Vrou Kind Eerste Meisie Tweede Meisie Soldaat en Ses Soldatestemme
{Waardie
SOLDATE
met mekaarpraat, zvordbulle veronderstelom
in bulleeie taaltepraat—
ofditnouAfrikaans, Engels,Fransof Poolsis—
endie ItaliaanseVROU, MEISIES
ofKIND
verstaanniewatbulle sê nie.)
Diepleintjie van ’n eensamedorpie boog tussen die Abruzziberge teen die einde vanOktober 1944. Agter,dwarsoortoneel,vierdrieverdieping-buise van 'ngrysklip wat baie soosgraniet lyk. 'n Lugaanval, etlike maande vantevore, bet diep spore opdie buise agtergelaat. ’n
Bom
bet die buis beelregsgetref. Al wat van bom oorgeblybet, ts’nboop puin omtrenttienvoetboog. Dieboonsteverdiepingvandie buis langsaan bet ingestort, is nou met die tweede verdieping saamgepers. Daar woon menseindieonderste verdieping,wantdeur’noop deur gezvaar ons’ningemes- seldeboere-vuurberd en ’npaargroot blink koperkastrolle wat teen die muur hang.In ’n nis buite teen die voorkant van die tweede verdieping staan daar ’n beeld vanMariametdieCbristuskindinbaararms. Syisomtrentvier voetboog englad niebeskadignie.
Dietweebuise linksbet in bullegebeelblystaan:maarbullemureisvolkrake en splete en waar vroeër vensters was, is daar nou net gapingeof is toegespyker metplankeofstukke blikof karton. Die buiswandedradie tipieseItaliaansemuurskrifte vandietydsoos;tV
MATTEOTI;
fL'GRAMSCI; M IL RET; MMUSSOLINI;
fV I
PARTIGIANI;
fVISUD-AFRICANI;
fFSTALINO ROOSEVELT CHURCHILL: ABASSO IL FASCISMO ...
Reg oor diefront van die geboubeel linksisdaaringrootswartlettersgeverf:fVELCOMES THE ENG- LISHES AND AMERICANOS.
’n Paar van Mussolini se ou slagspreuke soosOBBEDI RE CONBATTERE VINCERE
is nog vaag teen die mure sigbaarondanksallepogingsom
bulle afteskraap.In regterboek van toneel, agter en bokantpuinboopvan verpletterdegebou, troon daar in die verte ’n sneeubedektespitspiek teen ’nstaalblou bemelop. Hoeweldit al tekenisvan diemajestueuseAp^nynerondom,oorbeers die enkelepiek togdie bele toneeljuisomdat soskoon en suiwer en volkomeongeskonde en afsydiglyktemidde van al dieaanduidingsvan verwoesting en menslikeellende bierindie onmiddellike voorgrond.
Diegrootpadna Rome oordie berge oorkruisdieplein aan sy linkerkant, is dus netvandie toneel af. Disal laat, ongeveer balfvyfin diemiddag. In diemiddel van dieplein staan daar ’nou boutbank waarop’n dogtertjievan omtrentelfjaar
sit. Sybet ’nbruinrokkieaanenbaar bareismet witstrikkiesintwee langvlegsels vasgevat. Sykykpal voor baaruitoorkoppevandiegeboorbeen,baar gesig sonderuit- drukking. Net baar groot bruin oëwys dat sy volkome bewus is van alles wat ombaar gebeur.
Op
diebank langs baar,aandieeen kant,is ’nmandjievolallerlei voarwerpe bedekmet’nwitdoek;aandieanderkant, ’nbandtasmet’nriemdaarom.VROUstaan net agter kind. Syistussenvyftig ensestigjaar,van middelmatige boogte, sien daarsterkengesonduit. ’n Paargrysbarewystussenbaar pikswart barewat vanbaar voorkop afweggekam is. ’n Grootkalmte en waardigheidspreek uit baar bele bouding. Haar gelaat bet daardie byna klassieke reêímatigbeid en
29
slrengbeidwat 'nmensdikwels onderdie Italiaanseboeremenseaantref. Tog word
diestrengheidgetemperdeurdiesagteliginhaar oë endie teerheidvanhaar uitdrukkin^
in sygebeel. Syhet 'nlangswartrok aan. Al watdieswart afwissel,is'nwit kragie
om
haar nek en'ngroenerigelintjievoorhaarborsmet vyfsilwersterredaarop.Vrou {besorgd): Isjymoeg,Gina? (Sonder die minste uitdrukking ophaarstrak gesiggie, knik Kind stadigmet haar kop). Foei tog, arme kind
... En
disgoed tebegrype . . .
Ouma
word alself ’n bietjiemoeg
. . . vanal die rondstaan enwag
. . . vanaftienuurvanmore . . . hieropdie koue plein...
Ja, so’n gedurige wagtery maak mens moeër as die hardste werk . . . Maar, skat, daarsal wel ’n trokkom
wat naRome
gaan en nievol is . . . en ekisseker, ek weet, hysalonssaamneem . . . en dan sien jy weer virMammie
. . . eindelik na al die maande . . .sommer
vanaandnog . . . Jyweet,Rome
isnievernie . . . enhierdiepad deur diebergeis’ngoeieeen . . . Onthoujynoghoe onsmethom gekom
het vier maande gelede? ('n Pouse.) Ja, liefling, as hulle ons nou oplaai, is ons binne clrie uur inRome
. . . byMammie
. . . in jou eie huis, dink net daaraan . . . metjou poppe en jou speelgoed . . . Ons moet net geduldig wees, nie moed verloor . . . nie nou teruggaan na Oupa nie . . . alisonsmoeg
. . . enalisonskoud . . .Want
nou’sonskans, ons beste kans...
Jy sien, so teen dieaand se kant isdaaraltyd baie meerverkeerophierdiepadasgedurendediedag.Want
diemeeste trokkekom
vanver . . . van plekke soosVasto, Pescara, Sulmona . . . enhulle vertreknadiemiddagete . . .kom
daneersteensononderhierverby . . .Kyk
bietjie (jy wys metregterhand in rigting van gehoor) . . . die vallei daaronderisaldieeneskaduwee...
(Sylighaar kopop.)
Nog
net ’n halfuur, dan duikdie son agter daardie piekweg
. . . ('n Pouse.) Net’nkortrukkienog . . .jy verstaan, né,
my
ou kindjie? (fVeer knikKind.) langsaam.)
Goed, dis mooi . . . dan verstaan ons mekaar . . . soos altyd, nie waar nie, Gina? (Kind kyk met 'nflouglimlaggie skuins op na Vrou,kniknogmaalsbevestigend.
)
En
kom
daar binne dievolgende halfuur geen trok nie, stap ons aan . . . voor dit donkerword . . . terughuis- toe, na Oupa . . enkom
ons more weer.Maar
ek weet, ek isseker, diékeer sal onsgelukkig wees.Wag
maar,jy,sal sien...
('nPouse.Vrou luister aandagtig.) Gina, luister bietjie! Vergis ek
my?
Ofhoor ekhom?
’n Hele entweg
. . . daardie ciowwe gebrom wa't die trokke altydmaak . . . as hullenogopdiegelykpadisdaaronder . . . netvoor hullebegin klim . . . (Al tekenwat Kindgee dat sy ook luister,isdat sy nou penregopsit.Dan
skudsyhaar kop vinnig op en af.)
Ja, dishy, hier
kom
hy! (Vroutrek tjaliestyweromhaarskouers.)Wag,
ekmoetpadse kanttoe staan . . . (Geluidvan naderendevragmotor word sterker. Vrou stapvinnig oortoneel,gaanheel linksvoorstaan. OnssienVroudusnouin profiel soossydaaroprand vanpleinwag
virvragmotoromverby te kom. Voertuig beginkletteroor verrinneweerdestraat.)
Vrou (wat haarhand hoog opligin 'ngespannereikhalsende houding): Meneer!
Stopasseblief! Stop, asseblief, meneer! ('n Geknars van remmewat aan- geslaan word. Vragmotorhet tot stilstandgekom.) Dag, meneer. Dankie datu gestophet,meneer . . . gaan udalkna
Rome?
Eerste Stem (simpatiek) :
Ja,ek gaan naRome,mevrou, maar . . .
Vrou (snel): Salu ons nie assebliefsaamneem, meneer . . . vir
my
. . . enmy
kleindogtertjie . . . (sywysmethand na Kind) die outjiewat daar op diebank sit? Asseblief, meneer . . .Eerste Stem: Ek isjammer, mevrou,maar onsisvol.
Vrou: Onssalnie baieruimteinbeslagneemnie, meneer. (Met 'nglimlag.
)
Ek
isniealtevetnie,en Gina’smaar’nkleinoumensie . . .Eerste Stem: Dietrokisstampvol, mevrou.
Kyk
netbietjieagterin.Vrou: Dis baie, baie dringend, meneer. Daardiedogtertjie is stom. Sy kan hoor, maar nie praat nie. In die lugaanval op
Rome
verlede jaar . . .dielaasteeennetvoorjulle in Italiëgeland het
—
ishaarpa geciood,wassy ook indie stasie toc dieboinmedaaropval. Daaniahetsy nooitweer f
epraatnie.
Toe Rome
vrykom,het diehoof vanjulle troepewathierdie orp bevry het, hy’t ’n maandlank hierin Castelmánica gebly, ’n sekere majoor Ross . . ken u hom?Eerste Ste.m: Nee, mevrou . . . u weet, daar’s baie majore in ons leSr.
Vrob: ’n Baie goeie man, meneer . . . opreg en edel, ja edel van hart . . .
liy’t
my
insymotornaRome
geneem.En
hy’tgesorgdat hullemy
trans- portteruggeehierheen.En
toe bringekkíeinGinasaam.Want
ekhet geJog: dalK doendie verandering haar goed, gee dit haar spraak terug.Maar
dithethaar niehaar spraakteruggegeenie . . .Tweede
Stem (bot):Wat
babbel die ou vrou alles?Eerste Stem: Stil . . . ek luister na haarstorie . . .
Tweede
Ste.m: jyeet mosallesvirsoetkoek op!EersteStem (verfrg): Skei uit!
Tweede
Stem (ba!fpaaifnd): Oukei . . . oukei . . .Vrou:
Nou
skryfhaarma
ekmoethaar sogouasmoontlikterugbring.Wam
daarhet ’n bcroemde dokteraangekom uit Florence en hy’s besig
om
’n hele klompiekinders tebehandel wat, netsoos Gina,hulle spraakverloor het. ’n Hele paar het al rcggekom . . .EersteStem:
Ek
verstaan, mevrou, en eksalugraagwil help.Maar
ek kan nie. Dison.moontlik.Vrou (asofsysoldaatsfjongsttsingladnifgeboorbetnie):
En
diebehandeling’s vrj’,kosteloos, die Regeringbetaaldaarvoor.Tweede
Stem: Onskan haarnie oplaai! Onsisreedstevol!Eerste Ste.m: Ek weet ons kan nie.
Maar
dis moeilikom
haar te weier.Sy’s’nspesialegeval . . .
Tweede
Stem: ’nSpesiale geval! Hul’salmal spesiale gevalle, duisendeder- duisende van hul, inelkeverbrandestad of dorp,selfs langs die kruispaaie indie platteland, oral wil hul opgelaaiword!Wat
dinkhul isons?Wat
dink huldoen ons? ’nVrybusdiens vir hul aandieganghou? Ofoorlog voer? Asons hul almal moes oplaai, sou geeneen van onsooitnabydie front
kom
nie. Sêvirhaaronshet’nhelejockeytrek van haarmenseagter indie trok cnheelwaarskynlik skaai hul nogons rantsoene.Eerste Stem: Gaannadie hoenders.
Tweede
Stem: V’rahaarwaarom
reissyniepcrtreinnie.EersteSte.m:
Hou
opmetkafverkoop! Jy weet goeddie Duisters hetaldie spoorwegbrúens opgeblaas.Tweede
Stem: Moenie pênieknie, ek maak maarnet ’ngrappie . . .EersteSte.ví: Jou ewige grappies altyd opdie verkecrde oomblikverveel
my
tot diedood. (Aan Vrou) Regtig,mevrou, ons kanviruniksdoen nie.
Vrou:
Ek
saldiekindopmy
skootneem . . .EersteStem: Ongelukkigsal ditniedievragligtermaaknie.
U
sien,mevrou, onshetreedsnege van umenseagterindie trok. Hullegaan almalRome-toe. En,na wat hulle
my
vertelhet, het hullealmaldringendebesigheid daar, netsoos u . . . Ons het hulle opgelaai. Ons kannie nou een van hulle gaan uitskop nie.Vrou (langsaam): Ja,ckverstaan . . . ditsounieregwcesnie . . .
EersteSte.ví: Onsisreeds oorlaai.
En
asonsiinounogoplaai, gaanstaanons teen die eerste opdraend, daarvan isek oortuig. Ons hetal die heeldag moeilikheidmetdie motor. (’nPouse.)
Maar
eksalu sêwat u kandoen.Daar’s’nmaatvan
my
in ’ntrok netagterons.Toe
onsindie laastedorpie saam stilgehouhet,wassy trok nogtaamlik leeg. Stophom
en vrahom om
uopte laai. Sêvirhom
disek watubyhom
aanbeveel het.Vrou (gelate): Goed, cksal ditdoen, meneer . . . baiedankie . . .
31
Eerste Stem; Mevrou, liier’s ’npakkiesigarette . . .
Vrou (tree effensterug} :
Dankie,meneer . . . maarekhet niksnodignie . . .
Eerste Stem: Asseblief,mevrou, neemdit . . . ek weethoeskaars sigarette onderjullemenseis.
Vrou: Ja, allesisduurdeesdae, verskriklikduur . . .
Eerste Stem:
Gee
dit aan u seuns. Hulle sal dit waardeer . . . dis goeie sigarette.Vrou {stil}:
My
seunsisdood . . .Eerste Stem {na 'nkortpouse):
U man
. . . leefhynog?Vrou: Ja.
Eerste Stem;
Gee
dit aan hom, mevrou . . .Vrou: Goed, meneer . . . Hy’t drie maande laas gerook. {'nOombliklank issyaf vandie toneelomsigaretpakkievanbestuurderteneem. Assy voeeropdie toneelis): Dankie, baie dankie . . .
Eerste Stem: Totsiens, mevrou . . . en stop
my
maat, lioor!Vrou: Ja, eksal . . . Totsiens, seuns . . .
{Vragmotor trek weg. 'n Paar sekondes staar Vrou voertuigagterna.
fVerktuigliksitsy pakkieinsakkievoorhaarrok.
Dan
draaisyom,issybalfpad na Kind—
wat intussen roerloos opbankgesit het met haar gelaat deurentyd nagehoorgewend—
assy diegeluidvan'ntweedevragmotorhoor. Sybardloop terug nahaar vorigeposisie links voor. Asvragmotornader, ligsyweerhaar handop.)
Vrou: Asseblief, meneer,asseblief! {Vragmotorkom totstilstand.)
Neem my
assebliefsaam,meneer!
Derde
Stem; Waarheen?Vrou:
Na
Rome.Derde
Stem;Maar
ek gaanniedaarheennie.Vrou {verbaas): U, u gaanniedaarheennie?
Derde
Stem: Nee, ekdraai afby Avezzano.Vrou:
Maar
umaathetdan gesê ugaan naRome
. . .DerdeStem:
Wattcrmaat?Vrou: Die een wat nounet hier
weg
is.Derde
Stem:Ek
weetniewie voorofagtermy
isnie.Ek
ry nie inkonvooi nie.Ek
weet vang’nmaatvanmy
ophierdiepadnie. (’nPouse.)
Maar ek salusaamnecm totby Avezzano. Klimin,mevrou . . .
Vrou: Baie dankie,meneer . . .
Maar
ekhetgeenfamilieof vricndedaarnie. . . dieplek isvir
my
lieeltemalvreemd . . . en onsdorpe hetdeesdae geen herbergemeernie . . .Derde
Stem: Soos uverkies, mevrou . . . Ek’sjammer ek kan u nie help nie.Maar
usalwel geholpeword . . .Dag
. . . {Vragmotortrekweg.)
Vrou {terwylsyhomnog bedremmeldnastaar):
Dag
. . .dankie... meneer.. .(Vrou stap langsaam na Kind. Laasgenoemde se gesig is nog altyd ewestrak en uitdrukkingloos. Vrougaanagter bankstaan, lêhaarhand met tere besorgdheid op Kindse skouers. Albeisegesigte is tia gehoorgewend.
)
Vrou:
Toc
maar, Gina,toemaar . . . net’npaar minute nog. Dievriendelike meneersemaatsalnou enige oomblik opdaag. Diékeergaan ons gelukkigcr wees. {Daaris'nvlaagwindoordie pleintjie,wantdisofVroueffensterug- deins.)
Ai, maar die wind waai koud . . . die winter’s reeds hicr . . .
die iaasteweekinOktober en noualso koud . . . metsoveelsneeuopdie berge . .
. {Sy kyk op.
)
Lyk my, dit gaan ’n strawwe winter wees vanjaar . . . strawwer asgewoonlik . . . enmetsoveelmeerarm mense as vroeër onder ons . . . brandarm . . . sonder kos . . . en sonder vuur
. . . {AanKind) Kryjy niekoudnie,liefling? {Kikdskud kop ontkennend.)
Maar
jy’sdarem ’ntaaikleinmensie,hê? {Daargaan'nrillingdeur kind se liggaam.)Maar
jy jok, hartjie . . . (Kindskud nogmaals haar kop.’nOomblikdaarnasidder syweer.
)
Natuurlikkryjykoud.
Want
ekvoel self hoe koud is die wind . . . en ek is warmder aangetrek as jy . . .Dé, sitdie tjalie
om
jou skouers . . . {Syvou tjalie versigtigom
kindse skouers. Kindprobeer eers teenstribbel, maar laat haarOuma
dan begaan.)
So, dis beter
...
Jy weet, ekisgewoondaandiekoue.Ek
ishiergebore, leefal vyf-<n-vyftig jaar hier tussen die berge, was nognooit elders nie, behalwe die paar maal wat ek byjulle inRome kom
kuier het . . . Dis dié dat die koue aanmy
niksmaak
nie. {Syhet noualbeihandeop Kindseskouers. Daar is zceer ’nvlaag, zi'ant Kind rilzieer. Vrou sehandeen armsbezi’eegternie. Alteken datdieyskouewindtog haargetrefhet, isdie skielike trekkieom baarmondendie feitdat sy haaroësluiten hulle ’npaar oomblikke toebou.
)
Niks
...
Jy weet ons mense van die berge isso te sêvandiekoue inmekaargesit . . . Disnetjullewat opdie vlakteslewe. . . wat nie weet wat ’nwerklike winter beteken . . . wat nie teen die koueweerbestandisnie . . . Disdié datekblyisjysalvanaandin
Rome
wees.Rome
. . . waar dit nooit cers sneeu nic, stel jou voor . . .(Vroustaanskielik meerorent,vat Kindvasteraanskouers.
)
Gina,daar
kom
hy!
{Gedreun van motor zford geboor. Terzvyl Vrou vorentoe stap, kom daartzieemeisiesoorz'erbooggebardloopdetir ingangregs. Hulledrajasse
—
nie tenuutmeernie,maartognetjiesenvangoeiesnit
—
enbulleisalbeiaan- treklik. Dieeen, ongeveer twintigjaar oud, het ’nslanke figuur en pragtige swartbarewatoorbaarskouers val. Haarbewegingsissierlikensoepel. Daarisietsselfeersekerdsen uitdagendsinhaarbelevoorkomsen bouding. Haarjas isnievasgeknoop nie,waaioop terwyl sy hardloopom ’nmooirok tewysvan dietipe wat diemeergegoede dorpsmeisies gewoonlik Sondag nadie Misdra.
Haar maat, ietwat jonger, lyk stemmiger, bedeesder
—
maak die indruk van iemand wat nieveel vertrouein baarselfhet nie, maar na baar vriendin kyk vir leiding. Albeibet ’n tassie in bulleregterhand.)
Eerste Meisie {wat ’npaar treevoor baarmaat is):
Maak
gou, Laura, maak gouofonsmisdietrok! Hierkom
hy!(Eerste Meisie komnet naVrou byou standplaasbeellinksvoor aan.
Dan is
Tweede
Meisie ook daar—
en nou staan die driegespanne langs mekaarenwag
vir diemotor. Gedreun wordal luider. Niemandsêietsen bullekyk ook niena mekaarnie. Asdie gekletterophou,maakelkeen sy pleidooi.Dieeen uitroepvolgsnelleropdieander. Hulle praatfeitlikgelyktydig.
)
Eerste Meisie: Hei, Jolinnie, neem onssaam!
Neem
onssaam!Tweede
Meisie: I^ai onsop, asseblief!Vrou: Asseblief tog, meneer! Asseblief!
ViERDESte.m {grof,ge-amuseerd): Waar’sjullereisheen,mense?
Aldrie:
Na Rome
!
ViERDEStem:
Maar
ons kanniemeerastweeoplaai—
Eerste Meisie {asofdit alreeds besUs is): Goed, dan gaan ons tweesaam {sy neem
Tweede
Meisie aan arm) want ons is maats!En
maatsmag
nie geskei word nie,mag
hulle? {Sy straalvan vriendelikheid—
haar houdingisnoubepaaldkoket.)
Hoe
soujulle daarvanhouasiemandjulle tweewil skei?ViERDE Stem: Springin,poppies!
Gou
speel, onsis haastig!(Eerste \Ieisiebethaar maat bydiehandgegryp, vorentoe gespring
—
enalbeiisin ’n kitsaf van die toneel besig
om
motor te bestyg. Hulle lag,Eerste Meisie met ietsuilgelate in haar stem, die andersenuweeagtig, half giggelend. Heeltemaloorblufstaan Vroudaar, spraakloos. ’nPouse.
)
Vrou {balfprewelend): Asseblief, meneer, asseblief. .
. (Kind wat omgekyk bet toevoertuiggaanstaanhet,draaihaar kop terugna gehoorenbeginstilhuii.
)
Vyfde Stem:
Maar
wat omtrentdie ou vrou?33