• Tidak ada hasil yang ditemukan

BOERSTRi k mm

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 54-60)

MAAK VOLGENS U EIE VOORSKRIFTE

J. BOERSTRi k mm

(Wenuers van Goue en Silwermedaljes)

Vooraanstaande

Brood- en

Banketbakkers.

#

Posbus 459. Kerkstraat 242, Foon 23647

PRETORIA.

Abraham:

Maar

Ansic . . . ek was kwaad, dit gee ek toe.

En

as ’n mens kwaad is dansê jy allerhandedinge watjy niewerklik bedoelnie.

Maar

. . . maarjy drjf’nmensdaartoe.

Ans: Jyhet vrééslike dinge gesê. Ek het nie dít verdiennie . . . Besefjy miskiendatditdie éérstekeer vandatonsgetroud isdat jysójouhumeur verloor?

En my

slegmaak?

.Abraham (lagi'frleë):

Maar my

liewe mens . . .jy het

my

ookréde gegee

om

kwaad te word. (pouse)

Maar

toenou . . . alles is

mos

nou weer verby en ons kan die saak weer lekker saam . . .

Ans (dToaiom en kykbomvasin dieoë)\ Laatekvirjousê Abraham: jyhet dinge gesêwat cenvoudigniein

my

koueklere blysitlietnie. Verstaan?

.Abraham (verleë): .Ag, ekhetmaargespeel!

Ans

(sterk): Dís niespeel nie, hoor. (stamp metdievoet) Dit isnie.

Abraham

(vataanbaararm) :

Ans . . .

Ans

(ruk weg):

Nee

. . . (kyk weg) Jy was bitter gewees, Bram. . . . en kwaad.

En

dit hoortniesonie.

Abraham; VVieisnóu kwaad?

Ans;

Ek

hetjouniesleggcmaaknie. Jy vergeet ekisjouvrou. Jouvrotvrou

...

(sybarsmeteensweerintraneuit

)

Sohet jy gesê.

Aeraham

(beeltemaluitsysteë):

Ag

kindjie . . . Here kindjie . . . Moenie die ding so tragies beskou nie . . .

Ag

toe asseblief tog nie,

man

. . . Ansie . . . (by probeerweertroosmaarkry niks reg nie) Ansic,

man

. . .

Ans.

Ans;

Hoekom «

jy sulkegoed?

Abraha.m; Ag,maar

my

dierbare . . .

Ans; Ekisniéjoudierbare nie!

.Abraham: Nouja,ingoedheidsnaam . . .

Dievoordeurklokkielui.

Ans (bebeer baarself wonderbaarlik): Hier’s die menseal . . . ! (syloerdeur 'nskrejiein diegordyn

)

Dishulle, ja. (sy beginbaastigbaargesigregmaak en baar bare kam en kykdan nabom enfluister):

Wat

staanjynoghier?

Toe

man, gaan trekjouordentlikaanen

kom

danbinne. Sies,jy lyknes

’n klipkaffer,ofiets.

En

jymoetskeer.

Dievoordeurklokkieluiweer.

Ans (pleit):

Toe

Bramie,moenie daarstaanenniksdoennie.

Toé man

. . .

loopnou.

Abraham; Nouja, vaderland . . . (brom-brom af

nabinne) ’n

Mens

kanook waaragtignie . . . (stem raakweg).

Dievoordeurklokkielui.

Ans(druknog’npaarlaastebaartjiesreg) :

Ek kom

! (nadievoordeur; symaakoop

)

Hallóó . . .

kom

binne. HalloElsie.

Elsie; Middag Ans . . .

O

maarjulle het ’n vreeslike skatlike plekkie! (sy weet klaarblyklik alles van modes en mooimaakgoed af, maar verder nie veel nie) Diste skattig. Klein né, maarso mooi.

Jan (dievermoënde sakeman, maar daarby taa?nlikbot) :

MiddagAns.

Ans; Middag,Jan.

Maar kom

togbinne.

Jan; Dankie . . . (bekyk die kamer ’n oomblik krities

)

Elsie;

Weet

jy, ons hetsowaar ampervergeet

om

te kom. Ons het soveel afsprake. Jy weetnie hoe dit gaan nie. Geluitkig dat ékdarem onthou het. Jan onthou tognie sulke goed nie.

Jan (kyk na baar): Dis ook nie ’n

man

se werk nie.

Elsie;

O

Ans, maarjulle tuin is mooi.

Wie

maak tuin?

Ans; Albei vanons.

Maar

ekmoeterken diseintlikBramie wat diemeeste doen. Sit tog, Bram is nou hier.

51

Elsie; So . . . rekenbietjie. Sien jy Jan,ekhetjougesêjymoet meerindie tuinwerk. {sylag) jan huurnet volk . . . aanmekaar. Kos

hom

ponde in die maand. Isons te vroeg. Ans?

Jan (koel): Jy vergeet onshet omtrenttienmaal soveelgrond

om

tebewerk.

Elsie (glimlag) :

Ag

Jandoenniks.

Jan (met ingehoue ergernis)

:

Hoe

weetjy} Jy

kom

nooitdaar nie

Elsie (lagen kyk na ’nvaasmet hlouvlasen ruik daaraan)

Ooo

. . . maardie forget-me-notsismooi. Disabsoluutwonderlik.

Ans; Dis blouvlas. Bramie en ekhetditverledeweekindieveldgepluk toe ons nadie blommeskou op Darling is. Ditisskatlik, ja.

Elsie; Sooo . . . .?

O

maar dit moes mooi gewees het. Darling?

Ans

; Dieveldwaseenvoudig soos’ntap^'t . . . Untjiesenkalossiesenkelkie- wyne en blouvlas en moederkappies en oupa-pyp-in-die-bek. Bramie was skoon rasend. Ons konnie daar

weg

nie.

Elsie; O, maar dit moes mooi gewees het.

my

Ansie, wáár isDarling?

Ans (beimelikverbaasdat’nBolanderso ’nvraag moetstel): Darling?

Maar

dis

sommer

hieranderkant . . . suidwesvan Malmesbury. ..eintlikwaardie Sandveld endie Swartland bymekaar kom. Hier . . . anderkant Mamre.

Elsie;

O

soo ...

O

ja,weetjy,nou onthou ek onswasook eenjaar daar.

Toe

hetdaar so baieproteas

...

((syspreek ditop Engelsuit) . .

. gestaan.

OnthoujyJan?

Ans; Bydieblommeskou?

Elsie; Ja.

Ansie (versigtig): Nee,jydinksekeraandieTulbaghofCeres-skou. Darling het nieeintíikproteasnie.

Elsie (dink) :

Ja,ditwassekerCeres . . .

O

maarditwas mooi. Ons moet weervanjaar probeer gaan, Jan. (Glimlag)

Maar

Janissobesigmetal sy sake, hyhet nie eintlik deesdaetyd daarvoor nie. Janhulle het mos nou ook ’nArtists Agencybegin. Hulle wilaldie kunstenaars bymekaar kryendan . . .

Jan (praat haardood) :

Ans,as jyenBramdalk belangstel; onsfloteereenvan die dae ’nnuweVismaatskappy enasjulle ’nklompie aandele wil hê kan ek julle dit laat kry. Daar sal ’n baie groot aanvraag daarvoor wees.

Groot toekoms vir die visnywerheid, soos jy straks weet.

Hoe

ookal, julle kan tien sjieling-aandele nog kry . . . en ek wil

sommer

nou jou verseker dat hullebinne ’n paar dae meer astwintig sjielings stuk werd

salwees.

Ek

weetniehoeveelonssalkanafknypnie. Elkedirekteur het natuurlik sy vriende.

Maar

moontlik kan ek ditnog so bewerk datjulle

’nhonderdoftweehonderdkry. Jymoet maarlaatweetasjullebelangstel.

Ek

salditsolank virjullehou. Dis’ngoeiegeleentheid

om

’nbietjiegeld temaak.

Ans; Dankie,Jan.

Ek

sal Bramie daarvanvertel. Moontlik kan hynogself metjoupraat. Hy’s nou-nou hier.

Hy

treknet gou aan. Nou, asjulle twee

my

’nrukkiesal verskoon . . . ekwil net gouvironsietsie

om

te

drinkgaanhaal.

Wat

verkiesjy,Jan? Soetofdroog . . . of dalkbrande- wyn?

Jan; Brandewynvir

my

dankie.

Ans: Bruiswater?

Jan:

Gewone

water, dankie.

Ans

:

En

jy,Elsie?

Elsie; ’nBietjiesoetwyn,asseblief,Ans.

Ans: Ons het hier goeie muskadel wat Pappievirons vandie plaasgebring het. Ofliewer sjerrie?

Elsie (lag): Ditsmaakvir

my

maaralmaleners. Enigiets.

Ans;

Nou

goed. Brainiekoin nou. Intussenverskoonjulle

my

inaar’nrukkie.

(af

nabinne

)

Ek

isnou-nouhier.

J.VN (bars,sodra die deitr agter Ans toeslaan):

Wat

derduiwel makeerjou?

El.sie (skrik):

Wat

heteknóugesê?

Jan:

Wat

het jygesê?

Wat

flapjyeenvoudigallesuitasofdit ’nnuwekoek- resepisofiets?

Elsie: Níaarwathétek gesê?

Jan; Jy weetbaiegoeddat dienuwe agentskap’ngeheimis. Ofwil jyalmal laat weet daarv'an? Aanstaandejaar is die handelsuitsendings hieren ons wil die eerste in dieveld wees. Daarsteek’n

magdom

geld in . . . vir dieeen wat éérsteis.

En

nou

kom

jvso gedoriewaar cn blakeralles uit.

.Magtig.

E1.SIE:

Maar

ékhet nie geweet dis so’n vreeslike geheim nie!

Jan: Natuurlik. Jy weetnooitiets nie,maarjywcet ook vanalles. Verbrands.

(pouse)

More

oormore dit die hele Kaap vol.

Elsie (geraak) :

Ag

Jan . . .

Jan:

Hou

liewerjou mond,man, as jy niks ofmin van’n saak afweet. Dis diebeste.

Elsie (inopstand): Eksalnie

my

inondhounie!

Waarom

moetek alewig. ..?

Jan(fluister) :

Blystil, ingoedheidsnaam. Wiljy hiervoordiemense aan die bakleiraak?

Elsie (doengeenpoging om baar te beteuel nie) :

Nou waarom

jydansulke goed?

Ek

het nie geweet dis ’ngeheim nie!

Jan (smeek): Sagtcr . . . a.sseblief, mens. Sagter. Wiljy almal laat hoor?

Elsie: Wel, ek geenie

om

as hullehoornie. J)'hetgeen reg

om

somet

my

te maaknie.

En

jy praat

my

altyd dood. Jy

kam my

altyd . . .

Jan; Disomdatjy sulke sottegoedsomssê.

Elsie (staanmeteensop enmaakhaargoed bymekaar); Eksaljouwys.

Jan: Waarheenloopjynou?

Elsie; Dit raak jounie.

Ek

gaanhuis-toe.

Jan (agterna): Moenie lafwees nie.

Kom

terug. (gryp haar aan die arm)

Kom

terug. Jy kannie nóu loopnie.

Elsie:

Ek

salnie hierblynie. Losmy.

Diedeurgaanmeteens oop enAbrahamverskyn. Janen Elsieverander onmiddellik.

Jan: Middag, Abraham. Ons

wou

netna jou tuinloopkyk.

.Abr.\ha.vi (meer presentabel):

Dag

Jan,dagElsie . . . Wiljulle gaan?

Elsie (kom terug): Laterdankie, Bram. Anshetdrankiesgaanhaal. (engaan

situeer

)

Abraham

: O, nouja . . . Sittogmaarasseblief,Jan.

Jan (biedhom ’n sigaretkokeraan): Sigaret?

Abraham:

Nee

dankie,ekis een vandie sleg soort . . . rooknie.

Jan: Jysalsekernieomgeeasekmaar’nbietjiestooknie?

.Abr-vham; Gladnie. Gaan maarvoort.

Jan (steekop):

Hoe

gaandit?

.Abraha.m (maak ’ngebaar):

Nee

. . . hoesal eksê: sotussen die

boom

en die bas,meerlos as vas. Ofsoos klippedeur ’ntregter . . . hoe langer hoeslegter.

.fanglimlagen Elsie giggel.

Elsie (aanJan);

Ek

wilookhê.

Jan (hiedhaardiesigaretkoker).

Elsie: Vuurhoutjieasseblief. (hy biedhaardiepakkie) Kanjy dit nie vir

my

treknie?

53

Jan (bedekkwaliksy irritasie) :

Ekskuus

...

(hy trek en biedhaardie vlam).

Elsie {metfyn venyn) :

Dankic,Jan.

Jan {aan Abraham):

En

jy sê dit gaan maar sleg, Abraham.?

Hoe

so?

Abraham

{glimlag wrang) :

Armoede. {met goedige spot) Ons is nie almal plutokratenie.

Jan {glimlag en trekdiep); Ek het virAns gesê ekkanjullestraks’n klompie aandeleinDiepsee VisseryeBpk. laatkry . . . teenpari. Jullekan’nlekker klompie geld maak.

Ek

het self ’npaar duisend.

Elsie: Hetjy

myne

algekry, Jan?

Jan {hoorhaarnie;aanAbraham) :

Wiljyliê?

Abraham:

Wel

. . .ja.

Ek

weet nie waardie geld vandaan gaan

kom

nie.

Maar

alhelpditdanooknie,troosditdarem. {poiíse) Eksaljoulaatwect.

Jan: Goed.

Ansopmet’nskinkbord met wyn, kelkiesens. Alles is van die keurigste . . . soos trouensallesin diekamer.

Ans:

Jammer

datekso lank gedraaihet.

Abraham

{nee?ndieskinkbord byhaar): Ons vergewejou.

Ans

{veelbetekenend) :

Hoeveel onse injou pond?

Abraham

{bied Elsiedieskinkbord): Elsie?

Elsie: Wattereen?

Ans

: Dieklein kelkiesissjerrie,Elsie.

Elsie {neem) :

Dankie.

Abraham

{bied Jan die skinkbord): Die brandewyn is seker joue.

Jan; Ja . . . {hy staan half op en neem) Dankie.

Abraham:

Ans? {hy staan nader)

Ans

{neem’n kelkie

wyn

rnaarneemnouliks notisie van Abraham): Ek hoorjulle laatso’nmooinuwehuisbou, Elsie?

Abraham

{neem self’n kelkie): Daargaat hy . . . Prosit.

Jan:Selfde.

Hulligalmal’noomblikdie glasiesendrink.

Ans:

Waar

isdit Elsie? Gloin Constantia êrens, nie waar nie?

Elsie: Diehuis?

Ans: Ja.

Elsie {vertoonweerlewe): Ja, onshet’nwonderlikeerfdaargekry . . . meer as’nhalwe morg.

Met

’nwonderlikeuitsigopdieberg. Jullemoet

kom

kyk. Ons betaal oor die tweeduisend vir die erfalleen.

Abraham

{blaassyneus en staar deurdievenster).

Elsie: Onsgaan’nwonderliketuinlaat uitlê. Indiemiddel’n,sunkengarden’

. . .jy weet.

En

dan ,French windows’ watso uitloopvandievoorkamer op die grasperke. O, ek dink dit gaan verskriklik mooi wees.

Ans

{ingedagte): Ja . . .

Elsie:

Ek

het allerhande wonderlike idees, maarJan dinknooit soos ek dink nie. {sylag) Né,

my

man? {aanAns)

Maar

ek weetnieofjou

man

ook so isnie,maarasJaneers diedag besluit het . . . reg ofverkeerd . . .

dan gaandit . . .

Jan {op die strategieseoomblik) :

Dis ’nmooi kamervanjulledié, Ans. {pouse)

Asjulle ditdalk eendag kan uitbou sóóntoe . . . dit so ’n rapsie groter maak . . . Dáár, van die hoek af.

Elsie {gesteurdmaar vasbesloteom klaartemaak): Soos ek gesê hetAns . . .

Jan:

Wie

wasjulargitek?

Ans: VanDalen.

Jan; Ja, goeie kérel.

Hy

was ons s’nook. Duur maar goed,né. Hy’t ’n stywefooi\an

my wcg

. . . genoeg

om

syrookgoeddie resvan sy lewe tebetaal.

Kn

jyweethy rookniksandersas Ruiter-sigare, teen driesjielings stuk! {kyk zieer so ’nslagdeurdiekamer

)

Ja, jullemoetregtiglaatuitbou.

.\ns;

Ek

salmaarsekermoet

wag

totdat’n rj’kouwewenaar metgoeie bedoelings en ’nswak liart tiom oor

my

ontferm. (kyk vinnigna

Bram

watdoodver- veeldeenkantsiten staarindie dieptesvansykelkie

wyn

).

.\braham (droogweg) :

Ek

isnievanplan

om

noualtevertreknie,dankie.

Ek

vreesjy sal maartevrede moet wees met wat jy het. (aan Jan)

Nog?

Jan; Dankie,ja. (staan op en beginselfskink

)

Toemaar, ek sal selfregkom.

.\ns (aan Elsie) :

Jy wasiets aan’tsê Elsie?

Elsie (weersmoorkxcaad) :

Ag

nee wat, Jan praat ’n mens ook alewig dood.

Jan (maakasof bynieboor nie): Ja,sogaandiedaeverby,né (pouse) ’n

Mens

kanampernie glodatonsaltienjaar

weg

isvandie universiteitnie. So word ’n mens ouer . . . (by sug) Daar’s net één troos en dis datjou vcrantwoordelikliede en die status wat jy in die gemeenskap beklee ook toeneem . . . natuurlik.

Elsie (weergoed): Ag, ékvoel niks ouer as wat ek toe gevoelhet nie. ’n

Mens

lyk ook netsooud aswatjy voel . . . dinkek.

Ek

wensnetJan wil daardie aaklige moestas van

hom

afskeer.

Ek

hou net niks daarvan nie.

Hy

lyk vir

my

nes ’n Italianer daarmee. (sygiggel) So ’n Dago, weetjy.

Jan (kortaf)

:

Onsin.

•^NS (redweer):

Nee

wat,ek moet sêek vind ditnogaloulik. (Abrabamkyk nabaar englimlag met die boekievandie mond, maarverdiep borndan weer indieinboudvansy glasie

)

my

Elsie,gaanjy dievervoerniebaiemoeilik vind asjulle daar boeers

woon

nie . . . so ver uit die stad uit?

Elsie:

O

nee . . . ckhetJangesê hysalvir

my

eenvoudig’nkarmoetkoop.

Abraha.m (kandie versoeking nieweerstaan nie, kyk uitdrukkingloos op): Kapkar of ’n skotskar?

Elsie (giggel):

Nee

. . .

Ek

het vir Jan gesê ek wil ’n dinges hê . . .jy weet een vandaardic karretjiesmet die ronde neuse endieblink goedjies voorop.

.\ns;

Oja

. . .

Elsie: Hulleisvir

my

tog té skattig.

Ek

wil so’npruimrooieenhê . . .

om

te pas by

my

nuwe ,new look’. O, ek dinkdit sal wonderliklyk.

.\ns: Ja, dit sal.

"

.\braham (sonderom 'nspierte trek):

En

jy weetnatuurlik dat hullenou alle pictrol in verskillende kleurskakcrings verkoop . . . rooi, oranje, geel, groen,blou indigoen violet?

Elsie; Werklik? (lagmeteens)

Ag

nee,Bramie,jyskeer sekerdiegekmet

my?

Abraham; Is nie. Dis waar.

Ans:

Ag

toenou,Bram. Watseonsin . . .

Elsie (lag):

O

junne, jyBramI

Ek

salnooitéénwoord meerglowat jy sênie

!

Jan (staanop,selfbewusenverleë vir sy vrouseontwil):

Hoe

laatisdit?

Abraham

(sonder om enige borlosie te raadpleeg) :

Byna half-sewe.

Jan: Ons sal moetbegin roer. Dit was net so . . .

om

’n kooltjie vuur te

kom

haal.

Elsie:

Ag

nee, Jan, wil jytognienou alloopnie.

Ek

geselsnoueers lekker.

Ans, hetjulle ook aangesluit bydie Orkesse subscribers Society?

.Ans (glimlag):

Nee

. . . Bramiesêonsistearm. Onsluistermaarinenleen soafentoebyiemaiidtweekaartjies.

Elsie: O,maarjullekan onss’ngerusmaarkryasonsditdieaandniegebruik nie. Dis tog’ngoeie dingdie orkes,né? ’n

Mens

moetditabsoluutonder- steun. Diekulturelelewe vandieKaapsalsoveelarmerweesasdieorkes

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 54-60)