• Tidak ada hasil yang ditemukan

SEUNSUITRUSTERS JOHANNESBURG

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 86-90)

Onder die vertaalde werk wat met waardering genoem moet word, kan ek net aan Mevrou Bovary van Gustave Flaubert in die Afrikaanse vertalingvan F. P. van der

Merwe

indie Vergesig-boekery (Uitgewers; L.

&

S. Boek- en Kunssentrum, Johannesi)urg)dink. Hierdieromanwatklassiekgewordliet,het geen aanbeveling nodignie.

Omdat

Flaubert

hom

ten doel gestel het

om

die roman in ’n taal te skryf wat hy volmaak beskou het, sal iemand wat besondergoed in Frans onderlê

is moontlikhieren daar niemet dievertalersaamstem nie. Ditgeld ookvir die Afrikaans. Oordie algemeen isditegter ’n vertalingwat ’nmens graag wil verwelkom.

Omdat

die Vergesig-boekery van die beste romans uit die wêreldletterkunde in ons taal beskikbaar stel, verdien liy die steun van elke lesendeAfrikaner.

Telegranune; «TRUTH"

Teleíoon

22-5571

Posbus 2463

Wetenskaplike Prosa: 1947'1948

Oorsig deur ABEL COETZEE

Onder die grocp „skeppcndc” wetenskaplike prosa wat in ons oorsigjaar gepiibliseeris,nioet dieaandag ongctwyfcldeersgeskenkw'ordaandrie biografieë

;

DieLezievan GerritMaritz (H. B.

Thom),

Oorlogsdagboek (M.E.R.),en Emily Hobbouse (AnncttcTcrblanche).

Toevallig hetditso gcbeurdat aldrie biogrifieë

om

dieselfdesoort stofgc- groepecris: diebotsing(staatkundig,ekonomies,kultureel)tussen dicAfrikaners en Engelse vanafdiebegin vandieneënticndeeeu, totnaafloopvandic

Tweede

Vryhcidsoorlog.

Indiestudievan H. B.

Thom

oor Die Lnuevan Gerrit Maritzhctonsmeer dic rustig, betogende styl vandie geleerde navorser, wat mctgroot omsigen noulettendheid elke stukkie opgediepte gegewens weeg en waardeer,

om

dit dannetjiesenjuis tevoegopdie juisteplekinsyverhaal. Soslaag hydaarin

om

nugterensaaklik’nbeeldteskepvandiegebeurtenisseindietydperkwaarteen diehooffiguurvandierelaas,Gerhardus Marthinus Maritz, beweeg. Diegeskied- skrywcr

dis diewikkende wetenskaplike en nie soseer dieskeppcnde woord- kunstenaarwatdiewoordliicrvoernie

speur sorgvuldigdieinvloedeenfaktore nawat vormendingewerkhetopdielewe van’ntockomstigevolksleier.

Hoe

vakmanneoordiewerkoordeel,ishier nie tersakenic. Gesienvanuit die stand- puntvandiealgcmeneleser,het dieskrywer,tenspytevansystrengwctenskaplike instelling,daarin geslaag

om

’n boeiendeverhaalte skep vandie Afrikanerse toenemcnde gevoelvan magteloosheid en%erydeling, wat daarop uitgeloophet dat duisende vanhulle die oosgrcns verlaaten die woesteny ingetrek het

om

clders franken vry ’nnuwestaatsvorm aante wend.

Virdie Afrikancrs wat in Kaapland agtergebly het, het die Groot Trek ’n verswakking van geledere gebring, metdie gevolgdatdaarminder weerstand was teen die plannc van die nuwe landsbestuur. Afrikaanse instellings van verdediging en administrasie, die Afrikaanse taal en staatkundige opvattings word opdieagtergrond gestoot,endie ouerkoloniste moesmagteloostoesien hocdat’n nuwe ekonomiesestelsel opgebou word, waaraan hullegeendeelhet nie,maarwatonverbiddelik hulleoulandelikebestaanvernietighet. ’nWoelendc wêrcldvol wendinge, sohetditvir die ouer Kolonisgelyk. Die verloop vaii die gel)eurtenis.se, veral tydens dietweede helftevandie neëntiendeeeu, word beskryfin Oorlogsdagboekdeur M.E.R.

Opmerklikin hicrdicdagboek isniesoseer die aantekeningevan’nburgerte veldenie,maardieinleidingvan 74bladsye,waarin’nryp,ervaresosioloogmaat- skaplik-vervormende faktore ontleed, faktore wat uiteindelik daarop uitloop datduisende Kaaplanders, uitverlange na selfbevryding, aan die

Tweede

Vry- heidsoorlog gaan declneem as„Kaapse Rebelle.”

Dieinleidingis gcskryfineenvoudige,alledaagsetaalwatregstreeks totons spreek, wantdisdie relaasvan dielotgevalle ineiegesin.

Die derde biografiedekdie tydperk vanafdie tydstipwaardie vryheidstryd

’nnoodlottige wendingneem, en ons burgers sevrouensen kindersin kampe saamgepakword. Dienoodvandiekampbewonerslaat ’ndameuitdieEngelse adelstand die opvatting van diemeerderheid van haar landgenote trotseer. Sy

83

bestempeldieEngelse oorlogasonregverdig en ongeregtig enhaalliaardaardeur die beskuldiging opdie hals dat symet die landsvyandheul. As verraaier, so wordsybeskou enbehandel.

Maar, so oortuigissy van liaaropvattings, dat sy fondse insamelenselfna Suid-Afrika

kom om

dienoodindiekampetelecrkcn ente lenig. Sodanighet syhaarvereenselwigmetdielydende vrouens enkinders,dat sydeurdieAfrikaners beskou wordascen vanhulle.

Die skryfstcr het haarten doel gestel

om

’nbeeld van dié Eniily Ilohliouse watdieheldin gewordhetvan onsvolk, diereddingsengelvirmenige vrou en kind,tegec.

Om

dié redeisdaar sorgvuldiggekeuruitdiebeskikbarebronne.

Diedoelstellingliet meegebringdat’nmoeilikeondervverpsodeurdicskryfster hantecrworddat dieligvalop’nmoedigevrouwatdie heldingewordhetvan’n

vreemdevolk.

Diedrie studicsis werklik’naanvullingvan ons skralebiografieseliteratuur.

Op

diegebiedvantaal-enletterkundelietdie Kultiturgeskiedenis vati dieAfri- kaner,deel II, onderredaksievanprofessorC.

M.

van denlleeverenprofessor P. de V. Pienaar sckerdiemeesteaandaggetrek.

Die band bevatveertienverhandelingsoorvieraspektevan ons volkslewe: ses oor onstaal (ontstaan, uitbreiding, bou, woordeskat,klankbou enscggingskrag),

vieroor ons wysgerigeopvattingsendiegeskiedenisvan onskerke,een oor ons opvoedingsideaal en opvocdingstrewe, en drie oor onsstaatsopvattingsen reg- stelsel.

In al die artikels, methulle veelsydige en wisselende standpunt, kryons ’n deeglikesamevattingvanwatreedsopverskillendegebiedebereikis,aangebied op ’n wyse wat opnuut die belangstelling sal prikkel.

Omdat

cen van die skrywersreeds oorlede is voordat sy lewenswerkopdie gebiedvandietaalkunde afgerondis,kan onsniehierdiegeleentheidlaatverby- gaan sonder

om

te wys opdie helderen insiggewende bydrae uitsy pennie:

„Die bou vandie AfrikaanseTaal” deurprofessorJ.J. leRoux.

Ooronsouerlctterkundigesismetdieverloopvanjarebegryplikerwyse heelwat geskryweintydskrifteendagblaaie. Sulkeartikelshetdikweismeerastydelike waarde en vir die studenten navorser is ditnoodsaaklik

om

van hulle inhoud kennistedra. Disegter niesomaklik

om

altyd totsulke stoftoegangteverkry nie. Hierin skuil diewaarde van twee versamelings wat byeengebringis deur dr. P. J. Nienaber: Leipoldt, EensameVeelsydigeen Totius

Digter en Prqfeet.

Voortgaande opdie

weg om

meernaslaanwerkeinAfrikaansbeskikbaartehelp stel,hethy ookdie eerste deelvansy Afrikaanse Biografiese V^oordeboek gepubli- seer, wat voorsien in’n behoefte watlankal gevoel word.

DieomvangrykstepublikasieoordieAfrikaanseletterkundeindie oorsigjaar is Wendingen Inkeer, ’nbeskouing oordie nuwereAfrikaanseletterkunde deur professorF. E.J. Malherbe.

Met

baievan wathierdieliteratorscoor onslettcrkundekanmenssaamstem.

In breë trekkeisditegtertreffenddathynoudieopvattinghuldig datons pro- saskrywers,veral dieskrywers van na 1924,soweinig gepresteer het. Dis goed

om

streng te oordeel oor ons werklike aanwinste, maar as die skepping van Ampie en Toiings nie blywende verryking is en asSangiro nie sterk prosain Afrikaansgclewerhet nie

alisdie

omvang

vansyoeuvreklein

dan begryp ek niemeer wat kuns en wateersterangse prosa isnie, en ek begrypnie wat gewordhetvandievroeëreaanprysingjuisvan Ampie, Toiings,en UitOerwoud en Vlaktenie.

Mens

kan diegebrek aangeesdrifoor ons prosaskrywers pas verstaan as jy bydiegedeelteoor onsjongerdigterskom. Trouens,dithet

mode

geword

om

ons prosaskrywerssewerkneertehaal,teneinde veral diewerkvandie ,,jonger’

digtershoogte kan roem. Is ditdannodig, en hetons jongerpoësie werklik so min

om

dielyfdatditnie’nvergelykingmetgoeieprosakunskan deurstaan nie

terwyl onsdan togdwing

om

ongelyksoortige dinge met mekaarte ver- gelyk?

En

verder; Watterlofblynogoor nadatmens ’njongdigter se verdienstes sósaamgevathet: ,,Oppcrmanseskerp waarneming, oorspronklikheiden krag vansimboliesc belewing, konkreetheid enobjektiwiteitvanvoorstelling, visioe- nêreverbeeldingwatuitbrokstukke werklikheid ofuitoerlewe’ndieper sinen waarheidhaal, inso’nsobere enkompaktevormverseker

hom

’nbaiebelangrike plekin ons digkuns”? bls. ‘547-8). Dit isreeds die hoogste roem watenige digter kan verwerf. Hoër kan dit nou nie meer nie.

Wat

moet nou volg?

Insinking?

Met

groter ewewigtige oordeel sou dit moontlik wees

om

aan elke geslag kunstenaarshulle juisteplekinonsletterkundigegeskiedenisaantetoon,enmet groterewewigsoudit beslisonnodigwees

om

die een groepte vcrkleinsodat die ander groep vergroot te voorskyn kan tree.

Mens

huiwer

om

sulke on- ewewigte bevindinge te plaas in die hande van studente en lcerlinge in hulle vormingsjare.

Mens

sou verderooknogkonkibbeloordie volslaemiskenningvandiewerk vanVan Melle, oordie misplaaste telegramstyl vandie studie,maar waar ons reedssogrondigverskiloordiehoofsaak,isdit eintlik futiel

om

op ondergeskiktc puntein tegaan.

Vermeldmoet nog worddeel III van DieAfrikaanse Kinderensiklopedieonder rcdaksie van dr. C. F. .\lbertyn.

Met

die hulpvan39 medewerkers word ’n

omvangrjke hoeveelheid kennisoor die aarde, die mens, die diereryk, en die planteryk vir die kind op prikkelende en bevatlikc wyse opgedis. Deel III is ’nwaardevolle bydrae totdiegcheel.

H. PRINS

Dlamante van

alle

Groottes en Kwalitelt.

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 86-90)