r
niaaiid ge\at oin by ons uit te koni, ’n hele inaand, meneer!
Neem
ons saam, meneer, asseblief, meneer . . .om
u eie kind se ontwil . . . ofu vrous’n . . . umoeders’n . . . ekbidu, smeeku . . . in Godsnaam...Sewende Stem:
Wat
sê sy,Jan? As hulleso vinnigpraat, verstaan ekniks.Sesde Stem: Sysê die meisietjie isstom, sy wil haar sogou as moontlikin
Rome
kryvir’noperasie.SewendeSte.m: .\i . . . (’n Pouse.)
Maar
wat kan ons doen.’’ Sêvirhaar injoubeste Italiaans ons is jammer, baiejammer, maar ons gaan nienaRome
nie . . .Vkou (u'at onder die indnik is die soldate bespreek nou die vraag ofbulle haar gaan neem of nie): Asseblief, menere, asseblief . . . ontferm u oor ons
. . . soos ons ons oor u ontferm hct
...
(Sywys na die vyfsterreop baar bors.)
Ek
hetmy
vyf seuns vcrloor, menere . . . al die seunswat ekgehadhet . . . omdathulle virukrygsgevangencs gehelp het toe hulle indie noodwas . . . omdathulle virhuUe kos gegee het toe hulle nie ’n stukkiekosliad nie . . .SesdeStem (diemanisgeskok
—
'nmens kanditaansystem merk) :
Liewehemel
. . .
Wag
bietjie, Charlcs, ekgaanuitklim . . . ek wil inet hierdievrou praat.Sewende Ste.m: Goed . . . maar gou sfx*cl! Ditword laat . . .
(Soldaat kom ie voorskyn.
Hy
is blond, tipies Suid-Afrikaans en dra gewone„battledress” xvat alíeGeallieerdesoldate in Italiëgedurendediewinter gedrabet.)
SoLDAAT (sag): Moedertjie, wat was dit wat u gesê het omtrent u seiuis, vertel
my ...
(Vrou is sogetref deur Solda.at sebelangstetling en sy bele simpatieke manier vandoen, ivgee'noomblik lankgeenantwoordnie. Assy weer begin praat,issybaar opgezvondenbeidkwyt,praat systadiger,mindersenuweeagtig.
)
Vrou: ’nPatrollie DuitsersenSwart
Hemde
het hulledoodgeskiet . . . Dit wasin Oktobcrverlede jaar . . . nadie Wapenstilstand . . . toeduisende Geallieerde krygsgevangenes uit die kampe uit tussen ons boeremense ingestroom het . . . .\íaaru weet daar seker niks vanafnie.^SoLDAAT (stil)
Ek
weet daar alles van af. . .Ek
wasself een vandaardie krj-gsgevangenes.Ek
koinnoujuisvanSuhnonaafwaarekgaankuier het by die boerefamilie watmy
klere en kos en onderdak gegee het, en wat keer op kcerhullelewevirmy
gewaag het . . .Vrou (diep ontroerd, neem sy band): Dankie, dankie, vriend . . . dan kenjy ons . . . verstaan jyons . . .
Soldaat: Dis niejulle wat vir ons moet dankiesê nie, disons wat virjulle
moetdankie sê. Julle het baie van ons mensese lewe gered.
Vrou: Ons kon nie anders nie . . . dit was ons plig as Christenmense . . .
(’nPouse.) Ditwas’nyskouenagtoe hulleby onsaanklop,sewevanhulle
. . . dieeerste weekin Desember, met ’nwilde wind wat vandie berge afwaai en ons wingerddrievoet onderdiesneeu . . .
Toe
ek die deur oopgrendel, val die jongste flou op die drumpel . . . Johnnie . . .Johnnie Conradi . . . arme seun . . . hy sitseker nogaltyd in ’n
kamp
in Duitsland
... Ek
het gehuilom
hulie toestand te sien . . . Drie jaar opgesluit . . . en hulle dinkhulle is eindelik enten laaste vry ‘ . .maardie Duitsersstormhullekamp,skietophulle . . . dandiewildevlug die berge in . . . die dors en die hongersnood . . . en met die winter die verskriklikekoue . . . Onshet hulle’nweekby onsindiehuisgehou.
Maar
dit het al hoe gevaarlikergeword. Reedsin September het die Duitsers ’nproklamasie oral opgeplakwat ons gedreig hetmetdie dood- straf indienons ’ngevangene onderdak geeofhelpop watter manierook Soldaat: In die Sulmonavallei het hulle presies dieselfde gedoen.37
Vrou; DieDuitsersenSwart
Hemde
hetCastelmanicabeset. . . toeneemons ons nuwevriende en’n klompie andergevangenes na ’ngrot hierhalfpad teen diebergop.En
elkedagbringmy man
en seunsvirhullekosendrank en sigarette. Hulle was almal saam toe diepatrollie hulledaarvoor die grot betrap. Hulle was omsingel, niemand had ’n wapen nie, hulle kon hulle nie verdedig nie . . . Netmy man
het ontsnap . . . Hulle’t ophom
geskiet . . .Toe
hy die boshaal teen die hang oorkantdie grot, gaanlêhy enkykliyom
. . . ensienhy hoehulleons vyf seunsteen die kranse aanstoot en hulle afmaai met ’n masjiengeweer...
('n Stilte.Al teken van Vrou seontroering is die trane wat langs haar wangeafloop.
)
Ekisdieliewe
God
dankbaarhulleis opslaggedood . . . Sersant Jacobs, leiervandie gevangenes,hetditselfaanmy
broerskindgesê toe hulle’n uur later in die dorp aankom . . . Dieselfde aand nog hct die Duitsers julle mensein ’ntrokweggeneem . . .(’n Stilte. Vrousniknoustilweg. Kind, íeenhaar aangevly, huil ook.
In die loop van Vrou se verhaalhet diegevoel van ontsetting wat Soldaat beetgepakhet,hoelanger hoeduideliker uitsyhelehoudinggespreek. Nou staan hydaarsprakeloos, soekhyvergeefs naiets omtesê.
)
SoLDAAT (in ’n skorrestem
—
terwylhysyarmomhaarskouersplaas) :Moedertjie
. . . arme moedertjie
...
(’n Pouse.Dan
wendhy hom tot sy maat):
God
. . . het jy ditgehoor?Sewende Stem (langsaam): Ja, ek het dit gehoor . . .
SoLDA.AT (metietswanhopigsenterselfdertydopstandigsinsystem);
En
wat kan jy virhaarsê?Wat
kanjyvir Íiaardoen?Sewende Stem; Daar’snikswatjy kandoen . . . of sê . . .
V
RO\!(stil,asofverdwaastoesy die hele toneelweervoor baarsien) :
A1
my
seuns . . .van
my
oudsteRicardo...totmy
jongsteAntonio...Ricardohetdaargelê en syhandhet diegrond vasgeklem. ..asofhy gcdinkhet dieaardesouhom
noghclpin daardie laaste oomblik... En
die medaljewat ek vir Antonio gegeehetopsyagtiende verjaarsdag.. .diemedalje van sySinf, SintAntonio van Padua. . .wat altydaan ’nsnoertjieom
sy nekgehang het...het hullevanhom
afgeskiet...hetdaarecnkantgelêop’ngraspol volbloed. .. Hierhanghynouom my
nek . .. (methaarhandraaksy werktuiglik aan snoer) Antoniose medalje . . .Soldaat; Jou seunswashelde,moeder.
Vrou (langsaam) :
Hulle was doodgewone seuns van ’ndoodgewone moeder.
Hullehet bloothul pliggedaan...hul plig asChristenmense...Disook wat majoor Rossgeskrywe het, dat hulle helde was, toehy
my
die sterre- tjies gestuurhet (sy vat weeringedagte aan lintjie) en dat ons later vyf medaljessalkry . . .Soldaat; Charles,gee
my
daaikombers—
hy’sagterdie sitplek—
enmy hemp
indie rugsak.
Ek
dinkdaar’stwee paar skoon kouse, haal hulle ook uit. . .
En
geemy
jou ekstrapaarskoene, eksal virjou’nander paar gee sogou ons weer inRome
kom.Sewende Stem;
Maak
nie saak nie . . . enigetyd . . . (Runioerwordgehoor soos hy agter sitplekke na verskillende voorwerpe soek.)
SoLDAAT (metsyarmsteedsom Vrou); Moedertjie,luister . . . Onssou jou baiegraagRome-toe
wou
neem.Maar
ons kannie . . .Vrou (sonderenigeuitdrukking) :
O
. . .Soldaat; Disgans enal onmoontlik. OnsdraaibyAvezzanoaf, moetna ons
kamp
te Caserta.Maar
oortien dae gaan ek saam met ’nkonvooi van CasertanaRome om
daar voorradetegaanhaal. By Avezzanosalekaf- draaiom
jou hier tekom
oplaai. As iemandjulle dalk more oplaai—
ofjulle
kom
op een ofandermanierinRome —
dan’sdit ook gocd,salekso’n bietjiemetjou
man
gesels,virhom
jouadresinRome
vra,jou dan daar inRome
kry en jou terugbring hierheen.Waar
isjulle plasie?V'rou (uys met die band na ingang regs): I^ngs claardie straat . . . Net buitekant die dorp %vord hy’n plaaspad, loophy deur die boorde vir on- geveertweckilonieter . . danteenciieeerste hellingopnetonderkantdie berg . . . dis die eerste plasie teen die helling . . . Casa Felice . . .
almal ken hoin . . . Baic ciankie, seun . . .
Soldaat: Goeddan, disafgesproke . . . onssieninckaarbinnekortweer . . .
W'ag . . . (Ily’saf van íoneel, kom terug met syarms volvooru’erpe wat
sy maat vir bom versamelbet.) Mevrou, neein dit as ’n geskenk van ons twee. (As bysiendat sy onwilligis). Toe, mocdertjie, asseblief,asseblief
. . . Disdie minste wat ons kan doen . . . Die Abruzzi-boere het
my
tweemaal ’npak klcre gegee, iny drie maandclank gevoed. Vir duisende gevangenes hct hulle klere en kos gegee. Daardie skuld sal ons nooit kan terugbetaal nie . . . (Assy nogaltydaarsel). .Vsjyen jou
man
die goed nie ncxiig het nie, gee dit dan aan Gina hier en haar familie . . .ofenig iemandwat dit nodig het . . . asseblief. . . (Syneem dievoor- werpe. Daar's weer’nwindvlaag. As Soldaatsien boeKindbewe, trekby gou sy bloeseuit, belp by Kindom dit aan te trek.
)
So . . . só . . . trek
nom
aan . . . So’n bloese’slekkerwarm
. . .Vrou:
Maar
jy salkouevat, kind . . . so sonder bloese . . .Soldaat:
Ag
wat, daar’s nog een in die trok,nou-noutrekekhom
aan . . .(Aan Kind terwylbygeel knopevoor vasmaak). Sú
...
só .. . nou lyk jykompleet’n soldaatjie. (Kisd glimlaghalfverleëen brbig haar regterhand net balfpadteenbaarsy opinwatlyk soos ’nskamerigepogingom tesalueer.)
Vrou: Sê dankicvirdicmenecr,Gina . . . (Kindskud kop
om
dank tebetuig.)
SoLDAAT (terwyl byorent kom):
En
nou moet ons vort. Totsiens, mevroii. . . (Hysoenbaar opalbeiwange.
)
V'rou: Totsiens, seun,
mag God
jou scën . . .Ek
saljouontliouinmy
gebede.SoLDAAT (terwyt by oorbukom Kind tesoen): Totsiens, Ginatjie . . . een van diemooidaepraat jy so lekker,
Ouma
saleintlikhaaroremoettoestopvan al die gebabbel! (BeideV'rou en Kisdglimlag. Soldaata/. Mens boor bomtrok se deurtjie toeklap.)
SoLDAAT (aanmaat): Hcre,wat’nondervinding! Ek was nognooitsogeskok in
my
lewe nie.Sewende Stem: Dis’nwredeoorlog . . . en hywordhoelaterhoe kwater . . . Soldaat:
En
wathet diegencraal nouweergesê.'' Hy’t gesêdis’nKruistog. . . ’n Kruistog, brocr, dink net bietjie daaraan, ’n verdomde Kruistog!
Ja,dis ons Kruistog . . . opdie swart mark . . . en indie bordele.
En
ons hoefnieeersnadiebordeletegaannie! Onskanvirons’nordentlikc vrou koopvir ’n stuk sjokolade . . . Jysis, laat ons hier wegkoin! (Hy trapopversneller.)
Soldate: Totsiens . . . totsiens . . .
V'rou: Totsiens . . . (Gekletter soos trok wegtrek. Vrou en Kind waai nog nutdieband.
Dan
stapbullenabank. Vrou maaktas oop,plaasbemp,skoene en kouse daarin, sluit tas, vou kombers oor tasen slaan riem om albei. Dan neemsytas ineenbandenKindííbandinander. Kinddramandjieinregter- band.)
Vrou (terwyl sy opkyk na berg) :
Ons moct aanstryk, Gina . . . die son is al onder . . . en dit word nou vinnig clonker . . . (Die son bet intussen ondergegaan,diegrysdorpiealgrysergewordindieskemering. Netdieverre sneeupiekstaanin dieson setere roosrooinaglans. Disofdiepiekwatsohoog en belder uitstaan hodiedonkerverpletterdegeboubiervoor,vanbinne gloeidaar teen dieblougrys kim. VrouenKindstapinrigtingvan ingangregs. Êre?is in diedorpie begin kerkklokkelui, diep en swaaren langsaam.
)
Vrou (wat met Kind?ietonderMaria-beeldgaanstaan bet): Die Angelus . . .
ek sou noggraag indie kerkwil gaan . . . maardisalte laat . . . ('n Pouse. 'n Tweede kerk ko?idig die A?igelus aan, sagter,fyner, silwerder.
)
Die klokke . . . oor Castelmanica . . . sy dakke . . . sy velde . .
39
sy berge . . . Oral in Italië, oral in Europawaardaar nog kerkestaan, luidie klokkenou . . . oor die kouevervvoeste dorpe . . . oor diekoue verwoeste wêreld . . .
(Intussen het dieglans inniger, teerdergeword, begin hy kwyn. Vnov kyk opna beeldnetbohaarkop. Sysittas neer,maakdie tekenvandie kruis, vouhaarhandevoor haarbors. Kindgaan ophaarknieë. Hidlestaaneffens skuins sodatgehoor hulle in profiel sien.
)
Vrou {stil,baieeenvoudig): Seën, dierbare Moeder, dietwee seuns watso pas hierin die trok
weg
is. Behoed hulleteen die gevare van die bergpad.Beskerm hulleas hulle voorin die veglinies kom. En bring hulle veilig terugna hulle eie mense
...
('n Pouse.)
En, Moeder van die Liewe Kind, gedink jou Gina,
my
kleindogtertjie. . .
Wees
gedagtig aan haargebrek. Geedatonsmóre ’nplekkry in eenvandietrokke.En
as die doktermoetsny aanGinasekeel, maakdat ay hand kalmmag
wees, kalm soos jou blik, Maria...
(’n Pouse.)
Vrou,jywat ookgely het toe jyjouSeunmoesafgee,troos dieonvertroos- bares. Ontferm jou oor die eensames . . . daaris so baie van ons . . .
(Langsamerhand het daar meer oniroering in haar stem gekom, maar altyd isditsuiwer ensterk,nooitwordditsentimenteelnie.
)
En
laatons vergeet ...laat ons vergeet
...
(’n Effens langerpouse.)
Gee onsliefde, o lieftallige Moeder . .
. gee ons liefde . . . sodatdit nooitweer gebeurnie . . . nooit,nooit weernie
...
Ekbid,ek smeek joudit . . .om my
ontwil . . .om
Gina se ontwil . . .om
elke mens watasemskepse ontwil . . . indienaamvandie HeiligeLam,jou Seun, watdie leervan liefdeverkondighet . . . totin alleewigheid. . .Amen.AsVroueindig, isdieglans opdiepiekweg, rnaarluidie klokkenog. Sy strekhaarhanduitna Kindwatvanhaar knieë opstaan.