• Tidak ada hasil yang ditemukan

Gcneraal de Gaullegewordhet; vandaardieboek ensyavontureindieSpaanse broederstrydis ondersy leiding ’npragtige rolprcntgcmaak, wat verdien

om

vir’nelitevertoon teword. Nlaarliewers as meernamete gee (bv.dalkdie van CharlesPlisnier)verkiesek

om

langstiltestaanbydietweefigurcwatek as die grootste van ons tyd beskou, naamlik André GideenAntoine de Saint- Exupéry.

André Gide het ook die merkwaardige eerte beurtgeval datsyroman uit 1920,Lasymphoniepastorale(Dielandelikesimfonie),verfilmis. Dieuitstekendc spellcierJeanDclannoyen PierrcBlancharmetMichéle Morgan,as diesondige dorpsdominee endieblindemeisiewaarophyonbewusverlicfword,het hicrdie rolprent tot’nmeesterstukgcmaak.

Ek

dinkdatGidc,wat

hom

altydverhou vanpublisiteit, insy hartdaremwel tcvredesalgeweeslietmetdie uitsonderlike onderskeiding van die Nobelprys. „Die Nobelprys vir letterkunde, sê die motivering, is aan mnr. André Gide toegeken, vir die belangrikheid en die kunswaarde van’nwerk, waarinhydieprobleme van diemenslike lewemet ’n onversaagdeliefdevirdiewaarhcid en’ndiepepsigologiese insig uiteengeset het.”

Gide is wel ’n baie besondere figuur: protestant sonder meer te glo nie, a- moralis*,kritiesteenoorelkeortodoksie,soweldie kalvinistiese as diekommunis-

tiesc, cn ewewel met ’n dicpe sosiale gevoel. Allerlei delikate onderwerpe, soosdiencgervraagstuk,diehomoscksualiteit ofdie onvryheidindiedeur

hom

eersbewonderdeen daarna besogteSowjet-L'nie, hethy sonderaarseling behandel.

Onsishicrveralgeïntercsseerindienaoorlogsewerkvanhierdiegroot skrywcr, en ek veimcld dussyJournal (Dagboek)oordie eerstc oorlogsjare (1939-1942), wat in líHfi as bockie verskyn het en wat Gide in die tydskrifte „L’Arche”

(Die Boog)en ,,l,aTable Honde” (Die rondetafel) voortgesethet, en voorts syhistoriesenovelleTbêsêe. Ditis’nspcsialegcnocge,

om

insy dagboekhierdie denkerscfyneen oorspronklike gedagteste lees,watsteeds belangrik is.

Met

’nligte ironiecn ’nglimlaggende skcptisisme voorgedra, cn gegiet in ’n vol- maakte Frans, wat aan die beste klassicke outeurs herinner: ’n Montaigne, Pascal, Voltaire of Flaubert, behoor Gidese prosa tot die rykstevan onsceu.

Ttese'e (Theseus), die held uit dic Oiidgriekse mitologic, die eggenoot van Pbédre, deur Racine verewig, ishiertcn tonelegevoeras dielewensgenietende

man

vandie daad, cerlik maar ook sonder weer al te baie gcwctensbesware.

Hy

isdiehandelendeenbeskouende hoofpcrsoonindieminofmeerhumoristiese verhaalvandie besoek aandiehofvan Kreta endiegevegteen dieMinotaurus, die liefdestorie met Ariadne, die skaking van Phaedra cn, aan die end, die ontmoetingmetOedipus, intcenstellingmctTheseus, ’n mistikus, wat aan die onsienbarewêrcld en lyding die voorkeurgee.

Dit isgeen toeval nie,dat Gidedievernaamste boek van Antoine de Saint- Exupéry, Terre des

Hommes

(Land vandie mense, 1939) bydie groot publiek ingcleihet. Hierdieskrywer-loodsbesit dieselfdeliefdevirdiemenslikeuitinge en openbaringe.

Ook

ishy’npionier,sowelindie aviatiek asindie letterkunde, enassodanigsalGidevir

hom

hooggeskathet, soos ’ntweedeTheseus! Saint- Exupéry het in die P'ranse letterc, wat vrywel doodgeloop was in allerhande psigologieseenseksuelehaarklowerye envërfyninge, ’ntotaalnuwegeluidlaat hoor.

Hy

het diedoodgevind indiensvandievaderlandop’nverkenningsvlug indie oorlog. In Pilote de guerre (Oorlogsloods), wat na die Vrede verskyn het,kryonssyonder\indingeuitdie verskrikkelikedaevan

Mei

enJunie 1Í340, en ons kan ons nadie lesingvansyboeke, sobaiegoedvoorstelhoehyverdwyn het

...

’n

Mens

behoefnet die ontroerende bladsye oor te leesin Terre des bommes, waar hyvertel hoe die beroemde Franse loods

Mermoz

oortyd isen s'^yg. enboe sy vriendena ’naantalminute met matematiesesekerheid weet, dat hulmaatvirewigindieAtlantieseOseaan ondergegaanis. Nagelatewerke

isnogdie mooi kinderboek Le Petit Prince (Die kleine prins), wat ook ouere personekan bekoor,Lettreaunotage (Briefaan’ngyselaar) en onlangsverskene,

La

Citadelle (Die burg),watonvoltooiisennievan sybesteboekenie.

*Dit isook die strekking van die titel van sy roman L'immoraliste (1902):

nie on-sedelik nie,maar„jenseitsdesGutenund Bosen.”

.99

’nSketsvanclie geestcsstrominge indienaoorlogseFrankryk souonvolledig wees sonder ’n beskouing oor die eksistensialisme. Die eksistensialiste hoor dikwelsdie verwytdat liul leer ’nmodebevliegingis, endat hy spoedigweer vergete sal wees. Seker isdaar baiesnobisme indiegeskerm metSartre cn sydik boeke^, wat min mensegclees het. Nogtans is die eksistensialisme ’n stelsel,wat lankvóórSartregrootverteenwoordigersgehad het, soos Kierke- gaard, Heideggerof Jaspers, en watookdiehedendaagseletterkundediep beïn- vloed het. jean-Paul Sartre self is ’n voortreflike toneelskrywer en ek moet beken datek

hom

assodanigdie meeste waardeer. Sy laaste stuk, LesMains

sales (Die vuil hande) isbeklemmend in sy aktualiteit: die probleem vandie opregterewolusionêr,watindieVersetsbewegingeerlikwilbly,„sy hande skoon wil hou,” cn as slagoff’er val van die slinkse taktiek van Moskou. Ons voel dat Sartreindaardie land „llljTÍë” ’nstukvandiewrede strydtussenTitoen Michailovitsj uitgebeeldhet. A1sywerkdradiestempel, hiermeerdaar minder, van sy wysgerige denkbeelde. Sartre selfhetin ’n 140 kleine blad.sye helder die hooftrekke van sy leer vir die deursnee lcser verklaar: L’ ExistentiaHsme

est un humanisme (Die eksistensialisme is ’n humanisme, 1946). Simplisties uitgedruk

kom

dit hierop neer dat die mcns goed is,omdat hy goed handel, ennie goedhandel, omdathygoed is nie. Diemens bestaandeur sydade en hy beskik ieder oomblik oordie keuse,

om

iets te doen ofna te laat. Sy wil

i svolkomevryen hy isdusaltyd verantwoordelik virsyhandelinge. Daaruit kan by

hom

’nsekere angs voorkom, temeeromdatsydade,deur sy voorbeeld vanmenswatkies,dieandermensebind; daardieangs kenal die verantwoorde- likepersone. Vir

God

isin.hierdiesisteem g’n plek nieendaaromsaldiemens homselfverlate voel, wanneerhynichandelnie.

God

bestaan slegs vir sover diemcnsvir

Hom

skep. Hierdielaasteideeisbaiekonsekwentindietoneelstuk

Lm

Mouches (Die Vlieë) uitgewerk. Daardie mensalleen deur die projeksie van sy eiedacie insy omgewingbestaan,enhydaardiedadeook kan agterweë laat, krydie personeinciie eksi.stensialistieseletterkundeiets onvas enlyk die handelingincJie kunswcrk baiemale onsamenhangend. Daardie indruk kry ons sterk uit die owerigens goeie novelle van Albert Camus, L’ Etranger (Die vreemdeling). Die skrywer verweer

hom

danig teen die aantyging dat hy eksistensialis sou wees, maar ek hou daaraan vas, dat L’Etranger ’n eksis- tensialistiese verhaal is^. Die laaste roman van Camus,

La

Peste (Die pes), die boekvandie dag, gaan meer inunanimistiese rigting. Vir iemand wat’nbetekenisindiemenslikelcwe soekof vindisdie eksistensialisme’nbaie troostelose ding!

Die mooie, troue en skrandere volgelinge van die mcester Sartre is Simonede Beauvoir, wat ook ’n vermcldingverdien

om

haar roman Tousleshommessontmortels (A1 diemenseis sterflik, 1.946)en haar toneelstuk Ixs bowhesinutiles (Dieonnodigemonde),altwcedie moeitewerd

om

te lees.

’n Afsonderlike plek inhierdie geestesstroming neemdie katolieke wysgeer Gabriel Marcel in, ofskoon ook hy opdie oomblik die titel van eksistensialis verloën! Syhelewerk is kortgelededeurdieFranseAkademiemetdieGroot WS’svirLiteratuurbekroon. Ouer, endalkookwyseras Sartre,ishynie alleen outeur nie, maartewens komponis vanliedjiesen skrywer vantoneelkronieke.

Gabriel Marcelis selfsmediumensylaaste boek, Jouriial metaphysique (Mcta- fisiesedagboek), hetdan ook wat nou heet’nparapsigologiese strekking. Sy houding ten opsigte vandie eksistcnsialisme is goed deur P. Foulcjuié bepaal in sy liandige studie oor L’E.ristentia!ism<’ (in die rceks ,,Que sais-je?”).

As vierde stromingwil ekdie kommunisticse letterkunde noem. Diekom- munistehet hul stadigaan van die sosiaal-humanitcre skryvvers afgeskei, wat weer die kommuniste die rug toegekeer het. Hulle beskik oor voortreflike

*

Ek

dinkbv.aan L’Etreet leNeant(DieSyn endie Niet-syn) of.sy dricdelige romanLesCheminsdela Vie (Die weëvan dielewe). Die belangwekkcnde maandskrif vandie eksistensialisteis,,Ees

Temps

Modernes” (Dienuwetye).

®Merkwaardig is dat vóór hierdie eksistensialistiesestroming romanskrywers aleksistensialistiesgeskrywe het, so bv. Ernest

Hemmingway

insy Farrjuell toarms.

kragtesoosdiedigtcrsI.ouisAragonen Paul Eluard cnoeí'en ’n sterk aantrek- kingskraguitopÍinks-girigtedenkers. SohctEnimanuel Mounier metsyper- sonalistiese tydskrif Esprit (Gees) steeds meer in hul kielwater

kom

vaar*,enookdieknapessayis JulienBendaisnouaanhullevcrwant. VanEsprit is dit te snaakser,omdat die personalisme, wat ook in die Hollandse Versets- beweging baie aanliangcrs gehad het oorspronklik as ’n verdediging van die menslike persoonlikheid teen clke kollektiwisme begin het! Daarcnteë is die bekende protestantse persoiialis Denis de Rougemont aan sy vryheidsideaal trou gebly.

Ook

die internasionalistiese maandskrif Europe met die begaafde kunslíitik'us Jean Cassou hoort in hierdie kommunistiese omgewing tuis.

Hierdie twee is baie lecsbare tydskrifte,wat egter nievan

La

Pensee (Die ge- dagte)gesêkan wordnie,dietipieseverteenwoordigervandieonverdraagsame rasionalisme en die Stalinistiese party-ortodoksie. Les Lettres Francaises (Die Franse lettere) isondankssytitel ’npolitiekeweekblad indie volle sinvandie woord.

Toe

Gide die Nobelprys toegekcn was, l'.et die kritikus Kanapa één sinnetjie tengunstevandieDuitsgesindestaatshoofI’étain uitdie Journalgelig,

om hom

tebeklad,terwylop die volgende bladsy Gide

hom

al vir

De

Gaulle uitspreek! Ditis’n tipiese staaltjie, hoe die metodesuitdie politieke stryd in die literêrekritiekoorgebring word.

Daarisnogbaiepersoonlikhede

om

tebehandel,maarekmoet ophouen

noem

net onderdie oueres; die simpatieke skryfster Colette, die uitbeeldervan die skone Provence, Jean Giono en die eksentrieke kunstenaar Jean Cocteau (met sy interes.santcrolprent Belleetla Bête (dieSkone endie Dier), onderdie iongeres: die digter Pierre Emmanuel, die toneelskrywers Jean Anouilh en JeanSalacrou, die novellisVercors endieromanskrywerMarce!Aymé. Natuurlik sou daar ook wel ander strominge aanbogenoemdes toegevoeg kan word, soos die surrealisme,maarekmeendat hierdieoorsigvoldoende is,

om

’nindrukte gee vandieveniaamste.

*\nsyre\shes\íry\\\r\gL’Ordrerégnét-ilaVarsoviel(Heers daar orde inWarsaw,)

in „Esprit” van Junie 1946 kies hy bv. party vir die Russics-gesinde mindcrlicidsregering tecn dieoorgrootmassa vandiePoolsevolk,omdatdie l.g. die histories noodsaak nie verstaan nie. In Holland ken ons daardie argumentc uit die tyd van die Duitse bcsetters!

Orjmisbaarvir

u

Boekrak. Die

pragwerk van

Prof.Dr.S.

Pauw

DIE BEROEPSARBliD ¥AN D3E

Dalam dokumen Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (Halaman 102-105)