• Tidak ada hasil yang ditemukan

Eerste voorstander

Dalam dokumen BEOORDELING VAN OPVOEDKUNDIGE DEBATTERING (Halaman 181-184)

BEOORDELING: FILOSOFIE, BEOORDELAAR EN BEOORDELINGSVORM

HOOFSTUK 4 BEWYSE

4. EVALUERING

4.2. DEMOKRASIE IS DIE KERN VAN DIE WELVAART EN VOORU1TGANG VAN DIE WESTERSE BESKAWING (85 H 1)

4.2.1.1. Eerste voorstander

Die steliing dat die opvoeding van ;n kind die primere laak van die gesin is wat deur die skool en kcrk bygestaan is (18:30- 32), staan wel in Roux se verhandeling (1981:30), maar dit is gekry by D.F. Erasmus (1952:86) in sy bock Die Christelike Indsgcsin. Roux is dus 'n sekondcrc bron. Die indruk word gelaat dat Roux ook gestel het dat aan 'n kind wat nog twee uur per dag aandag ontvang, geen skade berokken word nic. Roux het egter geen sodanige uitspraak gemaak nie.

Die bron waaruit die voorbeeld van Elvis Presley kom, is Huisgenoot van 2 Mei 1985:116-120.

Die verwysing na die artikel in Rooi Rose van Marietjie Bckker is deels kor- rek en dcels foutief. Dat huisvroue meer as beroepsvroue aan stres ly is vol- gens die artikel wel waar. Die ondersoek het wel 133 en nie net 31 vroue betrek nie. Die steliing in (19:54-56) is egter onvolledig weergegee. Die oorspronklike lui soos volg: "Ook hier in Suid-Afrika erken sielkundiges dat die meeste van hulle pasiente huisvroue is en by inrigtings vir alkoholiste en dwelmverslaafdes is die m e e r d e r h e i d p a s i e n t e ook h u i s v r o u e "

(Bekker: 1986:68). As die aanhaling korrek weergegee was kon dit stcrk steun aan die voorstander se standpunt verleen het.

4.2. DEMOKRASIE IS DIE KERN VAN DIE WELVAART EN

onder hande gencem is, terwyl dit sterk betwyfel kan word. Die idee word vecleer gelaat dat Kuyper se naam betrck is om 'n indruk van deskundigheid en belesenheid aan die betoog te verleen.

Die bcwysc vir hierdie betoog is totaai onvoldoende. Om te oortuig moes die volgende slellings met bewyse gestcun gewecs het: "dat geen debat gevoer kan word sondcr die formulering van 'n spesifieke pcrspektief op die werklikheid nie" (20:20-22); die "moderne demokrasie (het) 'n Calvinisties- fdosoficse kyk op die werklikheid" (21:69-70); dat bostaande Calvinistiese kyk die oorsaak is dat "gesag en vryheid" die boloon in moderne demokrasiec voer (21:67-70); en dat "soewereiniteit in eie kring" en "dus ook gesag en vryheid" noodwendig die oorsaak van welvaart en vooruitgang is (22:71-76).

Evaluering: baie swak (1).

Die weergawe van Du Plessis se intcrprctasie is ndg 'n suiwer aanhaling nog 'n algehele parafrase: "Die moderne staat probeer deurgaans as demokrasie om die gesagscenheid op die vryheidsveelheid op te bou, om die hoogste staatsorgaan te laat resulteer uil of altans harmonieer met die veelvoudighcid van die volkslewe" (Du Plessis, 1941:104). Die grootste beswaar is teen die resenthcid van die bron . Om slegs 'n verouderde bron oor hierdie debatspunt te gebruik, is onwclenskaplik en onaanvaarbaar.

Die sogenaamdc Staatsleer en regsfilosofie van Kuyper bestaan nie. Daar is 'n sterk vermocde dat die "bron" foutiewelik uit Du Plessis verkry is: "Die Calvinisme is as hisloriese verskynsel die werelbeskouing wat ontwikkel is deur die Frame hervormer lean Calvin (1509-1564), maar as suiwer Skriftuurlike Christendom, soos dit bedoel om te wees, is dit tot geen tyd beperk nie en in die allernuutste tyd onder die invlocd van dr. Abraham Kuyper (1837-1920) het dit ecrs tot eie wetenskaplike ontwikkeling begin kom op die gcbied van staatsleer en regsfilosofie,..." (beklemtoning - PS) (Du Plessis, 1941:65). Die span gee ook verdcr geen blyke dat hulle enige werk van Kuyper gelees het nie. Hulle verlaat hulle dus op Du Plessis - 'n sekondere bron - wat 'n samevalting van Kuyper se staatstcoriee weergee (vgl. Du Plessis, 1941:136-142).

4.2.1.2. Eerste teenstander

Die eerste teenstander steun hoofsaaklik op deskundige uitsprake. Die

aanvangsaanhaling (22-23:2-7) is nie werklik relevant nie, aangesien dit nie 'n stclling be\vys wat werklik bydra ora die proposisie as waarskynlik onwaar te staaf nie. Die kwaliteit van die bewys is swak aangesien dit ongedateer is, M. Wicchers nie genoegsaam gei'dentifiseer is nie, en 'n omskrywing van die funksioncring van die demokrasie in die Griekse state ontbreek.

In 'n geval waar 'n bekende slagspreuk of gesegde, soos Lincoln se woorde aangehaal word (23:25-27), is dit nie nodig om die bron en datum tc meld nie.

Die aanhaling word egter nie werklik gebruik om 'n stelling te bewys nie.

Die derde verwysing na 'n deskundige is baie vaag en onduidelik (23-24:40-46). Dit is nie duidelik of die hele paragraaf 'n parafrase van Koopmans se siening is nie of slegs die frase, naamlik dat "demokrasie nie al- leen net meerderheidsregering" is nie. Afgesien daarvan dat die verwysing nie direk op die debatspunt bctrekking hct nie, is die bron ongedateer.

Die laaste bewys van die eerstc teenstander is 'n voorbeeld wat wcl waar is, maar foutief gebruik is (25:87-89). Die opstande kan 'n moontlike gcvolg van onderdrukking wees, maar dit is nie 'n voorbeeld van onderdrukking nie. Die voorbeeld staaf dus nie die stelling nie.

Die genoemde bewyse dra nie werklik by tot die ondersteuning van cnige ar­

gument wat die proposisie as waarskynlik onwaar sal staaf nie. Verder ontbreek talle bewyse om die nodige steun aan stellings te verleen: demok­

rasie is "vandag so uit pas soos grammefone" (23:10-15); die implikasie dat daar gecn land is waar die hele volk stemreg het nie (23:34-35); dat "iets wat hemelsbreed van demokrasie verskil, demokrasie (ge)noem en na(ge)jaag"

word (23:36-39); "die ontwikkeling is weg van demokrasie af (24:56-57);

konsosiasiedemokrasie is "ver verwyderd van demokrasie" (24:65-66); op sportgebied bly demokrasie vergete (24:77-79); en "ons (sicn in SA) 'n vorm van onderdrukking duidelik blyk" (25:87-89).

Die enkele bewyse is kwalitatief van 'n swak gehalte.

Evaluering: baie swak (1).

Die skrywer van die boek, Slaatsreg, is prof. J.P. VerLoren van Themaat. Die tweede uitgawe is bloot 'n "bewerking" deur M. Wiechers (VerLoren van Themaat, 1967:v). 'n Mcer resente bron was nodig. Die aanhaling is ook nie

korrek weergcgee nie: "slcg" is onder andere met "verwerplik" vcrvang, By tnonde van Aristoteles word die indruk gelaat dat demokrasie onaanvaarbaar is. Tog word gcen twaalf reels verder gese dat: "teenswoordig is demokrasie die beste soorl staat, en sells die state agtcr die ystergordyn wend voor om ware demokrasie tc wees" (Verloren van Themaat, 1967:40).

Die wcrklikc standpunt van die deskundige word dus verdraai omdat met die aanhaling gepoog is om die demokrasie as "uit pas" (23:12-15) te bewys.

Die verwysing na Koopmans (1983:29) is onvolledig en so onbeholpe weergegee dat die betekenis nie duidelik blyk nie. Koopmans verwys na regerende partye wat nie 'n volstrekte meerderheid verkry hct nie, wat dan minderheidsgroepe se belange beskerm om so hulle steun te verkry.

4,2.13. Tweede voorstander

In hierdie toespraak word in werklikheid nie van 'n enkele bewys gebruik gemaak nie. Sy noem dat Kuyper die Calvinistiese staatsideologiec en -begrippe verwoord het (25:11-13; 25:24-26), maar gebruik dit nie as 'n bewys om 'n stelling, wal op sy beurt wecr die proposisie as waar sal bewys, tc staaf nie. Die noem van hierdie feite in verband met Kuyper dra geensins daartoe by om die waarskynlike waarheid van die proposisie te bewys nie.

Die volgende stellings vra om bewyse: dat die modernc demokrasiee in alle Westcrse lande volgens Kuyper se staatsteoriee gestruktureer is (25:14-18);

dat die "Calvinistiese staatsideaal" die demokrasie beinvloed het (25:19-21;

26:47-48); dat uit "soewereiniteit in eie kring vir staat en volk" noodwendig welvaart en voorspoed sal voortspruit (26:49-54); en dat verval sal voorkom "

wanneer die volk die soewereiniteit van die staat misken, en dit lei uiteindelik tot chaos" (26:57-60).

Evaluering: geen bewyse (0).

Dalam dokumen BEOORDELING VAN OPVOEDKUNDIGE DEBATTERING (Halaman 181-184)