• Tidak ada hasil yang ditemukan

VRAAGTEKEN

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 113-118)

H. A. FAGAN

DIE SLUIER

('n Grysaard bepeins die raaisel van sy bestaan)

Verwarde

vrae worstel in

my

brein

As ek

my

lewenspaadjie gadeslaan Sover die

lamp

van

my geheue

skyn

In íloueilikkring op die duistrebaan.

Hoe

doellooslyk dit soos dit

swenk

en swaai,

Met

kronkelgange beurtlings klim en daal, Deur vleie sleep, in vlaktes drenteldraai,

Oor

kranse klouter en deur bosse dwaal.

Waar

lei dit heen? Dit weet eknie.

Vanwaar?

Ek weet nie. Dig en ondeurdringbaar bly,

Hoe

ook

my oog

in angs en spanningstaar, die gure, groue newels

rondom

my.

Hoe menigmaal

het ek in dolle spoed

'n Koers gevat, en nie

mag

weet gis

Dat daar 'n kruispunt was, wat,

kwaad

otgoed, Geheel

my

lewensrigting

moes

beslis.

Dan weer

het ek geaarsel en gepeins,

My

hoofgebreekin stryd en íolterpyn,

En

van die sware keus teruggedeins

Wat

nou so lig en onbelangrik skyn.

Is dit dan kwaad, in swakheid,

om

te swig, Te

dwaal

as

my

die mistigheid verblind, Te struikel as geen

lamp my weg

verlig,

Diespoor temis

waar

ekgeenspoorkanvind?

Maar

selfs

my

nabetragtingswysheid stoot Die sware, swarte sluier nie opsy

Die raadsefvan die lewe en die dood,

Wat

onverkfaar en onverkfaarbaar bfy.

't

Was

donker

nag

waaruit

my

siel

gekom En

hierdie aardse reis begin het.

Weer

Daal donkre, koue

skaduwees

alom,

En

tastend,stromplend,

wanklend

sak ekneer, Vermoeid-berustend, weerloos teen die

mag,

Teen die vernietiging wat voof

my

staan In daardie swart gedaante van die

nag

En

ysigkilsy kloue

om my

slaan.

* * *

Waarom

het ek die paadjie moet betree?

Wat

skeel dit nou oiek

my

hier ot daar

Gewend

het

by

'n kruispunt?

Wel

en wee,

Geluk en leed, wat

weeg nou

lig otswaar.

Wanneer

die hart wat dit

moet

dra, die brein In wie se ruimt' alleen dit kan bestaan, Ek seltmet heel

my

wêreldjieverdwyn,

En

ál wat ek

gebou

met,

moet

vergaan?

Was

alles

dan

vergeets en ydel? Nee,

Daar

moet 'n

Wysheid wees

wat dit beheer;

Verstand en hart, geloot en rede gee

Met

luide, vaste stem dié antwoord weer.

* *

Ek kanin die heelal wat

om my

sweet Alleen volmaakte orde sien bestaan,

Waar

elke insek

na

sy aard

moet

leet,

En

elke ster het sy gesette baan.

Diegrootste en die kleinstegee gehoor

Aan

een Gebieder,en

Sy

wette geld Vir die planete op hul hemelspoor

So streng as vir diegrassies op die veld.

En in

Sy

skeppingsplan se wisselspel

Van dood

en lewe,

wasdom

en bedert, Ontstaan diereus uit ’n geringe sel,

Ontkiem die lewe in 'n saad wat steri.

*

Waar

alles in'die stoilike heelal

Verander en ontwikkel,

maar

geen grein Verlore gaan, en elkestoideel pal

Bewaard

bly

maar

in

nuwe vorm

verskyn.

Sou dan die skepping wat veel hoër staan,

Wat

skatte van veel groter

waarde

hou, Die ruimte van die gees, sou dié vergaan,

En

alles dáár verwoes

word

wat ons bou?

Nee,

nogmaals

nee!

Ek

het soveel verduur,

Ek

het soveel geleer, soveel ervaar;

Dis alles

rykdom

in

my

siel se skuur,

En

deur die eeue sal ek dit bewaar.

* *

'n

Groue

ewigheid agter my,

'n Ewigheidvoor. A1sien eknou

Geen pad

wat deurloop en geen

Hand

wat lei,

Ek weet dis daar, ek weet en ek vertrou.

Nou

is dit die

nag my

sag

omarm;

Die

skaduwees

wat

langsaam

oor

my

strek

Is lieídevolle vleuels, donsig-warm,

Om

in

my

slaap

my

rustig toete dek.

Ek

klem

my

vaster

aan

dié Hand, en voel

Sy

krag te

meer namate myne

kwyn.

Ek

weet

Hy

het vir

my

'n hoër doel

As om

te wiï, te worstel en verdwyn.

* * *

Ek

kan

my

neerlê,

welgemoed

en bly,

Om

sonder vrees

my

oë toe te

maak, Want

uit die slaap wat oor

my

lede gly Sal ek tot

nuwe

lewe

weer

ontwaak.

Wat

ek verrig het bly vir

my bewaar As

íondament

om

verder op te bou,

Van

wat

my

hier misluk het sal ek dáár

My

werk,

my

doel,

my

strewe selís behou;

Want daad

en denke, vreugde,smart, berou, Die ideaal wat ek nie kon bereik

Word

in die lange eeue

saamgebou

Tot

eenmaal

die volmaakte tempel pryk.

C. M. VAN DEN HEEVER

o

die

reddeloos kranke

Ek

het

na

jou gegaan, veilate winteraarde, die son

was

een vlam rooi in grys verlore, ek het

na

jou

gegaan

en lang, wit

swaarde

gevallelighet indiekalm,breëvore

van glooiende landerye gelê, en op die gras

was

'n ver skittering tot in die vleie,

en teen die dor-wit bulte, skugter en verras, het ek die wit plaat springbokkesien weie.

Ekhet

na

jou gegaan, want al

my waarde was

in vertwyiling en ydel

hoop

vergruis;

daar in die kalm

wagte

van die winteraarde

was

ek opnuut herbore en

weer

tuis.

Verlos

my

uit die kerker van

my

eie denke en laat

my

neervlei en

weer onwetend

word;

ek sidder op die aígrond, en die veraf

wenke

vanslaap en

dood

wil

my

ontredderd in laat stort

na

daarde diep

domeine waar

die stilte van die see, sielvan

my

siel, diedromelose wegsink

aan

ons gee.

En

tog kon ek

nog

bly en

aan

die skadu-hand bly

hang

oor diepte van die tye en ver daaronder sien

hoe

mense

arbei in 'n

dwase

kring gevang,

oihulle die onsterilikemet hulle

dade

dien.

En

ekis een van vele en tog is ek

vermurwe

indiegroot

eensaam

stryd en eindelosering waarin ons

maal

en ons

dan

uitput teen dieskurwe wat alles tot die groot vernedering bring.

]a,

aan

die rand van hierdie winteraarde staan ek mens-alleeen en wil in die vér strome wees, in murmelwink, inverlore bloutes, in die graan

van sterre wat blou ílonkerend aan die nagte staan, in die stilte wat

om

klam, koelhalms is,

indie

bewende

lied watindiewinter sing ooral wat uitgewerp isen wat

moet

sterwe.

Ek

voel die

dood

sesmet en togwilekook

wees

in oorgang van diejaargetytotjaargety,indie

gaan

lot

waar God

se sin in ewige watersstaan;

ekken geen aístand doen van wat ek

eenmaal

was,

nou

roep ek

na

die aarde en teen die wintergras:

Geduldige aarde en jy, vér-blink son, julleis al

onhewoë

van aanskou

hoe mense

hunker

na

die skadu-bron

waar God

sy groot geheim van lewehou.

En

hier isek, 'n enkel

mens

wat

dwaas aan vreemde

grensesoos 'n

swerwer

was,

om hom

uiteindelik

weer

terug te haas met ou-ou woorde: ag, die vleesis gras!

En

ek wat jonk

was wou

die oue haat,

omdat

dit met die enersheid besmet ennou

kom

ek sag vleiendmet u praat

om my

van hierdie laasteangs te red.

Geduldige aarde, ek wat uit u kom,

hou meely

as ek ongelowig meen:

aan

die woestyn se rand bloei tog 'n blom waaroor ons sterwende

wanhopig

ween.

KRAG

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 113-118)