Brits Pos www. Brits Pos .co.za
Lees ons & adverteer AANLYN
Ludorfstraat 50, Brits GPS Co-ordinates:
25°38’01.2”S 27°46’44.2”E Tel: 012 252 4995, 012 252 4996, Faks: 012 252 0349;
E-pos/E-mail:[email protected] www.britspos.co.za
R3-00
VAT INCL Established - Gestig1946
29 APRIL 2022
Draai van die seisoen
Dis reeds middel herfs, maar met die goeie reën die afgelope paar weke, lyk dit of dit nog somer is hier in ons vallei, noord van die Magaliesberg in Brits. Vroegoggend is dit koeler, die maksimum temperature laer en die son kom heelwat later op. (Foto: Brits Pos)
Illegal immigrant allegedly a habitual criminal - p3
Wagpos skitter op die
rugbyveld - p12
Willie Eloff, ‘n alombekende inwoner van Brits is Vrydag, 25 Maart 2022 oorlede en sy begrafnisdiens was op 31 Maart 2022 uit die Gereformeerde Kerk Brits, deur ds Jan Louis Lee gelei. Sy heengaan word diep betreur deur sy vrou Hanlie, kinders en kleinkinders.
IN MEMORIAM
BRITS POS – HARTBEESPOORT – ‘n Mag van 95 polisiebeamptes het Vrydagoggend, 22 April 2022 by Village Mall in Hartbeespoort bymekaar gekom in ‘n gesamentlike operasie wat Brits, Rustenburg en Hartbeespoortdam ingesluit het en ‘n totaal van 29 polisiestasies.
Hulle is deur die lugvleuel van Potchefstroom en die die SAPS van Rustenburg se berede- eenheid bygestaan. Die doel van die operasie is om die hoë voorkoms van motordiefstal aan te spreek en ook dwelmverwante-misdaad te ondersoek. Hoë sigbaarheid van polisie is ‘n
uitstekende afskrikmiddel vir boewe. “Ons bedank Brig Johan Marx van die SAPD- distrik en al die lede wat aan die operasie deelgeneem het,” sê Romano van der Spuy, voorsitter van die GPF Hartbeespoortdam.
(Foto: GPF Hartbeespoortdam)
MISDAADBEKAMPING
Gesamentlike operasie suksesvol
BRITS POS – MOTHOTLUNG – A case of murder and another of attempted murder are being investigated by SAPS Mothotlung after a man (38) was shot and killed and a woman (30), was struck by a stray bullet on Sunday afternoon, 24 April 2022, at Mothotlung near Brits.
Reports suggest that the man was outside of Mothotlung Community Hall where he attended a meeting. He was still outside the hall when a white BMW vehicle entered and stopped in the yard. It is alleged that two occupants wearing face masks alighted from the vehicle and opened fire on the man. In the process, a woman was struck in her left thigh by a stray bullet. The suspects then jumped into their vehicle and fled from the scene. Sadly, the man was certified dead on the scene by Emergency Medical Rescue Services (EMRS), while
the woman was taken to hospital for medical treatment.
The motive is unknown at this stage. No one has been arrested and investigation into the matter continues.
Police urge anyone who might have information that can assist in the investigation to contact the Investigating Officer, Detective Constable Tsholofelo Mohale on 082 373 9814 or the South African Police Service (SAPS) Crime Stop
number: 08600 10111. Anonymous tip-offs can also be communicated via My SAPS Application.
All information received will be treated with strictest confidentiality.
Unknown motive surrounds murder in Mothotlung
(Image: nicepng.com)
:$6.$6 :$66(5<
.RPEHVRHNRQVE\
)HQVNRUJHERX(ODQGVUDQGWXVVHQ .DIHHHQ%RWWHOVWRRU
216.20+$$/(1/(:(5
:((58:$6*2('$)
´2QVZDVHQVWU\NVRRVXVHOIVRXµ
According to information received the suspect jumped over the perimeter wall and gathered all the garden tools he could lay his hands on and while busy placing them on the wall, he triggered the movement beam which set off the security alarm. The owner, Frikkie Nagel approached the suspect who then slashed the owner’s left hand with a panga and took off with Nagel in pursuit. In the street another altercation ensued and Nagel fired shots at the suspect. The suspect passed away on the scene and Nagel sustained serious injuries and was taken to MediClinic Brits and had to undergo emergency surgery.
The deceased is allegedly a Zimbabwean citizen, illegally in South Africa. He also had two pending cases at SAPS Marikana and three for housebreaking at SAPS Brits.
An inquest docket has been registered for investigation. At our going to press Nagel’s wife, Sonata, told Brits Pos that Nagel is at home recovering and busy with occupational therapy. They wish to thank Protego, MediClinic Brits, the community of Brits, PPS, MonitorNet and AfriForum for their wonderful assistance thus far.
(No feedback on the case had been received from the Brits Cluster SAPS spokesperson).
On the way, the driver suddenly left the main road and turned onto a gravel road when the passenger in the front of the vehicle pulled out a firearm and held the hitchhiker at gunpoint, robbing him of his cellphone, cash, his bag with clothing and a bank card and demanded the pin number.
They then made their way to the Magalies Petroport garage on the N1N4 Bakwena
highway. They were unsuccessful when they attempted to withdraw the money from victim’s bank account and then took him to a house in die adjacent Majakaneng informal settlement where the suspects demanded the correct pin number. The victim managed to escape and a motorist gave him a lift to the Mooinooi police station.
Detectives immediately launched a search
operation for the vehicle and the victim soon spotted it. Police arrested two males and the female suspect, but one of the suspects managed to flee the scene. Apparently, the suspects on the same day appeared in court in Ventersdorp on a similar charge.
(At our going to press, no feedback had been received from the Brits Cluster SAPS spokesperson and although the suspects appeared before the Brits Magistrate’s Court on Monday, their names could not be confirmed.)
BRITS POS – MAJAKANENG - A woman (35) and Majakaneng resident was on her way to work on Friday, 22 April 2022 around 03:50 when two men, one armed with a firearm approached her and held her at gunpoint.
The robber retrieved her phone from inside her handbag and noticed that the victim had a banking app on her phone and demanded the pin number, which the victim gave. An undisclosed amount of money was transferred.
The one suspect then left the scene, but the other one took the victim to a cemetery where he raped her and fled.
The victim sustained injuries and was taken to a clinic for medical treatment.
Cases of armed robbery and rape were registered at the Mooinooi police station.
(No feedback on the case was received from the Brits Cluster SAPS spokesperson and it could not be confirmed if any arrests were made.)
BRITS POS –
HARTBEESPOORT - Omstreeks 12:00, Saterdag, 23 April 2022 het ‘n lid van die publiek die Hartbeespoortdam polisie gekontak om te rapporteer dat
‘n man, klaarblyklik ‘n inwoner van Hartbeespoort, van die Hartbeespoortdam se damwal gespring het.
Volgens Kolonel Adéle Myburgh, woordvoerder van die SAPD was polisie en reddingsdienste vinnig op die toneel. ER24 paramedici het die man dood verklaar en sy liggaam is verwyder.
“Die man se motor is ook later naby die damwal gevind waar dit geparkeer was,” sê Myburgh. (Teen druktyd moes die liggaam nog uitgeken word en was die naam van die slagoffer nie bekend nie.)
Geregtelike doodsondersoek na man klaarblyklik selfmoord pleeg
Thugs kidnap and rob hitchhiker
(Image: gulfne ws.c om)
(Image: clipartpanda.com)
BRITS POS – BRITS - A man (47) was hitchhiking from Rustenburg to Klerksdorp and soon a vehicle with four occupants, three males and one female stopped and offered him a lift.
Woman robbed and raped on her way to work
Illegal immigrant allegedly a habitual criminal
BRITS POS – BRITS - An alleged robber gained access to a premises in Voëltjiedorp, Brits in the early hours of Friday morning, 22 April 2022.
Some of the garden tools that the suspect placed on the wall at the residence.
The crime scene in Voëltjiedorp, Brits on Friday morning.
:($5(&$5,1*$&&85$7($1',1)250$7,9(
:($5(&$5,1*$&&85$7($1',1)250$7,9(
*$6%86,1(
*$6%86,1(6
%86,1(66+2856
0RQGD\WR)ULGD\DPWRSP 6DWXUGD\DPWRSP
2QO\&ORVHG+ROLGD\V 2QO\&ORVHG+ROLGD\V
DISTRIBUTOR
0(0%(5 T72F
+HQGULN9 HUZRHUG/DDQ
5LJWLQJ
6WRS
7DWDPDJDV 3DVGHF
)LUHVWRQH 1JZHQ\D 2QWZLNNHOOLQJ 2QWZL 1JZHQ\D 2QWZLNNHOOLQJ
+HQGULN9 HUZRHUG/DDQ +HQGULN9
HUZ
3ULQV6W 3ULQV6W3L6W
3ULQV6W
3ULQV6W
NJ NJ
ZĞƉĂŝƌƐŽŶĂůůŐĂ
NJĞƋƵŝƉŵĞŶƚ WĂƌƚĮůůƐ͗zŽƵĐ
ƚŚĞĂŵŽƵŶƚĂ ǁĞĮů
:(:,//7$.(<
:(:,//7$.(<285*$6 //72$ :
5(),// 72 $ 1(( (),//72
5(),//72$1(:/(9(/
HERMAN 083 973 0451
KANTOOR 012-250 0314
Laat ons help
Brits Pos nooi plaaslike besighede uit om hul dienste of produkte op dié spesiale bladsy, teen die uitstekende prys van R230 (10cm x 6.30cm) of R460 (10cm x 12.90cm) te adverteer. Pryse sluit belasting asook die volkleur ontwerp in. Vir meer inligting skakel
of WhatsApp vir Gerald Bothma by 082 262 3434 of Elsabé Klein by 072 151 2772.
Die gedugte paramedici-span van Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het onlangs by die maats van Laerskool Olienpark gaan kuier en vertel dat hulle nie bang moet wees vir ambulanse en hulle sirenes nie, maar moet weet wanneer hulle die loeiende sirene hoor, dat hulle op pad is om iemand te help wat dalk seergekry het of siek is en dat die paramedici die pasiënt so gou moontlik by
‘n hospitaal moet kry. (Foto: verskaf)
Maats se ambulansvrese besweer
Brits Pos
Econofoods het reeds sy merk in Brits gemaak
BRITS POS – BRITS – In minder as ses maande, sedert Econofoods Brits sy deure in die Magalies Sentrum, Brits, geopen het, het die bestuur en personeel van die winkel voortgebou op dié dinamiese handelsmerk wat sinoniem met top kwaliteit en ongeëwenaarde dienslewering is.
Econofoods Brits is een van 27 winkels landwyd en twee in Lesotho. Econofoods is tans
‘n toonaangewende voedseldiensverskaffer in die Vrystaat, Wes-Kaap, Noordwes, Noord-Kaap en Lesotho.
Econofoods spesialiseer in bevrore en verkoelde produkte asook ‘n wye verskeidenheid kruideniersware.
Van die begin af is die hoofdoel van Econofoods om topgehalte produkte teen die beste groothandelpryse direk aan die publiek met puik diens en kliëntetevredenheid te lewer.
Volgens die nasionale bemarkingspan van Econofoods word die middelman uitgesny om direk aan die kliënt produkte teen die billikste pryse te lewer. Dieselfde restaurant-kwaliteit
produkte en delikatesse kan hier gekoop word.
Niemand hoef te wag tot die einde van die maand om daardie ekstra spesiale bederfie te koop nie, want by Econofoods is die pryse altyd bekostigbaar. Of dit nou ‘n braai met ‘n sappige vleissnit en knoffelbrood is, of diegene wat ‘n kosblik moet pak - van alles en nog wat is hier beskikbaar.
Kom kies en keur tussen die groot verskeidenheid snitte van hoender-, bees-, varkvleis en seekos, alles van bekende, betroubare handelsmerke soos onder andere Freys, Sovereign, Eskort, Lancewood, Sea Harvest en First Choice.
Vir die gerief van kliënte is ander produkte soos eiers, basiese kruideniersware, souse, speserye, suiwelprodukte en nageregte teen net sulke goeie
Econofoods in die Magalies Sentrum, h/v Hendrik Verwoerd en De Boerstraat in Brits en Paul Matsi wat spog met die tuisafleweringvoertuig met die Econofoods-handelsmerk.
Econofoods se winkel in Brits is ruim en kundig uitgelê om te verseker dat elke kliënt ‘n onvergeetlike inkopie-evaring sal hê.
Help ons boomerfenis in SA beskerm
BRITS POS – BRITS - Volgens die Nasionale Boswet van 1998 kan sekere boomspesies as beskermd verklaar word.
“Die Departement van Waterwese en Bosbou het ‘n objektiewe, wetenskaplike en deelnemende proses gevolg om die lys van beskermde boomspesies op te stel,” vertel Henry Francis, plaaslike boomkenner en voorsitter van die Pilanesberg Dendrologiese Vereniging. In terme van Artikel 15(1) van die Nasionale Boswet van 1998 mag beskermde bome nie gekap, versteur, beskadig of vernietig word nie en hul produkte mag nie besit, versamel, verwyder, vervoer,
pryse beskikbaar. Tot 7 Mei 2022, word groot spesiale aanbiedings op bykans alle produkte in die winkel aangebied. Besoek gerus die webwerf www.econofoods.co.za vir dié spesiale
aanbiedinge. Registreer ook op dié webwerf om aflewerings direk by jou huis te kry. Besoek die winkel by winkel 47, in Magalies Sentrum, h/v Hendrik Verwoerd en De Boerstraat, Brits of skakel 012 492 0004 vir enige navrae.
uitgevoer, geskenk, gekap of verkoop word nie - behalwe as ‘n lisensie deur die departement van waterwese en bosbou aan ‘n aansoeker toegestaan is. Die Departement van Waterwese en Bosbou ontvang ‘n lys van voorgestelde boomspesies vir beskerming vanaf belanghebbendes. ‘n Paneel van kundiges evalueer hierdie voorstelle, deur sekere kriteria by openbare werkswinkels. Die finale lys word gepubliseer in die Nasionale Staatskoerant en koerante na ‘n openbare oorsig.
Die volgende kriteria word gebruik om spesies te kies wat ingesluit kan word in die Lys van Beskermde Boomspesies:
*Rooilysstatus (skaars of bedreigde spesies)
*Keystone Species Waarde (spesies wat
‘n dominante rol speel in ‘n ekosisteem se funksionering)
* Volhoubaarheid van gebruik (spesies wat bedreig word deur die volgehoue gebruik van sy produkte soos hout en bas.)
* Kulturele of Geestelike Belang (uitstaande landskapwaarde of geestelike betekenis verbonde aan sekere boomspesies)
Daar is tans 51 boomspesies in Suid-Afrika wat as beskermd verklaar is (47 bestaande bome en vier nuwe spesies wat vanjaar by die lys gevoeg is).Die lys kan gekry word in die Staatskoerant no 37941 van Augustus 2014. Spesies wat bekend aan ons streek is, sluit in die kameeldoring, hardekool, rooi-ivoor (nuut), witgat, kasuur, maroela, krinkhout en alle geelhoute.
Indien lesers interessante boomnavrae het, kan ‘n kort teksboodskap na 082 730 6580 of ‘n e-pos na [email protected] gestuur word.
(Foto’s verskaf)
Só kan ons ‘n verskil maak
Wat kan ek en jy - ons elkeen doen om ons kosbare erfenis te bewaar en die voortbestaan van elke spesie te verseker?
*Plant meer bome aan: Boomplantmaand (of enige dag) elke jaar, moedig ons ook aan om spesifiek die bome van die jaar (of enige boom) aan te plant. Juis hieroor word die “Bome van die Jaar” jare vooruit gekies en in karegorieë ingedeel: gewoon, promosie en waardering.
*Plant self sade om bome se voortbestaan te verseker. Sade van toekomstige bome van die jaar kan nou reeds aangeplant word.
*Beskerm bome teen uitroeiing deur die stroping van bome en houtkappery vir vuurmaak te bestry.
Meld dit aan en moet dit nie ondersteun nie.
*Ontbossing vir ontwikkeling van landbou, mynbou en stedelike gebiede, moet bestry word.
*Voorkom brande.
*Muti of medisinale gebruike van bome is ‘n groot bron van uitwissing van ons pragtige boomerfenis.
*Indringerspesies verdring ook baie van die endemiese boomspesies en moet uitgeroei word.
Help met bewusmakingsaksies en opvoeding deur skole en die publiek te betrek.
*Raak betrokke by instansies wat help met bewaring en instandhouding van ons erfenis:
ondersteun deur aan te sluit of “‘n vriend van” ‘n organisasie te word.
Witgat Hardekool Kameeldoring
Hartbeespoort 96,8%
Bon Accord 105,7%
Rietvlei 101,3%
Buffelspoort 100,8%
Bospoort 102,6%
Lindleyspoort 62,0%
Roodeplaat 101,0%
Koster 47,3%
Klipvoor 105,5%
Swartruggens 103,1%
Vaalkop 96,8%
Roodekopjes 92,9%
Marico-Bosveld 101,3%
Klein Maricopoort 48,6%
Kromellenboog 62,9%
Molatedi 44,9%
Sehujwane 99,4%
Madikwe 61,4%
Pella 56,8%
Mokolo 103,0%
Disaneng 45,9%
Setumo 62,7%
BRITS POS – BRITS – Wees ‘n wenner - skryf net in!
Indien jy vasbrand, hou volgende week se uitgawe vir die oplossings dop.
Skryf selfs direk aanlyn op ons webwerf in by www.
northwestnewspapers.co.za/britspos/
Die wenner van Blokraai 22-04 is C Van Nieuwenhuizen van Brits en Elsabé Smit, ook van Brits is die wenner van Sudoku #659.
Veels geluk! Kom haal jou prysgeld van R100 by ons kantoor in Ludorfstraat 50, Brits af.
Onthou om jou identiteitsdokument vir verifiëring saam te bring.
Deelnemers moet hulle inskrywings volledig invul om vir die pryse in aanmerking te kom.
Hierdie week se gelukkige wenners!
(Beeld: dreams time.c om)
Damme bars uit hul nate
Roodeplaatdam is geleë in die Pienaarsrivier en ongeveer 65km vanaf Brits. Die dam is in 1959 voltooi. Die wal is 143m lank, 28,3m hoog, het ‘n bakmaat van 40 miljoen m3 en ‘n oppervlakte van 403ha. Dié dam was oorspronklik ‘n besproeiingsdam, maar is deesdae ‘n gewilde ontspanningsplek waar watersport en hengel beoefen word. Die dam se watervlak is tans 101%.
(Foto: Wian Plowman, weatherblog.co.za)
BRITS POS – BRITS – Die watervlak van damme in die omgewing is uitstekend veral nou met die lang droë winter wat voorlê.
Die afgelope week was daar plek-plek goeie neerslae en vir die komende week word daar net ligte reënbuie voorspel, maar die temperatuur gaan veral soggens heelwat laer wees. Maksimum daaglikse temperature gaan in die laer 20˚C wees.
Die damvlakke, soos deur die departement van waterwese in Noordwes op Maandag, 25 April 2022 gemeet, is:
23
SPESIALE DIENSTE SPECIAL SERVICES
5 HUISE TE HUUR HOUSES TO LET
3
BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED
3
BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED 2
BETREKKINGS VAKANT SITUATIONS VACANT 1
PERSOONLIK PERSONAL
H ofi egids Heading Key
1. PERSOONLIK PERSONAL 1a. IN MEMORIAM 1b. DOODSBERIGTE
DEATH NOTICES 2. BETREKKINGS
SITUATIONS VACANT 3. BETREKKINGS GEVRA SITUATIONS WANTED 4. GELD EN LENINGS
MONEY & LOANS 5. HUISE TE HUUR
HOUSES TO LET 6. WOONSTELLE TE HUUR
FLATS TO LET 7. PLOTTE EN PLASE TE HUUR
PLOTS AND FARMS FOR HIRE 8. ALGEMEEN TE HUUR
GENERAL FOR HIRE 8a. AKKOMMODASIE ACCOMMODATION 9. TE HUUR GEVRA
WANTED TO HIRE 10. HUISE TE KOOP
HOUSES FOR SALE 11. WOONSTELLE TE KOOP
FLATS FOR SALE 12. ERWE TE KOOP
STANDS FOR SALE 13. PLOTTE EN PLASE TE KOOP
PLOTS AND FARMS FOR SALE 14. BESIGHEDE TE KOOP
BUSINESSES FOR SALE 15. ALGEMEEN TE KOOP
MISC. SALES 15a. ONDER R50/UNDER R50 16. TE KOOP GEVRA/WANTED 17. VOERTUIE TE KOOP
VEHICLES FOR SALE 17a. VERVOER TRANSPORT
18. TREKKERS EN IMPLEMENTE TRACTORS AND IMPLEMENTS 19. WOONWAENS/CARAVANS 20. DIERE/ANIMALS 21. TE RUIL/TO SWOP 22. VERLORE/LOST 23. SPESIALE DIENSTE
SPECIAL SERVICES 24. VAKANSIEOORDE
HOLIDAY RESORTS 25. KENNISGEWINGS/NOTICES 26. TENDERS
27. TE LAAT VIR KLASSIFIKASIE TOO LATE FOR CLASSIFICATION.
WARNING
ADVERTISEMENTS ALL RELATING TO:
• Loans and fi nancing
• Hire purchase problems / Transfer of installments
• Business opportunities
• Investments
• The fi lling of envelopes
• Work at home
• Earn extra money
• Business propositions
• Part-time work
PROHIBITED:Use of the following words in abovementioned
advertisements are prohibited:
*No Credit Checks required
*Blacklisted clients welcome
*Free Credit etc.
MUST contain the following information in
the advertisement:
Telephone number Street address Name of person and/or
business.
These are the requirements and NO exceptions will be made.
All advertisements are placed with the approval
of the National Press Union and it is our responsibility as an advertising medium to ensure that these rules are strictly adhered to.
However, it still remains the responsibility of the buyer or consumer to thoroughly investigate the trustworthiness of the advertiser with whom they
are doing business.
Wenke vir Geklassifi seerde
Advertensies
1. Beplan en skryf u advertensie uit voordat u by die Brits Pos kom.
2. Maak seker dat u duidelike en korrekte kontak besonderhede gee soos naam en/of adres en telefoon en/of selfoonnommer.
3. Die koste van ‘n geklassifi seerde advertensie is R1.60 per woord + 4. Bring u advertensies BTW.
vroegtydig.
Sluitingstyd is Dinsdae 17:00.
Te laat vir klassifi kasie tot Woensdae 9:00.
5. Ons verander of maak nie u taal reg nie. Verseker dus dat u reg spel. Ons plaas net wat u skryf.
** Brits Pos is ‘n onafhanklike, outonome en nie-politiese koerant, getrou aan sy roeping as waghond van die gemeenskap. Brits Pos verbind homself tot billike en eerlike beriggewing van ‘n wye verskeidenheid nuusgebeure, waarin die belange van die gemeenskap die belangrikste kriteria is. Brits Pos vereenselwig hom nie noodwendig met menings wat uitgespreek word in artikels, rubrieke of lesersbriewe nie. Brits Pos sal homself nie blootstel aan druk om materiaal te publiseer wat lasterlik, onwaar of ongeregverdig is nie en sal ook nie toegee aan druk om nuusmateriaal waarvan publikasie in die belang van die gemeenskap is, te verswyg of te versluier nie.
** Brits Pos is an independent, autonomous and non-political newspaper, committed to its calling as watch-dog of the community. Brits Pos is committed to fair and honest reporting on a wide range of issues in which the interests of the community are the primary criteria. The opinions expressed in articles, letters and columns are not necessarily the opinion of Brits Pos. We will not be forced to publish material that is defamatory, untrue or unjust and will not be tempted to conceal or suppress material that is in contrast with the interest of the community.
ACCOUNTING! Let K’s Accoun
ting Services HELP you with TAX, Returns, VAT, Accounting.
Contact us 079 881 3343/
www.kaccounting.com
Website 29/4 PERSONAL FINANCIAL SER
VICES, Personal Loans, Afford
able Funeral Cover and Life Cover. Call Or WhatsApp For More Information And Quote
#0849544570 KATLEGO MO
LAPONG
Website 29/4
POS beskikbaar vir Jong en
ergieke manspersoon. Toon
bankverkope in diensopleiding.
Moet matriek hê. Woonagtig in Brits. Geen ervaring nodig nie.
Kan CV rig na [email protected]
167956 29/4 JUNIOR administrative position in Brits area. Requirements:
Fluent in English and Afrikaans.
Grade 12. Excellent MS Office skills. Valid driver’s license. No criminal record. Send CV to [email protected] by 6 May 2022. If you haven’t re
ceived a reply within 2 weeks of the closing date, please con
sider your application as unsuc
cessful.
167958 29/4
LORRAINE Mphela 072 393 1265. Factory work. Of
fice work. Bank. Hospital/ clinic.
Receptionist.
167795 8/429/4 BONOLO Masoka 073 274 7687.
Domestic work or office work.
I have computer qualification, shop assistant experience.
Sales assistant, filling, cashier.
167796 8/429/4 JOHANNA huiswerk, was, stryk, skoonmaak, Maandae, Vrydae of piece job. 079 849 5380/
064 847 7069.
167797 8/429/4 MARIA huiswerk, restaurant, waitress, cleaning, cooking any job. 060 608 9816.
167800 8/430/4 JULIA benodig huiswerk, Maandag tot Vrydag, huisskoon
maak & kantoor skoonmaak. Tee maak. Kinders oppas 060 706 3049.
167747 8/429/4 ANNIE soek huiswerk, was, stryk, skoonmaak, enige huis
werk. 072 330 1854.
167748 8/429/4 ZOLISA Ngwane Winch opera
tor with 2 year experience.
078 595 1815.
167740 15/46/5 PIET Baleseng Kwenda. Driving job Code 10 + Pdp
071 138 8584, 076 518 4535.
167919 15/430/4 GETRUDE 076 848 5981, 078 088 3796. Looking for a perma
nent domestic work for Monday till Friday. Hard worker, a God given woman.
167750 15/46/5 MAPULA huiswerk, was, stryk, skoonmaak, enige skoonmaak
werk. 076 154 7755, 073 309 6194.
167952 15/46/5
6
WOONSTELLE TE HUUR FLATS TO LET
FURNISHED two bedroom cot
tage to rent. Situasted in Brits area between Multiplant and De Kroon. Rent R7 00000 pm.
Water & electricity included.
Sorry no pets. Uno/Toni 076 911 0750/064 844 0041
167778 15/413/5 TUINWOONSTEL vir enkel
dame in Elandsrand. Geen tro
eteldiere. R3 500 p.m. (water, ligte ingesluit). Gordon 082 592 5066.
167928 22/429/4 1-SLAAPKAMERMEENTHUIS te huur in Elimpark vanaf 1 Ju
nie. R4 500 p.m. Volle deposito verlang. Skakel 082 820 4246.
167957 29/4 3 BEDROOM unit in Landsmeer Equestrian Estate with Hart
beespoort dam view. R10900/m Cell: 082 265 1443
Website 29/4
AKKOMMODASIE ACCOMODATION
KAMERS te huur. Gemeubi
leerde enkel en dubbelkamers.
Veilig en sentraal geleë. Kom
buis, swembad, parkering, baie ekstras. Skakel 079 898 2925
167786 8/46/5
17A VERVOER TRANSPORT
17
VOERTUIE TE KOOP VEHICLES FOR SALE
15 ALGEMEEN TE KOOP MISCELLANEOUS FOR SALE
14A
BESIGHEIDSPERSELE TE HUUR BUSINESS PREMISES TO LET
14 BESIGHEDE TE KOOP BUSINESSES FOR SALE
13
PLOTTE/PLASE TE KOOP PLOTS/FARMS FOR SALE
13 HEKTAAR Magalies plaas met 6 huise te verkoop.
Tel. 064 517 3769.
143991 15/43/6
BAKERY te koop as lopende saak. Toerusting, resepte. Kon
tak Mike 061 155 0046 Besig
heid in Brits.
167794 1/430/4
WINKEL/Fabriek Brits Sen
traal. Netjiese werkswinkel on
geveer 500 m2 sentraal geleë in dorp. Onmiddellik beskikbaar.
Huur: R12 000 p.m. plus btw.
Skakel: Willie Stander:
082 490 3297.
Kantoor 012 252 2778.
167546 11/2 AC/TC GEMENGDE kommersiële ge
boue en store van verskeie groottes asook kantore te huur teen billike pryse. Skakel ons gerus by 082 804 9435 / 082 780 3926 of 076 315 8429.
167901 8/429/4
LUSERN bale te koop. R60.00 per baal. Kontak 072 053 7206
Website 29/4
ISUZU LWB, 2010 model for sale, 149k. Chevrolet Spark, 2011, R39 900.
Simon 081 000 4190.
167918 15/46/5
ENIGE vervoer teen goeie pryse en enige trekke en meubels.
Kontak Henry by 076 889 4426.
1/429/4 BAKKIE LWB with cattle trailer for hire. Simon 081 000 4190.
167917 15/46/5 JAMOLO Transport, enige ver
voer van meubels, 24/7, enigi
ets, langafstand of kortafstand.
079 975 7184.
167923 15/410/6 TRANSPORT for hire. 21Ton 30ton. 071 109 8030.
143994 29/4 ONS doen vervoer landswyd insluitend meubel vervoer Johan 079 892 3043
Website 29/4
DIERE ANIMALS
ONS verwyder gratis karkasse van beeste of perde wat op u plaas gevrek het waarna die beesvelle binne 24uur weer by die park deur u gehaal kan word.
Skakel Hartbeespoort Slang en Diere park. Dag 012 253 1162, n.u. 082 781 8499
921 25/724/12 AC/TC STAFFIE beskikbaar. Opreg geteel. Geen Kusas registrasie.
Pikswart reuntjie. Kontant R4 000. Gordon 082 592 5066.
167929 22/429/4 2 X 12 week old male German shepherd puppies vaccinated with vets card. R3000 each call 083 335 1268 or 067 389 6419
Website 29/4
SPRINGBOK Blinds & Carpets.
Verskaffers/Vervaardigers van
‘‘vertical’’ en venetian blinds. Vir gratis kwotasies René 012 252 2945. Na verkope
diens. Henry 082 878 1883.
72439 AC/TC VULLISVERWYDERING Weekliks asook bome, takke en rommel. Billike pryse. Tel: 012
2576335 k.u. of 0836530874 Nols Jacobs
27/9 AC/TC BOUWERK paving, plastering, plumbing, groot bouwerk. Abel 081 067 0217 of 076 984 6339.
167936 29/4 KRUGER Konstruksie 082 408 7583. Paving, muur, vloerteëls.
Huis renovating. Palissades.
Daklekke, verf van huise. Opsit van nuwe afdakke.
167788 1/429/4 MATWAS / Meubels. Carpet Clean vir die was van matte en meubels. Kontak Danie Meyer 083 728 9899 of 084 583 9771.
167745 8/46/5 ALLE staalwerk & algemene bouwerk & plaveisel. 084 077 2770.
167781 8/430/4 WENDY House. 2.4 x 2.4 = R4,900. 2.3 x 2.3 = R4,900. 3 x 3 = R6,500. 3 x4 = R7,200. 3 x 5 = R8,900. 3 x 6 = R9,500. 4 x 6 = R15,500. We do all sizes big or small, more information Whatsapp 079 135 8138, 072
4722067.
167934 29/4 BEN soek painting ceiling, het 40 jaar ondervinding.
073 076 5978.
167924 22/413/5 LESSE in klavier, kerkorrel, ki
taar en klawerbord. Skakel/WA na 072 261 8337 met leerling se besonderhede. Marie Ehlers.
Registrasie R100.
167937 29/427/5
NOTICE. IN THE MAGISTRATE’S COURT FOR THE DISTRICT OF MADIBENG HELD AT BRITS. Case Number: 628/2021. In the case between: KLAAS MMANOKO FRANS KEKANA EXECUTION CREDITOR and NICHOLE VISSER SECOND EXECUTION DEBT
OR (ID: 900609 0941 087). NOTICE OF SALE IN EXECUTION. IN PURSUANT of a judgment given by the Magistrate’s Court of Brits on 19 MARCH 2021, the under mentioned goods will be sold by public auction on 17 MAY 2022 at 11h00 at 62 LUDORF STREET, BRITS by the Sheriff of the Magistrates Court to the highest bid
der for cash, namely: 1. 1 x D/DOOR FRIDGE FREEZER; 2. 1 x LOUNGE SUITE; 3. 1 x WASHING MACHINE; 4. 1 x PLASMA TV;
5. 2 x DINNING ROOM SETS; 6. 1 x MICROWAVE OVEN; KINDLY NOTE: a. THIS SALE is a sale in execution pursuant to a judgment obtained in the above Honourable Court. b. The rules of the Auction are available 24 hours prior to the Auction at the offices of Sheriff Brits, 62 LUDORF STREET, BRITS. c. Registration as a buyer is a pre requisite subject to a specific conditions, inter alia. d. Directive of the Consumer Protection Act 68 of 2008; (Url http://www.info.gov.
za/view/downloadfileaction?id99961). e. FICA legislation i.r.o proof of identity and address particulars; payment of registration deposit of R1000.00 in cash. f. The office of the Sheriff will conduct the sale with the duly authorised Auctioneers. g. Goods will be sold for cash only to the Highest Bidder or sold subject to confirmation as per the Consumer Protection Act upon instructions from the Execution Creditor. DATED AT JOHANNESBURG ON THIS THE 13th DAY OF MARCH 2022. SHERIFF OF THE COURT. ODBB ATTORNEYS; AT
TORNEYS FOR PLAINTIFF; 89 Bute Lane; 01st Floor, Fedgroup Building; Sandton; Docex 31, Randburg; Tel: 011 883 9041; Fax: 086 461 3381; Email: [email protected]; Ref: L.DU TOIT // LL1492; C/O VAN RENSBURG ATTORNEYS; 44 Ludorf Street; Brits; Tel: 012 252 4136; Ref: ODB1/0002
K1 29/4 NOTICE In the MAGISTRATE’S COURT for the DISTRICT of MADIBENG HELD at BRITS. Case No. 1806/2021 In the matter be
tween: JOHANNES HENDRICK LIEBENBERG Execution Creditor and RUDOLPH JOHANNES VAN DER WESTHUIZEN Execution Debtor. NOTICE OF SALE IN EXECUTION. KINDLY TAKE NOTICE THAT in terms of judgement granted on 16 February 2022, in the Magistrate’s Court and a Warrant of Execution issued thereafter, a sale in execution of the undermentioned goods will be held at 62 Lu
dorf Street, Brits on 17 May 2022 at 11H00, consisting of: GOODS:
1 X AUDI A4 TDI REG: ERC 274 NW, 1 X RENAULT KADJAR REG:
KJY543NW, 1 X CARPET, 1 X KIC DOUBLE DOOR FRIDGE, 1 X HI SENSE PLASMA TV, 2 X TWO SEATER LEATHER COUCHES, 1 X WOODEN ROUND TABLE, 1 X SMALL WOODEN TABLE, 1 X LG DISHWASHER, 1 X TWO DOOR WHITE SIDE BOARD, 1 X HONDA 450 RX MOTOR BIKE (PE07E5107182), 1 X KIC FRIDGE, 1 X DIN
NER TABLE + 8 CHAIRS, 1 X TV STAND, 2 X COFFEE TABLES, 2 X OTTOMANS, 1 X GAS HEATER, 1 X 4 DOOR SIDE BOARD, 1 X WOODEN PATIO TABLE + 8 CHAIRS, 1 X 6 DRAWER CHESS to the highest bidder. DATED at BRITS on 20 April 2022. (Sgd) Execution Creditor’s Attorneys. KG TSERKEZIS INC. C/O VAN RENSBURG ATTORNEYS. 44 Ludorf Street BRITS PO Box 4541 BRITS 0250 Tel No.: 012252 4136, Fax No.: 012252 6959 Email: collections@
jvrlawyer.co.za DOCEX 1 BRITS Ref: JJ/DDB/KGT1/0003 Address of Execution Debtor: 37 SANDYLANE CARIBBEAN BEACH CLUB, KOSMOS DRIVE, KOSMOS, HARTBEESPOORT.
K2 29/4
Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies Vakatures Vacancies
SOEK huurhuis!!! 3 Slaapkam
ers, toesluitmotorhuis. Diere vriendelik met koopkrag. R5 000
water ingesluit. Sel 074 116 1382, 084 457 5454.
167933 29/4 1-SLAAPKAMERWOONHUIS met afdak, eie erf. Veilig, pre
paid, water gratis. R2 300 + dep.
Wagpospad. 076 522 3187.
Geen katte of groot honde.
167935 29/4 MARGRET werk Security Grade C. Huiswerk, kan kook, garage werk, teagirl. 071 369 6076, 072 836 8817.
167920 15/46/5 JULIA huiswerk, was, stryk, skoonmaak, kan kook, enige huiswerk. 082 230 8575.
167953 22/413/5
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
Vakatures
Vacancies
In ‘n ongeluk, Woensdag, 20 April by ‘n granietmyn buite Brits het ‘n persoon van ‘n hoogte afgeval, volgens Leandré Spies, woordvoerder van HEMS, en ernstige beserings opgedoen.
Paramedici van HEMS het noodbehandeling op die toneel toegepas waarna die pasiënt per lugambulans na ‘n hospitaal in Johannesburg afgevoer is.
Dinsdag, 19 April het ‘n bakkie op die N1N4 Bakwena-snelweg gerol. Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) het een pasiënt, wat minder ernstige beserings opgedoen het, na ‘n hospitaal vervoer.
Minder ernstige
motorongelukke aangemeld
Sandties se akademiese presteerders
Gr 4 - AM van den Berg, Tristan Kruger, Claurize Prins, Wihan Fourie, Maurits Geyser en Jeandré Grobler.
Gr 6 - agter: Karla Strydom, Johané Badenhorst, Larissa Beckley, Cilliers de Villiers, Abigail Steenekamp, Selme Vorster en Mienke Geyser. Voor: Leandri Fourie, Miané Strydom en Suzaan du Preez.
BRITS POS – BRITS – Dié leerders van Laerskool Sanddrift het onlangs akademiese- speldjies vir hulle harde werk in die eerste kwartaal van 2022 ontvang.
Gr 5 - Edrich Ernst, Tebogo Seleme, Paula Kruger, Milandri Fourie, Christoff de Beer en Rico Binneman.
Gr 7 - agter: Johanni Vreugdenburg, Li’lee de Villiers, Marno Malan, Nekita Roets en Leanette Fourie. Voor: Janél van der Walt en Chavon Venter.
Tommy Fleetwood will return to the Nedbank Golf Challenge (NGC) as ‘Africa’s Major’
celebrates its milestone 40th anniversary from November 10 – 13, 2022. The European Ryder Cup star lifted the trophy in 2019 – the last time the event took place due to the Covid-19 pandemic – and he will defend his title when the $6,000,000 event makes a much- anticipated return to Sun City’s Gary Player Country Club. The penultimate tournament on the 2022 DP World Tour schedule will also carry an increased number of DP World Tour Ranking Points, with 7,000 points available.
2019 golf
champ returns to NGC
Shirley Cronje, een van Laerskool Olienpark se onderwysers én knap netbalspeler, is gekies om as Noordwes provinsiale netbalskeidsregter tydens die All ages-netbaltoernooi op te tree in die Junie skoolvakansie en die plek en tyd sal nog bevestig word.
Parkies se
netbalskeidsregter
Gr.7: Agter: Elri van der Merwe, Marcelle Werner, Megan Seth, Henk Wolmarans en Talitha Janse van Vuuren. Voor: Janho Lombard, Anushce Swanepoel, WJ du Plessis, Eriska Koen en Marizelle Grobbelaar.
Gr.6: Agter: Juan du Preez, Jandré du Plessis, Gerhard Hartzenberg, Carli Pretorius en Stefan du Preez. Voor: Monique Heck, Liané Fourie, Mieke Engelbrecht en Carli Brits.
Gr.5: Agter: Nico van Zyl, Wian Visser, Wian du Plessis. Elmoré Grobler en Tiisetso Chibikila. Voor:
Dustin Nel, Cjee Retief, Kayleigh Jansen, Hanré Roodt en Carli Mynhardt.
Gr.4: Agter: Zianelle Grobler, Fourie Fourie, Ethan Ross en Monika Waschefort. Voor: Martie Kruger, Bianca Swemmer, Mieke du Plessis, Janco Theunissen en Mienka Mynhardt.
BRITS POS – BRITS – Die eerste skoolkwartaal is verby en die leerlinge van Laerskool Olienpark wat akademies uitgeblink het, is in hul onderskeie grade as die top 10-presteerders aangewys.
Akademiese
uitblinkers aangewys
Zane Ware (o.13), Luan Kotze (o.13), Henk Wolmarans (o.13), Marcelle Werner (o.13) en Ruben Grobler (o.12).
Voor: Rushaan Fillis (o.12), Stefan du Preez (o.12), Janho Lombard (o.13) en Jacques van der Schyff (o.13) is die rugbyspelers van Laerskool Olienpark wat as deel van die onderskeie Brits
Sirkelspanne deurgedring het om aan die Noordwes Luiperds- rugbyproewe in Rustenburg deel te neem.
Parkies in Sirkelspan opgeneem
PRINTED BY NORTH WEST WEB PRINTERS (PTY) LTD. TEL: 014-592 8329
Super Reeks gelewer en ná Saterdag se finale wedstryde het die Wagposters met die louere as naaswenners in die rugby-reeks weggestap.
Dié Super Reeks (wat ook netbal en hokkie insluit) word deur die Hoërskool Brandwag in Rustenburg aangebied. Spanne van die hoërskole Brandwag, Generaal Hertzog, Birchleigh, Bergsig, Gimnasium, Linden en Tuine het sake op die sportvelde uitgespook.
Uitslae van Saterdag se rugbywedstryde is:
Wagpos se o.14’s wen Bergsig (10-8), Wagpos se o.15’s wen Bergsig (31-0), Wagpos se o.16’s verloor teen Linden (17-7), die tweede span wen Tuine (20-0) en Wagpos se eerstespan wen Linden (21-3).
Na afloop van die finale ronde wat Saterdag op Brandwag se velde in Rusteburg gespeel is, is Wagpos se o.14’s die wenners van die Super Reeks, die o.15’s behaal ‘n derde plek, die o.16’s
‘n vierde plek, die tweedespan wen die reeks en die eerstespan behaal ‘n derde plek.
Op grond van punte is Wagpos algeheel tweede in die Super Rugby-reeks.
Wagpos skitter op die rugbyveld
Wagpos se eerstespan: Agter: Jaco Snyman (afrigter), Juan Lubbe, Christiaan Tinderholm, Pieter de Jager, Kenny Wood, Armand Roets, Hannes Strydom, Luan Riekert, Doan Brits, Reinhard van Mollendorf, Igmar Erasmus, Johan Schutte, Duvan Peacock, Henricco Oosthuizen, Michael van der Merwe, Hansie Ehlers (kaptein) en Tom Holsthauzen (afrigter). Voor: Paul Roodt, Chandré Ravenscroft, Waldo Swanepoel, Diaan Pienaar, André Rossouw, Heinrich van Heerden, Daniel Steynberg en Fritz Huyser.
Wagpos se tweedespan: Agter: Christo van Niekerk (afrigter), Damian Snyman, Doan Brits,Thaart Badenhorst, Marnitz Badenhorst, Pieter de Jager, Ettiene van Wyk, Albertus de beer, JD du Preez, Armand Roets, Jonathan Freitas, Adriaan du Plessis, Zander van Wyk en Jaco Snyman (afrigter). Middel: Moriz Rinke, Diaan Pienaar, Henricco Oosthuizen, Waldo Swanepoel, Juwan Van Dyk, Duvan Peacock, Meyer Barnard, Luan Steyn en Christiaan Buitenbag. Voor: Daniël Steynberg (kaptein) en Nathan Parsons (kaptein).
Wagpos se o.15’s: Agter: Jaden Louwies en Dean Boshoff. Middel: A Esterhuizen, Heinrich Wiehann, AJ Niemann, Ruhandré van der Mescht, Du Toit van Deventer, Juan Senekal, Juan du Toit, Armant Botha, Gustav Wichmann, Ashton Steyn, Hanno Lourens, Christiaan du Plessis, Freduan van Rooyen en J van der Westhuizen. Voor: Janco Pieterse, Tiaan Enrico, Luan van Heerden, Adriaan Olivier, JG Olckers en Ivan Pelser.
Wagpos se o.14’s: Agter: Johan Smalberger (afrigter), Anthony Maartens, Anthony Bezuidenhout,
Henri Eloff, Pieter Mulder, Wiaan Botha, Roelof van Wyk, Hugo Britz, Markus Schrum, Casper Botha,
Dylan Joubert en Daan Fourie (afrigter). Middel: Christiaan Wiese, Naldo Hughes, SW de Waal,
Waldo Engelbrecht, Franco Vosloo, Pieter Steenekamp en Renzo Stiglingh. Voor: Eben Backer, Shaun