sy berge . . . Oral in Italië, oral in Europawaardaar nog kerkestaan, luidie klokkenou . . . oor die kouevervvoeste dorpe . . . oor diekoue verwoeste wêreld . . .
(Intussen het dieglans inniger, teerdergeword, begin hy kwyn. Vnov kyk opna beeldnetbohaarkop. Sysittas neer,maakdie tekenvandie kruis, vouhaarhandevoor haarbors. Kindgaan ophaarknieë. Hidlestaaneffens skuins sodatgehoor hulle in profiel sien.
)
Vrou {stil,baieeenvoudig): Seën, dierbare Moeder, dietwee seuns watso pas hierin die trok
weg
is. Behoed hulleteen die gevare van die bergpad.Beskerm hulleas hulle voorin die veglinies kom. En bring hulle veilig terugna hulle eie mense
...
('n Pouse.)
En, Moeder van die Liewe Kind, gedink jou Gina,
my
kleindogtertjie. . .
Wees
gedagtig aan haargebrek. Geedatonsmóre ’nplekkry in eenvandietrokke.En
as die doktermoetsny aanGinasekeel, maakdat ay hand kalmmag
wees, kalm soos jou blik, Maria...
(’n Pouse.)
Vrou,jywat ookgely het toe jyjouSeunmoesafgee,troos dieonvertroos- bares. Ontferm jou oor die eensames . . . daaris so baie van ons . . .
(Langsamerhand het daar meer oniroering in haar stem gekom, maar altyd isditsuiwer ensterk,nooitwordditsentimenteelnie.
)
En
laatons vergeet ...laat ons vergeet
...
(’n Effens langerpouse.)
Gee onsliefde, o lieftallige Moeder . .
. gee ons liefde . . . sodatdit nooitweer gebeurnie . . . nooit,nooit weernie
...
Ekbid,ek smeek joudit . . .om my
ontwil . . .om
Gina se ontwil . . .om
elke mens watasemskepse ontwil . . . indienaamvandie HeiligeLam,jou Seun, watdie leervan liefdeverkondighet . . . totin alleewigheid. . .Amen.AsVroueindig, isdieglans opdiepiekweg, rnaarluidie klokkenog. Sy strekhaarhanduitna Kindwatvanhaar knieë opstaan.
Hand
inhandloop hullena regteringang terzvyl klokkegeluiaangroei en skerm stadig sak.Waar U die Beste Voedsel Kry —
THRUPP&Kíe
(Opgerlg
1892)
’n Blommetjie vir Ans
BLYSPEL IN EEN BEDRYF Deur W. A. de Kierk.
(Dieupioerregteivord toegestaanslegsnaaansoekdaarom).
Tyd;vroegindiesomer.
Plek:diewoonkainercunistudeerkanierindieWesseling-huis.
Op
dietoneel:AbrahamWesseling, skrywer..\braham {i'úor 'n tikmasjien; diepe konsentrasie; los telkens verwoede aanslae asdiegeesinbomvaardiguord; intussenverskafdieradio’n lekker ligtewysie
m
dieagtergrond; ditword ru versteuras ’nboem-boem-boemmeteensaandie voordeurdreun): Vervlaks!
Stem vanBltte; Pos!
.\br.vham (skree terug): Toemaar ek is g’n doofof onnosel nie! (maak die voordeur oop).
Briewebesteller; Moresê!
Hou
lykenditvandag.^.\braham: Vrot!
Wat
raas jy so.^ .Vlagtig...
Ek werk.Ek
werk baie hard.Briewebesteller; .\angetekendebrief virU.
.\braham (sarkasties) :
Né! Gee, laat eksien. (hy teken baastig daarvoor en kykdan fronsend daarna)
Wat
isditdié?Briewebesteu.er (met nog ’npakbriewe in die band)\
En
dié klompie. Lj’kmy
meestal narekenings..\braham (bitter):
Ek
isooknie blindnie. (vat diebriewe).Briewebesteller (geselserig):
En
jy sêditgaanmaarsleg..\braham (nielusvir gesels nie) :
Ek
hetgesêditgaanvrot.Briewebesteller (lag):
Nou
iioenou?.\braha.m (kyknadat bydiebriewe’npaaroomblikke betraghet);
My
lieweman
. . . as jy dan moet weet: Molotofraas alweer te veel, Grootman het gisteraand geboorteaansy eerstetandgeskenk en ekhet g’n stukgeslaap nie,
my
ellendige buurman se ellendige honde het verwoesting ondermy
dahliasgesaai . . . (bybou’nlang bruinkoevertop) . . . hieris’nstukkie mededeelsaamheid van die Ontvanger van Binnelandse Inkomste
...
(by druk nog meer koeverte onder die andereen se neus) . . . hier bringjy
my
’n handvol tameletjies.En
jy vramy
wat makeer. . .? (by wys na die tikmasjien)
Boonop moet ek probeer snaaks wees . . . en dit virvyf pond en nie eens die sikspens kommissie nie!
En
ek kannie.Briewebesteller (lag beerlik en stap weg): Nouja, werk maar lekker. Net kophou, net kophou
...
(by sênog iets maar system vervaag)..\braham (smytdiedeurtoe) :
Deksel. (begin diebriewe oopskeur en die inhoud betrag
—
met toenemende ontsteltenis; kom dan uit by die aangetekendebrief;ieesenknoop sy woorde) Ans, jou kleine . . . hierjy se anderdingse on- noembare . . . Magtig, vroumens! (by sak meteens kop onderstebohopeloos in ’nstoelneer en lagbalf-bisteries) Ans,
ANS
. . . ! (hygryp weerdie brief en lees ueer)
Drie-en-veertig pond sewentien sjielings elf en ’n half pennie . . . ! (by sit weer en kreun
)
Vroumens . . . o hemel, vroumens! Jy verinneweer my, roei
my
uit, maakmy
klaar! (hy lag-^builweer soos voorbeen). Ans . . . (fVeer ’ngeklop aan die voordeur dié keer versigtiger).
41
Abraham
(sonderomoptekyk)\Ek
isnie hiernie.Diegeklopword berhaal.
Abraham
(kyk eindelik op, met 'n wrangegesigsuildrukking): Binne!Diegeklopword weerIxrbaal.
Abraham
(verergbom): Vervlaks . . . clesjit. Ofclie mensedink ek isdoof. . . (terwyl by na die deur stap) . . . ófckdink hulle is doof. (rnaak diedeur oop) Ja.^
ViNKEL (in die deur, oormatig vriendelik, met 'n te breé'glimlag,'ngouerandbril, en 'nimposante tas) Aaaa . . . goeiemore, mencer! Goeiemore! Ekis
Vinkel . . . van jacobs enVanZyl. (byisnoubinne).
.‘^BRAHAM ('n bietjieuit dieveld geslaan): So?
Vinkel; Baie bly
om
kennis temaak, Meneer. BaievanU
gclioor natuurlik.(by lagtebartlik
)
ja,werklikbaie. ja,...eksê altydvir
my
vrou: wat ons volk nodig het isjong skrywers . . . soos U.Mevrou
tuis?Abraham
(nog meer uit die veldgeslaan):My
Vrou?ViNKEL (die glimlag word 'n centimeter breër, hy buig effens):
U
baie . . .sjarmantevrou, as
U my
saltoelaat.-Abraham (kortaf)
:
Nee,ekvrees
my
vrouisnie hicrnie.My
vrouisstad-toe.Vinkel: So, . . . ? (by staan 'noomblik endink en plakdansytasopdie tafel neer). Noiija, dan sal ek darem scker die ou sakie inet
U
kanregmaak. . . né, Meneer?
Abraham
(agterdogtig): Sakie? Waffersakic?Vinkel (begin met dienodige beroepsivaardigbeid sy tasoopmaaken uitpak): Het
Mevrou
dannie virU
gesênie?Abraham
(verhef onnodigliksystem):Wat
gcsê?Vinkel (asof'n lig vir hom opgaan):
O
. . . (hy soek 'n lywige band met 'n groenleerbanduit)Nou
meneer . . .Abraham
(íjagterdogneem toe): Watseding het jydaar?ViNKEL: Dit meneer . . . (enhy vertoon dit) . . . is cen van die kostelikstc uitgawes watnog óóit dieliggesien het.
Abraham
:Maar
watde duiwel . . . !ViNKEL (indrukwekkend): Dit, meneer is die ecn en enigste . . . Moderne MedieseRaadgewer.
Abraham
(frons):Wat
seding?Vinkel: Meneer, hierdie uitmuntende wetenskaplike werk, opgestcl deur medici en gesaghcbbendes vanwêreldwye naam en faam . . .
Abraham
(vhinig): Nee,maarwag
nouvriend.Wa,
wa,wag
netso’nogcn- blikkic. Nieso altevol haastignie. (Leunnader). Sêmy,isditdalkU
vaste voorncmeom
daardie prul aanmy
te probeer afsmeer?ViNKEL ('n oomblik onseker, lag dan weer hartelik): Verskoning, verskoning, ticnduisend maal verskoning, meneer. Spyt
my
allcs geweldig.Ek
was onder die indruk datMevrou U
reeds ingelig het.Abraham
(beslis):My
vriend, kyk verstaan nou baie goed: van die moorcl weet ek niks en dit sal jou niks baat . . . !En
wat nog meer is . . .ViNKEL (ontstellendgelykmatig): Mevrouweetnatuurlik reeds allesdaarvanaf.
Abraham
(sarkasties) :Natuurlik! Sy sal!
Vinkel:
Nou
Mevrou wasnatuurlik . . . nadatsyallesbaiedeeglikondcrsoek het . . . Mevrou was natuurlik baie begerigom
hierdie uiters waarde- volle bockte besit . . . (vroeielzveerin dietasen haal 'nlêertevoorskyn Sy...
e .. . (by blaai met hinderUke selfvertroue)...
sy...
c .. .wag,hier. Syhet reeds hierdie bestelvormdaarvoorgctekcn. Hier . . .
Abraham
(kortaf): Geehier . . . Laa’ksien!ViNKEL (metstilletriomf)
:
Intriplikaatgeteken. (keerterugnadie Raadgewer)
Nou
meneer . .U
sien die pragtige leer band . . . (blaai vinnig deur)
En
die inhoud . . . skitterende inhoud. Wêreldse bestc mediesebreineAbraham; My
vrietul, twak.ViNKEi.: . . . Van nouaf kan elkeen sy eie geneesheer wees. Geneesheer genecs Uself. ’n
Ou
Círiekse waarheid word weer bewaarheid met die vooruitgang van onseeu. Ons moetdankbaar wees . . ..\braham:
Uou
opmetdie onsinnigheid . . .Vis'kel: . . .
En
dit alles, meneer, virdie belaglik-billikeprys vanvier pond en tien sjielings..\braham {soos ’n U'eerklaiik)
:
Vier pond en tiensjielings . . . .? (kyknadie
man) IsJy gek.? Vier pond tien! Jy’s skoon besimpeld . . . as jy kan begryp wat ek bedoel. Vier pond tien virdaardie onsalige gemors. Jy moetsekcrrekenckis ’naap!
Vi.vKEi. (laggoedig): Meneer,
U
weeteintlik nie watU
sê nie.En
ek weetU
bedoeldit nie regtignie. (Houdieboekop). Meneer,hierdiekostelike wcrkisvirU
. . . ÍIwat een van onsmeesgcsieneliterêre figureis . . .hierdiewerk is vir
U
onmisbaar..\braha.m (draai verergueg,vousy arins oorsy borsensnork):
Twak!
Vis'kel: . . . Ja,ekverstoutmy, McncerWesseling,
om
tesê dat vireenwat soonmisbaarvironsis, is DieModerne Mediese Raadgewer ook onmisbaar.Abraham
(lag bitter): Jou Dalc Carnegieisniegeskooldgenoegnie,my
vriend.Jy het bietjie laat opgestaan. (Meteens woesen beslis).
My
liewe man, luisternou wat ek virjou sê: jy morsjouasem, verstaan jy?Ek
isnié van planom
daardieding te neemnie . . . al staanek enjy nou hierdie ganske eeuhier en rcdekawel. Ekwilditniehênie (enslaanopdie tafel met die vuisdat diehlompot tril). Ofvcrstaan jy nieecnvoudige Afrikaans nie?N'i.vkel: . . .
Wat
ekU
natuurlikook nog moetsê, mencer,is dat dieoplaag uiters beperkis. V’ainveë die geweldige aanvraag . . ..\braha.m: Aanvraagsevoet! Eksê jou ekwilditniehênie.
En
asinyvrou diedingbestelhet, dansalekensyditnogonderonsiesuitmaak . . . en dit het niksmctjou uitte waai nie. ,Maarintussen . . . aanvraag! Ba, ek glo jou nie.Wat kom
loljulle danmet ’n anne weerlose vroumens asjulleso’naanvraagvirdiedinghet?Viskel (blaai weer in die boek): . . .
Nou
mencer, in hierdie boek . . . in hicrdiepublikasiedcur onsfirma,word elkemóóntlike onderwerpuitvoerig behandel. .\mper duisendbladsye. Bouenaksievandiemenslikeliggaain.Oor.sake en Bohandeling van Siekte. Die Hospitaal Tuis. Hidroterapie.
Ensovoorts,én sovoorts. (Kykop). Netwat
U
verlang,meneer. Elke moontlike kwaal: torticol/is, clonorcbiasis, filariasis . . . net wat die hart begeer..\braham (wattom doofgeboubet, kyk op): Begccr? Lyk niyjy’s in die bol gcpik. Lykek virjou soos iemand wat eenofanderasisofiets begeer?
Vi.NKEL (metskielikenuweerns) :
MeneerWcsseling,het
U
al óóitéén oomblik nagedink watU
moontlik alleskanoorkom? HetU
alóóitdaaroor nage- dinkdat die lug, diemeubels,U
klere . . . ja, alleseenvoudigkrioelvan triljoeneentriljoenevan kieme en datditnetéénkleine, kleinekiem . . ..\br.\ham: Moeniekleidroogmaaknie,man!
Vinkel: Endie ponde, die honderde ponde wat tydige vasstelling
U
moontlik nog kan bespaar.Neem
nou maar byvoorbeeld pityria rosea...
(by blaai) . . . hieroppaginavier-honderd-en-dertig..\braham (dreigend nader;metvastevoornemens): Kykhierso,MeneerKinkel...
V'i.nkel: Vinkel . . .
.Abramam (skudsyintisonder sy neus) :
Bastanouverder, verstaan! G’naksnie, hoorjy?
My
vrou het daardie ellendige ding byU
bestel. Sy het g’n reggehadom
dittedoennie. Ver.staannou tenenemale: ek wildit nie hênie.En
indienditnogniedeurdiehout gedringhetnie,herhaalekdit:
ek wil dit nie bi nie\