H^v
Rissik-en
Breestraat,JOHANNESBURG.
Snyer
Augustus 1947
—
Julie 1948.Deur ROB. ANTONISSEN.
’nBuitelanderkannie diehoopkoester
om
steeds totopdieallerlaastemoment
volledig ingeligte wees oor die mees resente literatuur wat daar in ’n verre land verskynnie.
Daarom
sal die Afrikaanse lesermy
vergewe dat ekmy
oordeel uitspreekoornet hierdienege prosawerkewat
my
sedert dievorigejaar uitSuid-Afrika bereikhet.Oor Sangirose Rolprentavonturehoefeknie lankuit tewei nie, want, as’n herdruk van ’n deel uit Simha, is dit lankal bekend. Rolprentavonture is die met eie opnames geïllustreerde verslag van die skrywer se ervarings as leier van ’n Duitse filmekspedisie nadie binneland van Oos-Afrika, en van sy baie interessanterkamera-,,safari” vireie rekeningin dieselfde gebied. ’n Poging totvereenselwigingmetdiepsigologievanenkele dierewat daelankin alhulle handelings gevolg word,hetSangiro na UitOerwoudenVlakte niemeergebring nie. In die plekdaarvan kry onslater hoofsaaklik die relaasvan menslike han- delingsindie dierewêreld, ofmiskienbeter: onsaanskoudiestandpuntvanmense wat ’npogingdoen
om
totdiestandpuntvandiedieretenader; diemenslike visieenreaksiesishoofsaak. Soisditookin hierdie laaste werk vanSangiro.Ditisseer deeglike joernalistiek,in ’nboeiendeenItruimigestyl,watslegsnou en dan verswak deur’ntestereotiepeuitdrukkingswyse.
En
watditedelmaak, dis die geestigheidwat vryis vaneiev/aan,en diehumor watdie diere bekyk metsimpatiemaarsondersentimentaliteit. Eenvlekkieinhierdie verband: soms word diewerking vandie liumor verydel deur’nietwatskamper moralisasie.Boerneef het
my
met sy Sketsboek verras. Hierdie verhale en sketse bevat vandie bestewatÍiytotnogtoe geskrywehet. Daariseers tienstukkieswaarvan net die laastetwee deur die onderwerpmet mekaarverbondeis, en verder ’n elftalepisodesuitdielewe vanOupie,’nKaapsekleurling-koerantjongetjie. Dis eintlik stadskiekies afgeneem deur ’n plattelandse mens met klaar, vinnige kvkers; hy het sy herinneringsaan die plaaslewemet innigheid bewaar, maar tëwens’nvriendelikekykopdiebontstadslewe, veralopdieskamelItantdaarvan, ontwikkel. In dieeeiï sowel as in die ander is kritieseskerpsinnigheid én ’n seker weemoedige gevoeligheid fyn gedoseer: die kritiese sin openbaarhom
nooit bitternie,endiesentimentisgesond,nieweeknie.
Mens
moetinhierdie boekienatuurlikgeenpeilingvan lewensproblemeverwagnie: ditglydaarnet liggies oorheen.Maar
die realisme issuiwer,meer: dierealistiese weergawe vanklein feite, vandialoog-flitse en vankaraktertrekkies wat vlugtig verskyn enverdwjTi,kom
partykeeruitdie pen van’nvirtuoos. Tipesword raak ge- karakteriseer, sonder karikaturale oordrywing. Die sketseverloopbeurtelings geselsend,danefTensmymerend,danweervlotenrats. Nethieren daar hinder’n stilistiese onsmaakliklieid (soos dieeerste sin op bl. 102).
Uitdiegroot aantal (nog ongebundelde) kortverhale wat EugêneN. Marais tydens die laastejare van sy lewe in die naweek-uitgawe van Die Vaderland gepubliseer het, is ’n bloemlesing van sewe Keurverhale saamgestel. 'Vermits daardie stories
my
nie almalbekendisnie, kan eknie oordeelofdie uitgewers inderdaad die beste daaruit gekies hetnie.Maar
die keur vansewe verdien allesinsom
in wyerkring gesmaak te word, want hulle ewenaar in menigc opsig wat onsin Maraissevroeër gebundelde verhaalwerkso baie geniet het.Vier vcrhale behoorttotdiespeur-genre of hetiets temaak met kriminaliteit.
69
eenis’nspookverhaal, eendiebekendmakingvan gefingeerde mémoire-fraginente oordie ,,ondergangvandietweede wêreld” (indietoekoms),en eendie storie vandie wonderbaarlik bekroonde diamantdelwersbestaan van ’n ou paar. Be- halwe inlaasgenoemde stuk,wat uitmuntdeur ’nverrassende slot, isdie tcma en sy uitwerkingaltyd sensasioneel, huiweringwekkend, geheimsinnig. Hierdie sensasie ontstaanby Marais egter nie uit ’ngoedkope effekbejag nie. Marais
is ’ninens wat beseteisdeur ’nangspsigose, danmet ’n soort sadisine indie angsgaanwoel, dieangs-gevoelgaanprikkelendittenslottc tot ’nsensasionele ontladinglaat koinin ’nverhaal. So kry iederverhaal dieeienaardigboeiende inag van’n,,docuinent personnel,” van Maraissedonker levensvisie (sien die, wellig ietwat teatraal klinkende, beginvan
nommer
II). Dis jammer dat die gaweindruk soinsversteur word deur melodramatiesesegging (soosonderaanbl. 8).
Met
hierdie publikasie het dieuitgewers’ngoeiedaadverrig; ek sou ditnog meerkonprys, indien hulle diepartymaalgrowwe
sporevantehaastige afwerkingvirdieweekbladuitdiestylverwyderhet. Waarskynlik sou Marais ditookselfgedoenoflaatdoen het vir’ndefinitieweuitgaweinboek-vorm.Toon van den Heever se Geriveuit dieErfpag van Skoppensboeris’nverruklike versameling verhaleen sketse.
Ek
aarsel nie oin dit te noem: dieinees on- vermeng-pure bundel wat ooitin Afrikaans die lig gesien het, en een van die heerlikste pêrelsaandiekroon vandieAfrikaanseletterkunde. Disinsygeheel kunsvandiesuiwerste water,ryk aanvondste, onuitputlikspiritueel,onherleibaar eenvoudig en fyn-soberin woord en sin. Nouliks het ons ’nparagaafgelees, ofonsweetdatom
die draai vaniedernuwesinweereenofanderverrassing verborgesit. ,,GevaarIik” isditnatuurlikook: wantons verwagting blydan vanwoordtotwoordsóhooggespanne,dat’nteleurstellingooktelkensmoontlikis.
Maar
VandenHeeverhet niygeenoomblik ontgoëlnie. Isdit ’nrealistiese skets, of’naandagtige tekeningvankinderpsigologie, of’nopdissingvanherin- nerings,of’nparabel, of’nsprokie,ofietsandersnog—
want daaris ’ngroot verskeidenheid vanteinas en vorme—
nêrens tree ’nverswakking in.Aan
die basisvanhierdiekunslê’ndieplewenswysheid,wathoingewoonlikuitmet’n sweeinvansinisme.Op
partyplekkehetekniy nievandieindrukkonontmaak datekbesigwasom
’nparabelvanMultatuliteleesnie: ditwasblykbaardie ooreenkoms in sinryke, voortdurend lig-spottendeverwoording, wellig ookin die pittigebehendigheidwaarmeedieouteuruit ’namperanekdotiese geskiedenis’nverbluffende ,,Ies” kantrek,wat
my
getrefhet.Maar
VandenHeeverpaar méér goedigheid aan eweveeldiepte.C.
M.
van den Heever isdie eerstc Afrikaanse outeur wat ’n bundel essays bring soos dit ineestal in die Engelssprekende wêreld opgevatword: ’n bont versaineling van sketse, verhale, moralistiese praatjies, iinpressies, gedagtes oor wetenskaplike, historiese, politieke, sosiale en kulturele probleme, e.d.m.Hierdieeersteling in die genre, Mensen IVoord, kan, globaal geneein, ’nver- dienstelikepoginggenoemword,maarek glodat dieenigedaarinwat werklik waardesalbehou,inenkeleonderdelegeleëis,nl.in’ndrietal liries-epiesestukke (Vadersereis, Reënin dieNag,
Ou
dokter) waarindieskrywerhoinvansy beste kant vertoon: as kenner van menslike karakters, as atmosfeer-skepper en as stemmingskunstenaar. Dieessayiskan ’nmeesterinsygenre wees, ófdeurdat sywoorddiedraerwordvan (watdieouteurinverbandinetVermeylennoein)
,,dieskeppende gedagte,”ófdeurdathy ougedagtes,ewige,jadie elementêrste waarhede wellig, met sy vonkelende woord opnuutdeurskitter.
Nóg
van die een, nógvan dieander oorspronklikheidswaarde hetek inVan den Heeverse essays veel ontdek.Hy
hetongetwyfeld baie kennis geassimileeren deur per- sooiïlikedenkeinwysheid omgesif, inaarsyopstelleinisdieskerp seggingskrag waardeur waarhede tot hul naakte wesenlikheid onthul word: hulle is sonder meerleerryk virmensewatnognievirhulselfgedinkhetnie. Hullehet’nwaarde asinstruktiewe leesstof, nie ’noorspronklikheidswaardenie.Maar
van watter aard dieessayookalmag
wees,iniedergevalmoêtgeëisworddatditopuiters presiese wyse die begrippeen gedagtes aandui ofomskrywe. Kan op hierdie presiesheid aanspraakmaak; gemeenplase soos daar staanop bl. 196-7, onge- kontroleerde (en onkontroleerbare!) woorde soos ,,artistieke afronding” en’n ,,mceslepende skrywer,” onverantwoorde uitsprake soos ,,’n Digter word gewoonlikdiebestedeur sy tydgenote begryp”? Dit niagmy,asVlaming,ten slotteveroorloofwees
om
nog ophierdie onjuistedetails tewys: die gedagte van’nfcderale staat„met’nF'ranse deelen’nVlaamsedeel” (bl. 148)isvandag niemeerlewendinVlaams-Belgiënie,maar word nogslegsop kunsmatigewyse gevoed deur ’nklompWaalse intellcktuele wathulledeur die lewenskragtiger Vlaandere„bedreig” voel; die letterkundigevernuwing inVlaandere ca. 1890 het nie beginonder impuls van die Beweging van Tagtig nie (bl. 157) maar veel meer onder invloed van die Franstalig-Belgiesejongeresrond „La Jeune Belgique” (1881...
); dis gevaarlikom
Foí de ÍVIont tenoem
inverband metdié luidrugtigeVlaminge wat „dieFranse letterkundeen kultuurmetveel gebaar verklcineerhet” (bl. 158);De Mont
het ’ngroot vereringgehad vir die Franse en Frans-Belgiese letterkundevan sy tyd, en wasin Vlaandere een van die apostels van die ,,rart pour l’art”-beginsel.’n Diep-reikende kennis vandie menslike siel het in C.
M.
van den Heever geryp,en hyhetdit insyjongsteroman, DieHeld, rykliktegeldegemaak. In PeetAucamp
hcthydiegekompliseerdekaraktergetekenvan’nman
metgroot ambisiesén ’n inferioriteitskompleks; sy anibisie is ’n mengsel van drang na werklik groot, vir die genieenskapvrug-draendedade en vanpersoonlike roem- en baatsug; sy minderwaardigheidsgcvoeluithom
asfanatismeénassw'akheid selfstcenoormcnsewat hyverag. Asonderwyser enkultuurleier hethyvolle aansien genietopdiedorp; indiegrootstadjohannesburgsal hyhom
weldra slegs ,,eenonder duisende” voel, een na dieandersteunsel vansy selfvertroue sinkwcg, enwanneersyvrouop’nbcpaaldemomcnt
indieklouevan weeldesug valen haaroorgce aandie stad se plesierlewe,danwordhyalmeerdeur haar grille gedomincer soos die jammerlikste swalikeling. ’n Laat maar hewige reaksie van sy gekweste eielicfde laat dit tot ’n breukkom
tussenhom
en sy vrou. Hullcvind mekaar weernadat sy verongeluk enin diehospitaal beland het. Die ,,held” eindig sy loopbaan as ’n eenvoudige mens wat geleer het ,,om waardes te onderskei,” en voor, noudathy sy ambisieusestrewe versaak het, ’nnuwelewe aanmetsy ecrsteheldedaad: diestilletoewyding aan syvrou.Hierdie roman isnie ’n onberispelike werknie
—
ek sal dit aanstons bewys—
maarsekcr’nbelangrikewerk. Ditbelig,deurdieprismavanindividuele lewens, die algemcne lewensproblematiek en probleme vandie nasionale bestaan; dit is groots gekonsipieer; endit isryk aanskitterende details, soos die pragtige
momente
vanatmosfeer-suggestie, die skerp bestraling vandie essensie van ’n gemoedstoestand, die kortrealistiese skets van ’nsituasie.My
kritiek opdie foutesalnou miskien strenglyk,maarekmeendatdit ’npligisteenoor’nouteur in wie-se werk nogso baie moontlikliede tot groter en suiwerderontplooiing aanwesigis.Op
partyplekkesak dieroman-konstruksieskeefweg,tengevolge vaninsinkingsofleemtesindiefondament,metnamedeur ontoereikende moti- vering van die krisis-momenteindie lewe van Feet enBettie. Diepsigologie van die drie jare tussen hst. II en III word enkelbeknoplieskryw’e,hoeweldit tog vansoingrypende belangisvirdieverder verloop: dieverwording vandie onselfstandige Bettie tot ’nmonster vanselfsugblydaardeuronverklaard.Ook
van’nstrydinFeetsesiel,sodat sygew’ysigdehouding,sywaaragtige heldedaad teenoor sy vrou aanvaarbaar sou word, merk ek amper niks; en dis tog die gewigtigste knooppuntindie heleroman.Ek
vestignogdie aandagopenkel kleinerfeile: die psigologieispartykeertewydlopig beredeneerdofteuitdruklik verklarend; in ’n oorgroot gedeelte van die bock is die sakelewe wel wat eensydig ploertig voorgestel; opbl. 1.93-4lyk ditmy
daar is’nchronologiese ongerj’mdheid.Tog
isDie Held Vanden Heeverse besteromansedert Laat Vmgte, en ook verreweg die beste Afrikaanse roman van die laastejaar.Die temavan Willem vander lierg seroman Temaen Variasiesisdie,,gebon- denheid” vandie menslike Ijestaan, wat die menslike ,,vryheid” onverbiddelik kondisioneer; ,,endielewe vanelke individu is maarnet’nvariasie ophierdie tema.” leder personasie in hierdie bock
—
behalweoom
Fhilip, wat daardie waarheiduiteielewenservaringlankal geleer het—
isbesigom
die sinvandie lewetesoek,watalleenkanontdekwordnadathullediegehegtheidaan persoon-71