EMPIRIESE ONDERSOEK: INTERPRETASIE VAN DATA
4.4 BESPREKING VAN DIE DATA WAT INGESAMEL IS MET DIE ML- LO
4.4.3 Menings van die leerlinge oor bulle belewing van die LO-sillabus
Vergelyk Tabel 4.13 vir die gesamentlike respons van die leerlinge ten opsigte van die belewing van die verskillende sillabusinhoude.
TABEL 4.13: BELEWING VAN DIE SILLABUSINHOUDE
••••••••
.. .·.
I f
Hou nie
Hou glad Hou
Afdeling · .. •. NVT nievan van Hou van baie van
Spele 5.4% 5.6% 18.7% 40.8% 29.5%
Sport 2.8% 7.8% 13.8% 33.0% 42.0%
Wateraktiwiteite 12.7% 6.3% 12.7% 29.9% 38.2%
Gimnastiek 9.7% 12.6% 21.4% 28.5% 27.9%
Dans 22.2% 9.6% 14.2% 27.6% 26.4%
Rekreasie 7.8% 9.0% 32.2% 35.7% 15.2%
Teorie 17.7% 17.3% 31.5% 25.5% 8.6%
Uit hierdie gesamentlike respons van die seuns en dogters oor die sillabusinhoude kan 'n voorkeurorde afgelei word. Hierdie voorkeurorde is afgelei uit die leerlinge se respons op die
"hou van" en "hou baie van" die verskillende sillabusafdelings. By die berekening van die 112
persentasies moet dit in gedagte gehou word dat seuns nie hul menings oor sekere komponente gegee het nie; dieselfde geld ook vir dogters, aangesien die sillabus onderskei tussen komponente vir seuns en dogters.
Sportgerigte aktiwiteite - 75 % Informele spele -70 %
Wateraktiwiteite - 68 % Gimnastiek- 56 % Dans-54%
Rekreasie-51 % Teorie- 34 %
Hieruit kan afgelei word dat die sportgerigte aktiwiteite, informele spele en wateraktiwiteite voorkeur geniet by die totale groep leerlinge. Dieselfde resultaat is ook in 'n studie deur Rice (1988:96) gerapporteer waar gevind is dat leerlinge spansportsoorte en veral informele spele verkies bo individuele deelname aan aktiwiteite. Dit is opmerklik dat 12.7 % leerlinge n. v. t.
geantwoord het by die wateraktiwiteite-afdeling. Dit kan waarskynlik toegeskryf word aan die feit dat slegs 45 % van die skole wat aan die proefgroep deelgeneem het oor 'n swembad beskik het. Nieteenstaande die feit het deelname aan wateraktiwiteite hoe voorkeur geniet onder leerlinge. Hierdie resultaat is ook in die studie van Rice (1988:96) gevind, naamlik dat leerlinge deelname aan wateraktiwiteite hoog aanslaan.
In die onderhawige studie is voorts gevind dat leerlinge minder hou van gimnastiek (veral die seuns), en rekreasie-aktiwiteite. Die relatiewe lae voorkeurwaarde wat aan dans toegeken is asook die groot aantal n.v.t.-antwoorde (22 %), is hoofsaaklik as gevolg van die feit dat slegs die dogters onderrig in dans ontvang. Dans is nie 'n voorgeskrewe afdeling in die seuns se sillabus nie. Uit bostaande blyk dit ook duidelik dat leerlinge nie van die teoretiese komponent in LO hou nie. Die groot n. v. t. -res pons in hierdie komponent dui egter daarop dat hierdie komponent nie dikwels aandag ontvang in die LO-klasse nie. Hierdie komponent vorm egter wei deel van die voorgeskrewe sillabus in LO.
Die feit dat seuns en dogters verskillende sillabusse volg, is voorts na die afsonderlike respons van die seuns en dogters se individuele voorkeure gekyk en die volgende resultate het na vore gekom:
113
Seuns
69% bou vanlbaie van Speie
69% bou vanlbaie van die wateraktiwiteite 50% - bou vanlbaie van gimnastiek
68% bou vanlbaie van sportvaardigbede 49% bou van/baie van rekreasieaktiwiteite 31 % bou van/baie van teoretiese komponente
Dogters
71 % bou van/baie van speie 68% bou vanlbaie van aktiwiteite
63% bou vanlbaie van gimnastiek 71 % bou van/baie van dans
53 % bou van /baie van rekreasie
water-
37% bou van/baie van teoretiese komponente
Die vraag is ook aan Ieerlinge gestei of bulle enige inspraak Iewer of keuses kan uitoefen ten opsigte van die keuse van Ieerinhoud. Die Ieeriinge is van mening dat bulle nie werkiik inspraak kan Iewer ten opsigte van die Ieerinhoud en aktiwiteite van die LO-program nie. 50 % van die Ieeriinge bet gerapporteer dat bulle nooit enige inspraak bet nie, terwyi 25 % van mening was dat bulle soms geken word. Dit moet egter genoem word dat die sillabus wei voorsiening maak vir 'n wye variasie aktiwiteite en dat 'n opgeieide LO-onderwyser verskeie keuses ten opsigte van sillabusinhoud kan maak.
Daar is enkeie vrae gestei oor die Ieeriinge se aigemene siening van die sillabus-1/eerinhoud en die voigende is bieroor gevind:
• 58 % van die Ieeriinge voei dat die Ieerinhoud nie genoeg uitdaging bied nie.
• 60 % van die Ieeriinge is van mening dat daar nie voidoende variasie in die inhoud van die LO-sillabus is nie.
• 53 % van die Ieerlinge is van mening dat die sillabusinhoud wei tred bou met die tyd en is tevrede met die vernuwing of aktualiteit van die Ieeriingboud van die sillabus, terwyi 47 % van die Ieerlinge voei dat die sillabusinhoud verbeter kan word.
• 61 % van die Ieerlinge voei dat die LO-aktiwiteite nie bo bulle vermoe is nie en dat bulle sukses kan bebaai in ai die aktiwiteite wat aangebied word.
Bogenoemde bevindinge dui daarop dat daar aspekte van die Ieerinhoude van die sillabus is waar die Ieeriinge Ieemtes ervaar. Die LO-sillabus is 'n voorskrifdokument van bree rigiyne wat die LO-onderwyser moet voig ten einde die vakdoeistellings te bereik. Hierdie rigiyne is wyd beskryf en is boofsaak:Iik op die inisiatief van die LO-onderwyser gerig. Dit is dus die taak van die LO-onderwyser om die sillabusinboud binne die voorgeskrewe raamwerk s6 aan te pas dat dit voorsien aan die beboeftes en beiangstellingsviak van die Ieerlinge. Die totaie waarde wat leeriinge aan die beiewing van die sillabus en bui insette ten opsigte van die keuse daarvan toeken is 57 %. Hierdie bevindinge dui dus daarop dat die LO-onderwysers die LO-sillabus beter moet bebeers en Ieerinhoud beter moet aanpas by die ontwikkelingsvlak en belangstellingsveid van die
114
leerlinge. Tannehill et al. (1994:407) s~ hieroor: "Physical education pragrarm must meet the needs of youth within a changing environment while discovering ways to motivate them to develop life-long exercise habits. "
In die literatuur is daar soortgelyke bevindings gevind. Stroot et al. (1995:333) het in bulle ondersoek gevind dat die LO-programme in die VSA geen impak op leerlinge het nie. Griffey (1987:21) is ook van mening dat die uitstaande LO-programme die uitsondering, eerder as die reel is en maak hieroor die aanmerking: "We have failed to provide an expen'ence that our students perceived as meaningfull. "