Oor’npaarminutesal die„5.15” aankom.
Vir baie in hierdie klein ge- meenskap,is dit die belangrikste gebeurtenis vandiedag,wanthul lewensen bestaanissonouaandie spoorwegvervoerwese verbonde.
Dit
neem
hul produkte na die stedeen hawens, en bringweerin die plek daarvan goedere vandie reuse-pakhuise,boerderybenodigd- hede en veevoer. Dit betefcn vakansies by die see, posstukke van vriende en koerante saans.Die Spoorwegstasie is voorwaar die„Hoofstraat”wat almal sonder onderskeid bedien en aan almal tesaambehoort.
Die„5.15”het
gekom
en gegaan.Maar
virdaardiepaar minutehet die lewe van die plaaslike ge- meenskap’nstappievooruitgegaan.Daarisnogeens vordering gemaak.
Dag
nadag,enjaarnajaar,dra die Suid-Afrikaanse Spoorweëin aansienlike mate, ín elke uithoek van die land, tot die welvaart en voorspoed vandie samelewing in die algemeen by.Oorsig van die Poêsie vir die Jaar 1948
Deur
S. C.HATTINGH
’nHeleaantalbundelspoësie hetindie afgelope jaar dieliggesien: Skemering deurTotius, InkeerdeurS.J. Pretorius,Liederevan Salome deurS. Ign.Mocke, SekelenSimbaaldeurG.A.W’atermeyer enMurevandieHartdeurOlgaKirsch.
Wanneer
mensdiewerkvan’nwaredigterleesdan kryjydiegewaarwording asofdaarietslewends uitopstyg en joueie gees binnedring enverryk. Ditismoontlik omdat die gedagtes van so’n digter uit ’n bepaalde lewenshouding voorts'loeiwat innigverbondeismetdiekern vandiemenslikebestaan. Sulke gedagtes dui nie op bykomstighede nie maar dit
wek
gevoelens, strewende, dinamiese kragte watdie waarheidopenbaar soosditdeurdie digter ondervind, beleefis,en hyditdeur sy skeppendevermoëtot’nbeeldvandieewige en on- verganklikeomgcvorm
het. Skoonheidkom
dus voortuitdiesiel;disniesoseer’neienskap vandie uiterlike wêrcld nie maarinmanifestasie vandie innerlike vandie kunstenaar.
Soos insy vroeëre werktoon Totius weerin „Skemering'' dat sy poësie die uitingisvan’nryk,vasomlynde lewensbeskouing.
Daarom
maakditdieindruk van egtheid eneenlieidwatdie onontbeerlikekenmerkeis van’nware lewens- beeld. „Ditmoetonsby Totiussteedsonthou; hyistogdigterwatdienadruk opdie innerlike lê, by wie gedagte-inhoud ’ngroot betekenis het. Die uiter- like wêreld niet sy kleurerykdom en vormskoonheid kry alleen betekenis virhom
wanneerdit vanuit die gesigspunt van sy geloofgesien word: die idee dra en vorm die helewêreld...”
(C.M.
van den Heever). Dieverheer- likingvanbloot sintuiglikegenietinge engcvolglikook oordreweindividualismc, isaanhom
vreemd omdatditnie inpas bysy lewensopvattingnie en, volgens hom,ook nie dieoorheersendekenmerkevan warepoësieuitmaaknie. Vorm- skoonheidalleen isnie genoeg nie; ditmoetgepaard gaan met’n vollegees- te.slewe en getuig van lewensinhoud. Totius bereik die hoogste skoonheid inpoétieseuitdru&ingdeur soberheid en eenvoud; die buitensporigegesoek na mooibeeldeenreëlswordvervang deur besonkenheid en skoonheid en verhewen- heidvan gedagte.Dieeerste afdelingvandie bundel,Diedonker poort, herinner sterkaan verwante gedigteuitPassieblomme.
Ook
hiermoetdiedigter’nkindjie (sy kleindogtertjie)aandie dood afgee.
Maar
onsvemeem
niemeerdie roue smartkrete vandie geteisterde vader nie. Dis nie meerdie mens wat in opstandkom
teenGod
omdat hy Sy wrede liefdenie kan deurgrondnie. Die weergawe vanpyn en lyding in alsy onmiddcllikhcid maak plek vir kalme bepeinsing daarvan. A1is die smart diep en ondraaglik,tog verneem ons onmiskenbaardieklanke van oorgawe en berusting . . .
Indiebegin isdie digter oorstelp enradeloosoordie gebeure.
Hy
kan die dogtertjie nie alleenlaatgaannie.Maar
diedonker poort gaanoopensyverdwyn daaragtcr!
En
inmy
hart hetditgeskreeu, geskryn, toesy voormy
induistemisverdwyTi.Dieysterslothetvoor
my
toegeslaan, metstrengbeveldatek daarweg
moetgaan.Geweldenaar!
En
wxedegrendelslag!Nou
staanekbuitealleen,om my
. . . dienag.61
OntroerendisdiebeeldvandiesterwendekindinDieSmetteloseHande
En
...Diereinheid van haar hande endieskoonheid vanliaaroë watstraks diedood tenprooimoet val,vul
hom
metonuitgesproke weemoed.Dan
die herinnering—
intere najaarsdraad wat hy indie stilte tot ’nfyn weefselsaamheg.Maar
die lewese wrede warreling versteur diestilte en vervaagdie beeld. In die dagashymoetwerk, verdwynhaarbeeld; alleen indieaand verskynsy weer envoelhydie fellepyn:
So skynhaar beelduit stiltes,onbewoë, deur
my
gedagteskemer. Ja alleen deurstilteskom
diedodetotonsheen.Sy lierinneringeis vasgeknoop aandie kamerwaarin sy gesterfhet, aandie portretaandie muur. Vergeefsprobeer hy
om
sy gedagtesindieseevanver- getelheid te laat wegsink:—
Diewrakliout spoelweeruitdiedieptes op.
ja,daar’s’nseemetwaters diep en
wyd
endonker-blink,maardaar’sgeen waters van vergetelheid!
Diedigter seeielewe kanniemeerbaielankduurnie. Dietyd
kom
nader dathy ook deurdiedonker poortmoetgaan.En
dansal aldiegeheime opgelos word:
Nie meer,niemeerbaiejare, dansalekdie raaisel weet, dansal ’kinblikindie ware wesensgrond van
my
verdriet waarekjarealingemeet, gepxïilhet,maarverniet,Sy berustingen oorgawe blyk verder uitdie gediggiesDie Marinieruitou, ott Tyden fVeerin dieArk.
In die tweede afdeling, Plaaslewe, voer Totius ons ’n landelike atmosfeer binne. Sy gedigte worddeurstraalmetsy groot liefdevirdieplaasomgewing.
Maar
dis niedie uiterlike beskrywings alleenwat involle skoonheid voor ons ontplooi nie; Totius bereik hier ’n hoogtepuntas simboliese kunstenaar.Hy
betrag allesuitdie skemering
—
die aand-stilte watkom
voordie volle rusvan die nag neersak. Die skapekom
kraal-toe. Dic skaduwees word langer:Roerloosstaan hul
om
my,en verderkom
uitdie veld die laastes aan.Hul
wag
net dat hulgryselierder die seinsalgeeom
in tegaan.Nou
isdiedagverby.Ook
virdiedigter het dieskemeruur aangebreek. Die nagsalvrede bring:
Netnousalekookrus.
My
kersiesal,geblus, innagverdwyn.Alleendielampies van diehemelstraatsaldan die plaasbeskyn.
Gedurendediedagisdaarlewebydie
dam
waar,nadiereën, dievoëls speel enbaljaar.Maar
indieaandworddit stil; alleen’nvink speel deurdietakke en die laaste strale van die son glans op die water.By die mielieland hoor hy ’n geruis soos van die see
—
’n stem van diepconeindigheiduitwat vergaan ofwentelmetdietyd
—
Skemeringbring vrede:ditstyg opuitdie sereniteitvandiemaannag
om hom
heen,ditspreek uitdie sagte'aandreën wat deurdie blarevandie bomeval, uitdie komsvan diedouindieaandasditstilis . . .
Die afdeling Vdria bevat ’n aantal geniengde gedigte. Aansluitend by die vorige vvat gedagte-inlioud betref,
noem
ons veral dievolgende: Verlatenbeid, Asdiedagmy
klaargelcziel bet, fVoordevan 'nsterwendeenGebed.Tot bydie poort vandie ewigheid het die digter aangetree. Dit is stil in sygcmoed:
—
’nStiltewas van
my
bestaan dieaanbegin’nStiltelei dieeindenou geruisloosin.
Hy
is nou soos’n kindwatskaars kan loop. Syvoete glyen wankel onder hom. Die Here moet virhom
Sy arms oophou:—
En
as teen verreskemerbergestuitmy
laastevoet—
snel
my
dan ingemoet!’kSteekdan na
U
metnoodgeluidmy
handeuit.Daarvolgnogtweeafdelings,nl.
Op
ReisenUit'nKantate. Ineersgenoemde gee die digtersy reisindrukkeen bepf“insings terwyl hy op besoekwas nadie Heilige I-andenindiekantateisopgeneem’naantalvaderlandsegedigte,geskrywe opversoek vandieF.A.K. en getoonset deur ArnoldvanWyk.
Dieuitvoering daarvan sou bydichoeksteenleggingop Monumentkoppie in 1938 plaasgevind het. Dithetonmoontlik geblykomdatdiekoreniebetydsgereedkonkom
nie.Insy bundel InkeerhetS. J. Pretorius werklik digterlike talentgeopenbaar.
Meer
asvantevoretrcehyasbewus-skeppendepersoonliklieidopdievoorgrond.Insy beste gedig^te staan hy heeltemallos vandie stremmendeinvloedvandie bep)erkte individualisme en word sy werk gekenmerk deur ’n verruimende objektiwiteit. In teenstelling daarmee staan sy swakste gedigte weer in die kader van die psigo-analitiese wat tot vaaghcid en kunsmatigheid aanleiding gec. .Maarselfsonder symeespersoonlike verseisdaar’naantalwat blywende waardebesit.
Dieafdeling Skrik ofjenmetdriesonnette. Naderende onweer
wek
dievoor- gevoelvanonneil; dieskorgeluidvan’nsterwendeindieho.spitaalwat sy hand tecn’nvenster uitstoot ,,soos’nvreemdeplantmetdorre twye wat verwronge krul,” benadrukdie vrees watdie siel omknel. Ruslangs'dieherggetuig vanfjTi
waameming;
die bcklemmende angsgroei sterker want, Uit die wolkhoog krans hoor hy hoe tik diewatcrdruppelseeueindiestilte af,valuitdie toringvandietyd diehoë maatslag van Verganklikheid.Die kruip-gangbewegingvandiehande van’ntoring-horlosiewordsinnebeeld van die onverbiddelike sekerheid waarmee die dood die mens inhaal.
Dan
volg eenvandie mooiste gedigteindie hele bundel,nl. Gebreklike:Vemiet datjulprobeer soosgodegaan enluid gesclsenlag solankjulstuit teen
my
watmetdiemeganiek van langdunknieësoos‘nkriekomhoog
gesteek, laag teen die teer deurjullestrate kruip,deurjullevreugdesluip.
Verdcr verdien nog meldingdie sonnet Oop
myn
, . . Kimberley en die im- pressionistiese stemmingsvers Najaarsnag.63
f
»
HUiSE
f >ALBEI
IS„HUISE” —
’ndak
oordie kop, envier
mure om
dieweer
buite te hou. Albeibeantwoord aan
die hoofdoelvan
beskutting.Maar wat
’n verskil in gerief engemak!
So ook met
Lewensassuransie. ’nKlein polis isook
„assuransie”—
goeie, gesonde dekking.Maar,
net somin
aswat
dieman wat darem
in redelike gerief wil woon,hom
tevredekan
stel
met
die kleinsteen goedkoopste ou huisie, net so weinigkan hy
geldelike versorgheid vir homself en sy gesin verskaf deur te wilklaarkom met sommer
net ,,’n polis”—
en te dikwels virmaar
’n dééltjievan
diebedrag wat
werklik nodig is!Maak SEKER
dat daar werklik genoeg assuransievirugesin sebehoeftes of virueieoudag
sal wees.nog 'n SANLAM-Polls!
TAKKC
DWARSOEUR
OlE UNIE HOOFKANTOOR: WAALSTRAAT 26, KAAPSTADDie tweede afdeling, Duisternis, bevat veel wat kunsmatig en ondeurleef aandoen. Afgesienvanmooireëlshieren daarkan Meganieke, Besef en Nagpoel nie as ernstigepoësieaanvaarwordnie. Dieper inlewing vind onsinArgument,
Aan
William Blake enSelfmoord. Laasgenoemde bevatuitmuntende gedeeltes:En
heser,feller indieeensaamheid;
treknet die sneller endielogge tyd valsoos’nswart salmanderuitjouhart.
Die meeste kwatryneinhierdie afdeling getuig van suiweraanvoeling. Pyn en Opgedroogde
Dam
isdie beste:Die blominehet hierlangs diewal gepryk, diemaanhaarhier gespieël,maarkyk noulêverstrooioorswart,gebarsteklei geraamtes en’nkorsvan droëslyk.
Dic stryd wat totinkeerlei wordopgevolg deur Deurbraak, Eilande vandie fPaarbeiden
Aan my
seun. Indie laaste afdelingis daardrie treffende gedigte, sonnette w'ataantoondat Pretorius tot die hoogste instaatis wanneerhyhom
wendtotdiesobereen eenvoudige.Liederevan Salomeen andergedigtedeur S. Ign. Mocke, bevat indie eerste afdeling’naantalminnedigtewat ’nkenteringindie digtersegemoedslewe op
filosofiese grondslagaandui.
Hy
neem afskeidvandie oue, maarvoeltogdat hyhom
nie van die verledekan losskeurnie. Indie Opdragsê hy:Nooitsalontnugtering
my
ditontneemnie:vanhierdieoomblikdie herinnering;
diejarekan
my
niehiervan vervreemnie,Vanhierdievreugde,hierdie blygesing vanvlakvoëlsindiesonligvandiemore . . .
O,Siel,jywasdiéhoopuitangs gebore.
Sy ontmoetingmetSalome kondig’nnuweperiodeinsyleweaan; ,,’n
Nuwe
en ongedroomde daeraadstilte.” Hoop, geluk en vrede vul weer sy wese.
Hy
vrees niemeerdiegeskimpvanmensewat selfgenoegsaampraatvan ,,deugde”nie en ander dingeas ,,kwaad” bestempel. Vervolgens besing die digter die suiwerheid van sy liefde. Die deugsaamheid van mense is bedrog en hulle begrip van
God
onwaar. Die hartstogwatsuiwer en natuurgetrou uitdie hart opwel, bringdiediepstevrede:O
dieligvandiedou,liefwatskitter opdie wei,in ’nsterligteaand, endiemaanblomse kelk,lief,iswitter as dievuur watopaltarebrand.Die vierde lied is’n sonnet waarindie digter die gedagte uitspreek dat die sielgenesingsalvindindie vervullingvanhierdieliefde.
Maar
indiesewendelied ontstaanweerdie twyfel. Sal jyvrede vind? Saldaargeen náberou wees nie? Sal dieontnugteringnie dalktefel weesas„jy vandiedaadseleegheid keertot die volheid van joudroom en blindjou hande inmyne vind?”
N
ádie innerlike strydkom
daarkalmte. Die vrede enruswaarnahulleverlang het,isbesigom
werklikheidteword. In die laastelied,wat’nmooistemmings- gedigis, wv's die digteropdieverganklikheid vanalledingeendieuiteindelike onderworpenheid aandiedood:
Hart watmoes
wag
en ween, allegelukenlyewyk
soos die najaarsreën.Alleverlange enstrye vlug soosdieherfsnagheen, vergetelheidroepuitdie
wye
versluierde nag,metsyleën.
65
Die tweedeafdelingbevat’naantal oorlogsgedigte. Netsoosindie,,Liedere”
vemecnionshierook’nwysgerige onderstroom; disnie’nrealistieseweergawe vandie felheiden wreedheid van oorlogsomstandighedenie, maar’npogingtot diepsinnige bepeinsing van die kragte wat in oorlogstyd gewek en losgelaat word. Die mens kan die blindheid vansy dade nie verstaan nie; hygaanop weëwaarvan hynieweetwaarheenhulleleinie. By
God
alleenkanhyom
krag smeekom
te bely: „dat alleswat ons broers doen, goed ofkwaad, ons aller aanspreeklikheid bly.” Ditbaat nieom
tesê datonsbestemmingdeclisvandie ewigeplanvanGod
nie. Dis ons roepingom
sterken vasberadediemagtevan die duister wil wat in ons wcrk, te vervul:,,Godisdiesagte teerheidvandiestil
enslanke steenbok,maarookdiefier genadelose aanslag vandiegier.
Herhaaldelik is daaral indie geskiedenis van dieondergang vandiewêreld gepraat, van ’nalvernietigende wraak watdie
mensdom
gaan tref, maar;Nog
wasdieeindenie,nogisdit nie.Wie
vrees dieswart ontredderingwatsalkom, watweetdat daaruitweerdieLigsalblom?Wysgerigisook die gedagtegangin die „Gebede van diesterwende soldaat.”
Dit blykal duidelikuittitels soosDie fFoord, Laat daarleivewees, Geboorteen DieSkuldiges.
Indie derdeafdeling (gedigte voor 1938), vind ons’npaar belangwekkende gedigte soos die verwerking van
W.
B. Yeats segedig„Geen Tweede Troje,"die eerste afdelingvan Balladevandie Tyden Trekvoéis. Diceerste strofevan Balladevan die Tydisuitmuntend geslaagd en openbaar werklike aanvoeling en skeppingsdrif. Die tweede strofe, daarenteen, is nie net oorbodig nie maar gcforseerden retories.
Oordie algemeenmaakdie digwerk van
Mocke
dieindrukdatdit temaklik oppapiervorm vat. Die verhoudingtussengevoel en uitdrukkingisniealtyd eg enselfstandignie. Syonberispelikeversifikasievermoë verleen ’ntemaklike vloeiïng aan sy versesonder die nodige helderheid cn diepte. Orals verneem ons weerklanke, in gedagtes en woorde, van gedigte wat hy in die verlede opgeneernhet. Letmaarop uitdrukkingssoos: hoëwil,blinde aandrif,sterligte nag, wind-stil botne, blinde wete, uitgcpuur, koel punt, lielder woorde, ens.Die bundel bevatuitstekende gedigte,maar inteveelgevalleworddie digter
.seskeppende gevoel deursy rymvaardigheid envlotheid vertroebel.
Dan
skryf hy egaal-deinende verse in ’nvolgehoue metriese stroom waarin .sy gedagtes in ’n poëtiesewaas versluier raak.Dic debuut-bundel van G. A. Watermeyer, „Sekel en Simbaal" bevat ’n twintigtal gedigtewat handel oordieplaaslewe (landelike),dieliefdc (erotiek) endic stadslewe. Die innerlike samehang word in dietitel saamgevat: sekel, die instrument wat gedurende oestyd gebruik word, die krag wat noodsaaklik
is by voedselvoorsiening, en sinnebeeldig, by die vervulling van die liefde.
Aandieanderkantisditook’nvernietigendemag: indiestad ontaard dieliefde tot wellus en daar troonook dienivellerende krag vandie kommunisme. Die simhaal is ’n instrument wat by die dans aangewend word; dus simbool van vreugde, ’ngemoedstoestand wat gepaardgaanmetoestyd.
Maar
tiierisdaar ook wecr’nkeersy: die onwelluidendheidvandiestadsrumoer. Dietitel isdus moontlik na voregeroep deur’nversuit 1 Korinte Ifi: ,,alsouekdie talevan menseen engelespreek,endie liefdeniehênie,danhetek ’nklinkcndemetaal geword of’nluidende simbaal.”Watermeyer is ’nseun van die veld wat
om
bestaansredes in die grootstad moetvertoef.Daarom
isditvanselfsprekend datsy gedagtessalteruggaanna die plaaslewe waar hyasjongeling in intieme gemeenskap metdie natuur en landelikedingegeleefhet. Syfyn waarnemingsvermoëkom
duidelik uitindie gcdigte fíeënin die voorwinter, l.usernry en Oestyd. Veral laasgenoemde met sy mengeling van volkstaal en volkstradisie gee ’n lewendige beeld van die doenigheidcpdie koringland:,,Wydslaan, Tatta wydslaan!
Wat
loopjymetdiemuisvoetpad?Elke
man
snyhiersy vak—
hoelykdit
my
Joutwakisnat?”Decl vandie landelike is ook die „liefde” waar hyin ekstatiese vervoering raakindiegedig„Hings.”
Tog
kanmensniehelpom
hiertewysopdiegebruik van stereotiepewoordeen koppelinge wat afbreuk doen aandiesuiwerheidvan die belewing nie: ,,Hy staan steil tussen helling en verskiet; en steiler stort sy sidderendeliefdeslied; enskieliksteierhysteilbo haar rug; systeilertrots...;ï'lamblink oë; vlamroep vuur; vlamblink haar; pronkdrawwend; klamblink ens.
Daar is ook ’n mate van disharmonie tussen inhoud en vorm. Die ritmiese vloeiïngvandieversisniealtydsuiwerbinne dievormwaarinditmoetpasnie.
Nogtans is dit as geheel ’n konkreet-beeldcnde vers en saam met die ander landelike gedigte vorm dit ’n prysenswaardige poging tot terugkeer na die Afrikaansebodem.
Die erotieseis ookdie tema ingedigte soos Doodvan die Wildegans, Bitter Hart,
Aan
’nGestonveBeminde en Ballade opdieDronkparty. Deurgaansgetuig die digtervan goeiewaarneming maarhyisnie oralsvrytespreekvan onegtheid en onsuiwer woordgebruik nie.Sommige
uitdrukkings vverk selfs skokkend in op die gevoel soos bv. waar hy sê:Wie
het dierondingvan jouvlees so soepelom
diebeengedraai?En
watterheuwels envalleidiewitmis van jou tabberd toegeswaai?
(Ballade opdie Dronkparty).
Diestadsgedigteisdieswaksteindie bundel. Hiermaakdie digter
hom
skuldig aan geforseerdheid en opvallende grootsprakigheid.Hy
gcbruik baiewoorde wat baieminvertolk:Op
aandeelmarktevandie blindedors roep ekinluidewaanvan lentemoed;maarrekenindienanagure nors die bleker batesvan bekendebloed.
[KlerkvanGod).
Alhoewel die gedig „BaUade van die Bloeddorstige Jagter” pragtige strofes bevat,maakditas geheeltogdie indruk van onvolkomenheid. Daar ontbreek iets in die uitbeelding van die spanning tussen die diere en die jagter.
Hy
reageernievoldoendeopdie diere sebetoogwaarhulle asklaerenhyasaange- klaagde teenoor mekaar staan nie. Die algemeen-menslike w'aarheid dat hy watgeweld gebruik deurgevveldsalondergaan,wordnieoortuigendgesuggereer nie.
Olga Kirsch se nuwe gedigte, gebundel onder die titel Mure van die Hart, toon groot vooruitgang op haareersteling-bundel DieSoeklig. Haardigterskap hetrv’per, meervoldrae geword. Die romanties-getinte onrus-en vveemoeds- gevoelens oordie skeidingvandie geliefdevvatgaanveghet,hetnouplekgemaak
vir ’n dieperin- en deurlewing van wesenlike lew'ensprobleme. Gevoeligheid en vae onrusword vervang deur besonkenheid en egte lewensgevoel.
Vandiegedigtevvatontstaan hetnaaanleidingvandieonlangse wêreldoorlog
is Afskeiden Rouueektiperend vandie digteres senuwe oriëntering:
Wat
baatditdat hulsewe daelank hierindiedonker voorhuissitterou en deurhul traneindieBoekvan Job lecsen probeer vergeet enfelonthou?Dat menseindieaande deurdiereën sefluistervlae
kom om
saamtebid—
natskoenevvatdroefskuifeloordievloer—
enlaterlankensprakeloos blysit?
67