W. LAST
Apteker
(Voorheen
FLEMINGS)
JOUBERTSTRAAT
75a.(Naby
die Stasie)JOHANNESBURG.
Diefeeste van F.A.T.S.A. het heelwat goeiewerkopgelewer. Besmoontlik saldaarnoggevindworddathoe groterdieelement vanfeesenhoekleinerdie element van wedstrydin die organisasie se bedrywighede word, hoe suiwcrder diekunsgehaltevanhullewerksalword.
Wat
veralvanwaarde byliullefeeste kan word,isdiegeleentheidwat daar bestaan virwelwillende en konstruktiewe, bevoegde kritiek. Miskien soudit nuttig wees as die beoordelaars by sulke fcestedie geleentlieidgegeekonwordom
hulle kritiekteverdedigintweespraak metdieregisseurs.Die dramafees vandieS.A.U.K.het luisteraars nie alleenvoorbeeldevan groot dramasuitverskillendetydperkegegeenie niaarookdie geleentheid
om
kennis te maak met N. P. van W’ykLouw
se Germanicus, al wasditjammer genoeg slegsin 'n teseerverkorte vorm.Diestukwatdie NasionaleTeaterin Afrikaansaangebied het,wasAllyd
my
Liefste, ’n verwerking uit die Duits van I^ssing se Minna von Barnhelm
—
miskien nie die beste keuse virdie doelnie. Dieverwerking isnog gelevver deur wyledr.J. F.
W.
Grosskopfinsypittigeen gepasteAfrikaans. Daar was veelom
te loofin hierdie opvoering, veral die individuelespel van sommige werklik begaafde toneelsf)elers en sekerc elemente in die konsepsie van die opvoering deurdieregisscuse.Maar
daarbymoetdaarook, helaas,gewys word opdie vervlakking en vcrwording van die rcgisseuse se interpretasie met die loop vandie reis—
diegevolg vandie feitdatsyniesaam metdiegroep konreis nie
—
op die ongcskiktheid van party aktcurs vir hulle rolle, en op die onvermoëvanparty spelersom
hullegeheelenalin tclcweindiekarakterswat hullemoesvertolk.Toneclspel kan nie geheel en alvry gemaak word van’n sekere vertoonlus nie,maardieelement van vertoonlusnioetop sy geringeplek gehou wordas’n
mens ware kuns wil lewer; en ongelukkig moet party van ons toneelspelers
—
endit niealtyd die jongeres nie—
noglecrom
hulleselfopdie agtergrond te stelen optegaan indie rolwat hullcmoetvertolken indie samespel.Weer
kan uithierdie oorwegings ’n paar gevolgtrekkingsgemaak word oor sake wat vir ons tonecllewe lewensbelangrik is.Pogingsmoet aangewcndword
om
dievervlakkingwattoneelreiseinonsland mecbring,teentewerk.Daar moetbydiekeuse van stukkeversigtigtewerkgegaan worden bydie rolverdelingstreng gelet word op die gepastheid en die spesifieke vermoëen talentvandie betrokke spelers.
Die Nasionale Teatcr
mag
nienetnog’nrondreisendetoneelgeselskap w'ord nie.Ditisnoodsaaklikdatdaar’ntoneelskoolonderdieNasionale Teater opgerig word, waar toneelspelers en regisscurs, kostuummakers en décorkunstenaars, grimeerders en beli^ingsmense deeglik opgelei kan word. Veralmoettoneel- spelers ’ndeeglike opleiding ontvang. Die blote spraaktegniek van sommige spclersop ons verhoog,
om
nieeersvankennisenkultureleagtergrondtepraat nie,laatveeltewenseoor. Ditverdienoorwegingom
studenteinso’ntoneel- skool opteneemalleenmits hulle aan strenge toelatingsvereistes beantwoord.Ondertussen moet moontlike regisseurs en toneelspelers die geleentheid hê
om
tydens die instuderingvan stukkevir’n reisdie voorbereidingsbytewoon
cn te sicnhoc bevoegdetoneelspelers enrcgisseurs werk.Mensewat mettoneelopvocrings werk, moetvervul weesmet ’n diep besef van diehoëernsvan hullewerk enhulleverantwoordelikheid teenoordie taak.
Selfsmetdieopvoeringvan’nklugisdie instuderingendieaanbiedingvandie stuk ’nsaakvan hoë ems.
Dit vcrdien ook oorwegingdat die lewe van toneelspelers en regisseurs:
ingerigengereëlworddat hulleversekerkan wees van ’nredelikeekonomiese bestaan en onderhoud op hulle oudag. Hiervoor sal daar heelwaarskynlik ’n professionele vereniging van toneelspelers en regis.seurs gestig en staatshulp verkrymoetword.
79
Reisbeskrywings, Vertalings en Ligter Leesstof
(Augustus 1947
totJulie
1948)Deur M.
S. B.KRITZINGER
Dit souvir’nletterkundigedwarskykerniemoeilikwces
om
diemeeste boeke watonderhierdiegroepvir besprekinginaanmerkingkom
in ’npaarsinne af temaaknie. Dit sou egteronbillikwees,wantalworddaarasgewoneleesstof heelwatkaf uitgegee,mag
’nmensdiésoortwerknie voordievoet veroordeel nie.Ek
isselfsso vryom
’npaarvandieboekewarm
aantebeveel—
natuurlik as onderhoudende leesstof’n
Mens
wordegtergedwingom
by voorbaatteerkendathytaamlik wille- keurig optree; ’nander beoordelaar soudie klemhieren daar anderslaat val het, inenkele gevalle selfs ander boekegenoem het.Die boeke wat
my
die meeste bekoorhet, kan ekgeriefiildieidshalwe reis- beskrywingsnoem, al dekhierdie woord nie aldie gevallenie. Hier dinkek aanOnsreisom
die Wêreld wat deurJac.J.Rousseau saamgestelis,Suid-Afrika onsmooiLanddeurRynoB.deVillierssaamgestel,Kom
reismetmy
deur I.D.duPlessis (Almal deurdieAfrikaanse Pers-Boekhandel, Johannesburg, uitgegee)
enVanVeld en Prairieen
Op
diePrairiesdeurHamman
Tlieunissen (Uitgewers:Voortrekkerpers,Johannesburg.
)
Onsreisomdie Wêreld bevat ’ntwintigtalstukke oorreise deurverskillende lande. Enkeleouteurs,byvoorbeeldJ.F.Burger,F.J. Eybers,AdriaanJ.Smuts,
is virmeeras een bydrae verantwoordelik; gelukkigmoet liullestukke onder diebestesindieversamelinggereken word. Daar isnogverskeieander stukke wat bodiegewonereisverslag staan.
Ek
dink hieraanRynoenAnna Verster se geestige stukoorHolland, T.E.W.
Scliumanns’n oordieYellowstonepark.C.
M.
van denHeeverse bydraeraakonsinboorlingvraagstuk. VanUysKrige watinsy bydraestot koeranteentydskrifte,toehyasstudentinEuroparond- geswerfhet, uitstekendewerk gelewerhet,is daartweestukke. Diswerkwatstilisties bekoor, maardie klem val in die cen geval op ’npersoon enin die anderwasdit
om
dieatmosfeervandieplektedoen.Disnetjammerdat’nmensbydielees vanalhierdieonderhoudende stukke telkensdaaraan dinkdatheelwat plekke watso geesdriftigbeskryfwordvandag, nadieverwoestendeoorlog,anders lyk.
Suid-Afrika onsmooiLandbevatook goeiestukke,maarisasgeheel ongelyker as die bundel oordie buiteland. Hier kry onsdiestemmingsvolle en stilisties bekoorlike Langsdie Vaalriviervan C.
M.
van den Heeveren daarisverskeie geesdriftige stukke wat die skrywers oor hulle streekvoortgebringliet. Hier dink ek veral aan F. S. Steyn en J. Nel van derMerwe
se bydraes. Albert Wessels hethom
inEk
houvan Johannesburg ook besonder goed van sy taak gekwyt. Een van die beste stukke is Met 'nOmpad
na dieKruger-wildtuin deur F. Hollemans. Dis ’n besonder onderhoudende reisbeskrywing. Daarisvolopafwisseling, omdatdieskrywer’ngoeiewaarnemerisen’noogvirteen- stellingshet. Juisdaaromisdiestuk plek-plek soskreeukomiekliken tog nooit oordrewe nie.
Kom
reismetmy
is,asek nadietoonmoetoordecl, vcral virjongmensegeskryf, maarander sal liom ook met smaak kanlees. Die werk is gebasecr op rcis- ondcrvindings indie Oostc, Suid-Amcrika enEuropa wat in vroeërjeugboekc vandieskrywcrasagtergronddiensgedoenhet. A1moeshiernetgrepegedoen word, is ons dwarsdeur belangstcliende medc-reisigers na die vcrskillende bekoorlikc delevandiewêreldwat hy besoekhet.Die twee boekc van
Hamman
Theunissen is in verskeie opsigte ongewoon.Onskry hier diercisondervindings van twee broers watmet min geld en baie durfcn deursettingsvermoëdieVerenigdeStatevanAmerika
wou
gaandeurkruis.Daarisindieeerste plck allerhandebesonderhede oorAmerika en sy inwoners.
Aandie universiteitcwordheelwataandaggewy, maarveraldiegrootstedecn die mense
wou
liulleleer ken. Deurdat hulle ophulle togtedikwelsopgclaai is,het hullemetbaicmenseuitdie verskillendelae inaanrakinggekom. Hulle het ook plase bcsoek cn was ’nruk lank nabydie Meksikose grcns sclfscgte eowboys. .A1hierdieondervindingswordlewendig beskryf enomdatsakealtyd deur .Áfrikaanse oë gcsien word, word die eienaardige of tipies Amerikaanse goed uitgebring. Daar isegter ook volop gebruikgemaak van reisgidse; op sulkeplekkewordallerhandcfeitemeegedeel en veranderdie aardvandiel)oeke.Ooraileswordtelkens diegekruide sous vaneg-Amerikaanse awonture gegooi.
Dan
hetonsmetdiespanncndstevoorvalletedoen enverneemonsvanramj)okkers, ontvoerings, ens. Dit verhoogdic spanning en bringafwisseling, maar is nie- temin bont. Die l)ocke bly cgter aangenamc cn onderhoudende leesstof.Onderdie gefingeerdeboekewat onsietsmccras leesstof gee,
noem
ck die volgende; Die ssvaarPad
terug deur Aline van .‘Mphen, Fan Willem en San deur .Anna Heymansen Daztid van K.J. Steenkamp. (Almal hetin ,,Ons eie Biblioteekskema” van die Xasionale Pers verskyn.)Dan noem
ek nog: Die belderLied (Uitgewers; DieKeurbiblioteek, Pretoria)en Groen Koring (Voor- trekkej)ers),albeideurTrynaduToit.Dieszi’oar
Pad
terug isdcur iemand wat Europaen veral Hollandgot'd ken, alm
Suid-Afrikagewoonheten enkelcjareinNew
Yorkgeblyhet. Diehoof- saakwasdiebehandeling vantoestandeinAmcrika. Die ontwikkelde enkunssin- nigeheldinligonsgoedinoordiegrootstadcndieAmerikane. Diedunliefdes- verhaaltjiedien nctom
allesaanmekaarteryg. Die een en anderwordinvcrband metdiejongste Wêreldoorloggebring. Die boekwek
dwarsdeur ons belang- stelling.Fan U'illem en San kan ookhartlikaanbeveelword,want ookhierhet ons,nes indie gcval vandie vorige boek, ietsmeerasgewoneleesstof. Dis ’n roman
inbriefvormwaarindie lotgcvallevan ’njong paartjie wie sepad niemct rose bestrooi isnie behandclword. Die bricfvorm geeiets intiemsaandie boek en die stemmingvan die hooff)ersoneword goeduitgebring. Teen die hinderlike herhalingwat’nmens in ’n roman in briefvorm te dikwels kry, is gew'aak en daarisgesorgvirdie nodige stilistiese verskil tussen diebriewe watdeur die meisieendie
man
geskryfis. Daargaanbesieling uitdiekranige optrede van dievrou wat indiejarevanbeproewing ’nstut en’nsteun virhaarman
is.Die derde boek,Dauid,het
my
minderbevredig. Dit behandeldielotgevallc van koning Dawid en ’n poging is aangewendom
sy verhoudingtot Batseba te motiveer. Die roman is gerck en namy
oordeel isdaar heelwat wat nie bevredignie. In die militêreoptrededwarsdeurdie boekmis ek oortuiging en omdat die skrywer blykbaar bang wasom
te veel van sy verbeelding gebruik temaak,hcthyniedaaringeslaagom
onsDawidasmens bevredigendte laatsien nie, alword sygeskiedenis volledig gegee.DiegeheimvanTrynadu Toitsesuksesas skryfster van hoogstaande ont- spanningsverhalelêdaarin datsy’ngoeievertelsteris,sovernognet liefdesverhale wat wel romanties,maarnie onwaarskynlikis nie, voortgebringhcten datsy boonopeenofanderlewensvraagstukpositiefbehandel. Syisdiegoeieopvoed- kundige watop’nonderhoudende wyse, sodat sy almal vang, vandieewigespel tussen dietweegeslagtevertel,maarj)erslotván sake daaropuitis
om
dielewe tevertolk. Dis ook waar van haar jongste romans.81
Onder die vertaalde werk wat met waardering genoem moet word, kan ek net aan Mevrou Bovary van Gustave Flaubert in die Afrikaanse vertalingvan F. P. van der
Merwe
indie Vergesig-boekery (Uitgewers; L.&
S. Boek- en Kunssentrum, Johannesi)urg)dink. Hierdieromanwatklassiekgewordliet,het geen aanbeveling nodignie.Omdat
Flauberthom
ten doel gestel hetom
die roman in ’n taal te skryf wat hy volmaak beskou het, sal iemand wat besondergoed in Frans onderlêis moontlikhieren daar niemet dievertalersaamstem nie. Ditgeld ookvir die Afrikaans. Oordie algemeen isditegter ’n vertalingwat ’nmens graag wil verwelkom.