• Tidak ada hasil yang ditemukan

BRAAMFONTEIN. JOHANNESBURG

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 60-64)

lúe hier was nie. Hullehet nou die ander aand ’n ding van Beethoven gespcel . . . simfonie. O, dit was wonderlik.

Ek

dink regtig Jorda is absoluut wonderlik. Dink jy ook nie so nie, Bram?

Abraham;

Wie.^

Elsie; Enrique Jorda. Jy weet hy’s

mos

dirigent vandie Stadorkes.

Abraham

(veins): So.? Reken bietjie,ek het nie geweetnie.

Waar kom

hy vandaan?

Elsie: O,uitEuropa.

Hy

wasinEngeland.

Weet

jy,Ans,as jynoudieorkeste in Europagehoorhet,dansaljy saamstemdathyabsoluut netsogoed is asenigeenvanhulle.

.^BRAHAM (metdieselfdeblanke onskuld): Asdieorkeste?

Elsie: Diedirigentc,ja.

O

man,hy’sgoed. Jullemoettognóóit die konserte misnie. ’n

Mens

weet werklikniehoeveelarmerjyisas jy niegaannie.

(pouse) Julle gaansekersomsnadie Klein Teater, né? Ons was noudie a;md daar. Ditwas Ibsen seWild Duck. Siestog, ek hetsojammervir dieeendgevoel. Hullehet diémosinso ’nou donkerkamertjie opgesluit.

(sygiggeï)

Ek

hetsolus gevoelen staan op en gaan die oueendjieuit- laatsodathywcerlugkankry. Disvrééslik treurigteendieeindenatuurlik.

Syskiethaarself.

.Abraham:

Wie?

Die eend?

Ans (sluksicaaraanbaar glimlag).

Elsie:

Ag

Bram . ..jy tergmy! (syglimlag) Nee. . .die meisie.

Ek

weet niemeerwat haarnaam wasnie.

Maar

sy wasabsoluutwonderlikmooi.

En

sy hetgoedgespecl.

Ek

wil ooknouweerbegintoneelspeel. Verlede week

kom

MarieCoetzee bymy.

En

sysé syonthounoghoegoedek...

Jan (kankom nie langer bedwingnie)\ Waaraan werkjy, Abraham? (hywys na dieíikmasjien

)

lets nuuts?

.\braham: Probcer ’n storie opbestelling uitkraam.

Maar

die barenswee is ietwat uitgerek. (pouse)

Weet

ook nic eintlik wat ek moetskr^’fnie.

.\ns (staan opensit dietikmasjienweg): Junne, die dingstaannog altydhier.

Verskoon tog maar.

Ek

het ditniegesiennie. Bramie werkook deesdae vankamertotkanier. Ai, eksalblyweesas . . .

Elsie (watopgestaan en baargoed hymekaar gemaakhet,aan Ans): TotsiensAnsie.

Ditwaslekker.

Jan (kykverrasop) :

En

nou?

Elsie (aan Jan): Asjy so onbeskofwilwees, dan blyek nie langer nie! Jy doen dit altyd. Praat

my

alU'd dood . . . asof jy skaam is dat ek iets sal. . . I (sybegin meteenssnik

)

Asofek . . .

Almal staan selfbe^vus en srwygend.

Jan (stUmaarbeslis) :

Elsie,gedrajou. Jy’s nieinjoueie huisnie. . . . Elsie

!

Elsie (tussen baar snikke): Jy doendit altyd, altyd! (kykop) ek hetjougesê dis absoluiitdie laastekecr . . .

Jan (pleit vurig): A.sseblief!

Elsie;

Nóu

sé jyasseblief.

Jan (aan die verslae Ans en Abrabam) :

Verskoonmy, tog . . . (byvat baar taamlikbardbandigonderdiearmen voer baarmee nadievoordeur)

:

Kom

...

Elsie (snik): Jan . . . Jan . . . ! (hulleverdwyn

)

Ansen Abrabam staarbidle sprakeloosagterna.

.\braham (oorweldig): Grote Griet! Disnou virjou ’n grap-en-’n-half!

Ans (sak op ’nstoelneer enbly bewegingloossit): Ja . . .

.\bhaham (loerbydievenster uit): Sitnou indiemotor . . . en baklei dat die hare waai . . . (pouse\ danskrikhy) Vaderland!

Ans

(ingetoë,staarnogstrak voorbaaruit) :

Wat

makeer?

.\braham; Janhethaar . . .

57

Dofwegindieagtergrondword’nverzvoedestem gehoor. ’nMenskanookdiegesnik van ’n vrouonderskei.

Ans

(sidder)-. Abraham,

kom weg

van die venster af. (pouse)

Kom

vveg, Abraham.

Abraham

(kom langsaam terug):

Ek

hetnie vreeslik baie simpatie met haar nie . . . maar hy’s ’n buffel . . . Gits, jy moes nou gesien . , . Hy’t haar . . .

.4ns (staanop,isduidelik haieontsteld): Abraham,jymoesItaarooknieso ge- treiterhetnie.

Abraham

: Vaderland,ékhetmaargespeel.

.\ns: Ja,maardithetJannet ergerlikteenoor haargemaak.

Abraham:

Jammer, maarekhet niegemeen ... Sysêooksulke sottegoed.

Ans:

Ek

weet . . . (pouse)

Maar

toe vestig jy die aandag daarop

... En

JanIietditgemerkenhetskaamgekry . . . virhaar.

Abraham

(lag): Twak.

Ans: Ditisso,Bram.

Abraham

: Nouja,jy kon tog sekernieverwagdatekhierdie heeltydmet

my mond

vol tande moessitnie.

Ek

vrees,

my

lief, dat eknou tenenemale nie dwase na hulle sotheid kanbeantwoord nie.

.\ns: Nee, maarjy kon . . .

Arme

mens, sy hettog haar goeie hoedanighede ook.

Dievoordeurgaanmeteens oop enJanverskyn.

Hy

isbleekenbewe bynasigbaar. ’n Voelbarestilte.

Jan (ingetoë):

Ek

moet

om

verskoningvra. Ditspyt

my

. . .

Abraham

; Ag,

my

lieweman,disniks.

Jan; Elsie voel nie baie lekkervandagnic. Ons moeseintliknooit

gekom

het nie. Sy kryhierdieaanvallevan migraine en dan . . . (hy haalsyskouers op) Jammer dat dit alles so . . . (aan Ans) .ly moet maar eendag vir haar

kom

opsoek, Ans. (volkome opreg)

Ek

saldit waardeer.

Ans (stil): Eksal,Jan.

Jan: Nouja

...

(hy staan ’n oomblik besluiteloos )

Julle sal ons seker maar verskoon. Totsiens. (af)

Abraham: Totsiens . . . (hy stap agterhomaan na diedeur en volghom buite met dieoë)

Elsiesit weeringedagte en bewegingloos. Buite trek ’n motor weg.

Abraham: Hy’tdiehekkieooplaat staan . . . Nou-nou

kom

diehondeweer

in.

Ek

gaanditgoutoemaak. (af)

Ansiesitnogroerloos.

Dan

haal sy meteens diepasemen staan op. Sy kyk na die bordmetsoutighede endienoghalfvol kelkiesen beginditdan weer langsaam en ingedagte op die skinkbord pak.

Abraham

(op; hymaak diedeur agter hom toe): Hulleis taamlik haastig hier weg. Sywas nogaltyd . . .

Ans

(kriewelrig) :

Ag, hou tog op . . .

Ek

wil nie meerdaarvan hoornie.

Asseblief

Abraham

(staan stilenkyknahaar); Jammer,Ansie.

Ans: Toemaar . . . (sygaanvoortmetdieaandiekantmaak) Disniejouskuld nie.

Abrahamdrenteldeurdiekameren kom by ’n enkele roos in ’n slanke vaas uit

’n oranjerooiHeinrichGadeinragfyne Leerdam.

Hy

ruik daaraan en haal dit dan uit.

Abraham

(metnuwe waarderende toon): Ans . . .

Ans: Ja?

Abraham

: Wee’jy, ek begin nou werklikwaar dinkdat jyperslotvan rckening nie so ’n slegte kopie gedoen het nie.

Ans

{mfídieskaduu'eevan 'nglimlag): Ja.'’

.\br.miam {vinddie Raadgeu’eren banteerditmet ’nnuweeerbied) Perslot van rekening: ’n mens weet nooit wat jou

mag

oorkom nie. ’nOnverwagte aanval van migraine . . . ofsoiets.

.Ans {gaansitmeteens;sy is bewoëenkanniks sê nie): Ja . . .

.Abraham {gaan sit burkendvoorbaar en soen liggiesbaar vingers):

Hoe

laatis dit Ans.'’

.Ans {met vogtigeoë,ensonderomnabomtekyk): Sewe-uur.

.Abr.miam: Sewe-uur . . . {by staan op) ’n

Uur

virete.

Dan

vieruur tot

middemag

. . . tien tot hanekraai. Reg.’’

.Ans{kyknognieopnie) :

Wat

wil jymaak?

.Abraham: . . .

Wat

ektwee daelankalsukkel

om

temaak: ’nstorie vir .Ans: Watterstorie.^

.Abraham:

Sommcr

’nstorie. Dis alles klaar . . . hierin

my

kop.

Ek

moet

ditnetnoguittik. So’nbietjieligtevermaakvirdievakansie. Jyverstaan, né?

•Ans {glimlageffens): Ekverstaan. {pouse) Elfuursalekvirjou kakaobring.

.Abraham {glimlag): Dankie Ans.

.Ans {kyk vir dieeerste maal op): Twintig ghienies vir die verhaal?

.Abraham {gemaak-ernstig) :

Moontlik . . . moontlik. ’n

Mens

weetnooitnie.

Sêmaarvyftien. Vierpondtienvirdie Raadgewer. Vyf pondtien virdie bank. letsie vir die slagter en ietsie vir die mooimaakgoed.

Met

jou sewentien sjielings virdieflick . . . Die res virmy.

.Ans {straal,metbaarvollevroulikbeid):

En

ek?

.Abraham {draaiom,gallant): Virjou,

my

lief?

-Ans: Ja,vir

my

?

Abraha.m: Virjou, ou Ansie . . . {bykom sitweer burkendvoor baar en bied baar die roos) . . . ’n blommetjie virjou.

Sy neem die roos en kyk daarna en raak dit teer met baar lippe aan.

.Ans {fluister): ’n Blommetjie van

my

man.

.Abraham: ’nBlommetjievirAns.

Hulle staan op en ombels en die skerm sak stadig.

Oor’npaarminutesal die„5.15” aankom.

Vir baie in hierdie klein ge- meenskap,is dit die belangrikste gebeurtenis vandiedag,wanthul lewensen bestaanissonouaandie spoorwegvervoerwese verbonde.

Dit

neem

hul produkte na die stedeen hawens, en bringweerin die plek daarvan goedere vandie reuse-pakhuise,boerderybenodigd- hede en veevoer. Dit betefcn vakansies by die see, posstukke van vriende en koerante saans.

Die Spoorwegstasie is voorwaar die„Hoofstraat”wat almal sonder onderskeid bedien en aan almal tesaambehoort.

Die„5.15”het

gekom

en gegaan.

Maar

virdaardiepaar minutehet die lewe van die plaaslike ge- meenskap’nstappievooruitgegaan.

Daarisnogeens vordering gemaak.

Dag

nadag,enjaarnajaar,dra die Suid-Afrikaanse Spoorweëin aansienlike mate, ín elke uithoek van die land, tot die welvaart en voorspoed vandie samelewing in die algemeen by.

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 60-64)