ys ,uaL die loelioms rir <lie OsscwahrmJ.ilHag en ilaarom ool\ Yir dio .AirilmJH)rdom 'n sliitter!'utk oon\iHning in ilio
SI{OOI dra.
Op die platteland hccrs algcmeue omcnedenhcid -omclal die Regering die produscnle en die YerbnJiken;
kontrolect· en nie die mildelmannc nie.
Ook in die groot. !;tedc ontwikkel ont.el'redcnlleid in die werkcrsgele- dere weens die haglike ckonomicse
,·erdrukltin;; ''';wronclor die workers gcbult gaan. Die werl<ers wat hnl belangc prollecr bcskcnu llet deur mic!del van valwnicr;, hct gelecr uit die >Onl.:lngse geskiedcnis dal 'n wer- kersorganisasic waL nio by hul Volk ingeskakcl is nie, 'n lekker skyf is vir die kapitalb.
•n Bon•l~:;cnoof:>lmJl tnssen die 13om: cu .tli(' Wcrli:cr i!' dus om·cr·
lllyrlclik <'n in lii('rdic lJOn(lgouoot·
S1\ajl
J c "\
i1· OilS rolir O]lg"CSlnit ilie·selide oorwinnint.;< na( on~ in 192-l 11ebaa I J1c1.
Voorts hct. die Adjunk·K.G. daarop gewys dat slogs 'n part.ylosc org.ani- sasic soos die O.B. vir die Yolk iets Yan blywcnde waarclo Lot stand kau bring.
,.Genl. Smnls Jmn nie bcstaansvei- ligheid aan dio Lcruggel<eerde solda-
te besorg nie. want die ma.:tlreels wat daa n·oor noodsaaklik is, sal ind rui!\
teen die belange 1·an groepe en per- sone Yan wie se stemmc die 8erste :\linister sc party aibanklik is vir die magsposisic. Ewe magteloos f.:tl sy i\lajesteH sc Opp:>sisie wces, want.
hullc staan op diesclfde basis, die slembus. Slogs cen organisasic in S.-.'\., nl. clio O.B. kan hierclie laud van ondcrgang red," llel t.lie :\.fCC.
verklaar.
,.1\s cnigiets vir 1ticrdi•c \-olk go· doen moeL word dnn moet ons !;aam- wcr·k," het die .\djunk-K.G. bcsluit.
,.Ons sal. indien nodig. ,-:w die ou stelscl gcbruik moeL maak .om hom 'n uitklophou we lC dian en ·n nasio- nalc !'Osiale ~esagst:tat in sy pick tc
resti~.'' (Tngestuur).
ll~~t®WJllilil ~IE
~~IER~~f: fffi~IID&W~{
11'1\'oo .Tohaunesburgso aigeraunlig- dcs na die on Ia ng gehoue kougrE'~
YllU die ,Spriogbok Legion" in l\.:WJI·
·tud, hot JJckend gemaak dat llullc l1cdaul; as l(',<:le ra11 di<:- ,T,cgion". Hulle i~ sit· (: . . \llm cu mur . . \. };, ;·.
l:Ol)in on. Uullc ltct "\Cl"id:o.ar llat 1wllt• in die. T,e;;iou 'n nr;<~nisa:-.i.e
gesicn het ''at, (.] ie lJolaugc 'tnt II ic oudsoltlato moes b.ehartig, muar 011 die lroniercnsie hot geblrk da{ dil
ni l;s a n!lers as 'n kommunistiesc 110·
litiel;e orgmtisasic OJHlcr <w1unautol Tan onil-soldrlt.e-hclnnge is uie. ~Y rir;·
tiug is so "Hlrrcgaaudo, ook wal IJotrcl"
goi)·I;sto"llinr; UH:t nie-blaukc~, <.lat lllrilc Yeri>li!! yocl om te IJetlau.l,,
1. VERMENG VAN DIE BESTE
BLAAR.
2. DIE ALLERBESTE MA·
NIER RYPGEMAAK.
0 Ook V kan hie1·die bu£tengewone genot
en tevredenheid smaak.
'l''!NllE DI E O.B., WOENSDAO, 14 1\lAAR'l' HJ4:j
A .V. B. O.B
t,yt;hesorgers, Ora istN·nmal>ers, Bcg:ra in is,·ersel,ema rs BI,QE)U.'O:XTElN - ri{WfOJUA
1:30 11'al\l;c
Verrig
VolJ.·scliPns !Lening·s vir gesalari eerd e persone verkryg-baar.
'l'enne 1tit ers bilW~.
HA ADPLEEG SASBAi\"K
P AARL : - Posh us 266
WORCESTER:- Poshus 57
l{AA1->STAD:- Posbus 23870 Jlou hierdi!' a!lvertcnsil.' dop ,·ir nanlrondigings Yllll :~Ill.' Jl:l~· YCr·
i'l•ene Airilmnn~" Bof'kr.
0
ROOTDAG EK AAXllGI.OOlt
deur Paula - ~/C, posge1d 6d.
ROODSK\P LI'l' Dm X AG
deur Anrttc }focke- G/G, posgeld 4d.
nJE PAn YJ.::UDJm (hcrclruk)
<leur Elise Mniler-li/C:, posgeld 4d.
El\: 'N SA)UniTA.\NSE VJWU (berdruk)
deur Elise 1fnller·-G/G, posgeld 4d.
THE Bl~llGll:UN - G/G, nosgeld 1d.
Nnwe Springboli-llibliotl'cl;
0
PRO ECCLESIA-BOEKHANDEL
Posbus 29, - Stellenhosch.
~~][@iiTil~~ oflD
§® (G@®~~ 9
0® rwllll11 1Dli iDlg
(G ~Kll~
o§ ITffiill ftlln
,Die tyd ttias nog nooit so ryp z :ir ' n e ko uomiese o :n·
1 vent eling onder Ieiding v an d ie Osselcabrwultvag as vandug ni e, en hie;die om-wenteling sal
bewer1~stelligword d em · middel van bu il eparlementere optu-ede", het A cljunk-h:o nt- mandant-generaol .8. A. S mith, verlede Donderclag vaor 'n groot gehoor op R enville · verMaar.
Die vergadering is gelei d eur genl. G. Retief , en geo p en m et gebed deur lwmdt. ] . A . Strauss. D ie 0.8 .-orl;es onder Leiding van komd t. S . }. Swcmepoel het · weer
~oosg ewoon- lik puih nwsiek geh>wer . Daar is by d ie geleen t; /t eid oo k fonneel afskeic l genemn · van jeugkonult. P. } . T aljaard,
wutb enoem is toi stafhoof v an die Boerejeu g m et sUw11ple'k te Potclz efstroom .
Genl. Smith het verwys na die plei- dooie vir samewerking kort gelede in Die O.B. en het sy teleurstelling uit- gespreek dat daar juis nou van die kant van die H.N.P: bevel' gegee word dat O.B.-lede van 1 Mei af uit- geskop moet word uit die party. ,.Dit skep die indruk dat hierdie mense nie met u wil saamwerk nie". Gelukkig is dit nie die volk wat so dink nie, maar net c.nkelinge, en danrom be!ltaan die hoop dat die begeerdo eenheid nog spoedig verlu·y sal word. Die Ossc•
wab1·andwag het juis so pas uitnodi- gings gerig aan al die leiers van po·
litieke groepe wat teen die reg>e- ringsparty is, om 'n b1·ee volksfront te stig.
Die weg tot ons vryheid Jc beslis nie langs die partypolitieke stembus nie, het genl. Smith beklemtoon en gevra hoe oorwinning bchaal kan word wanneer jy op stemme bou en dan nog republikeinc uitwcrp uit jou gelcderc. Dit is niks anders as be- drag nie. Gelukkig is die toestande vandag so dat mense wat nog teer op volksverd<-ddheid, eerlang gedwing sal word om samewerking te sock.
Daarom stcl die Ossewabrandwag nou aile pogings in die werk om
groepe wat op parlementere gebied teen mckaar veg, hoewcl hulle eners vocl, te verenig tot ecn groat front.
GROOT GELEENTHE!D
Ten spyte van <>lies wat gebeur, gaan die Afrikanervolk die dinge ver- wesenlik waarna hy streef. Nog nooit was die kanse op oorwinning so groot as vandag nie. In 1914 was daar bitterc verdeeldheid en in 1918 het Duitsland die oot·Jog verloor, maar in 1924 het nasionalisme oorwin, hoe·
wei dit nog met die gcbrekkigc par- ty-middcl geskiecl het. Daarom was die oorwinning nie grondig en duur- saam nie. Maar vandag het die volk 'n Ossewabrandwag en het hy 'n
ijJ i ~o
9~ l~ <Ox ~t Armd~rt f\Y TI@l@lrrncdl R{ i<e~
.\1 die ta.kko ran .lie JLX.P. in I\nntllnnd i deur ,llic ::cliretari-.. in li:cnnis r;estel tlat Jrul!c die 1Jcpalin!;
dat. gceu 0.13.-lid lit! ,·au die
parts
mng' wecs nie, t us sen I lU ci en 1:;
J uni,G· moet 11ihoer,
Die 1iruithol·ing, m:d hict:dic aau·
l<ondiging docn, vcrldnnr dat Nasio·
nalisto wat 11og
liu
mn die Ossewa·hrnndwag is, !!:Cun snl word ,oi hnlic non bereid sal wcr-; out O(l JlOJitielw cu \'illlerlandsgebicd t rou i" woes nrl nan die :1\asionalc Party". l'e•·sone wat hier1lie keuse uie ten :;nnsie Tau die H .N
. r.
wil do on uic, se name sa I met die reol'gauisnsi{::, wnt iu l!ierdio t:yd uitge"Toer word, ni!' weer opge·neem word nie.
,Dnar is geen kwcssie vnn we;;·
jnag oi uitskop Yau hierdie lede ...:...
die I.Jeslissing bents in elk geTnl l)y
die persoon self", verl!laar die bla•l.'
magtige pers, a.s alma! maar IUet wil saamstaan en die party.verdc,eldheicl verwe!rp.
GOIE~E
Spr. het verwys na die beleid van Kruger tydens die anncksasie van Transvaal. Hulle hct toe geweier om saam met die veroweraar in dieselfde landsbestuur te dien, maar h.ct in plaas daarva.~\ die vo!k gemobiliseer tot vc.-set. En dit was hiel'dic gem,o•
'biliscerde volkswil wat agtcr Ama·
juba gesit het, wat die oorwinning bcsorg het. Daarom wil die Ossewa- brandwag vandag die volk voorbet·ei en dissiplineer om enige middel te gcbruik wat die omstandighede bied vir bereiking van sy ideaal. Daarom is hy ook bereid om by die stembus te veg. maar dan as 'n volk en nie as 'n party wat teen ander volksgenote vcg nie.
G IE [P( fEED§ KAIP
is onmisbaar vii" goeie werlt.
U toel<omstige welvaart het ool<
,goei e
gs~reeclskmp9p1111odig -
BUtTE PARLEMENT
Nogtans is spr. volledig oortuig dat die oorwinning behaal gaan word deur buiteparlementere optrede, en daarvoor is die kanse so gunstig soos nog nooit tevore nie. Die O.B. hct die idee Jaat posvat van ek is my broer se wagter. Hierdie gcdagte word al selfs deur die kapitaliste nu.gese, so sterk het dit geword. Maar
hullo is onmagtig om dit uit te leef, e" nt:\ak 'n gemors danrvan soos blyk u1t hulle beho::e>··stelsel van die voed·
se!. J y a~t 'n volledige omwenteling nodig om hie,.die ideaal te vcYwcsen·
lik. Vandag ly die volk hanger te middc van oorvloed en word lewens·
middele nog vir vreemdes uitgcvoer.
Hierdie dingo gaan die O.B.-gedagte
~teeds zte<"ker maak, en die ,omstan- dighede ga.an die verwerpe1·s van ons bc;::insels nog naak laat staan. Die O.B. het vandag die beste brein op ekonomi.,se gebied w:>t die Ieiding
a~ngee . . 4.mptenarc wat so pas deur die regering uitgesl<op is, vind hullc tuistc in ons ckonor:niese raad.
Alma! dink al vandag eners oor die sosiale vraagstukke, en dit is nog net wanneer die leiers eh organisasies teen mekaar gcstel word, dat daar getwis word. Hierdie eenheid buite die partypolitieke getwis, sal 'n mag·
tigc faktor word om die omwenteling tcweeg te bring. As voorbeeld van 'n dergelike omwenteling, maar op poli- tieke gebied, noem spr. die stryd om die goudstandaard. Genl. Hertzog was beslis om dit tc handhaaf en hy was bereid om die spekulasiewinste tc konfiskeer, dog toe het die boere- bevolking begin eis dat van goud af- gestap moet word. Dit was nog maar net 'n buite-pa.rlementere eis en die twee partye het in meltaar se arms geva! - 'n politieke omwemtelinff.
Dit was 'n poging om partyvc!rdeeld- heid te b,owe te korn ten einde die hoof te bied aan ekonomiese ont·
wrigt!ng.
En vandag? Vandag is die kanse nog vee! gunstiger om deur buite·
parlememere optrede die regering tc skud tot in sy fondamente. Hierdie eltonomiese omwenteHng met die O.B. en sy pbnnm·aad vooraan, sal k·om uit die boe'rcbevolking en aan•
sluit by die arb-eiders om so te groei tot £<en groot mag. Na die vorige oorlg het die boere nog die arbeiders gaan skiet roe hullc in verset gekom hct. Hierdie keer gaan hulle onder O.B.-leiding saarnwerk en oorwin.
Elke dag vorentoe word die om·
standighede meer gunstig vir hierdie buite-parlemcnterc optrede. Ons sal binnelco'rt 'n blad in clkc provinsie he, en ook het die O.B. reeds m:>.Sji·
nerie bestei vir 'n dagbladpcrs . .,Be·
sef u u krag, hesef u u voorregtc en ge!centhcde en besef u u plig in sulke omstandighede?" het genl. Smith ge- eindig.
)lnr. Dirk Ilertzo; Yan Pretoria sl,ryf:
In die Desember-aflewering Yan ,Kort. en Goed' skryf die redakteur, dr. JijalmaT Tlci(z, 'n stukkie oor enc Sonawr Bilbo, bttrgcmeeswr van die Amcrikaansc hoofstad Washington. Elt haal aan daaruil: , ... die boere was bitter daartcen gelmm sodat !Iul- Ie selfs sover ;:-e;;:ann hct om die dip- baklte met dinamic[ te ,-ernie!. :'-laar Dilbo het pal gesta:tn en hulle moes dip. Wel, toe hy hom hierdie keer weer as Goewerneut· vC'rkicsbaar stel.
hcl nl die bocrc teen hom geslem.
,,Eienaa.Tdig is llil dus, dat t•oc hy werklik 'n slap gedocn hec wat in be- lang van die sta(lt was, diL hom dir
\'Crkiesing gekos het''.
Die geagte slnywer noem dit .,-eien·
a:trcli'-':". Persoonlik heskou ek dit as ti~)ies yan hoc ·n staatsman met con!~e mate van vcrantwoordelikheids·
bescf daur die demokr.:\sie verongeluk word. :C·it is onnron!. so vcrstandig :1s om tc vedang dat 'n pa sy kind se
~ocdkGuring moet Jo·y om hom kaster- olic in te gee as hy sick is.
Of dit nou 'n bevel is om te dip teen boslulse in "' mcrika, of grond te bewaar teen vcrspoeling In Suid·
.\frika, -of belastinzs tc betaal op oorwiuste waar oolml, geen maatreel
,,.,~tt nie omuiddellike resultate laat hlyl<, sal ooit populi~r sonoeg wees
0m vir jou gcmiddelde vers1gtige de·
mokratiese politikus 'n veilige pro!lO- si:!ie uit tc maak nie.
'
D-IE O.B., WOENSDAG, 14 MAART 1945 DBIE
Staat~beleid Kan N ie Lailger Deur
Ole BestePLUIMVEE
Flmla om u PLUIM:VEE, ElEBS en' ander PBODUKTE aan teetvur ls:
Onl'lundige Pr aters Bepaal W e rd
C. M. ELOFF EN KIE.(Edms,) Beperk
\IOBEI\IABX (Poabas 7184) NEWTON
--- ·---
,,Ons kan ni1e rneer fuelaat nie dat dile politiek sal be- staan uit 'n onderlinge stryd tussen partye wat daarop toege- spits
~om rnekaar uit te oorle in plaas van gesarnentlik' <tie ·
staatsw~k te
bevorder", verklaar · prof. L. J. du PJi essis, Ieier van
dieO.B. se ekonorniese front, in ronde1·staande ar'tikel in Die V.aderland. '
t-.__ --- -- _ _ •Terwyl ons dit oor die toekomstige ordening van ons saJllelewing_ gro- tendeels eens is, behalwe dat som- mlge meer ra'dikaal dink as and-ere, is da.a:r tog nog groot v~rskil oor die politieke organisasie wat daar-
by pas. ,
Ver.a·l is dJar baie wat nog dinlt, dat ons die nuwe nasionale samele- wing en die· nuwe sosiale ekonomie kan verbind met die besta.ande poli- tieke masjinerie.
Die redes vir hierdie opvatting is dan b.v. dat hierdioe masjinerie aan- sluit by ons volksverlede mits ons 'n paar vreemde uitwasse verwyder, of dat dit a.s gevolg van die huidige oorlog scevierend die toekoms sal in- gaan. · '
Altwee hierdie redes is egter son- der vaste grond: die parlement~re
partystaat is selfs in sy republlkeinse vorm nie 'n subvere vrug van ons volksverlede nie, ,ma.ar grotoendeels 'n produk van die Franse en Ameri- kaanse rewolusie-invloede van die 18e eeu. Qok is dit nie vir die toe-
·Prof. L. J. du Plessis wat so pas benoem is tot -Ieier van die Osseivu- brandwu.g se elwnomiese front, se:
,,;Ek hct finaal gekies".
' Word Ons VIe-is in See Gegooi ?
Terwyl hnis-vroue ur·elanli in lang tone -voor die slag.Jmlse in Kaap- stad staan ten einde 'n stul•kie vleis -vir die Jmisgesinne in die hande te 'kry, spool die see stukke -vteis op tliestrand_e van Tafelba,ai nit. .
Dit is die @liltuienis -van mense wat beweer daf, bulle self _gesi'en ltet :'h:oe -dat die branders die vleis ann die seestrande uitl~·wer.
mt-blyk nit na-v·raag dat me-er ·yJeis nan skepe gelew.er. word as wat -vcrbruik limn word. Die -vleis wat op llie st.ronde uitspoel, is 'glo ou voor-
rad.e wat oor-boord gegooi wo~ wanneer varse ingeslce.ep word.
So'n .dit waa'r' wees dat die Snmts-Pnrty~ewind die ,\:frilmneTvollr sy 'VIeis ontneem ten .eind·e VRATE-voo~ratle aan Empire-sltepe en -troepe
te voorsien 1
koms i v-ersekerd nie. Inteendecll in hleroie krislst.yd werk dlt alleen nog ontdat ·dit nte meer werk nte, nog in Eugeland, nog i~ :\.nterilta, no,g ook in Suid-Afrika.
WEN VELD
En mee'J' en meer begin die gevoel nld wen dnt dit nie meer lum w,erk nie. Selis ons Suid-Aftiknanse rege·
ring se hem·onningsgesinde amptena- re en ondersteuners be-gin blykbnar
~sef dnt al Jiulle pragtige ltervor-.
mi_n_gsplanne gesaboteer word dear die on~teuelde ,en ,·erwarde teestantl Yan bot-sende belangegroepe wat lm· ' pifaal .en stemme belreer.
Wel is daar waardevolle elemente in dle ou stelsel wat ons ~ie graag s.ou. wil prys gee nie, soos die reg van 'n man om s~ eie lewe in sy eie kring te ilel, die reg van allerlei gesonde !ns.tellinge •e.n organisasies om bulle eie bestemming na eie aard
· uit te I ewe, die reg v.an · die volk om invloed op sy regering uit te oefen en ontslae te raak van ongeskikte ge- sagdrae•·s.
](aar groot -veranderinge is nood·
saaklik. Ons kan b. v. nie meer toe- laat nie a·at die politick sal bestaan uft •n onderlinge stryd tussen partye wat darrrop tocg;e-spUs is om melma-r nit te oorlC in, plaas tan g.esaamlil\
die staatswerk te benrder. N og minder lmn toegelaat word dat enige inwoner van die land geregtig sal
"lv.ees om segg.ens'kap uit te oefen in die IVOlkspolitiek terwyl by moontlilc 'n onverbiddelike volksvy,and en ·n permanent.e volks'Vreemde is.
1'erder lmn die suu\ltsb·eieid van die toelilems nle me~r bepaal word Ueur onkundlge pnrlell\entere praters nie, maar a.lle.~m d:eur persone wat ·bewys selewer ~t dat lmlle in enige v.e-rtal{·
ldn,g gesaghebbend en persoonlilc in·
tlem betrokke is.
Dte noodsaaldiloo omsetting van ons sn.melewing sal -vereis 'n vaste hant\, 'n ltelder hoof en In onver- deelde hart, maar ooJ~: 'n n011e saamwe'rldng en voile onderlinge -vertro11.e tt1ss·en die staatshoof met a-1 sy ond.e-rgesldktes en die· voll'
a s
geheel in sy -verskillen.de Iae en"\'ertakkinge. ·
VOL~SLEIER NODIG
Dit b-e.teken dat on\ 'n volksleier nodig het en 'n volksbeweging wat as eenheid met hom saamwerk oro die l>=>litieke eenheidsbeleid uit' aile vertaltkinge van d~e volkslewe te voed en weer in .~1 daardie vertakkinge toe
;te pas.
So-iets kan ons aileen kry wanneer die ou politieke organisasie 1finaal sy bankrotskap bewys boet en die nood van die nuwe tyd tot gesaamlike ]{risisaksle dwing; en dit sal kom nee, dit 'is' alreeds op koms. '
Immers, om ons maar tot Suid- Aifrika te beperk, di.t is duidelik dat die huidige regering besig is om .in- melcaal' te StOlt, en ongetwyfeld sal die eerste windvlaag van die na.-
·oorlogse ellendoe die proses v•:>ltooi.
En wat dan? Op sy kunstigste vi\' die bestaande stelsel k.a.n die opposisie dan die regering oorneem. Maar hoe lank. sal die bly staan, gesien die feit dat by, afgesien van tydelilce ,vol- magregering" op oorl·:>gsmodel en die miskien moontlike vervanging van goewerneur-generaa.l deur president, beloof om die bestaande politieke stel-
·Sel in stand te hou? ...
Dit beteken tog seker da,t hy geen luagtige stap sal durf doen nie, uit vrees vir die •opposisie van binne- en buiteland. En as die moeilikhede dan aangroel, soos se!<er sal gebeur, is 'n tussenverkiesing voldoende om hom in ·duie te la.at stort, as daar nie al eerder 'n rewolusie ui.tgebreek het nie.
Maar as hy nie daarin slaag om die
bestaande regering te vervang nia, dan is daar geen parlementere oppo- sisie meer wat ,k.-an intree nie; dog slegs een of ander rewolusionere kom- b!nasie wat sterk sosialisties gekleur sal wees, en die sal ·seker wei baie gou die parlementarisme opdoek.
PI,-i\N<REGimrNG
Een of ander planr•egering is dus onvermydelik om in die naaste toe- konis orde uit die k'llmende chaos te skep. Die vra.ag vir ons is maar net om daardie planregering so gesond moontlik te maak.
En daarvoor is daar v•eral twee wee oop, wat .tegelyk bewandel kan wocd.
Die een i~ om die nasi•:>na.ll-'1-gesonde clemente ryp te maak vir die nuwe
tyd · wat aksie sal vereis in aUerhan-
de vorme en van baie radikale aard, ryp vir nuwe dinge soos 'die ou Ro- meine ges~ het, en om hulle geleide- lik vir di·e aksie-~yd te l(onsolideer en om dieselfde clemente te on~·ani
seer vir eenvormige parlementere ak- . s:e die c•:ll'winning kan behaal ni·e,
maar tog een van tw-ee dinge. kan ver- selter, nl. Of die_ opposisie verhind•er om te gou aan die mag te kom- wat al)een heilsaam k.an werk in die eind-resultaat - ·of hui~· dwing tot 'n g~a-mentli1ie al~:sie waardeur die elelisie gewen ]ran worn met die docl ' om die heW. parlementarisme langs ·
konstitusionele weg op te ruim, so·
dat die pad oopgemuak lian ·word 'l'ir die noodsanlllike llervorming, wat in genl. llertzo,g se r.eeds genoemdo boodska]> soos voJg· saamgo--mt word:
I
11llerskepping op die basis van 'n Ol!ristelik-Nasionnle,_ Re}mbli1teinse gesagstaat... volgens begiusels ...
'f.an 'n Suid·Amlutans-nasionale en -sosiale aard, wat slg aan}las by die ... QpYatting.e ... van .die Afl·ilmner·
-volk ·en wat streef na die hoogste- en mees algemeen uitgebreille mate van voll;:sgeluk en voll~:swel'vaart,
beide geestelik en stoilik.''
Ten slot.te word die le,ser versoek om aan te neem, wat \Vaar is, nl. dat die skrywer hiervan geen Smutsiet of Hertzogiet of Malaniet is nie, geen politikus •:>f nasionaal-sosial.!fl nic,
m.~ar 'n professor in staats- en regs- leer wat nog nooit iets anders wou wees as Afrikaner, Republikein en Calvinis nie, maar wat op die v-ersoek VjLn dr. Malan om te kies tussen die Herenigde Nasionale Party en die Os- sewabrandw.a:g sonder twyfel finaal laasgenoemde gek!es h•et.
~ KOMDT.-GENERAAL QP STELLENBOSCH
l)ie J\.ommandnnt-gen.eraal 'en rlie Adjunk-kommandant-generaal s'(lreek
Su.terdag, 17 Maart, om 8 n.m. 'n ''er·
gade'ring toe in die stad:saal van Sfel·
lenbosch.
BOLAND BOTTELSTOOR
HOOFSTRliT '18
PAARL
Foon 984
ONDERSTEUN ONS ADVERTEERDERS
Excelsior Wyne Brandewyne
en
VLAKTEPLAATS-STASIE.
Posbus 1 - ·Foon 90Z Tel. Adr.:_ EXOELSIOil.
Aan EXCELSIOR Wyne is toegeken drle Silwer bekers en verskefe Eerste Pryse op die Jaarlfkse Westelike Pro-
vlnsle ~e Wynskou.
PR II:"S J, YS :
\Vl'NE:
Speslaal (Soet) 2/6
Wit Jerfplko . . . . . 1 1/9 Rool J'erlplko . . . . . . . . 1/9 Malmsey . . , . . . . . . . 1/9 Wit Soet Muskadel . . . . . . 1/8 Soet Port . . . . . . . . 1/8 Port . . . . . . . . . . . . , . 1/7 Pontak . . . . . . . . . . . . 117 Worcester Hock . . . . . . . . 1/7 Spesfale Sjerrle (Sc eterlg) . . , . 1/7 Sjerrle . . . . . . l/6 BltANDEWYNE:
A 1 . . . Boegoe .. •.
LIKEUilS:
. . . . 8/·
7/6
Kersle • . . . . . . . 6/6 Yan der Hum . . , . . . . . 6/6 Creme de Menthe (Pepperment) 7/6 JENEWER .. . . . . . . . . 7/6 JENEWER-LIKEURS:
Lemoen • . . . • • •. . ,
Suurlemoen . . . . . . • . . 7/6 7/6 JLLVEKRAJU (Cocktail) 4/-
11/- 8/6 8!6 8/6 81- 81- 7/6 7/6 7/6 7/6 7/-
l\IOSKONFYT .• 1/6 6/6
(In karbae aileen) GELIEWE DA.AltOP TE LET. Klfanto kan voorsfen word van enigo aantal · bottels van enlge soort wyn, brandewyn eo llkeurs, mlts d!t 'n kfs.sle van 12 bottels Is. Moskontyt egter, word net Ia 12 bottels en 4 gelling hoe- veelhede verskat.
Bestelllngs word slegs Ultgevoer KONTANT, andersfns sal bestellings na die naaste staste gestu\11' word.
Die volgende deposito's moet bestellings ver·
gesel nl. 20/- per vaa·tlle 10/- per karba. en
f!t- per klssfe -en bottels. Genoemde bedrae sal vergocd word sodra lei! houers in goele toeste.nd terug ontvang word, spoorvrag be- taald na Vlakteplaats-stasl~.
WA.NNEER LEil HOUERS TERUGGE-
S,l'UUlt WORD, l\IOET' ETDI:ETTE NIE
VEil\VYDER WORD NIE.
IS U liAR BAlE BESKADIG IN 'N ONGELUK?
Bring dlt na. ons en slen dJe resultaat ! !
ROELOU BARRY (Edms. Bpk.
ROBERTSON - l\lONTAGU - :l:lONNIEVALE - LAlNGSBUR<1 • .._
Ons spesfallseer In bakwerk, vera! ongeluk en megMliese herstelwerk, en smeer van Agente vir: Ford, Firestouebande en Plaasgereedskap.
VINNIGE EN DEEGIJXE DIENS GEWAARBORG.
Afgesien van moeilike omstandighede
-:'het ons groot voorrade wat ons instaat stel om die kieskeurigste man te voor-
• sien van ' n netjiese pak klere. •
V J\N Z \'LS
n'n~: KLEREMAKERS
DIE / PAARL
Karre.
Alornbekend tJir hul opregte en billike behandeling
Skryf
ommaal'!orms.
IDIE O.B., WOENSDAG, H J\.!.AAR'r J!l45.
Uit Eng e l and
.,El< is nie bcrci•l om toe te laat dat llrittanjc IJcpcrl• word tot minder a l>Y onmlddellike ,·ciJigl•eidsrescrwes aau 'ocdscl ~en olie helwl"e in gcnlllc waur !mile sekerlili en spocdig n:nnng 1\nn word nic'', hct Churr.ltill kort gt'lcdc in clie llritsc parlcmcnt gesc. Hiermce het by 'n mantstaf necrgele waaJ'\':>lgens die B:·it"c bydrae nan lewensmiddelc tot
sr
bondgenote beperk word. Ann dia onmiddell!ke voedsclreserwes \'an die land s.:tl nie gevat wol'li nie, lui die versekel'ing aan die Br!tse volk.Hicrdie rnaatstnf in 'n kapitalistiese land kan deur die Suid·
Afl'iknanse burg'Cr bejei:in word. Behal we dat dit Britse tradisie 1S
om sy eie volk saver .as mooontlik te spaar in tye van oorlog cleur Iiefs die hulpvolltere voor .tc stoat op die sla.;veld, moet hierdie aan- gekondigde \'Oedselbeleid ook toegeskryf word aan die feit dat die Britsc kapitalis darem nog di6 mate van ewewigt!gheicl behou hcl dat by beser da,t lly sy manneltrag vir die duur van die oorlog <.L:nem te ete moet gee iudien hy iets uit hulle wens te kry.
GEJ,D NIF. TilER
So 'n bewecgrede geld naluurlik nie in Suid-Afrika nie, \·;ic-
se oorlogsmotief, soos verteenwoordig deur 'n party, in die ecrst.c plaas ge!·ig was op slaafse Empirc-dil'ns. By ons besiaan da:.1r dus geen behoudende oorweging soos die wat Churchill aangekondig bet nie. Tir Suid-Airi!ca, soos rerteeuwoordig deur 'n poUiiel.c )Jart:r, maak •lit geen rer. Jill oi .danrtlic Empire-dicns iu tcrme Ynn mam•c·
krag dan wei in terme ,·nn •n seliopgclcg<le ;oll•srns ter cr.e van die Empire gclewer word nie - solnnl< dit ma:1r diesclidc loi
;an llritse stantsmannc iuoes. Daarom dat die partrpolitieke ower·
heid In ous lnnd in stnut is om 'n dreigement ·rnu Amerikn dat as ous nie 85 perscnt Tun ons rocdsel uitYoer nie, l•r geen blildties rir die 1lilYoer mn dnnrdio S5 persent -roc.dsel sal lcwer nie, we'rlilik as 'n <1rcigemcut op te ueem en berei1l is om terwille Tau die blild>!es die gcrmagde TOedsel te lewer, sells nl betoken dit hon- gersnood in die lund!
Hoe dit ook al sy, die volk van Suid·Afrika sal dankbaar waes ·:lS hy maar net hierdie kapitallsticse maatstat' wat in Eng:!·
land geld, op homself toege),)as kan kry solank hy uitgelewer bly ann hierdlc par.t.y wat hom van die ander slegs daar!n on<lersk~i
dat hy op Bl'i.tse in plans van Afrikaanse of werkcrscntiment
~·.angcwys is oru in die kussings tc kom.
••n••••••-••u•·•n•••• '•• .. ·~•••••••••••••••uoo .. -:",,.;,.,, .. ,,,,, .. ,,,..,,,,, . . . , ... ,,,, .. ,,,,,, ~oooouoo••--••
Gt•oot moontlikhede vir die Ossewa- brandwag in die generanlskap van De Aar, wat. ':1 bnie uitgestrekte gebied dek, word in die vooruitsig g-estel deur gcn!. J. de Yos, stafhoor ,·an d!e
Or~:misasiehoofkwanier. nadat by so pas teruggckeer hot ,·an ·n besoek aan hierdie omgcwing. Gen!. De Vos ,·erklaar dat daar -oral oodanks 'n drukkende droogte groat belangstel·
ling in sy vcrgaderings gestel is oak deur mense wat nie aan die Beweginl!
behoort nie. Ily ltel ool• g-cleentheill gehad om met hnitestandcrs in ann- raking te 1-om C"n wns "'e1·ras om to mer!; hoe hicrtlie mense die belei1l Tan die Ossewabrnndwng - iu bnle gen1lle oubemts - nnnhnntl'. Dlt Is 1lnn ook Tnnseli'sprclientl dat groot g,!l'tnlle na die Ossewnbnmdwng snl stroom sodru bulle lwnnis maali met ,die amptelilw belei1l ''1111 dio fi(lwe·
ging, mtL denr ulnwl aange,•oel wor1i liS dlo euigste OJJlossing.
Genl. De Vos bet in sy toesprake beklemtoon dat da.ar 'n verandering aan die kom is. Die huidige stelsel van bebeenade ens. is alles voort.e·
kens \'an so 'n verander!ng. Dit. i;, dus nie mear 'n vraag oi daar so 'n ''eranderlng sal pla."\svinl ule, maar boe en deur wic dit gedoen word. Om te Terhoed dat dit 'n kommunislies.c ,·erandering sal wees, meet daar in die ecrste plaas eenheid onder die blankes \'an ons land bewerkstellig
word. Dit "il die Ossewahrandwa!;
berC"ik deur S)' Jlarlcmentere Toll•~·
iront wat ecrs die Airikancrvoll~ iu gebeel wil h~wceg tot snmewerldn~,
waarnn auder oplosbare clemente Tanself sal toetree. Die O.D. se beleid was dan neg steeds om nader te trei;
en niemand ,,·r:g te jnag ni<~. So 'n beleid meet lei tot eenheid. In die f we cue plans moet die pnrtypolitiel;
omTcr gewcrp word. Dnar sal moet weggebreel• word Tan die foutc nm clie one en 'n nuwe orde gegrond op sosiale geregtigheid moet ingCYocr word.
Gen!. De Vas was vera! ingenomc met die goeie gehalte offisiere wat 11y aangetref het. Hy het naamlik ook geleentheid gehad •om met die offisiere van die om! iggende plekke in aanraking te kom. Op Hopetown by voorbeeld bet die kommanclant 'n organ!sasie feitlik uit niks opgeb<lll wat reeds so heg is dat da.ar geen partypoliticke organisasie meer be·
slaan nie.
GESLAAGDE Ul'l'S'l',\I,LlNG Petrus van Emmenis se tentoonstel- ling van skil<lerstukke, in K.:latlsfad, waarvan daar 'n aankondiging in ens blad verskyn bet, was 'n \'Olslae suk- ses. Die kunstena.ar is g·oed bekend by O.B.-lede Tir die mooi kunsstukke wat by in die Yerlede aan die Bewe- ging geskenk bet.
••• - ·· Oco 0 0 ' •o•o H'O • ••• • - •• •ooo• • -•- • • • • #''' ' ' §?
Dot IB®~~al om Bli] Die
Adv~tr~~eF
::lfel'. Syhin 'l'homas ,·an Henrystraat,, Bloemfontein, skryl: . . . . . . . ,Ek wil u on u personeol hedanl• Yir <lie nitstel•endc dienste anu lilY gclewer. Tullo en lnlle nm my IJiente het ek te llnrtke a~H• flie a11Yerteusie wnt elc in n bind geplnas h.ot. El' was "\'ir •n panr wel'e op
·yaknnsie gewccs en intusscn het die werl• so vinnig tocg.enecm as geval.g Hll die advortensie In n blad dnt el' non genoo.dsnal' sal woes om (ltc advcrtonsie ,·ir 1yd en wrl tE' lwusellcor",
Die O.TI. is so 'n go·eie ndrcrtensie-mctlinru dat I1y eiutlik f;JWde ly dua"rdenr!
DIE O.B., WOE NSDAG,
lt1MAART
194~(Deur Prof. J. A. Wiid) In sy onlangs<' ,·erdediging van die
Ynlta-besluite in die Britse laerbuis het premier Churchill ook 'n paar gedagtes oor die nuwe wereldorgan:- snsie wat reeds i:1 Dumb:nton Oaks antwerp Is, kwyt geraak. Hiervolgens sal die verna:~mste las om nede en
\'elligheid te handltaaf op die skouers van die grootmoondhede rus. By die samestelling nm die nuwe wereldor·
gan!sasie meet dan r, volgens Church·
ill, met hierdi·<l spesiale \'Crantwoor- clelikheid van die grootmoondhede re- l:eniug geltou word.
Die Bl'it.se premier se bcklemtoniug van die , ''arl.L:tamste las'' en die ,.spcsialc verant.woordelikheid" wat Ol) die skoucrs van die grootmoond- hede t·us, sowel as sy verwysing ua ,<He mocilike kwessie van slemprose·
dure," is insiggewend. Dit is duide- lilc clat. die g'r•oolrnoondhede - daar snl ma.:tr glo drie van bulle wees na di·o oorlog-wnt die ,vernaamstc las'' en die ,Sl>esiale VCl'lll1lWOO!'delik·
heicl" drn, o:>k die hoofseggensknp sal h&. Ouder die ,moeilike kwessie v:~u
stelllJ)l'Osedure'' UlOOt ons Yerstaan die swettcrjoel klein staatjies wat die
"I em l'l'l' in die nuwc wereldorganisa-
sie ;:-aan wees. Elkeen ,·an die drie grootmoondhcde t.w. die Sowjet-Cnie.
die \'crenigde State Tan Amerika e:1 Groot-Brittanje is dan ook op die oomblilt besi;; om son)al \'an hierdie , stem,·ee'" ,·ir homself te werf as maar moontlik is. Dat dit by hierdie) werwing en gebruikmaking van , stenwee" nie die ,·rre l•euse en die nve wil ,·an die klciu Talkies is wat die deurslag gee nie, soos die letter en di•o ;;ces van die Atlantiese Hand- ves iu die vooruitsig gestel het, maar die magspolitiek van die groorruooud- hede, !)ehoort reeds nou al vir clteen wat uic s!·enclc-blind is nie duide!il(
le wees. Vaudaar dan ook die Yalta- besluit dnL verteenwoordigers van al die uVcrenigde Volke wat teen 1
~Iaart l!l45 oorlog verklaar h>et teen Dtlilsland of Jap.:ln en wat die ver- 1\laring van die Verenigde Vo1kc se (Yalta) konferensie <:mderteken beU', die komende konferensic in San Fran- cisco sal bywoon. Die konferensie van San Francisco word dus as lokaas en as drukmiddel gebruik teen die klein SL:J.atjies wat tot nogtoe pro- beer het om 'n ei·e slandpunt teo opsigte ,·an die oorlog te handhaaf.
DIE )lOEII.II~E KWJ·:SSIE Y.\.X S'l'BlLPlCOSEDt:R.t:
Dit Is moomlik dat ,die moeilike kwessie '"an stemprosedut·e'' waan·a:1 Clmrch!IJ melding maak maar waar- o:>r hy geen inligting l'erstrek nie, l.wofs.:taklik van tweel'lei aard is.
Eerstcns is w;tarskynlik die vraag
\'an stemreg in die ouwe wereldorgn- nisasie. \Vatter afhanklike of hali·
outonorne ge\\-estoe sal stemgeregtigde lcde wees 'I Sal die verskillende Sow- jct-republieke en onmondige Bdtse lwlonioes soos Rhodesi!i of l•'ranse ko·
lonies in Afrik<t soos Algiers en Tu-
nesi~ stemgeregtigde lede van die nuwe wereldorg.anisasie wees?
Belangril,er as di-e vra.ag van lid·
ruaatskap is waarskynlik die stempro- sedure in die nuwe wereldorganisasie self. Ons kan aanneem dat hierdie llUWe wcreldorg.anisasie WRarskynlik
uil twee dele sal bestaan, nl. 'n ver·
gadering (assembly) waarop elkeen ,·an die \'erenigde \'olke sluing sal he en 'n raad (council) waar die drie groounoondhede die hoogste ,,·oot·d sal ,·oer. Op di·a ,·ergadering sal ber.:ladslaag en besluit word maar die uitvoering sal by die rand berus. Dit is moeilil{ denkbaar dat die stem- prosedure in vergadering en rand d!e- seltde s:tl wees of dat ·n bcsluit in die een or ander liggaam met 'u gewone mccrdcrheid \':\1\ stemme aan- gcneem sal word. Indien dit s-o was dan sou Churchill die k"'cssie van stemprosedure ni•e .,'n moeil!ke'' ge·
nocm hot nie. Dit lyk waarskynliker clat elk van die dl'ie grootmoondbede in die nuwc w&reldorgan!sasie sy eie magsposiesie teenoor sy medelcde sal probeer handhaaf. Dit sal ons dus nie verbaas nie as ons later verncem dat in die vergadering of in d!e raJ.d Yan die lliiWe wereldorganisasie 'n besluit b.Y. alleen met. 'n twee-dcrde meerderheid of selfs unanieru aang-e·
neem moet word om geldig te kan wees. Dit is in elk gcval haie w.aar·
skynlik dat die .,moeilike kwessie van
stemp~>osedure" by Yalta so serccl 1s dat die eie belange van elk van die drie grootmoondhed-c in die nuwe wcreldorganisnsic die bestc beskerm
~au word. Dat die bcste stemDrose- dure in die geval van wet·klike en ernstige belange-botsings tussen die grootmoondhede ·oak tnaat· 'n gebroke 1·iet gaan wees, stann ewewcl nou reeds ,·as.
DIE l'OOLSE DmU.l\.EL NOGEENS In Chu1·chill se ,·crded!g!ng van die YalL:t-besluite voor di-e L."\erhuis word a.m. die merkwaardige hoop uitgespreek ,dat dit vir aile Pole wat ·onder Britse bevel gcveg het, moonilik sal w·ecs om, as hulle dit begecr, die burgerskap in die vry- heicl van die Britsc ryk te Ycrwcrf''. Vir Poolse patriotte - en Poolse pa- triotisme kan erg bartstogtoelik woes - wat nic knn begryp dat. die Brilse waarborge van 1939 aan Pole nie rueer bestaan nie, dat die Britte in 19·15 n·<>g minder as in 1939 in staat is om hiCJ·die waarborgoe uil te veer eo dat die Poolse Mfere vandag geen Britse nie maar R ussicse aangeleent·
heid is, sal hicrdie aanbod van Churchill verbyst•erend wees. VIr bierdie Pole wat die magsverskuiwing in Europa nie begryp nie maar Poolse ellende en lyding en die Britse waar- borg v::tn 1939 onth<>u, sal h!erdi<!
aanbod ,·an Britse burgerskap en Britse vrybeid in ruil \'ir 'n eie onaf- hanklike Poolse burgerskap en Poolse vrybcid niks mindcr as grenslose llritse domheid en arrogansie wees nie. Hierdie Pole bet seer seker nie in 1939 die wapens teen Duitsland opgeneem nioe om Poolsc burgerskap vir Britse burgcrsl\ap te ru!l uie. Dit is aileen Pole wat dcur wrede ont- nugtering nugter geword het, w.c.t vandag noodgedwong-e met 'n knop iu die keel en 'n traan iu die cog bier- die vcmed·erende en bcledig-ende nan- bod van Britsc burgerskap sal nan·
,·aar.
Q Sal u ooiL 11 roll;sideual bereik as u nie n cuit:>Stc mondshtk help nie1
B E lANGR~K lE VERGADfERING
Stad~a~ l , St~ll~nbo~<ehj) SA TERDAG, 17 MAART
om 8-uur n.m.
Spr1 ekexs:
K OM.-GEtVL. DR . } . F. } . VAN RENSBURG.
A D}Vl\'K-KO M.-GENIL. ]. A. SM.lTll.
(O.B. - blaasorl•es,
Kaapsta~sal optl·ee) . ALLE BRAND.W AGTE: OP U P OS!
EN BRING U BELANGSTE LLEND E VRIENDE SAAM.
r
D.J~_O.B...:,
_ WOENSDAG, _14 .
M-~-~R:_T_1_945Vrystaatse Vroue Trek Laer aan Valsrivier
I
Bostaande foto's is grepies uit die
~eslaagdevrouelaer wat van 13 tot 16 F ebruarie naby Kroonstad gehou is.
NEEMTOE IN
POPULABITEIT
VYF ...
LINKS staan die netjiese noodhulpafdelin.g wat verantwoordelik was vir , die gesondheid van die Caer. In d (e MlDDEL is die ere-wag wat die K.G. by sy aankoms verwelkom het. aan die punt van die brug. Saam met die K.G. stap die Hoofv rou, genle. mev. C. Meyer. REGS is die hooftent wat bewaak word deur ttcee wagte wat flink op hul pos staan.
IN '5 VEBANDEBENDE WIRELD
V erslag van Vrouekamp
Die Vroue van Gebied C he.t vanaf 13 tot 16 Februarie 'n baie geslaagde kamv 101] die w.alloe van die Valsrivler te Kroonstad gehou. Die lloofvrou van die Gebied, genl. mev. C. Meyer het self die bevel g>evoer.
Die Erewag, ondet· bevel van wag- hoofkommandant D. Wolfaardt, het die kamp bewaak, lerwyl · die vroue
&elf 'n fllnke .wag "Vir diens in die kamp geVI!lrm het onder ~eiding van hooflcommandante Van der Merwe.
Dan was daar 'n noodhulpafdeling, onder bevel van ast.-hoofkomm.andan- t-e Van Rooyen. Drie vroue, ast.- hoofkommandante ,Groenewoud en Brandwagte Dippenaar en Wernich, was verantwoordelik vir die kokery.
Ds. Bosman van Kroonsta.d het die opening waargenoeem deur skriflesing en gebed, waarna genle. Meyer wei- Iromswoorde tot die 130 kampeerders gerlg hoet, asook die Volksorgoffisier en die Generaal van Generaalsk.ap 7.
Speslaal is verwelltom dr. Jeanne Rousseau van Bethlehem, wat saam kampeer het en vrywillige diens in die Noodhulp,tent gelewer het.
Die res van die dgg was in beslag geneem deur sangoefening, 'n lesing deur dr. Rousseau oor tuisverpleglng, en, in die aand die verooning van die rolprent ,,Die Ontwaakte Afri- kanerdom".
Die volgende dag het die vroue 'n
Poli~ieke Slagoffers van 'n Partybewind
Ond·glllnJ. F. A. Coetzee Is op 4 Nov. 1941 te i\Iellville, Jo- hannesburg, g,earreste.er, wnar hy •n generanl vnn die O.B. was, en gern- te·rneer. In A11g. 1943 op pl.ansparooJ uitgelant. n1aar vandag t.erug in Jo·
hnnnesburg waar b:y 'n betrekking kon aanvaar.
,Eli sal my mede·Ai'rlkaner nie in dLe stryd verlant en hom nie aan die vyand uit.lewer nie''.
voorlesing gehad deur dr. Meyer, me- diese dokter van Kroonstad, sowel as deur dr. Rousseau.
In die middag was daar 'n demon- strasie oor die ma.ak van wolknope deur ast.-hoofkommandante Grobbe- laar. Na die aankoms van die hoof van die Volksorga(deling, genl. G.
Cronje, hl(lt hy sy eerste lesing gehou oor die betekenls van volksorgwerk, met 'n voortsetting d.aardie aand.
Kommandante Prinsloo bet gede- monstreer oor die maak van sonhoede, leergordels oen ander leer ornament- jies. Die K.G., Adjunk K.G. J. A.
Smith, febietlsgeneraal C. L. de Jager en genl. Kriek van die O.B.-W.ag is in die Kamp ontvang. Bale indruk- we),!:kend was die erew.ag wat die vroue aan die end van die hangbrug gevorm het, die vlagparade en die verwelkoming.
Dle A.K.G. het gas~ ons staan op die drompel van di.e verkryging van •n dagpladpers wat van groot betek.enis
vir ·dle propagerlng van ons idees
sal wees. Ons sal aile mlddels aan·
lvend om 1'8D dJe Emplre·aanbangers
ont~Iae te raak.
In die aand bet die K.G. gepraat, en ~ral gewys op die groot gevaar van die kommunisme. Die La1!r is verder toegespreek deur dr. P. J. Meyer, wrn. hoof van die Arbeidslaer.
Die kamp was ook 'n groot fin.an- slele sukses. Die volgende persone wat onkos~e gehad bet i.v.m. die kamp het bulle Ueks weer teruggegee om In die Noodhulpfonds ge11tort te word:
.Ast.-)loofkommandan.te Groenewoud,
~5; hoofkommandant Van Niekerk,
£10; kommandant Pretorius1 £4 •an kommandant Ferreir.a: .£7-10-0. Ast.- hoo(km::qmandante Myburgh het as kwar:ticl-meesteres opgetree, en haar bale flink van baar taak.., gekwyt.
Die moo! bedraggle van £81 kon aan die Gebiedsgeneraal oorhandig word om in die Noodhulpfonds namens die Vrouekamp gesbort te. word.
Spesiale melding moet gemaak word van die uitsiekende dienste ge- lewer deur Ast.-hoofkommandante F'erreir.a, hoofkommandant Van Nie- kerk, komdt. Ferreira en die Kroon- stad-Jrommando's.
BOEREJEUG W AKKER OP VRYBURG
Juegh•oofkomdt. L. van der Mer- we, van Gebied C, maak in sy ver- slag melding van die uitstaande di.en- s.te wat deur die Boerejeug van Vry- burg gelewer word. Jeugkomdte.
mev. M. C. Wessels hou met behulp van die Boeredogters . elke tweede Vrydag1 'n kafee op die dorp (die
1and~r Vrydae hou die 'troue-komman- do dit). Hiermee same! sy gemid·
deld tussen £10 en £12 per maand in.
Jeugkomdt. A. B. Woessels is fluks besig •om met sy seuns die eie kamp- terrein te verfraai. Daar word ge- hoop dat die kaart en tra,nsport van die terl'8in binnekort In l die hande van die Boerejeug sal wees.
SPRINGBOK MEUBELS
Die HUIS en KA.NTOOR --MEUBELEERDERS
Ons bled aan Meubels vau Kwalltelt teen billike pryse.
BESOEK ONS OF SKRYF OM BESONDERHEDE.
J' ictoriaweg 171 WQODSTOCK.
Ta·kbesigbeid :'
\
Jan Phlllipsgebou, Lady-Greystrnnt, PAARJ,.
Foon 929.
Suld-Afrlka ontwlkkel snel. Groot na- oorlogse ultbreldlngskemae deur Sta&ta- departemente en nywerheldaonderne·
rnings sal nuwe voorultalgte ann OP- GELEIDE manne bled.
7fommondtp
-SIGARETTE
ROND OF. OVAAL&HU7S
Ondersteun
.On.-;
Adverteerders IDF.FfiGE
SOMERSHOEDE
in groot . verskeidenheid
by
Parow 1e Hode:me DA.J[ES.MODISTE Vooxttekkenveg- PAROW
Manne
n!e - en u hoef ook nie. Die gehelm van sukses I! In OPLEIDING opge- a)ult.
U kan vandag die beste opleld!ng be·
.Manne en vroue met amb!sle het dlt kom wat nog oolt In Suld·Afrlk& a.an reeds opgemerk - hulle berel bulle lemand a.angebled Is - opleldl!lg o11der NOU reeds voor te11 el11de die betrek- deskundlge Ieiding van voltydae en king wat wetvaart meebrlng, te kan deeltydse lektore van dle T.A-K.K. - oeklee wa1111eer dle gelee11theld hom Afrika se grootste en suksesvolste kor- aatlbled - 'n goe!e poals!e, geld om respo11de119tekolleges. Ho11derde studen·
goed van te teet, ve!llgheld vir hulself te van T.A.K.K. beklee reeds !llvloed-
en hul ge~~tnne. ryke en goed besoldlgde betrekklngs.
wat doen u daaromtrent? u wil nle U lean In bulle sukses deel as u NOU argter'bly by jonger, energlcker m&nne h&ndel.
Skryf om PROSPE[(.TUS en VRY advies vir toekom'splanne.
TRANSAFRIKAAN'SE
KORRESPONDENSIEKOLLEGES.
Departemeat O.B., Bna MO, PB.E'rOBIA.
8013-1
-
'"""~ '"
wa.arby tngelyf 1S Un!Versltelt.s·
ttorr.espondenslekursusse (Edlns.) Bpk., Pretoria en Helpmekaar·
Korrespo11denslekollege T.o., :Jo- hannesburg.
Geklassifiseerde AdveYteu sielJ
TARil:Jo' \'IR GEKLASSIHSl:t.:RDE .\DYERTE."SIES:
llandeJoad,·ertcnblc~: 3d. per woord, mini·
mum G/· peo· plasln~;.
Persoonlflcc .\d\'ertcn!'ic~: 2d. per \.\'oord en
&d. vll' elite ll!~onderl!ke versre~l-minimum
•1/· rer plasln{;'. Adverten•legelde is strang voo•·u!tbctasluaur. Stuur a-dvertensies ar.u
~~':{:sing Edms. Bpk., Posbus Hll, l<auJ>·
ISTEiiESOt:LO. (Streng vooruitbetaalbaar.) Ueur 1\.ommnndt•: G/~ per jaar. 3/- per hdl:J:<«r.
Sic tJeur 1\.<Jmm..&aulo maa.r dirt~k by Voor·
:-ol~g Edml). Bpl<.: 101.. per ja-ar. 5/· per halliaar.
.\.drc,,·crot~tlc·rinb: 1/- per adresverandcrlng.
(iEllOOWl'E
PRI:-1~1.00. Op 23 Fab:·uarle lg·15 Is aan mnr. eu mevr. ,1. M. Prinsloo. !3cthal, geskenk •n frln 0. B. -seun. _:,toedc.- en 5eun se•ond.
ELOI'l•'. Aan Dr .Gerrie Eloff, Johan.
nesburg, maal< :-.:oas Prinsioo bekenct dll:L hy ook rlou, secten 23 Febr. l!H5, c!ie vader van sy v!~rde seun ~:cwon:1 het.
So lcwc d:c Oss~wabrandwa.g.
Lank lewo ons Kommandant·Generna.l.
K
un~us In Jtul.shouflkunc!e:- Vir a lie JOn&dames en hu!svrouer.s nou SC'recr. Kooklmns. l{ler~ Skoonmaak, Huisbestuur, e!ls., ens. Volle bc•onderhede ,·an: uo.:rotcry Korrcspnndt·n:,lc J\nJic~c. J•osbos 10. ~oont
bru;:. 1-'nttht:fstruom.
J.tUWEl.IK
'I'OJ\tJ,I,,1SO.N-o\J.\IUTZ. - Die huwelik~·
beves(lglng vnn AINta Amelia (Hetla) Tom·
lin::;on. ctoJ;tCl' van mnr. en mcv. Gordon Tomlinson v~n \'rcdefort en Fra-ns (Franko) S. J. ~Iarlu ,·an Standerton vind (D.V.) plans in die Cercfo:-meerdc i(crk, Potchefstroom, op Saterdas. 31 :>Iaan 1945. om 3 n.m. Geen
;>laaslike kn"~ljles. '-'riende van '-'re<le!or~
Dorp en Dlstrlk word hie:ceur l:a:tlik ulq:e·
nool. Telej:r:l'llmC en ~;elukwense: Royal Hotel, Potehetstroom ( l tot 5.30 n.m.)
l>OOJ>13ERW
D.E YIII.ES. - 1:\a mnande van lyding. 1\ct korpornl¢ J~!t'ntt. cte Vries (gcb. Botes vn·n clle -Benufort-Wcs Vroue-Kom.. sat; hecngcgann.
Onder moell!kc omslandlgbedc was sy getrou.
Ons innlt:e dcelnern!ng met al haar dlcrbare~.
Alla6.
SD!P.\'riBBBT(iiGI~G COETZt:H. - ::->amens die vroue van F1b7 er. Kommltndantc. a;e:.u!g ons htermee ons tn·
n!ge slmpatle aan Mn:-: L. Coeuer, Konins·
Graa. Bochem. In sy O!'lhe:-slelbare verlles
""'n sy eggenote en ons troue Korporale Lettie CO<>tzer.
ll\' ]I EJlORLU[
STA:o>DElt. \'.\1' rtOOXE:-1. - t.f "-fanrt 1939. ScR jaar dal ons moeder, Maggie, en ouma, !'.Hemic. so skiellk va·n ons wcs 1s tc Oudtshoom. :"<lemand ken die sUIIe <lrMfheld en verlan&c.
Ons •al hul name mel e<}rb!ed room.
AI rus hul In die koue &raf.
Jo;n Gods ~oerlhetd nlt:;d roem Die onR sull<.c moedcrs c;af.
Die verlanr;ende Klnders, P. eo )f. )Ulller. P:trO\\'.
(:nOETE
U:-.tnd··'"l:l~ nt.:TTlt: RAS e:> haa.r Egge·
noot. wen ont:..nt:~" verp!aas ts na Kimberley·
distrlk. wll h!ermee al hulle nlende In die sklerdlan<l 'n harlllke ,. Totsiens" toewons.
Lewe die Volksbewcgiug.
PERSOOI\ll.il(
ANI'J::'t''rl·:.A'n:L.JEt: (E<lms.) llroJr. t-'oto·
.. (trnrtc~o werl< v1\.n cntge nard. Uttmu.n·
ten<le dlena teen bllllk•te pryne. Steuo blerdle A!rlkaners: Sponr~ondkns·Grhou, Do VllUcrn-
•tra.'\1 l~. ~nbann~abtut:. Foon 33-3138.
o~DERSTEU~ 'n Afrlkaner·firmn. reeds 40 jaar tot u dlens. Stuur u produktc. plulm·
vee en tewcnde h&o\\ e a an: H. nasson, :'\lnrl\- tl.gentsknp, nrecstrnnt 100. 1\·ewlon.
0
:'-IDERSTEu'N 'n A!rik&nersaaJ.:. A.Swart vir Kruideniers ... vare. cctwnre
"'l!e soort bcnodl~hede. Cnrollncstrntl.t l.lrlxtrm. l'non 36·1819.
P. en 06.
ONMOONTLJR? Waarskynllk Ill dlt t:lnd nlo onmoootllk vir u om u geaondhrld YOI·
komc te hl)nvlo nJe. As u nan eolr;e kwaal ly, ar~csleo vnti boe ern"t!G dlt lo eo or 111t tot blertor M ont:•necollk beskou !~. nkry