• Tidak ada hasil yang ditemukan

DEMOKRASIE IS DIE KERN VAN DIE WELVAART EN VOORUITGANG VAN DIE WESTERSE BEKAWING (85 H 1)

Dalam dokumen BEOORDELING VAN OPVOEDKUNDIGE DEBATTERING (Halaman 123-129)

BEOORDELING: FILOSOFIE, BEOORDELAAR EN BEOORDELINGSVORM

HQOFSTUK 3 ANALISE

4. EVALUERING Knelpunte

4.2. DEMOKRASIE IS DIE KERN VAN DIE WELVAART EN VOORUITGANG VAN DIE WESTERSE BEKAWING (85 H 1)

realistiese aanspraak wat die span nie in staat is om te bewys nie. Buitendien word 'n sodanige kriterium ook nie in die proposisie geimpliseer nie.

Evalucring: swak (3).

4.2. DEMOKRASIE IS DIE KERN VAN DIE WELVAART EN

1983:10). Die voorstander stel dus (doelbewus?) onregverdige eise aan die teenstanders waaraan hulle nie kan voldoen nie.

Wat die geskilpunte belref, word daar geen kriteria gestel vvaaraan 'n regeringsvorm of ander fenomeen gemeet kan word om vas te stel of dit die kern van welvaart en vooruitgang is nie. Die stelling dat soewereiniteit in eie kring die kernoorsaak van welvaart en vooruitgang is, is die enigste argument wat as 'n geskilpunt beskou kan word.

Hier word 'n ongewone analise aangetref wat in die debatsliteratuur as 'n

"squirrel case" bekend staan. Volgens Sheckels (1984:195) is dit 'n "fuzzy, nutty interpretation of the resolution". Patterson & Zarefsky (1983:60) omskryf dit as 'n baie eng benadering van 'n meer algemene proposisie of 'n ongewone interpretasie van een of meer van die terme van die proposisie.

Die doel van 'n sodanige betoog is dikwels om die opponente onkant te vang en paniek te veroorsaak. Patterson & Zarefsky (1983:160-161) wys daarop dat hewige kritick teen so 'n betoog ingebring kan word, aangesien "they in­

tended to exploit the unpreparedness of the negative, that they depend for their success on surprise rather than their own merits, that they promote trickery rather than analysis, and that they discourage rather than encourage thorough public discussion".

Die kern van die eerste voorstander, en ook van die span, se analise kom daarop neer: Omdat die "moderne demokrasie 'n Calvinisties-filosofiese kyk op die werklikheid het" (21:69-70) en deur die Calvinistiese Reformasie bei'nvloed is (26:47-48); en omdat die staat "verselfstandig" is teenoor ander samelewingsverbande (21:64-68), daarom "moet dit voortspruit dat die ganse werklikheid en die volkslewe welvarend en voorspoedig sal wees" (26:51-54).

Demokrasie maak welvaart wel moonllik omdat dit vryheidsgebiede vir die individu en s a m e l e w i n g s k r i n g e e r k e n . O n t p l o o i i n g van vrye inisiatief/onderneming is dus moonllik. Die Calvinisme, soos dit byvoorbeeld in Kuyper se leer van soewereiniteit in eie kring na vore kom, bied 'n teoretiese verklaring of regverdiging vir die vryheidsgebiede, maar daar is nie 'n noodwendige verband tusscn die Calvinisme en die demokrasie nie. His­

tories is die band ook nie baie stcrk nie. Die demokratiese staat is baie sterker deur die Liberalisine as deur die Calvinisme gestimulecr. Dit wil nie se dat die Calvinisme geen invlocd gehad het nie, maar dit was gering en hoofsaaklik tot Nederland beperk. Die koppeling van demokrasie met Cal-

vinisme is dus bedenklik en onnodig. Hierdie uitgangspunt is inderdaad bevestig in 'n persoonlike onderhoud met prof. P.J.J.S. Polgieter, hoof van die dcparlement Slaalsleer aan die PU vir CHO.

Evafuering: baie swak (2).

4.2.1.2. Eerste teenstander

Die individuele definisies van die teenstander is aanvaarbaar. Indien teenstanders weer die kernbegrippe definieer, moet hulle aandui waarom hulle dit doen en hoe hulle definisies verskil van die van die voorstanders.

Ten spyte van die aanvaarbare definisies is die interpretasie van die proposisie as geheel foulief. Die span fokus op die kwessie of vandag se demokrasiee nog werklik demokraties is soos dit in sy "oorspronklike"

(23:16-18) vorm beocfen of deur definisies omskryf is. Die span debatteer dus nie die gegewe proposisie nie, niaar opponeer die volgende proposisie:

Demokrasie in die Weste is nog ware demokrasie. Verder gaan die eerste teenstander van die standpunt uit dat die hecrsende stelsel in Suid-Afrika, naamlik dat 'n deel van die bevolking - in ons gcval die Swart bevolking - tans nie verteenwoordiging in die regering het nie, die status quo in alle Westerse beskawings is (23:29-39). in die betoog word ook meestal op Suid-Afrika gefokus, terwyl die hele Westerse beskawing in berekening gebring moet word.

Ook hierdie span stel nie duidelike kriteria waarvolgens bepaal kan word of demokrasie wel die kern van welvaart en vooruitgang is al dan nie. By im- plikasie word 'n kriterium gestel, naamlik dat slegs 'n demokrasie wat korrek toegepas word welvaart en vooruitgang tot gevolg kan he. Volgens hulle kan vandag se demokrasiee nie welvaart en vooruitgang tot gevolg he nie, aan- gesien dit nie nicer in sy "oorspronklike vorm beocfen word" en ook nie kor­

rek toegepas word nie (23:16-18; 27:7-10). Dit is cgter 'n foutiewe kriterium, aangesien hiermee 'n kernbegrip in die proposisie genegeer word. Die lande wat tans as demokrasiee erken en aanvaar word, al is dit ver verwyderd van die oorspronklike vorm daarvan, word as debatgegewe gestel en kan nie in die betoog ontken word nie. As gevolg hicrvan mis hulle die kern van die dis- puut en ontduik so die verpligting om mel die nodige argumente aan te toon waarom demokrasie nie die kernoorsaak van welvaart en vooruitgang is nie.

Hierna kan moontlik getoon word wat wel die kernoorsaak daarvan is.

Die sogenaamde hoofpunle wat uit die interpretasie van die proposisic spruit, naamlik sport en die maatskaplike aspckte, is irrelevant. Hoe demokrasie se glans" besig is om op sportgebied te taan" (24:75-86), en dat op maatskaplik- sosiale gebied "onderdrukking duidelik blyk" (24:87-89), bewys hoegenaamd nie dat die kern van welvaart en vooruitgang nie in 'n demokratiese stelsel gelee is nie. Onderdrukking is byvoorbeeld nie 'n noodwendige element van 'n demokrasie nie en kan binne enige regeringsvorm voorkom. Hierdie sogenaamde hoofpunle het niks met die stelling onder debaltering te maak nie. Die werklike geskilpunte is dus nie gei'dentifiseer nie, omdat die inter­

pretasie van die proposisie foutief is en geskikte kriteria ontbreek.

Evaluering: baie swak (1).

4.2.13. Tweede voorstander

Die kritiek teen die eerste voorstander geld ook ten opsigte van die tweede voorstander. Die tweede voorstander hcrhaal, net met ander bewoording, feitlik dieselfde as wat die eerste voorstander gese het.

Die mistasling in die analise word ook getoon in die eis wat aan die teenstanders gcstel word, naamlik om standpunt teen die moderne demo­

krasie in te neem (26:36-38). Die dispuut is nie of daar vir of teen demokrasie gekics moet word nie, maar of demokrasie, hetsy goed of sleg, die kernoor- saak van welvaart en vooruitgang is. Sy poog dus om die teenstanders te dwing om 'n waardeoordeel oor demokrasie uit te spreek, terwyl dit 'n proposisie van feile is-

Met die stelling dat chaos sal voorkom as die volk die soewereiniteit van die staat misken, trek die tweede voorstander as't ware 'n streep deur hulle analise (26:55-60). Soewereiniteit in eie kring word as 'n sentrale eienskap van die demokrasie gesicn en indien dit wegval sou dit eintlik nie meer demokrasie, soos hierdie span dit sien, wees nie. Sy voer wel aan dat gees- telike verval nie die demokrasie se skuld is nie, maar die eerste voorstander het gese dat "die kern van die moderne demokrasie soewereiniteit in eie kring" is (22:71-73). Hiermee se die tweede voorstander, sonder dat sy dit besef, dat demokrasie in teorie en in beginsel wel gesond is, maar in die prak- tyk tot chaos kan lei. Aangesien hierdie span welvaart en vooruitgang nie gedefinieer het nie, kan chaos as die tcenpool van welvaart en vooruitgang gei'nlerpreteer word. Daar was tot sover geen sprake van geestelike verval nie,

en sy motiveer nie hoekom dit nou genoeni word nie. Indien welvaart en vooruitgang gedefiniecr was, kon gcestclike welvaart wel genoeni gewecs liet.

In beide toesprake word slegs een potensielc geskilpunt herhaaldelik gestel:

Demokrasie moet lei tot welvaart en vooruitgang, omdat dit uit die Calvinis- tiese Reformasie ontstaan het en tot soewereiniteit in eie kring van staat en ander samelewingsinstellings gelei het (21-22:61-76; 26:47-54).

Evaluering: baie swak (1) 4.2.1.4. Tweede teenstander

Die tweede teenstander se betoog fokus verkeerdelik op die sogcnaaamde

"suiwerheid" of korrekte tocpassing van demokrasie (27-28:11-46), en op Suid-Afrika wat nie sogenaamd demokiaties is nie. Afgesien daarvan dat dit irrelevant is, word "ware demokrasie" nie duidelik genocg omskryf nie (28:20-40).

Die hoofpunt oor die ekonomie is onsamehangend (28-29:47-69). Demokrasie en kapitalisme word as gelyksoortiges teenoor mekaar gestel, terwyl demo­

krasie 'n rcgeringstelsel en kapitalisme 'n ekonomiese stelsel is wat gcwoon- lik binne 'n demokrasie voorkom. Die hoofpunt oor die kultuur soos dit hier behandel is (29:70-75), het geen verband met die proposisie nie.

Kortoni: die analise is in alle opsigte foutief omdat die proposisie vcrkeerd geinterpreteer is en geen gesktlpunte geidcntifiscer is nie.

Evaluering: baie swak (1).

4.2.2. Repliektoesprake 4.2.2.1. Eerste teenstander

Die mistasting in die analise vind ook in hierdie tocspraak weerklank. In (30:4-6) word beweer dat daar geen welvaart is nie - 'n gegewc waarvan die bestaan deur die proposisie erken word - in plaas daarvan om aan tc toon dat demokrasie nie die kernooisaak daarvan is nie. Verder word beweer dat demokrasie deur ander stelsels vcrvang is (30:24-28), instede daarvan om te toon watter fenomenc die kern van welvaart en vooruitgang is.

Die bewering dat welvaart "op die kerngesondheid van die sedelike uitlewing van die samelewing berus" (30:10-12), kom nader aan die dispuut. Hier word 'n alternatiewe oorsaak van welvaart voorgestel. Dit is dus 'n potensiele ge- skilpunt. Dit moes egter in die konstruktiewe toesprake bespreek gewees het ten opsigte van kriteria vir 'n fenomeen wat die kern van welvaart kan wees.

Die onvolledige uitwerk van die bewering en gebrek aan bewyse, verhoed ook dat dit 'n argument word wat 'n bydrae lewer tot die span se standpunt.

Evaluering: baie swak (1).

4.222. Eerste voorstander

Die opsomming wat die eerste voorstander van haar betoog bied (31:1-11), toon duidelik dat sy in werklikheid geen geskilpunte geidentifiseer het nie.

Die aanspraak in die tweede deel van die opsomming (31:3-11) het nie werklik gerealiseer nie.

Hier, en ook in al die repliektoesprake van hierdie debat, is haas geen sprake van werklike aanval en verdediging nie. Die eerste voorstander bly daarop wys dat die tcenstanders nie reageer nie, maar reageer self nie op die teenstanders se interpretasie en argumente nie. Die enigste reaksie geskied op die teenstanders se "kubusblokargument" (31-32:30-35) wat in werklik­

heid irrelevant is. Dit is die onvermydelike gevolg van 'n swak analise waar geen kriteria gestel is nie en geen botsende geskilpunte geidentifiseer is nie.

Evaluering: steeds baie swak (2).

4.2.23. Tweede teenstander

Dieselfde fouticwe benadering kom hier voor soos nou reeds herhaaldelik aangetoon is. Die vraag wat die teenstander aan die voorstanders rig is egter 'n positiewe reaksie: hoe rym hulle die "vryheid van die geheel" met die situasie in Suid-Afrika waar die meerderheid, bedoelende die Swart be- volking, nie dieselfde vryheid as die ander geniet nie (32-33:15-22)? Met hierdie vraag toon die teenstander 'n mate van kritiese vermoe deurdat hy 'n moontlike swak skakel in die analise van die voorstanders identifiseer.

Verdere negatiewe kritiek is die feit dat die teenstanders geen antwoord bied op enige vraag van die voorstanders nie, selfs al kon hulle net die vrae as o n - redelik en irrelevant uitgewys het. As gevolg van hul eie gebrekkige analise kan hulle nie die opponente aanval op grond van hulle swak analise wat die irrelevante vrae tot gevolg het nie. Die stelling dat hulle teen demokrasie gekant is (33:27-30), toon dat hulle foutiewelik die proposisie as 'n waar- deoordeel gei'nterpreteer het.

Evaluering: baie swak (2).

42.2.4. Tweede voorsrander

Die analise toon geen verbetering sedert die vorige toespraak nie. Die stel­

ling dat in 'n demokrasie die harmonie tussen die gesag van die staat en die wil van die volk op 'n revolusionere of diktatoriale wyse bewerkstellig kan word, is 'n kontroversiele stelling wat gecnsins by 'n vorige geskilpunt inpas nie (34:16-19). Hiervolgens sou die stelsel in kommunisticse lande ook as demokraties beskou kan word, met die enigste verskil dat die "harmoniering"

in die Weste op parlementere wyse geskied en in kommunistiese lande op diktatoriale wyse! Hiermee ignoreer sy hulle vroeere detinisie van demo­

krasie (21:31-36).

Die stelling dat dit in hierdie debat oor "beginsels" en "geskiedenis" gaan (33:6-9), weerspieel ook die foutiewe analise. Al die swakhede wat voorkom is as gevolg hicrvan: nog steeds word nie oor die werklike debatspunt gear- gumenteer nie en is die wesenlike geskilpunte nie gei'dentifiseer nie.

Evaluering: baie swak (2).

43. SUID-AFRIKA REAGEER OORMATIG OP DIE VVERELDMENING

Dalam dokumen BEOORDELING VAN OPVOEDKUNDIGE DEBATTERING (Halaman 123-129)